Kodes vir Afkeurredes

Vergelijkbare documenten
BORAN GENOOTSKAP WAT TELERS MOET WEET

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS

SA STAMBOEK PRODUKSIE-AANTEKENINGE BY SA STAMBOEK LOGIX VLEIS

SATERDAG 10 SEPTEMBER 2016

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS)

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS)

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

groot spronge koeie, of NIE dit tog korrek en betyds en die geslagsiekte Sou BULLE bespaar koste vir u, DIE September op dae

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

KALF GROOTMAAK. A18044 RCL FOODS Calf Brochure A5 AFR DPS.indd 1

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

Gids vir Byvoordele eise

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

Thabazimbi. Skou. Limpopo Kampioenskappe. Nasionale Kampioenskappe

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

Thabazimbi Skou JULIE 17

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

HVD LOT 6 Daar is n klomp vleis aan die bul

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

BELANGRIKE PUNTE OM KALFSEISOENE TE BEPAAL:

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

KONSTITUSIE VAN ARSO

Thabazimbi Skou JULIE 17

PRYSLYS R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING HANDLEIDING

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

INSKRYWINGSVORM 2010 NASIONALE SKAAPBOER VAN DIE JAAR KOMPETISIE. Die kompetisie is oop vir deelname deur enige boer wat met skape boer.

SERNICK VEILING 3 JUNIE 2016 BULBESKRYWINGS

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Gids vir Lewende-voordeel eise

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

Russell en Ed Clark met klein Mike op sy pa se skoot.

Emok Bonsmaras Edward Hansen

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.

MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

Transcriptie:

KONTAK HENRYSTRAAT 118 STREET WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 POSBUS 12051 BRANDHOF 9324 TEL 051 448 6084 051 448 6085 Kodes vir Afkeurredes minimum rasstandaarde-skedule B FAKS 051 448 6327 0861 BONSMARA 0861 2667 6272 www.bonsmara.co.za

BONSMARA BEESTELERSGENOOTSKAP MINIMUM RASSTANDAARDE SKEDULE B Hierdie standaarde vervang alle vorige minimum rasstandaarde wat versprei is en tree onmiddellik in werking. BONSMARA MINIMUM RASSTANDAARDE VIR KEURING SKEDULE B 1. REPRODUKSIE 1.1 n Vers moet vir die eerste maal kalf voor of op 39 maande ouderdom; 1.2 Geen tussen-kalfperiode mag 26 maande (790 dae) oorskry nie; 1.3 Die minimum aantal kere wat n koei op vasgestelde ouderdomme moet kalf, word in onderstaande tabel aangegee: Die Raad sal minimum rasstandaarde opstel vir inspeksie-doeleindes (Klousule 9.29 van die Grondwet). Die Raad mag die Bestuurder versoek om die aantekening of registrasie van enige dier weg te wys of te kanselleer indien die dier nie aan die volgende vasgestelde Minimum Standaarde voldoen nie: Ouderdom Minimum aantal kalwers Maksimum TKP (dae) 3 jaar 3 maande 1-5 jaar 3 maande 2 790 6 jaar 3 maande 3 578 8 jaar 3 maande 4 628

Ouderdom Minimum aantal kalwers Maksimum TKP (dae) 9 jaar 3 maande 5 563 11 jaar 3 maande 6 596 12 jaar 3 maande 7 558 14 jaar 3 maande 8 582 15 jaar 3 maande 9 555 17 jaar 3 maande 10 575 1.4 n Koei moet minstens twee uit enige drie agtereenvolgende kalwers grootmaak (tot speen ouderdom). 2. MELK PRODUKSIE 2.1 n Koei mag hoogstens twee kalwers speen met n indeks onder 90. Sodra drie kalwers van n koei onder 90 indeks, sal sy gekanselleer word. 3. GROEIVERMOË 3.1 ALGEMEEN DIE HELE GROEP of OORBLYWENDE GROEP MOET SAAM GEKEUR WORD. Indekse sal vir die inspeksie benodig word. LET WEL: Die speenindeks is verpligtend vir alle groepe en ook vir afsonderlike diere tensy n geldige rede verskaf kan word. In sulke gevalle moet die 12-maande- en 18-maande-indekse verskaf word. 3.2 VERSE a. Speenindeks van minstens 90 b. Jaaroud indeks van minstens 90 c. 18 Maande indeks van minstens 90 Indien verse voor die ouderdom van 18 maande gekeur word, sal die speen- en 12 maande indekse voldoende wees.

In gevalle waar die dier nie op die ouderdom van 12 maande geweeg kon word nie, sal die speen- en 18 maande indekse aanvaarbaar wees. 3.3 BULLE 3.3.1 NASPEEN GROEITOETS (Fase B) a. n Gewig van minstens 375 kg by keuring. b. n Speenindeks van minstens 90 c. n Jaaroud indeks van minstens 90 d. n 18 Maande indeks van minstens 90 NOTA: Die skrotum omvang van Fase B-bulle word nie amptelik gemeet nie. Die inspekteur mag die omvang meet en ondergenoemde standaarde as riglyne gebruik. (Die teler mag skrotummetings doen op 18 maande ouderdom en die mates tesame met die 18 maande gewigte aan STAMBOEK stuur.) n Minimum skrotum omvang volgens gewig soos volg: Gewig 375 tot 399 kg - 30 cm 400 tot 449 kg - 31 cm 450 tot 499 kg - 32 cm 500 tot 549 kg - 33 cm 550 kg en hoër - 35 cm 3.3.2 SENTRALE EN PLAASGROEITOETSE (C & D) a. n Speenindeks van minstens 90 b. n GDT indeks van minstens 90 c. n Voeromsetindeks van minstens 90 (Net Fase C) d. Skrotumomvang Gewig 425 kg Minimum skrotum 305 mm (gekorrigeerde meting) 3.3.3 Alle afgekeurde bulle uit groeitoetse sowel as bulle wat nie vir keuring aangebied word nie, moet onmiddellik gekastreer of geslag word.

4. VISUELE EVALUASIE 4.1 Die klem val op die funksionele voorkoms van die dier. Die inspekteur sal vasstel of die afwyking uitskot van die dier regverdig. Diere met erflike gebreke sal uitgeskot word. Verwys na die aangehegte Afkeurredes. 4.2 TIPE EN KLEUR 4.2.1 BASIS-DIERE n Verskeidenheid van kruisings wat fenotipies die Bonsmaratipe verteenwoordig sal aanvaarbaar wees. Verskillende skakerings van rooi, verkieslik met minimum wit, is aanvaarbaar. 4.2.2 AANHANGSEL EN VOLGEREGISTREERDE DIERE Diere moet rooi en netjies onthoring wees. Wit sal slegs op die onderlyn aanvaar word. 5. BULLE VIR KUNSMATIGE INSEMINASIE Die Genootskap sal die gebruik van K I in Bonsmarakuddes beheer in ooreenstemming met die Veeverbeteringswet van 1998 soos gewysig. 5.1 AANSOEKPROSEDURE 5.1.1 BULLE GELISENSIEER VIR KUNSMATIGE INSEMINASIE Genomineerde bulle met aanvaarbare genetiese potensiaal sal deur n komitee aangestel deur die Raad, nagevors word met betrekking tot: Eie prestasie Prestasie van voorgeslagte Algemene voorkoms Prestasie van nageslag waar beskikbaar

5.1.2 Evalueringsprosedure vir KI-bulle: Stap 1 : Stap 2 : Stap 3 : Stap 4 : Teler :Identifisering van potensiële KI bul - Aansoek vir registrasie aan kantoor Kantoor : Versamel nodige inligting - Inligting aan Tegniese Komitee Voorsitter Kantoor : Aanstelling van keurder - Voorsien keurder van nodige prestasie en teelwaardes en prosedure van keuring. Keurder : Visuele inspeksie van bul op plaas - Bespreek afwykings/ aanbevelings met teler. Stap 5 : Kantoor: Laat weet teler of prosedure kan voortgaan. Stap 6 : Teler: KI-Sentrum/Veearts/ Tegnikus stel reproduksieverslag op. Stap 7 : Sentrum : Reproduksieverslag word voorsien aan kantoor. Stap 8 : Kantoor : Tegniese komitee evalueer uitslae van verslae. Stap 9 : Kantoor : Goedkeuring van KI-bul deur komitee. Stap 10 : Kantoor : Goedkeuring word bevestig met sentrum. Stap 11 : Sentrum : Tap semen

5.2 NAGESLAG Die Rasgenootskap mag die registrasie van n K I bul kanselleer indien die prestasie van die nageslag nie bevredigend is nie. 6. EMBRIO-OORPLASINGS (E O) Die Rasgenootskap sal embrio-oorplasings beheer in ooreenstemming met die Veeverbeteringswet van 1998 soos gewysig. Kontak die Bonsmara Kantoor vir aansoek prosedures, reëls en skriftelike toestemming. 7. UITSONDERINGS 7.1 Diere wat nie aan die vereistes van Minimum Rasstandaarde voldoen nie mag in uitsonderlike gevalle deur die inspekteur goedgekeur word met skriftelike motivering op die inspeksievorm. 7.2 Skriftelike aansoek (appél) aan die Raad moet binne 7 dae na keuring geskied. 7.3 Ten spyte van indeks n Besonderse dier met n visuele punt van 8 en n indeks (speen of GDT) nie minder as 88 mag T.S.V indeks goedgekeur word.