SWARTVLEI SEEKAMP 2017

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "SWARTVLEI SEEKAMP 2017"

Transcriptie

1 SWARTVLEI SEEKAMP 2017 Liewe Swartvlei Vories 8 Junie 2017 BAIE WELKOM BY DIE 25ste SWARTVLEI SEEKAMP Kampdatums : Sondag 02 Julie 2017 om 09h00 tot Saterdag 8 Julie 2017 om 14:00 Ons kampterrein is by die Streeksdiensteraad Woonwapark Swartvlei, Sedgefield. Selfoon nommers vir noodgevalle: / Busse vertrek reeds op Saterdag 01 Julie 2016 om 14:00 Almal moet aanmeld om 13:00 by Pretoria Rugby Klub (56 Totius St, Groenkloof Pretoria) Busse word weer terug verwag Sondag 9 Julie 17 tussen 09:00 en 10:00 by Pretoria Rugby Klub. Let asb dat Unika, Klipfontein, Weltevrede en Johanna vd Merwe Kommandos se bus vertrek vanaf Mosaiek Kerk in Fairlands in Johannesburg. Almal meld aan om 13:30, sodat bus kan 14:00 Alle ander Kommando s wat langs die pad op klim, sal verwittig word van die tye. Selfone & Elektroniese toestelle MOET ASSEBLIEF BY DIE HUIS GELAAT WORD: DIT KAN OOK INGEGEE WORD OP KAMP, ONS NEEM GEEN VERANTWOORDELIKHEID VIR VERLORE FONE! ELKEEN BRING SAAM, DIT WORD BY AANKOMS BY VERTREKPUNT INGENEEM: 1 pakkies koekies met vulsel 1 leë roomysbak (Pak sommer jou padkos in die bak vir die bus) Items vir ons Gemeenskapsprojek. Sien Inligtingblad aangeheg. SAKGELD VIR SNOEPIE OP DIE KAMP Geldjies vir snoepie moet in n banksakkie saamgestuur word, indien dit nie reeds oorbetaal is na Swartvlei nie. Die gelde word inbetaal op die kamp. Enige gelde wat na die kamp nie gebruik is nie sal aan die kind teruggegee word. DIE KAMPBESTUUR NEEM GEEN VERANTWOORDELIKHEID VIR SAKGELD WAT NIE INBETAAL WORD en VERLORE RAAK. BAGASIE: SKRYF JOU NAAM EN KOMMANDO GROOT EN DUIDELIK OP ALLE ITEMS!!! 1. WARM SLAAPSAK met ligte kombesie. Neem warm slaapsak/goed op busrit 2. STAPPERS-MATRASSIE, opgerol, vasgemaak en GEMERK EN GRONDSEIL, ongeveer 1,8m x 1m (dik plastiek, DUIDELIK GEMERK) GEEN KAMPBEDJIES WORD TOEGELAAI VIR KINDERS NIE! 3. ALLE KAMPERS PAK DIE VOLGENDE IN EEN SAGTE SAK/TAS: (Pak jou klere in plastieksakke, dit voorkom dat nat klere al die ander klere in die tas nat maak) Jou Voortrekker Golf hempie Vyf stelle warm ou DRAKLERE (bv. 2 sweetpakke, langbroek, drie kortbroeke, T-hemde, trui) - MOET ASSEBLIEF NIE TE VEEL KLERE INPAK NIE!

2 SWEETPAK, TRUI om in te slaap (Dis lekkerrrr.koud in die nag!) PAAR skoene of tekkies vir dra, plus een paar OU TEKKIES WAT KAN NAT WORD VIR ROTSPOELE NB! NB! NB! Moenie nuwe of duur skoene saamneem nie WARM BAADJIE VIR SAANS. (VERKIESLIK DONKERBLOU) REëNJAS OF DRIMAC (VERKIESLIK DONKERBLOU) (NB!) Onderklere en genoeg sokkies (warm onderklere vir saans) Swemklere en ligte handdoek (SOWAAR!) Toiletbenodigdhede en badhanddoek Flitslig en ekstra batterye N.B.: Lap bordesak met beker, bord, papierborde, papbord, mes, vurk, lepel, teelepel, sponsie en afdroogdoek gemerk (Sit papierborde in groot Ziploc plastieksak) WATERBOTTEL Swartsak ELKE GROEP MOET ASB. DIE VOLGENDE SAAMBRING VIR DIE KURSUS: KLEUTERS & SEEPRET (KL & SP) VOORSKOOL - GR 1 (Lilac) Botteltjie Ponal met spuitpunt (klein) Swemhulpmiddels (vlerkies- stuur gerus saam tensy kleuter baie sterk kan swem) Lang selfgeadresseerde koevert met Seekat se naam & seël op (pos by museum) Reënsteweltjies (gras soms nat vroeg oggend) en Croc's - dra met kousies soggens as koud. (moenie spesiaal koop nie) Rugsakkie vir uitstappies met swemklere, klein Strandhanddoek, sonskerm, Gemerkte Waterbottel of koeldrankbottel Aparte BAD Sakkie (vir bad laatmiddag handig beide sakke elke oggend in) : o met skoon stel klere (kousies/onderkleertjies/broek/hemp) o Pak tuis elke aand se klere reeds in aparte plastiese sakke (vuil klere word weer in die sakkie teruggestuur) o Badsakkie met sy eie sepie /waslappie/roompies/borsel. o Klein dun badhanddoekie (handdoeke raak moelik droog in die koue veral as dik groot handdoek - bring gerus ekstra enetjie saam indien vorige nag s n nog moet droog word). MERK ALLES DUIDELIK ASB. SEE-WAARNEMING (SW) GR 2 (Groenies) Sonbrandroom 10 Bladsy A4 Flipfile Skryfbehoeftes & Inkleurkryte Waterbottel wat saamgedra kan word Klein Rugsakkie om strand toe te neem & n swemhandoek Pak al die benodighede in n 2 Liter Roomysbak Merk asseblief al die items DONKERKLEURIGE of SWART DENIM/LANGBROEK EN LANGMOUTOP vir die kampvuurkonsert Wenk: Pak al die klere vir elke dag in 'n groot ziplock sakkie. Dit help dat die kind elke oggend 'n "pakkie" kan neem en aantrek Vuil klere kan dan weer opgebondel teruggesit word in die sakkie. Die verpakking van elke dag se klere help om die tasse meer georganisseerd te hou.

3 SEE-VERSAMELKUNS (SVK) GR 3 (Groenies) Sonbrandroom 10 Bladsy A4 Flipfile Skryfbehoeftes en Inkleurkryte Waterbottel wat saamgedra kan word Klein Rugsakkie om strand toe te neem & n swemhandoek Pak al die benodighede in n 2 Liter Roomysbak Merk asseblief al die items DONKERKLEURIGE of SWART DENIM/LANGBROEK EN LANGMOUTOP vir die kampvuurkonsert Wenk: Pak al die klere vir elke dag in 'n groot ziplock sakkie. Dit help dat die kind elke oggend 'n "pakkie" kan neem en aantrek Vuil klere kan dan weer opgebondel teruggesit word in die sakkie. Die verpakking van elke dag se klere help om die tasse meer georganisseerd te hou. SEEKENNIS (SK) GR 4 (Rooi & Blou) PAK IN 2L ROOMYSBAK MET DEKSEL, ITEMS MOET DUIDELIK GEMERK WEES: Skêr Buisie 50ml Bostik Clear Gel Gom BRING OOK SAAM Gemaklike skoene om op strand en oor rotse te stap (ou tekkies/crocks werk goed, geen insteek skoene of plakkies nie) n 1kg Lëe Joghurt bakkie Klein rugsakkie met waterbottel, die waterbottel moet of in die rugsak pas of aan n band oor die skouer hang. Slegs vir die Offisiere : 1x1kg Net Uiesakkie/Lemoensakkie met handvatsels SEE-DIEREKENNIS (DK) GR 5 (Oranje) Kleurpotlode / Uitdraai kryte Pen en Potlood & Sker Bostik EN Pritt Waterskoene / Skoene wat mag nat word (Nie Plakkies) Waterbottel Klein rugsakkie vir strand toe gaan Roomysbak & 2 x Ekstra Deksels (Bo en behalwe jou Roomysbak sin) Inligting & prentjies oor EEN van die volgende afdelings: (Ons gaan plakkate maak in groepsverband) - Verskillende soorte haaie - Jellievisse/Bloublasies/Anemaone, - Seekatte/Mossels/Slakke, - Krappe/Krewe/Krewels, - Sponse/Korale, - Seekomkommers/Kastaings, - Dolfyne/Otters/Walvisse/Robbe Wit hemp wat ons kan verf

4 KUS-EKOSORG (ES) GR 6 (Seegroen) Rugsak vir die dag se benodighede - (LW nie 'n hand dra sak nie) Waterbottel Gemaklike stapskoene en skoene vir die strand (Waterstewels of rotskoene). 1 x Sterk vuilgoed sak. 1 x Klein pakkie wet wipes vir die woud. Grondseil (+ 2 x 2 m) en stappers matrassie vir die bos uitslaap. 1 Klein pakkie wet-wipes vir die uitslaap in die woud Tou vir wasgoedlyn vir nat klere en 6 sterk wasgoedpennetjies Prit gom (klein houer), pen, potlood, kleurpenne/potlode, mooi maak goed vir die plakboek (alles gemerk in n 2L roomysbak) 6 x Selfgemaakte besigheidskaartjies, met n foto van jouself, met jou naam, tel no, en Kommando naam op R 30 vir die natuurbewaring projek in n aparte sakkie Bring prente van EEN van die volgende: n Walvis, n Seemeeu of n Pikkewyn en inligting oor: sy bou, eetgewoontes, vyande, sosiale gewoontes, blyplek en ander interessante inligting (2-3 Blaaie) Prente van moontlike bedreigings vir die natuurlewe. (Moet asb. nie meer as 2-3 bladsye druk nie Ons bewaar die natuur!) Wit T-hemp (Ou hemp waarop geverf kan word vir Konsert!) VLEILANDE (VL) GR 6 en 7 (Maroen en Geel) R30 vir jou snoepie vir ons uitslaap - WORD INBETAAL BY DIE KURSUSOFFISIER OP DIE KAMP. Die dag se snoepie kan dus buite berekening met snoepie gehou word. 1 leë 2 liter deurskynende koeldrankbottel Pennesakkie met inkluerpotlode, penne en skêr in om plakaat mee te maak 1 leë 500 milliter deurskynende koeldrank bottel 1 Plat koeldrank of drankbottel doppie (yster tipe) Klein skulpies wat in doppie sal pas. As jy nie het nie, dan tel ons op die strand op n Lekker-sing liedjie oor vleilande/vleilanders Kom wees kreatief! Reddingsbaadjie vir roei op die meer duidelik gemerk.leen een as jy nie een het nie n Snorkel en of duikbril, as jy een het. duidelik gemerk asb n Rugsakkie vir jou handoek, swembroek en waterbottel - om elke dag te gebruik en vir die uitslaap. Ons slaap een aand uit in die Wildernis Nasionale Park VIR UITSLAAP AAND: 1 x KLEIN 2-MAN TENTJIE (VERKIESLIK KOEPELTENT) VERPLIGTEND DUIDELIK GEMERK (julle kan deel) EN KLEIN RUGSAK OF DRASAK wat benodighede vir een aand se uitslaap kan neem.

5 STAPTOGTE (STAP) GR 6 & 7 (Bont) R30 kontant in n gemerkte koevert - WORD INBETAAL BY DIE KURSUSOFFISIER OP DIE KAMP. 1. n Groterige staprugsak (+-50 liter) wat benodighede vir een aand se uitslaap kan neem. Jou slaapsak, kos en kombuisware moet daarin kan pas. 2. Een plastiek seil (drop sheets) en tou om skuiling mee te bou 3. 4 x 500 ml waterbottels of 2 x 1 liter waterbottels 4. Stofie met klein gasbotteltjie (soos vir staptoere) en vuurhoutjies/aansteker 5. n Knipmes (duidelik gemerk) 6. 1 Klein potjie wat pas op die gasstofie 7. n Reënjas of plastiek poncho 8. Plastieksakke waarin jy jou klere en warm baadjie kan pak om dit droog te hou 9. n Lekker-sing liedjie oor Staptogte Kom wees kreatief! ml Sunlight seep in n klein koeldrankbotteltjie gegooi wat dig kan toemaak 11. Permante merker (Pen) STRANDBEWUSTHEID (SB) GR 7 (DONKERBLOU) n Apparte banksakkie met R30, dit moet asb apart van die snoepiegeld gesit word Crocs, (om mee te stort), gumboots of waterboots vir op die strandloop Drymac (verpligtend) Waterbottel baie belangrik ons stap langs die see en daar is nie varswater daar nie. Swembroek en ekstra Handdoek Rugsak vir stranduitstappies en uitslaap Dinsdagaand Voortrekker hemp vir uitstappie Woesdag Medikasie moet asb gemerk word en by aankoms aan noodhulp gegee word. Indien u kind enige mediese kondisie het wat ek as Divisieleier moet van weet kan u asseblief dit vir my aandag epos na ([email protected]) of kontak my op AFRIKANERKIND (AFR) GR 7 (GRYS) ʼn Waterbottel want ons word dors deur die dag en moet nie dehidreer nie. n Lekker paar tekkies, toe skoene of uitgeloopte stapskoene om te chill en ʼn bietjie stadig te stap ons gaan ʼn paar kringe in ʼn bos gaan loop. ʼn Lekker swart-en-wit familiefoto want ʼn suit en tie lyk ongemaklik ʼn poskaartgrootte sal perfek wees. ʼn Swartsak of twee, vir die vuil- en natklere sodat jou ma (wat so bly gaan wees om jou weer te sien na ʼn lang kamp) dit alles net so in die was kan gooi. ʼn Klein verfkwassie, ons gaan nie ʼn gebou verf nie, so jy hoef nie met ʼn heavy duty verfkwas of ʼn verfroller daar aan te kom nie. ʼn Hoed waarmee ouma of oupa die goeie tye laat rol het of net een wat hulle gedra het. Klein rugsakkie vir die uitstappie, sodat jy nie jouself dood hoef te dra aan al die beddegoed wat jy by Seejol gaan gebruik nie. n Poncho of reënjas aangesien n mens nooit weet hoe die weer gaan saamspeel nie. Oornagsak ons gaan een aand by Seejol in Hartenbos gaan oorslaap so dit is nie nodig om AL jou klere saam te neem nie, net ʼn kleinerige sak om die toiletware, handdoek, swem-, droë- en warmklere en beddegoed in te bêre.

6 VERKENNERS Jou eie tent Grondseil (ongeveer 2m x 1m) Warm Klere BRING BAIE GEES Rus gerus uit voor die kamp VOLWASSENES Diegene wat met eie vervoer kom, bring asb jou kleinbrandblusser saam (as jy een het) N.B.: Alle toerusting word op eie risiko saamgebring. Kampraad aanvaar geen aanspreeklikheid vir verlore items nie. Ouers neem asb ook kennis: RIGLYNE VIR SWARTVLEI SOSIALE MEDIA KOMMUNIKASIE. Hierdie is n paar riglyne vir die gebruik van sosiale media deur Swartvlei kampers, hulle ouers en vriende. Hierdie dokument vervang nie die amptelike dokument Kommunikasie beleid in Die Voortrekkers nie, maar moet as aanvullend gesien word. Onthou ons is eerstens Voortrekkers al is jy net n Voortrekker ouer. As ouer en vriend is jy steeds n AFRIKANER, n BURGER en n CHRISTEN. So jy het dieselfde waardes as n Voortrekker. Ons moet altyd probeer om die beeld van Die Voortrekkers hoog te hou. Ons wil graag hê julle moet al julle pret met almal deel, maar ons wil hê dat jy aan die volgende paar dinge dink voordat jy die stuur knopie druk vir n status opdatering, stuur van n foto of n aanstuur van n boodskap. 1. As jy die stuur knopie druk is dit vir ewig. Die internet vergeet nooit nie. Daar is altyd erens n presiese rekord van wat jy nou net gestuur het al probeer jy dit nou uitvee. 2. Is ek gemaklik dat my kinders of toekomstige kinders dit sien? Is ek gemaklik dat my ma, ouma dit sien? 3. Sal ek dit wat ek nou wil sê van aangesig tot aangesig vir die persoon kan sê wie hier betrokke is? 4. Is dit WAAR, GOEDHARTIG en NODIG? Maak altyd seker of jou bron betroubaar is en onafhanklik bevestig kan word. Wees bedag daarop om nie afleidings te maak van swak verwoorde SMS en twitter boodskappe nie. As iets tegnies waar is, moet jy dink wat jou motief is waarom jy dit stuur. Doen dit met inagneming van al die partye betrokke. As jy dit nie goedhartig kan doen nie, her-evalueer jou motief of die toon van die boodskap. Besluit ook of dit werklik nodig is om die boodskap te stuur of is dit net n uitlating van frustrasie, n skinderstorie of n swartsmeer geleetheid. 5. Kan hierdie boodskap / foto my verhoudings, my reputasie en my loopbaan (nou en in die toekoms) benadeel. 6. Stel ek my of iemand anders se veiligheid in gevaar met die inligting wat ek hier wil plaas. Onthou dat inligting wat jy plaas deur enigiemand gelees kan word. Foto s kan geotags bevat wat jou presiese ligging bekend maak. As jy jou planne vir die dag beskryf weet hulle presies waar jy wanneer gaan wees en kan maklik so n misdaad beplan. 7. Hou altyd die ander persone betrokke se waardigheid en privaatheid in gedagte met enige inskrywing of foto wat jy plaas. Het jy die persoon se toestemming om dit te gebruik? Gaan kyk na die volgende skakel op die Hou Koers web blad ( en maak die dokument Kommunikasie beleid in Die Voortrekkers oop vir Die Voortrekkers se amptelike beleid.

SWARTVLEI SEEKAMP 2018

SWARTVLEI SEEKAMP 2018 SWARTVLEI SEEKAMP 2018 Liewe Swartvlei Voortrekkers Junie 2018 BAIE WELKOM BY DIE 26ste SWARTVLEI SEEKAMP Kampdatums : Sondag 24 Junie 2018 om 09h00 tot Saterdag 30 Junie 2018 om 14:00 Ons kampterrein

Nadere informatie

SAAMBRINGLYSIE: WAPADRAND GGA/N AUGUSTUS 2018

SAAMBRINGLYSIE: WAPADRAND GGA/N AUGUSTUS 2018 SAAMBRINGLYSIE: WAPADRAND GGA/N 24-26 AUGUSTUS 2018 ALGEMENE KAMPBENODIGDHEDE: Slaapsak en kussing Spandrag / gemaklike dra-klere vir Vrydag / Saterdag Aktiewe Voortrekkerdrag vir Sondag Sweetpak en warm

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand 1. Praise and Worship 2. Instruksies vir die aand: - Hierdie is n gebedsaand rondom die verskillende vrugte van die Gees. - Elke groepleier kry al hulle benodighede

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee Kinderwerf.co.za leesprodukte (2014) Evalueringsvorm Meer inligting Gratis diftongkaart Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Beantwoord die volgende vrae om te kyk of die leesmateriaal op julle van

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 6 Strukture Vrae 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 3. Plak of teken prente van die verskillende soorte strukture. Raamstrukture 24 Dopstrukture

Nadere informatie

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF November 2012 Beste Graad 8-ouer Namens die personeel is dit vir ons baie aangenaam om u en u kind by die Hoërskool Jan van Riebeeck te verwelkom. Ons sien uit na n gelukkige en vervullende verbintenis

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie 1. PRAISE EN WORSHIP 2. YSBREKER: - Julle het verlede week die hoede gemaak, wat operasie transformasie moes uitbeeld - Elke groep kom wys sy hoed vir die groep

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Inligtingshandleiding

Inligtingshandleiding Inligtingshandleiding Die Plaasklonkies Motto Waar ons speel-speel leer Die Plaasklonkies Missie By Plaasklonkies streef ons daarna om n atmosfeer te skep waarin kinders kan leer deur spel. Ons wil graag

Nadere informatie

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REELINGS: Elke groepleier het n skoenboks met n deksels wat kan afhaal nodig. Trek asb die skoenboks VOOR die tyd met eenkleur papier

Nadere informatie

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. Hoe oud is jy? Die Arbeidswet

Nadere informatie

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3 Eksaminator: M Swanepoel Moderator : C van Niekerk Tyd: 2 uur Punte: 30 punte Datum: 2 November 2016 Eerste sessie, Woensdag TAAK 11 : Opstel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2019 IN SAMEWERKING MET 10/10 SKRYFBEHOEFTES. (ouers is welkom om van hierdie opsie gebruik te maak)

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2019 IN SAMEWERKING MET 10/10 SKRYFBEHOEFTES. (ouers is welkom om van hierdie opsie gebruik te maak) IN SAMEWERKING MET 10/10 SKRYFBEHOEFTES (ouers is welkom om van hierdie opsie gebruik te maak) Bestellings word aanlyn gedoen by 10/10 se webtuiste: www. tienuittien.co.za of dit kan per faks of per e-pos

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Lees die storie en beantwoord die vrae Samantha en Tinkerbel se nuwe maats 1 2 3 4 Eendag was daar n dogtertjie met die naam Samantha. Sy het saam met haar ma en

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22 Ontmoeting 22 Briewe van Johannes Hierdie ontmoeting word in die vorm van n gebedsreis gehou. Die Welkom, Wyding, Woord en Werskaf word geïntegreer. Teks: 1 Johannes, 2 Johannes en 3 Johannes Notas oor

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Briewe, posseëls en elektroniese pos moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.

Nadere informatie

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a Deel van die sukses van Kleuterkerk is die veiligheid van roetine vir die kleintjies. Veral as die leidsters elke

Nadere informatie

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik.

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik. Tentatiewe idees vir Jeugkamp 2012. Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik. Myn-dag Ons het gedink dat ons

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37 Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37 DOEL: Die kinders moet verstaan dat ons saam met Jesus teen die duiwel moet stry. Ons moet hom geen vastrapplek in ons lewe

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi! Naam: Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi! 1 As jy die prentjie sien is daar iets wat jy moet doen. So lees die opdrag mooi. Skryf al die

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2018

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2018 Graad R 1 Pakkie uitdraaikryte (Steadler) 1 2 Pakkie dik jumbo vetkryte (9) 1 3 Pennesakkie (22 cm) 1 4 Stomppuntskȇr 1 6 Groot houer handewasseep 1 7 Pak sneesdoekies 1 8 Flip file 10 sakkies 1 9 Buis

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening Handleiding 6 Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening rekening 1 GKSA - Hoe om n Twitter-reekening te skep en bestuur 6.1 INLEIDING 6.1.1 Twitter Twitter is ʼn sosiale netwerk- en mikro-blogdiens blogdiens

Nadere informatie

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 TAAK 3: VRAESTEL 3 OPSTELLER: R. TOYER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

1 Waar ek vandaan kom

1 Waar ek vandaan kom 1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie

Karlien. Van die Primaria. Liewe voornemende Karliener

Karlien. Van die Primaria. Liewe voornemende Karliener Van die Primaria Liewe voornemende Karliener Die beste jare van jou lewe lê nog voor en jy is so bevoorreg om te sê daardie jare gaan jy as Karliener aanpak. Elke liewe oomblik en geleentheid van nou af

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 1 SKOOLUNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 2. Swart skoolskoene met kort

Nadere informatie

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat. Naam: 1 Die ou vrou en die voël wat kon praat. Woordlys Lees die woorde n paar keer hardop. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud 2 Stillees Oefening

Nadere informatie

Wiskunde Graad 4. November 2016

Wiskunde Graad 4. November 2016 1 Wiskunde Graad 4 November 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofreken vrae: 1.1 5746 200 = 5546 1.2 5 9 = 45 1.3 + = 1.4 250 + 350 = 600 1.5 546 0 = 546 1.6 700 10 = 70 1.7 1 = 1.8 30 7 = 210 1.9 14

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 GRAAD 10 PUNTE: 80 TYD: 1.5 UUR DATUM: MEI/JUNIE 2012 EKSAMINATOR: A. JACOBS INSTRUKSIES: Lees die volgende instruksies / opdragte noukeurig deur voordat jy

Nadere informatie

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek Hersiening Naam: A. Skryftekens: die kappie (bv. ê) die deelteken (bv. ë) die aksentteken (bv. é, á, ó) die afkappingsteken (bv. s) die koppelteken (bv. twee-uur) a) Die vrou het iets gesê toe sy na die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken. Seksuele Teistering by die werk Dit was briljant van my om die nuwe assistent aan te stel, nê? Sy werk regtig hard. Ek is in my skik. Ek sou haar sommer net vir haar voorkoms aangestel het. Het jy daai

Nadere informatie

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS 2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS Jy gaan drie vraestelle skryf: Vraestel 1: Taal 80 punte tyd: 2 ure Vraestel 2: Letterkunde 70 punte tyd: 2ure Vraestel 3: Skryf 100 punte tyd: 2½ ure Vraestel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Nadere informatie

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk. Hulpmiddels: Vir die speletjie: 8 koeverte en die Sjona-alfabet-flitskaarte wat saam met die projek inligting gestuur is. Kopieer die volgende flitskaarte 2 keer: B (Bhaibheri), C (china), D (dongi), G

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

Hoe kies n mens n troeteldier?

Hoe kies n mens n troeteldier? Naam: Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg. Hoe kies n mens n troeteldier? Honde en katte Knaagdiere n Hond kan jou beste vriend wees, maar onthou dat honde

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye. JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 03 GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM EKSEMPLAAR Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye. AFDELING A VRAAG ANTWOORD PUNTE. D- spelerig en lui. D- spelerig en lui.3 D-

Nadere informatie

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Uit Doelgerigte Gebed deur Bennie Mostert, CUM uitgewers Opdrag: Maak 'n keuse om in hierdie week wat kom minstens 5 dae te neem om 15-30 minute per dag

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3 1 Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps. 116... Sb 33:1,3 1 Johannes 3 1Jn 3:1 Kyk wat n groot liefde die Vader aan ons bewys het,

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie