18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Hardwerkende mense wat slaap

Vergelijkbare documenten
09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Godbepaalde vergifnis en verlossing vir die pleitende sondaar

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Om te leef soos iemand wat versadig is

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Getroosde mense wat huil. Ds Fanie Coetzee Tema: Kom, almal wat honger en dors het

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Die wêreldmagte, die Antichris, God wat regeer, Daniel en jy.

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: As ons dan in Christus versadig is...

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Groot diensknegte

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerugma om te verkondig: Jesus Christus is die Here

09:30 Oggenddiens. 17:00 Buitediens. Ds Fanie Coetzee Tema: Wat op aarde (en in die hemel) help my gebed?

11:30 International Service. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Vertrou dat God goed is, selfs in die slegte tye

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing Lied 184: 1, 2, 4 Lofsing die Here Lied 214:1,2,3 Here, ons sal U loof Lied 525:1,3 Here, hoe blymoedig

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service. 18:00 Aanddiens

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal Psa;m 103 : 19

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service

09:30 Oggenddiens 15:00 Pinksterdiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ligdraers deur die Heilige Gees

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Prof Rikus Fick Tema: God die Heilige gee ons deel aan sy heiligheid

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Bid en werk, want ons leef in die koninkryk van God

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. Lofpr ing

Jaargang 6 # 12 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 02 April 2017

Bu Bederfdag. Oggenddiens. Aanddiens

Vinnige nuus. Lofpr ing. Lied 155: 1-3 Verhef ons harte tot U, Heer In die hemel is die Heer Sb 1-2: 1-3 Prys Hom die Hemelvors

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

09:30 Oggenddiens. 19:00 Hervormin diens by Cachet

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Here, in my sonde en nood, wag ek op U

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien.

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Toe God alles gemaak het

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

2 nd Chances... Wiskunde

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Kwotasieblad vir skole/groepe:

As julle enige vrae het, iets

Welkom by Die Storie God se storie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

18:00 Aanddiens. Kontak ons

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Raak b rokke! Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult. OP die Bult. OOR die Bult. IN die Bult (Die Here se lidmate in GK Potch Bult) (Die Here se

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Liewe Bruid en Bruidegom

Toe God alles gemaak het

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Jesaja sien die Toekoms

09:00 EREDIENS (NAGMAAL)

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SIMBAAL PREKE VANDAG. LIEDERE WAT IN DIE EREDIENSTE GESING WORD Sondag 10 Junie Jaargang 7 Sondag 10 Junie2012 Nommer 18 BYBELSTUDIE GROEPE

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Direkte en indirekte rede. Naam:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

6 November OGGENDDIENS: Ds. Karel

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

GROOTFONTEIN KUIERFEES

ADVERTENSIES 14 September 2017

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

Iederark (018) (018)

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

Die Groot Muur van Nehemia

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Transcriptie:

Jaargang 5 #39 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 20 November 2016 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Hardwerkende mense wat slaap Lied 188:1-3 Ps 71-1: 1, 2 (Kinderbegeleiding) Ps 146-1: 2, 3. Skriflesing: Psalm 127 Teks: Psalm 127:2 (Preekbegeleiding) Ps 127-2:1-3 Ps 90-2: 1, Ps 90-1: 2; Ps 90-2: 6 18:00 Aanddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Die goue reël Doen aan ander wat jy aan jouself gedoen wil hê Lied 334: 1,2,3,4 Sb 15-1: 1,2,3,4 Sb 11-4: 1,2,3 Skriflesing: Matteus 5:43-48, 7:1-14 Teks: Matteus 7:12 Sb 9-4: 4,5,6 Wat is jou gunsteling Bybelvers of lied? Stuur dit asb vir Fransa by die kerkkantoor en dalk verskyn dit voorop die volgende Lantern saam met n foto.

11:30 International Service Rev Willem Steyn Theme: Hard workers that sleep Scripture: Psalm 127 Focus verse: Psalm 127:2 Verjaarsdae Vandag, 20 November Jan Janse van Rensburg 082 335 2295 Maandag, 21 November Human Coetzee 082 532 9449 Tanya Kok 079 365 3082 Dinsdag, 22 November Jan Geertsema 083 271 6570 Thelma Mountjoy 072 171 7077 Anita Postma 083 651 1457 Woensdag, 23 November Tienie Strijdom 92 018 294 5424 Vrydag, 25 November Nicolene Venter 6 082 259 0647 Saterdag, 26 November Kannetjie Fouché 082 872 5498 Gerhard Laufs 083 234 6569 Rayner van der Walt 8 018 293 3047 Ouderlinge en Diaken aan diens Ouderlinge: Jaco Lemmer & Stefan Linde Diaken: Rina van Wyk 27 November om 18:00 Kerssangdiens by GK Oos 25 Desember om 09:00 Kersfeesdiens by GK Bult (geen aanddiens) 2 Teeskinkbeurte Liefdegawes 20 November 27 November 4 Desember 20 November KG 4: Janien Linde 084 823 8589 Wyk 6: Lowisa Smit 084 583 4327 27 November KG 5: Elza Hattingh 083 299 7376 Wyk 7: Paulina van der Walt 082 567 4727 Baie dankie! by die deure Oggend: Franse Radiobediening Aand: Meelewingsfonds Oggend: Bolandse Bediening Kerssangdiens by GK Oos Oggend: GK Harrismith Aand: Meelewingsfonds Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik. Martie Geertsema Mediese Hulpfonds MJ Geertsema, ABSA, spaarrekening 9293321096 Vir meer inligting kan die kerkkantoor (018 297 4843) of die voorsitter van die diakonie, Elsa Els (082 460 0939) gekontak word. Meds4Martie www.meds4martie.co.za Baie dankie vir die donasies wat reeds begin inkom het vir die Martie Geertsema Mediese Hulpfonds. Klein en groot maak alles n verskil tot lewenskwaliteit.

BIBLE STORY TELLING SEMINAAR Hierdie seminaar is n moet vir ouers, kategete en onderwysers n Gemeenskap se waardes word hoofsaaklik deur deur stories van geslag tot geslag oorgedra. (Deuteronomium 6:6-9) Hoe dra ek God se Woord oor? ONTDEK: Hoe om stories te leer en te vertel. Hoe om Bybelstories aan ander te vertel. Fasiliteer Bybelstudie deur middel van Bybelstories. Gebruik Bybelstories in die bediening van die Evangelie Fasiliteerder: Malcolm Barker (Wycliffe Advocate and Board Member Australia Bible Story Telling Coordinator) Datum: 2-4 Desember 2016 Plek: Kerksaal - GK Bult Koste: R 300-00 pp (Registrasie voor 20 Nov 2016 = R270). Ingesluit is: Handleiding, Middag- en aandetes, Tee & koffie. Registrasie: Sluit 23 November 2016 Voltooi registrasievorm en e-pos na: engela.vdwalt1@gmail.com. Betaling van registrasiefooi met registrasie voor/op 23 November: Kontakpersoon: Engela van der Walt. Sel: 082 556 7806 Etes vir die Bible Story telling -kursus 3-5 Desember 2016 Ons gemeente is verantwoordelik vir die voorbereiding van 2 etes tydens die Bible Story Telling -kursus by ons kerksaal op 2-4 Des 2016. Indien jy beskikbaar is om met een of albei van die 2 etes se voorbereiding te help, kontak asb vir Hanlie Steyn (Sel: 083 654 8652, hanlie.steyn@gmail.com). Die etes is vir ongeveer 30 persone. Die spyskaart is as volg: Saterdagaand- boereworsrolle met sous en slaai Sondagmiddag- hoenderpastei of ander warm hoenderdis met rys, slaai en vrugteslaai en roomys. 3 Kospakkies aan pleegsorg-gesinne NG Welsyn lewer pleegsorg toesigdienste aan ongeveer 160 kinders. Hierdie kinders is meestal in pleegsorg by familielede wat self finansieël swaartrek. Hulle het ook n paar behoeftige gesinne wat ons maandeliks met die heel basiese kospakkie voorsien. Van die gesinne leef hoofsaaklik op mieliemeel en aan die begin van die maand is daar groente en n stukkie vleis. Luuksheid is daar nooit gedurende die jaar nie. Hulle wil graag vir die gesinne die voorreg van n lekker Kersfeestyd gee en het gedink om aan hulle n kospakkie met genoeg kruideniersware te verskaf wat die n vrolike en geseënde Kerstyd vir hulle sal beteken. Indien u graag wil help met die insameling vir die inhoud van die kospakkies, kan u van die volgende items skenk. 1 blik sardiens 1 blik sousbone 1 blik ertjies 1 pk jellie 1 lt ultramel vla 100 tee sakkies 1 blik vrugteslaai / ander ingelegte vrugte 750 blik koffie kleiner is ook reg 1 kg rys 1 lt langlewe melk 500 gr Macaroni / spaghetti 1 bottel aanmaak koeldrank 1 blikkie konfyt 1 blikkie boeliebeef 1 kg koekmeel of bruismeel 1 kg. mieliemeel 1 kg maalvleis 2 kg. hoederstukke 10 kg aartappels 1 kg. suiker Sakkie uie Kopkool pampoen Wortels 1 kg tamaties Groenbone Die items kan teen 1 Desember by die kerkkantoor afgegee word. Indien u van die bederfbare items wil skenk, vra ons dat u dit asb eers op 1 Desember sal aflewer (en gevries indien moontlik, bv. vleis). Kontakpersoon in ons gemeente namens die diakonie: Elsa Els 082 460 0939

Finansiële verslag tot einde Oktober 2016 Die Kerkraad kan met groot dankbaarheid teenoor die Here betuig dat Hy ons lidmate in staat gestel het om baie naby die mikpunte van hulle dankoffers by te dra sodat ons binne die verwagte riglyne van ons bedieningsbehoeftes kan funksioneer. Ons weet egter dat die huidige ekonomiese omgewing swaar druk op ons hele land en so ook op ons lidmate. Hierdie moeilike ekonomiese omgewing verhoog die druk op ons, want die gebrek aan ekonomiese groei en die huidige ekonomiese en internasionale onstabiliteit het tot gevolg dat die inkomste uit ons beleggingsfondse nie volgens verwagting presteer nie. Nieteenstaande hierdie omgewing, is ons baie dankbaar vir ons lidmate wat so gelei word om ons so goed te ondersteun. Die totale tekort sover van Februarie tot Oktober is R40 000 op ons verwagte dankoffers van ongeveer n geskatte inkomste van R211 000 per maand. Met hierdie neiging blyk dit dat ons vir hierdie finansiële jaar die beraamde mikpunt met ekstra inspanning sal bereik. Ons vertrou dat almal steeds hulle dankoffers sal bring tydens die Feesdae. So weereens BAIE DANKIE vir die ruim harte van ons lidmate! n Baie geseëne feesseisoen word almal toegewens wanneer ons die geboorte van ons Verlosser gedenk! Lou van Wyk Geskenkpakkies vir weeskinders in Ikageng Baie dankie vir almal wat sover vir n kind in die Ikhaya Labantwana weeshuis in Ikageng n geskenkpakkie gereed maak. Daar is nog 7 seuns vir wie daar pakkies gemaak moet word. Skakel asseblief met my of sms of e-pos as jy by hierdie projek wil betrokke raak. Ek sal vir jou die naam en ouderdom van n kind gee. Annatjie Verhoef 072 391 2552 of 018 294 6502 of e-pos: jaapan.verhoef@gmail.com Die pakkies kan by my afgegee word of in die groot houer in die westelike portaal van die kerkgebou teen 27 November gelaat word. Wil jy graag hier n lidmaat word? Gaan an hier natoe en volg die stappe of vul dié vormpie in... Ek wil graag n lidmaat word Ek wil graag huisbesoek hê Naam:... Telefoonnommer:... E-posadres:... Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor 4 Tydens ons vorige twee Afskopkampe het gesinne en kleingroepe vir ons etes voorberei en saam met ons kom eet. Nog elke keer was hierdie n wonderlike manier om nuwe studente deel te maak van die gemeente. Ons wil graag tydens Januarie se kamp weer so maak. Daarom neem ons vrymoedigheid om te vra vir middag of aandetes vir ongeveer 30 mense (ons sal die getalle eers nader aan die kamp kan finaliseer). Ons het die middagen aandetes nodig op Dinsdag, Woensdag en Donderdag (10-12 Januarie). Skenkings sal waardeer word, maar ons sal ook vanuit die kampgelde julle kostes kan dek indien nodig.

Advertensies Vakansie in houtchalet in Drakensberge in Cathkin-vallei naby Drakensberg Sun. Ontsnap Potch hitte. Pragtige uitsigte, doodstil omgewing, staproetes, seilbaan, ander aktiwiteite. Slaap 8 persone. Skoolvakansie R890 en buite vakansie R790 per nag. Beskikbaar tot 21 Des. En na 3 Jan. Skakel Dewey by018 294 5367 of 083 294 9230 Verblyf vir senior studente, of jong getroudes op Hoewe naby universiteit; 1 km vanaf Veritas/Patria. Doodstil en baie rustig. Ruim een- en twee-kamer huisies te huur. Internet beskikbaar. Vanaf R3000 ongemeubileerd, R3500 met meubels. Water en elektrisiteit ingesluit. Wasmasjien, tru-osmose water en skoonmaakdiens ingesluit. Onderdak parkering. Kontak A Hattingh 083 377 8581 of agh@mweb.co.za. GK Oos Kersmark: 25 Nov - 3 Des. Kom geniet n unieke inkopie-ervaring. 9:00-20:00. Paryslaan, Bailliepark. Navrae: 018 290 7690 www.mooirivierkersmark.co.za VAN JESUS GEPRAAT Willemien van Heyningen - n Bundel van 23 kort sketse / verhale rondom Jesus. Geskik vir leesgenot, vermeerdering van kennis, innerlike verryking en bybelstudie. Tot einde Nov 2016 ter insae / beskikbaar teen R100 by Willemien (083 560 6730) Huis Eikelaan S-53 of die kerkkantoor. Daar is nog van ons gemeente se resepteboeke beskikbaar by die kerkkantoor. R100 per eksemplaar. Beperkte voorraad. Die NWU bied n Suid-Afrikaanse toer aan vir die wêreldberoemde King s Singers! Hierdie ses-stemmige a cappella groep uit Engeland is bekend vir hulle ongelooflike klank, wye repertorium en vermaaklikheid. Die Potchefstroomkonsert vind plaas in die Sanlam Ouditorium op 10 Februarie 2017 om 19:30. Koop nou jou kaartjie by www.artema. co.za, of by die Heimatgebou (F9). Vertrek jy hierdie jaar uit Potch uit? Laat weet asseblief die kerkkantoor, dan kan ons nou al jou attestaat regkry. WOORDKAFEE BY MOOIRIVIER KERSMARK Woordkafee neem vanjaar weer deel aan GK Oos se Kersmark. n Woordfliek met Bybelwoord-gebaseerde videos word DV vir die volle duur van die mark vanaf 25 Nov. tot 3 Des. in die kerkgebou by die mark aangebied. Belangstellendes kry so geleentheid om in die bedrywigheid van die mark ook te kan stil word vir n korter of langer tyd. Die keuse uit Woordkafee se versameling van insiggewende videos is daarop gerig om geloofsversterkend en aktueel te wees. Onder andere word langer aanbiedings van David Pawson en Louie Giglio gebruik en afgewissel met korter insetsels wat psalmsang deur die Molen Kórus insluit. Woordkafee se Aardklopproduksie, TT Cloete en Ekfrasis, waarin die digter van sy gedigte en omdigtings voorlees, sal weer vertoon word. Woordkafee nooi groepe vriende, kleingroepe en individue uit om gratis van hierdie aanbiedings te kom geniet en verryk te word uit die Woord van God. Daar is genoeg sitplek in die kerk en kykers kan na gelang van eie omstandighede in- of uitbeweeg. Die vertoonskedule sal by die mark beskikbaar wees. Navrae daaroor kan vanaf 24 November by 082 403 5130 gedoen word. 5

Is jy honger vir die lewe? Dan is die G5 Afskopkamp net die regte manier om jou nuwe jaar te begin. Ons nooi jou en jou vriende om saam met die ander studente van GK Die Bult te kom deelwees van n onvergeetlike ervaring! Kontak ons Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: www.gkpotchbult.co.za faks: 086-750-5339 Ds Fanie Coetzee: 082-520-5168 fanie1coetzee@gmail.com Ds Willem Steyn: 082-854-3587 steyn.willem@gmail.com Skriba: Mias Smit: 084-510-9193 Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Anja Viljoen: 082-053-9246 Kosters: Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Wilma Herbst: 082-965-7525 Internasionale diens: George Lotter: 083-284-7599 Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881 Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: 060-977-1124 Preekbegeleiding: Henriëtte vd Zwan: 082-859-2229 Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811 Klank: Stefan Linde: 072-811-1665 Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843 Preekopnames: Kerkkantoor: 018-297-4843 Ons gemeente se bankbesonderhede Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult ABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening) Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG 6 Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939 Omgee-groep Seniors: Dirina Cilliers: 082-326-6207 Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939 Susters: Hanlie Steyn: 083-654-8652 Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511 G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587 Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570 Eiendomskommissie: Faan van Wyk: 082-551-7782 Liturgiese Werkgroep: Ben de Klerk: 072-183-1083 Venterskroon Diensgroep: Gerrit Pienaar: 079-527-2079 Finansiële kommissie: Lou van Wyk: 084-520-1086 Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204 Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00-13:00) vir: Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.