SWARTVLEI SEEKAMP 2018

Vergelijkbare documenten
SWARTVLEI SEEKAMP 2017

SAAMBRINGLYSIE: WAPADRAND GGA/N AUGUSTUS 2018

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Inligtingshandleiding

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik.

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2019 IN SAMEWERKING MET 10/10 SKRYFBEHOEFTES. (ouers is welkom om van hierdie opsie gebruik te maak)

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman

Direkte en indirekte rede. Naam:

Karlien. Van die Primaria. Liewe voornemende Karliener

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2018

GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoekom doen ons herwinning van plastiek, glas, aluminium, papier en batterye? Minder Energie benodig met herwinningsmateriale

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink?

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

Hoe kies n mens n troeteldier?

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Wiskunde Graad 4. November 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Wiskunde. Werkboek. Geagte Ouers/Voogde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

GARSVALLEI VOORTREKKERS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

REKORD- EN EINDEKSAMEN

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Primêre Seunskool Skryfbehoeftelyste 2016

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

Wie is ek? TEMA MAANDE

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Antonieme en sinonieme

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Kleuterkerk: Januarie 2019 Die belofte: Ek is by jou!!! Jesaja 43: 1-7

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

Transcriptie:

SWARTVLEI SEEKAMP 2018 Liewe Swartvlei Voortrekkers Junie 2018 BAIE WELKOM BY DIE 26ste SWARTVLEI SEEKAMP Kampdatums : Sondag 24 Junie 2018 om 09h00 tot Saterdag 30 Junie 2018 om 14:00 Ons kampterrein is by die Streeksdiensteraad Woonwapark Swartvlei, Sedgefield. Selfoon nommers vir noodgevalle: 082 852 6171 / 083 415 2186 BUSSE: Pretoria: 3 x Busse vertrek Saterdag 23 Junie 2018 om 14:00. Almal moet aanmeld om 13:00 by die Voortrekker Monument by die Voortrekkersaal. Busse word weer terug verwag Sondag 1 Julie 2018 tussen 09:00 en 10:00 by die Voortrekker Monument. Johannesburg: Unika, Weltevrede en Johanna vd Merwe Kommandos se bus vertrek vanaf Mosaiek Kerk in Fairlands in Johannesburg. Almal meld aan om 13:30, sodat bus kan vertrek @ 14:00. Bus sal weer Sondag 1 Julie 2018 tussen 9 en 10 uur stop by Mosaiek Kerk. Alle ander Kommando s wat langs die pad op klim, sal verwittig word van die tye. Maak asseblief seker dat almal wat met die bus ry genoeg padkos pak. Die eerste ete word eers Sondagmiddag verskaf op die kamp. Maak dus seker dat jy meer as net lekkers en skyfies vir die pad het. Daar is nie geleentheid om kos langs die pad te koop nie. Ons is ongelukkig net te veel mense om dit toe te laat. ELKEEN BRING SAAM, DIT WORD BY AANKOMS OP KAMP INGENEEM: 1 pakkie koekies met vulsel 1 leë roomysbak (Pak sommer jou padkos in die bak vir die bus) Items vir ons Gemeenskapsprojek: JEUG in AKSIE (Stuur asb toiletware wat ons aan die jongmense kan gee wat in die Sedgefield omgewing woon en werk. Bv. Tandeborsel, seep, tandepasta, Shampoo, deodorant, rol-aan ens) SAKGELD VIR SNOEPIE OP DIE KAMP Geld vir snoepie moet in n banksakkie saamgestuur word, indien dit nie reeds oorbetaal is na Swartvlei nie. Die gelde word inbetaal op die kamp. Enige gelde wat na die kamp nie gebruik is nie sal aan die kind teruggegee word. DIE KAMPBESTUUR NEEM GEEN VERANTWOORDELIKHEID VIR SAKGELD WAT NIE INBETAAL WORD en VERLORE RAAK.

BAGASIE: SKRYF JOU NAAM EN KOMMANDO GROOT EN DUIDELIK OP ALLE ITEMS!!! 1. WARM SLAAPSAK met ligte kombesie. Neem warm slaapsak/goed op busrit 2. STAPPERS-MATRASSIE, opgerol, vasgemaak en GEMERK EN GRONDSEIL, ongeveer 1,8m x 1m (dik plastiek, DUIDELIK GEMERK) GEEN KAMPBEDJIES WORD TOEGELAAI VIR KINDERS NIE! 3. ALLE KAMPERS PAK DIE VOLGENDE IN EEN SAGTE SAK/TAS: (Pak jou klere in plastieksakke, dit voorkom dat nat klere al die ander klere in die tas nat raak) Jou Voortrekker Golf hempie vir uitstappie (Merk asb) Vyf stelle warm ou DRAKLERE (bv. 2 sweetpakke, langbroek, drie kortbroeke, T-hemde, trui) - MOET ASSEBLIEF NIE TE VEEL KLERE INPAK NIE! SWEETPAK, TRUI om in te slaap (Dis lekkerrrr.koud in die nag!) PAAR skoene of tekkies vir dra, plus een paar OU TEKKIES WAT KAN NAT WORD VIR ROTSPOELE NB! NB! NB! Moenie nuwe of duur skoene saamneem nie WARM BAADJIE VIR SAANS. (VERKIESLIK DONKERBLOU) NB - REëNJAS OF DRIMAC (VERKIESLIK DONKERBLOU) Onderklere en genoeg sokkies (warm onderklere vir saans) Swemklere en ligte handdoek (SOWAAR!) Eie Toiletbenodigdhede en badhanddoek Flitslig en ekstra batterye N.B.: Lap bordesak met beker, bord, papierborde, papbord, mes, vurk, lepel, teelepel, sponsie en afdroogdoek gemerk (Sit papierborde in groot Ziploc plastieksak) WATERBOTTEL Swartsak Selfone & Elektroniese toestelle MOET ASSEBLIEF BY DIE HUIS GELAAT WORD: DIT KAN OOK INGEGEE WORD OP KAMP, ONS NEEM GEEN VERANTWOORDELIKHEID VIR VERLORE FONE!

ELKE GROEP MOET ASB. DIE VOLGENDE SAAMBRING VIR DIE KURSUS: Kleuters (KL) & Seepret (SP) INPAK LYSIE VOORSKOOL tot GR 1 (Lilac) 1. 5L Wit Roomysbak + deksel met die volgende daarin: Botteltjie Ponal met spuitpunt (klein) Wit 100% katoen hempie vir knoop & doop (Baie belangrik - hempie MOET 100% KATOEN wees) Langwerpige self-geadresseerde koevert met jou kleuter se naam & adres daarop. Plak ook n seël bo-op die koevert (Word by die museum gepos tydens ons uitstappie) NB!! 5 x Ziplock sakkies / plastiese winkelsakke om natklere/handdoeke in terug te stuur. 3 x Kartonne vir sand-art (Gebruik n ontbytgraan boks uitgeknip.) (Bêre dit binne-in plastiek sakkie) 6 x Wasgoedpennetjies om natgoed op te hang. Voorskoot (moenie een gaan koop nie). 2. Rugsakkie vir uitstappies - met die volgende daarin: Swemklere Klein dun strandhanddoek Sonskerm Gemerkte waterbottel of koeldrankbottel Plakkies of crocs 3. APARTE Rugsakkie vir BADTYD laatmiddag met die volgende daarin: skoon stel klere (dit wat jou kleuter die volgende dag gaan dra) Onderklere & Kousies Hemp, broek & sweater top / Baadjie OF n onezee Pantoffels / tekkies / reënstewels Badsakkie 4. NOTA VIR MAMMA Pak elke aand se klere reeds in aparte ziploc / plastiese sakkie (vuil klere word weer in die sakkie teruggestuur elke aand na badtyd) Badsakkie met die volgende daarin: o Lyfseep (Shower gel werk die beste) o Sjampoe & Opknapper (indien nodig) o Waslappie / Lyf sponsie (Binne-in n plastieksakkie) o Tandeborsel & Tandepasta o Haarborsel o Lyfroom (Belangrik!!!) Klein dun badhanddoekie (handdoeke raak moelik droog in die koue, veral as dit n dik groot handdoek is - bring gerus ekstra enetjie saam indien vorige nag s n nog moet droog word). Reënsteweltjies (gras soms nat vroeg oggend) en Croc's - dra met kousies soggens as dit koud is. (moenie spesiaal koop nie) Swemhulpmiddels (vlerkies- stuur gerus saam, tensy kleuter baie sterk kan swem) MERK ALLES DUIDELIK ASB!!!

SEE-WAARNEMING (SW) - GR 2 Sonbrandroom 10 Bladsy A4 Flipfile Skryfbehoeftes & Inkleurkryte (moenie nuwes koop nie) Houtlym Ou Lemoensakkie of 1 Liter Yogurt bakkie (ons geruik dit om items van die strand aft e bring, moet asb nie gaankoop nie) Waterbottel wat saamgedra kan word (kan sommer Energade bottle of soortgelyks wees) Klein Rugsakkie om strand toe te neem & n swemhandoek Pak al die benodighede in n 2 Liter Roomysbak Merk asseblief al die items Wenk: Pak al die klere vir elke dag in 'n groot ziplock sakkie. Dit help dat die kind elke oggend 'n "pakkie" kan neem en aantrek Vuil klere kan dan weer opgebondel teruggesit word in die sakkie. Die verpakking van elke dag se klere help om die tasse meer georganisseerd te hou. Offisiere, Bring asb fluitjie en ekstra grondseile om bagasie mooi toe te gooi SEE-VERSAMELKUNS (SVK) GR 3 Inkleurkryte 10 Bladsy A4 Flipfile Pak al die benodighede in n 2 Liter Roomysbak Sonbrandroom Waterbottel wat saamgedra kan word (kan sommer Energade bottle of soortgelyks wees) Klein Rugsakkie om strand toe te neem & n swemhandoek Waterskoene of ou tekkies wat nat kan word. Merk asseblief al die items Wenk: Pak al die klere vir elke dag in 'n groot ziplock sakkie. Dit help dat die kind elke oggend 'n "pakkie" kan neem en aantrek Vuil klere kan dan weer opgebondel teruggesit word in die sakkie. Die verpakking van elke dag se klere help om die tasse meer georganisseerd te hou.

SEEKENNIS (SK) GR 4 PAK IN 2L ROOMYSBAK MET DEKSEL, ITEMS MOET DUIDELIK GEMERK WEES: Skêr Buisie 50ml Bostik Clear Gel gom. BRING OOK SAAM Gemaklike skoene om op strand en oor rotse te stap (ou tekkies/crocks werk goed, geen insteek skoene of plakkies nie) n 1kg Lëe Joghurt bakkie Klein rugsakkie met waterbottel, die waterbottel moet of in die rugsak pas of aan n band oor die skouer hang. SEE-DIEREKENNIS (DK) GR 5 Wit T-hemp om op te verf Klein rugsakkie vir strand toe gaan Waterbottel Waterskoene / Skoene wat mag nat word (Nie Plakkies) Kleurpotlode / Uitdraai kryte 2 Plastieksakke (PnP / Checkers / Spar) 1 x Klein houtgom - Ponal 3 x Wasgoedpennetjies 1 x Hanger 1 x 2 L Roomysbak 2 x Leë 410g blikkies 1 x A3 bubble wrap Pen en Potlood & Sker 1 x Verfkwassie

KUS-EKOSORG (ES) Gr 6 Rugsak vir die dag se benodighede - (LW nie 'n hand dra sak nie) Waterbottel Gemaklike stapskoene en skoene vir die strand (Waterstewels of rotsskoene) 1 x Sterk vuilgoed sak. 1 klein pakkie wet wipes vir die woud. Tent per span vir woud uitslaap (nie te groot nie moet met bus Vervoer) Tou vir wasgoedlyn vir nat klere en 6 sterk wasgoedpennetjies Prit gom (klein houer), pen, potlood, kleurpenne/potlode, mooi maak goed vir die plakboek (alles gemerk in n 2L roomysbak) Bring prente van EEN van die volgende: n Walvis, n Seemeeu of n Pikkewyn en inligting oor: sy bou, eetgewoontes, vyande, sosiale gewoontes, blyplek en ander interessante inligting (2-3 Blaaie) Prente van moontlike bedreigings vir die natuurlewe. (Moet asb. nie meer as 2-3 bladsye druk nie Ons bewaar die natuur!) Enige strepies hemp / T-hemp (vir Konsert!) RIVIERMONDINGS EN VLEILANDE (VL) GR 6 (ROOI EN SWART) 1 R30 vir jou snoepie vir uitslaap - WORD INBETAAL BY DIE KURSUSOFFISIER OP DIE KAMP. Die dag se snoepie kan dus buite berekening met snoepie gehou word. 2 Pennesakkie met inkleurpotlode, penne en sker in om plakaat mee te maak 3 n Lekker-sing liedjie oor vleilande/riviermonding Kom wees kreatief! 4 Reddingsbaadjie vir roei op die meer duidelik gemerk.leen een as jy nie een het nie 5 n Snorkel en of duikbril as jy een het. merk asb duidelik 6 n Rugsakkie vir jou handoek, swembroek en waterbottel - om elke dag te gebruik en vir die uitslaap. Ons slaap een aand uit in die Wildernis Nasionale Park VIR UITSLAAP AAND: 1 x KLEIN 2-MAN TENTJIE (VERKIESLIK KOEPELTENT) VERPLIGTEND DUIDELIK GEMERK (julle kan deel) EN KLEIN RUGSAK OF DRASAK wat benodighede vir een aand se uitslaap kan neem.

STAPTOGTE (STAP) GR 6 (Bont) n Groterige Staprugsak (50-65 Liter) wat benodighede vir een aand se uitslaap kan neem. Jou warm baadjie, slaapsak, kos en kombuisware moet daarin kan pas. - 4 x 500 ml waterbottels of 2 x 1 liter waterbottels - Stofie met klein gasbotteltjie (soos vir staptoere) en vuurhoutjies/aansteker - n Knipmes - n Klein potjie wat pas op die gasstofie - n Reënjas of plastiek poncho - Survival bag (of 2 x sterk swart sakke) waarin jou rugsak kan pas sodat hy waterdig is. - Plastieksakke waarin jy jou klere en warm baadjie kan pak om dit droog te hou. - Dun tou en n grondseiltjie (drop sheet) vir skuilings bou. Strandbewustheid (SB) Gr 7 Inpaklys Crocs, (om mee te stort), gumboots of waterboots vir op die strandloop Drymac (verpligtend) Waterbottel baie belangrik ons stap langs die see en daar is nie varswater daar nie. Swembroek,geen twee stuk (bikini s) swembroeke nie Ekstra handdoek vir swem Rugsak vir stranduitstappies Kleiner sak om klere in te pak vir ons uitslaap Dinsdagaand Voortrekker hemp vir uitstappie Woesdag Medikasie moet asb gemerk word en by aankoms aan noodhulp gegee word. Indien u kind enige mediese kondisie het wat ek as Divisieleier moet van weet kan u asseblief dit vir my aandag epos na (acherbst@yebo.co.za) of kontak my op 0825785632

AFRIKANERKIND (AFR) GR 7 ʼn Waterbottel want ons word dors deur die dag en moet nie dehidreer nie. n Lekker paar tekkies, toe skoene of uitgeloopte stapskoene om te chill en ʼn bietjie stadig te stap ons gaan ʼn paar kringe in ʼn bos gaan loop. ʼn Swartsak of twee, vir die vuil- en natklere sodat jou ma (wat so bly gaan wees om jou weer te sien na ʼn lang kamp) dit alles net so in die was kan gooi. Klein rugsakkie vir die uitstappie, sodat jy nie jouself dood hoef te dra aan al die beddegoed wat jy by Seejol gaan gebruik nie. n Poncho of reënjas aangesien n mens nooit weet hoe die weer gaan saamspeel nie. Oornagsak ons gaan een aand by Seejol in Hartenbos gaan oorslaap so dit is nie nodig om AL jou klere saam te neem nie, net ʼn kleinerige sak om die toiletware, handdoek, swem-, droë- en warmklere en beddegoed in te bêre. n Aktiewe en werkende posadres vir jouself of jou ouers Ingeval ons jou wil huisto epos WATERBEWUSTHEID (WAT) GR 7 - Rugsak vir uitstappies - (Lw. nie 'n hand dra sak nie). - Waterbottel. - Ekstra paar gemaklike stapskoene (rockies of ou tekkies) wat kan nat word. - 1 x Sterk vuilgoed sak. - Grondseil (+/- 2m x 2m) en stappers matrassie vir die uitslaap. - 5 sterk wasgoedpennetjies. - Ekstra handdoek VOLWASSENES Diegene wat met eie vervoer kom, bring asb jou kleinbrandblusser saam (as jy een het) N.B.: Alle toerusting word op eie risiko saamgebring. Kampraad aanvaar geen aanspreeklikheid vir verlore items nie.