SWARTVLEI SEEKAMP 2018
|
|
|
- Frans Pieter Goossens
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 SWARTVLEI SEEKAMP 2018 Liewe Swartvlei Voortrekkers Junie 2018 BAIE WELKOM BY DIE 26ste SWARTVLEI SEEKAMP Kampdatums : Sondag 24 Junie 2018 om 09h00 tot Saterdag 30 Junie 2018 om 14:00 Ons kampterrein is by die Streeksdiensteraad Woonwapark Swartvlei, Sedgefield. Selfoon nommers vir noodgevalle: / BUSSE: Pretoria: 3 x Busse vertrek Saterdag 23 Junie 2018 om 14:00. Almal moet aanmeld om 13:00 by die Voortrekker Monument by die Voortrekkersaal. Busse word weer terug verwag Sondag 1 Julie 2018 tussen 09:00 en 10:00 by die Voortrekker Monument. Johannesburg: Unika, Weltevrede en Johanna vd Merwe Kommandos se bus vertrek vanaf Mosaiek Kerk in Fairlands in Johannesburg. Almal meld aan om 13:30, sodat bus kan 14:00. Bus sal weer Sondag 1 Julie 2018 tussen 9 en 10 uur stop by Mosaiek Kerk. Alle ander Kommando s wat langs die pad op klim, sal verwittig word van die tye. Maak asseblief seker dat almal wat met die bus ry genoeg padkos pak. Die eerste ete word eers Sondagmiddag verskaf op die kamp. Maak dus seker dat jy meer as net lekkers en skyfies vir die pad het. Daar is nie geleentheid om kos langs die pad te koop nie. Ons is ongelukkig net te veel mense om dit toe te laat. ELKEEN BRING SAAM, DIT WORD BY AANKOMS OP KAMP INGENEEM: 1 pakkie koekies met vulsel 1 leë roomysbak (Pak sommer jou padkos in die bak vir die bus) Items vir ons Gemeenskapsprojek: JEUG in AKSIE (Stuur asb toiletware wat ons aan die jongmense kan gee wat in die Sedgefield omgewing woon en werk. Bv. Tandeborsel, seep, tandepasta, Shampoo, deodorant, rol-aan ens) SAKGELD VIR SNOEPIE OP DIE KAMP Geld vir snoepie moet in n banksakkie saamgestuur word, indien dit nie reeds oorbetaal is na Swartvlei nie. Die gelde word inbetaal op die kamp. Enige gelde wat na die kamp nie gebruik is nie sal aan die kind teruggegee word. DIE KAMPBESTUUR NEEM GEEN VERANTWOORDELIKHEID VIR SAKGELD WAT NIE INBETAAL WORD en VERLORE RAAK.
2 BAGASIE: SKRYF JOU NAAM EN KOMMANDO GROOT EN DUIDELIK OP ALLE ITEMS!!! 1. WARM SLAAPSAK met ligte kombesie. Neem warm slaapsak/goed op busrit 2. STAPPERS-MATRASSIE, opgerol, vasgemaak en GEMERK EN GRONDSEIL, ongeveer 1,8m x 1m (dik plastiek, DUIDELIK GEMERK) GEEN KAMPBEDJIES WORD TOEGELAAI VIR KINDERS NIE! 3. ALLE KAMPERS PAK DIE VOLGENDE IN EEN SAGTE SAK/TAS: (Pak jou klere in plastieksakke, dit voorkom dat nat klere al die ander klere in die tas nat raak) Jou Voortrekker Golf hempie vir uitstappie (Merk asb) Vyf stelle warm ou DRAKLERE (bv. 2 sweetpakke, langbroek, drie kortbroeke, T-hemde, trui) - MOET ASSEBLIEF NIE TE VEEL KLERE INPAK NIE! SWEETPAK, TRUI om in te slaap (Dis lekkerrrr.koud in die nag!) PAAR skoene of tekkies vir dra, plus een paar OU TEKKIES WAT KAN NAT WORD VIR ROTSPOELE NB! NB! NB! Moenie nuwe of duur skoene saamneem nie WARM BAADJIE VIR SAANS. (VERKIESLIK DONKERBLOU) NB - REëNJAS OF DRIMAC (VERKIESLIK DONKERBLOU) Onderklere en genoeg sokkies (warm onderklere vir saans) Swemklere en ligte handdoek (SOWAAR!) Eie Toiletbenodigdhede en badhanddoek Flitslig en ekstra batterye N.B.: Lap bordesak met beker, bord, papierborde, papbord, mes, vurk, lepel, teelepel, sponsie en afdroogdoek gemerk (Sit papierborde in groot Ziploc plastieksak) WATERBOTTEL Swartsak Selfone & Elektroniese toestelle MOET ASSEBLIEF BY DIE HUIS GELAAT WORD: DIT KAN OOK INGEGEE WORD OP KAMP, ONS NEEM GEEN VERANTWOORDELIKHEID VIR VERLORE FONE!
3 ELKE GROEP MOET ASB. DIE VOLGENDE SAAMBRING VIR DIE KURSUS: Kleuters (KL) & Seepret (SP) INPAK LYSIE VOORSKOOL tot GR 1 (Lilac) 1. 5L Wit Roomysbak + deksel met die volgende daarin: Botteltjie Ponal met spuitpunt (klein) Wit 100% katoen hempie vir knoop & doop (Baie belangrik - hempie MOET 100% KATOEN wees) Langwerpige self-geadresseerde koevert met jou kleuter se naam & adres daarop. Plak ook n seël bo-op die koevert (Word by die museum gepos tydens ons uitstappie) NB!! 5 x Ziplock sakkies / plastiese winkelsakke om natklere/handdoeke in terug te stuur. 3 x Kartonne vir sand-art (Gebruik n ontbytgraan boks uitgeknip.) (Bêre dit binne-in plastiek sakkie) 6 x Wasgoedpennetjies om natgoed op te hang. Voorskoot (moenie een gaan koop nie). 2. Rugsakkie vir uitstappies - met die volgende daarin: Swemklere Klein dun strandhanddoek Sonskerm Gemerkte waterbottel of koeldrankbottel Plakkies of crocs 3. APARTE Rugsakkie vir BADTYD laatmiddag met die volgende daarin: skoon stel klere (dit wat jou kleuter die volgende dag gaan dra) Onderklere & Kousies Hemp, broek & sweater top / Baadjie OF n onezee Pantoffels / tekkies / reënstewels Badsakkie 4. NOTA VIR MAMMA Pak elke aand se klere reeds in aparte ziploc / plastiese sakkie (vuil klere word weer in die sakkie teruggestuur elke aand na badtyd) Badsakkie met die volgende daarin: o Lyfseep (Shower gel werk die beste) o Sjampoe & Opknapper (indien nodig) o Waslappie / Lyf sponsie (Binne-in n plastieksakkie) o Tandeborsel & Tandepasta o Haarborsel o Lyfroom (Belangrik!!!) Klein dun badhanddoekie (handdoeke raak moelik droog in die koue, veral as dit n dik groot handdoek is - bring gerus ekstra enetjie saam indien vorige nag s n nog moet droog word). Reënsteweltjies (gras soms nat vroeg oggend) en Croc's - dra met kousies soggens as dit koud is. (moenie spesiaal koop nie) Swemhulpmiddels (vlerkies- stuur gerus saam, tensy kleuter baie sterk kan swem) MERK ALLES DUIDELIK ASB!!!
4 SEE-WAARNEMING (SW) - GR 2 Sonbrandroom 10 Bladsy A4 Flipfile Skryfbehoeftes & Inkleurkryte (moenie nuwes koop nie) Houtlym Ou Lemoensakkie of 1 Liter Yogurt bakkie (ons geruik dit om items van die strand aft e bring, moet asb nie gaankoop nie) Waterbottel wat saamgedra kan word (kan sommer Energade bottle of soortgelyks wees) Klein Rugsakkie om strand toe te neem & n swemhandoek Pak al die benodighede in n 2 Liter Roomysbak Merk asseblief al die items Wenk: Pak al die klere vir elke dag in 'n groot ziplock sakkie. Dit help dat die kind elke oggend 'n "pakkie" kan neem en aantrek Vuil klere kan dan weer opgebondel teruggesit word in die sakkie. Die verpakking van elke dag se klere help om die tasse meer georganisseerd te hou. Offisiere, Bring asb fluitjie en ekstra grondseile om bagasie mooi toe te gooi SEE-VERSAMELKUNS (SVK) GR 3 Inkleurkryte 10 Bladsy A4 Flipfile Pak al die benodighede in n 2 Liter Roomysbak Sonbrandroom Waterbottel wat saamgedra kan word (kan sommer Energade bottle of soortgelyks wees) Klein Rugsakkie om strand toe te neem & n swemhandoek Waterskoene of ou tekkies wat nat kan word. Merk asseblief al die items Wenk: Pak al die klere vir elke dag in 'n groot ziplock sakkie. Dit help dat die kind elke oggend 'n "pakkie" kan neem en aantrek Vuil klere kan dan weer opgebondel teruggesit word in die sakkie. Die verpakking van elke dag se klere help om die tasse meer georganisseerd te hou.
5 SEEKENNIS (SK) GR 4 PAK IN 2L ROOMYSBAK MET DEKSEL, ITEMS MOET DUIDELIK GEMERK WEES: Skêr Buisie 50ml Bostik Clear Gel gom. BRING OOK SAAM Gemaklike skoene om op strand en oor rotse te stap (ou tekkies/crocks werk goed, geen insteek skoene of plakkies nie) n 1kg Lëe Joghurt bakkie Klein rugsakkie met waterbottel, die waterbottel moet of in die rugsak pas of aan n band oor die skouer hang. SEE-DIEREKENNIS (DK) GR 5 Wit T-hemp om op te verf Klein rugsakkie vir strand toe gaan Waterbottel Waterskoene / Skoene wat mag nat word (Nie Plakkies) Kleurpotlode / Uitdraai kryte 2 Plastieksakke (PnP / Checkers / Spar) 1 x Klein houtgom - Ponal 3 x Wasgoedpennetjies 1 x Hanger 1 x 2 L Roomysbak 2 x Leë 410g blikkies 1 x A3 bubble wrap Pen en Potlood & Sker 1 x Verfkwassie
6 KUS-EKOSORG (ES) Gr 6 Rugsak vir die dag se benodighede - (LW nie 'n hand dra sak nie) Waterbottel Gemaklike stapskoene en skoene vir die strand (Waterstewels of rotsskoene) 1 x Sterk vuilgoed sak. 1 klein pakkie wet wipes vir die woud. Tent per span vir woud uitslaap (nie te groot nie moet met bus Vervoer) Tou vir wasgoedlyn vir nat klere en 6 sterk wasgoedpennetjies Prit gom (klein houer), pen, potlood, kleurpenne/potlode, mooi maak goed vir die plakboek (alles gemerk in n 2L roomysbak) Bring prente van EEN van die volgende: n Walvis, n Seemeeu of n Pikkewyn en inligting oor: sy bou, eetgewoontes, vyande, sosiale gewoontes, blyplek en ander interessante inligting (2-3 Blaaie) Prente van moontlike bedreigings vir die natuurlewe. (Moet asb. nie meer as 2-3 bladsye druk nie Ons bewaar die natuur!) Enige strepies hemp / T-hemp (vir Konsert!) RIVIERMONDINGS EN VLEILANDE (VL) GR 6 (ROOI EN SWART) 1 R30 vir jou snoepie vir uitslaap - WORD INBETAAL BY DIE KURSUSOFFISIER OP DIE KAMP. Die dag se snoepie kan dus buite berekening met snoepie gehou word. 2 Pennesakkie met inkleurpotlode, penne en sker in om plakaat mee te maak 3 n Lekker-sing liedjie oor vleilande/riviermonding Kom wees kreatief! 4 Reddingsbaadjie vir roei op die meer duidelik gemerk.leen een as jy nie een het nie 5 n Snorkel en of duikbril as jy een het. merk asb duidelik 6 n Rugsakkie vir jou handoek, swembroek en waterbottel - om elke dag te gebruik en vir die uitslaap. Ons slaap een aand uit in die Wildernis Nasionale Park VIR UITSLAAP AAND: 1 x KLEIN 2-MAN TENTJIE (VERKIESLIK KOEPELTENT) VERPLIGTEND DUIDELIK GEMERK (julle kan deel) EN KLEIN RUGSAK OF DRASAK wat benodighede vir een aand se uitslaap kan neem.
7 STAPTOGTE (STAP) GR 6 (Bont) n Groterige Staprugsak (50-65 Liter) wat benodighede vir een aand se uitslaap kan neem. Jou warm baadjie, slaapsak, kos en kombuisware moet daarin kan pas. - 4 x 500 ml waterbottels of 2 x 1 liter waterbottels - Stofie met klein gasbotteltjie (soos vir staptoere) en vuurhoutjies/aansteker - n Knipmes - n Klein potjie wat pas op die gasstofie - n Reënjas of plastiek poncho - Survival bag (of 2 x sterk swart sakke) waarin jou rugsak kan pas sodat hy waterdig is. - Plastieksakke waarin jy jou klere en warm baadjie kan pak om dit droog te hou. - Dun tou en n grondseiltjie (drop sheet) vir skuilings bou. Strandbewustheid (SB) Gr 7 Inpaklys Crocs, (om mee te stort), gumboots of waterboots vir op die strandloop Drymac (verpligtend) Waterbottel baie belangrik ons stap langs die see en daar is nie varswater daar nie. Swembroek,geen twee stuk (bikini s) swembroeke nie Ekstra handdoek vir swem Rugsak vir stranduitstappies Kleiner sak om klere in te pak vir ons uitslaap Dinsdagaand Voortrekker hemp vir uitstappie Woesdag Medikasie moet asb gemerk word en by aankoms aan noodhulp gegee word. Indien u kind enige mediese kondisie het wat ek as Divisieleier moet van weet kan u asseblief dit vir my aandag epos na ([email protected]) of kontak my op
8 AFRIKANERKIND (AFR) GR 7 ʼn Waterbottel want ons word dors deur die dag en moet nie dehidreer nie. n Lekker paar tekkies, toe skoene of uitgeloopte stapskoene om te chill en ʼn bietjie stadig te stap ons gaan ʼn paar kringe in ʼn bos gaan loop. ʼn Swartsak of twee, vir die vuil- en natklere sodat jou ma (wat so bly gaan wees om jou weer te sien na ʼn lang kamp) dit alles net so in die was kan gooi. Klein rugsakkie vir die uitstappie, sodat jy nie jouself dood hoef te dra aan al die beddegoed wat jy by Seejol gaan gebruik nie. n Poncho of reënjas aangesien n mens nooit weet hoe die weer gaan saamspeel nie. Oornagsak ons gaan een aand by Seejol in Hartenbos gaan oorslaap so dit is nie nodig om AL jou klere saam te neem nie, net ʼn kleinerige sak om die toiletware, handdoek, swem-, droë- en warmklere en beddegoed in te bêre. n Aktiewe en werkende posadres vir jouself of jou ouers Ingeval ons jou wil huisto epos WATERBEWUSTHEID (WAT) GR 7 - Rugsak vir uitstappies - (Lw. nie 'n hand dra sak nie). - Waterbottel. - Ekstra paar gemaklike stapskoene (rockies of ou tekkies) wat kan nat word. - 1 x Sterk vuilgoed sak. - Grondseil (+/- 2m x 2m) en stappers matrassie vir die uitslaap. - 5 sterk wasgoedpennetjies. - Ekstra handdoek VOLWASSENES Diegene wat met eie vervoer kom, bring asb jou kleinbrandblusser saam (as jy een het) N.B.: Alle toerusting word op eie risiko saamgebring. Kampraad aanvaar geen aanspreeklikheid vir verlore items nie.
SWARTVLEI SEEKAMP 2017
SWARTVLEI SEEKAMP 2017 Liewe Swartvlei Vories 8 Junie 2017 BAIE WELKOM BY DIE 25ste SWARTVLEI SEEKAMP Kampdatums : Sondag 02 Julie 2017 om 09h00 tot Saterdag 8 Julie 2017 om 14:00 Ons kampterrein is by
SAAMBRINGLYSIE: WAPADRAND GGA/N AUGUSTUS 2018
SAAMBRINGLYSIE: WAPADRAND GGA/N 24-26 AUGUSTUS 2018 ALGEMENE KAMPBENODIGDHEDE: Slaapsak en kussing Spandrag / gemaklike dra-klere vir Vrydag / Saterdag Aktiewe Voortrekkerdrag vir Sondag Sweetpak en warm
KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks
KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels
SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN
Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR
Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?
Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C
AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:
Inligtingshandleiding
Inligtingshandleiding Die Plaasklonkies Motto Waar ons speel-speel leer Die Plaasklonkies Missie By Plaasklonkies streef ons daarna om n atmosfeer te skep waarin kinders kan leer deur spel. Ons wil graag
Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.
Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek
KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus
KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik.
Tentatiewe idees vir Jeugkamp 2012. Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik. Myn-dag Ons het gedink dat ons
education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE
education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF
November 2012 Beste Graad 8-ouer Namens die personeel is dit vir ons baie aangenaam om u en u kind by die Hoërskool Jan van Riebeeck te verwelkom. Ons sien uit na n gelukkige en vervullende verbintenis
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie
JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie 1. PRAISE EN WORSHIP 2. YSBREKER: - Julle het verlede week die hoede gemaak, wat operasie transformasie moes uitbeeld - Elke groep kom wys sy hoed vir die groep
Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek
Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Uitstappie na die Spoorwegstasie. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Sang Sing die woorde van die liedjie: Hoor die trein Dramatiseer S.A. Sing
Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37
Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37 DOEL: Die kinders moet verstaan dat ons saam met Jesus teen die duiwel moet stry. Ons moet hom geen vastrapplek in ons lewe
die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.
Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis
LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2019 IN SAMEWERKING MET 10/10 SKRYFBEHOEFTES. (ouers is welkom om van hierdie opsie gebruik te maak)
IN SAMEWERKING MET 10/10 SKRYFBEHOEFTES (ouers is welkom om van hierdie opsie gebruik te maak) Bestellings word aanlyn gedoen by 10/10 se webtuiste: www. tienuittien.co.za of dit kan per faks of per e-pos
Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman
Tankwa Karoo : 14-16 Augustus 2010 Johan Snyman Agtergrond Aangesien ons binnekort Windhoek toe trek, is ons nou besig om al ons geliefkoosde plekke te gaan groet. Ek het onlangs ook groot veranderinge
Direkte en indirekte rede. Naam:
Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek
Karlien. Van die Primaria. Liewe voornemende Karliener
Van die Primaria Liewe voornemende Karliener Die beste jare van jou lewe lê nog voor en jy is so bevoorreg om te sê daardie jare gaan jy as Karliener aanpak. Elke liewe oomblik en geleentheid van nou af
Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer
Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a
Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a Deel van die sukses van Kleuterkerk is die veiligheid van roetine vir die kleintjies. Veral as die leidsters elke
GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3
Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan
KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand
KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand 1. Praise and Worship 2. Instruksies vir die aand: - Hierdie is n gebedsaand rondom die verskillende vrugte van die Gees. - Elke groepleier kry al hulle benodighede
Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!
Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns
JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg
JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REELINGS: Elke groepleier het n skoenboks met n deksels wat kan afhaal nodig. Trek asb die skoenboks VOOR die tyd met eenkleur papier
LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2018
Graad R 1 Pakkie uitdraaikryte (Steadler) 1 2 Pakkie dik jumbo vetkryte (9) 1 3 Pennesakkie (22 cm) 1 4 Stomppuntskȇr 1 6 Groot houer handewasseep 1 7 Pak sneesdoekies 1 8 Flip file 10 sakkies 1 9 Buis
GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012
GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012 Geagte Ouers/Voogde Onderstaande is die skryfbehoeftelys vir 2012. U kan dus van die terug skool toe aanbiedinge gebruik maak sover moontlik. Ondersteun ons asseblief en maak
Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.
Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. Hoe oud is jy? Die Arbeidswet
STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?
STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Hoekom doen ons herwinning van plastiek, glas, aluminium, papier en batterye? Minder Energie benodig met herwinningsmateriale
HERWINNINGSPROJEK Hoekom doen ons herwinning van plastiek, glas, aluminium, papier en batterye? Minder Energie benodig met herwinningsmateriale tydens vervaardiging Minder ingevoerde rou-materiale benodig
Briewe van Johannes. Ontmoeting 22
Ontmoeting 22 Briewe van Johannes Hierdie ontmoeting word in die vorm van n gebedsreis gehou. Die Welkom, Wyding, Woord en Werskaf word geïntegreer. Teks: 1 Johannes, 2 Johannes en 3 Johannes Notas oor
Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM
INSKRYWINGSVORM Datum van toelating...... Halfdag / Voldag sorg verlang?...... Van en volle name van kind...... Noemnaam van kind...... Geboortedatum...... Woonadres...... Telefoon (Huis)... e-pos:...
4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink?
Persoonlike higiëne Opdrag 1 Week 7 Skryf jou eie gediggie oor higiëne. Opdrag 2 1. Wat is kieme? 2. Is al le kieme gevaarlik? 3. Hoe versprei kieme? 4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep.
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees
Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee
Kinderwerf.co.za leesprodukte (2014) Evalueringsvorm Meer inligting Gratis diftongkaart Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Beantwoord die volgende vrae om te kyk of die leesmateriaal op julle van
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het
Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE
Hoe kies n mens n troeteldier?
Naam: Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg. Hoe kies n mens n troeteldier? Honde en katte Knaagdiere n Hond kan jou beste vriend wees, maar onthou dat honde
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES
DIE VLEUELS VAN GEBED (9)
DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Wiskunde Graad 4. November 2016
1 Wiskunde Graad 4 November 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofreken vrae: 1.1 5746 200 = 5546 1.2 5 9 = 45 1.3 + = 1.4 250 + 350 = 600 1.5 546 0 = 546 1.6 700 10 = 70 1.7 1 = 1.8 30 7 = 210 1.9 14
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES
Paulus en sy vriende vertel ander van God
Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap
Wiskunde. Werkboek. Geagte Ouers/Voogde
GRAAD 8 Geagte Ouers/Voogde Onderstaande is die skryfbehoeftelys. U kan dus van die terug skool toe aanbiedinge gebruik maak sover moontlik. Ondersteun ons asseblief en maak seker dat u kind die nuwe skooljaar
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1
1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 1 Datum : 10 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies
GARSVALLEI VOORTREKKERS
GARSVALLEI VOORTREKKERS GARSVALLEI KENTEKENDAG (GGA/2018/15) VRYDAG 3 AUGUSTUS TOT SATERDAG 4 AUGUSTUS 2018 Garsvallei Kommando nooi u hartlik uit na ons jaarlikse Kentekendag. Ons spesialisasies word
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste Addisionele
MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER
MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou
Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.
Naam: 1 Die ou vrou en die voël wat kon praat. Woordlys Lees die woorde n paar keer hardop. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud 2 Stillees Oefening
Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.
Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei. Voorgrond-Agtergrond Wat is voorgrond-agtergrond? Dit is die vermoë
REKORD- EN EINDEKSAMEN
HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde
SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7
SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 1. Skooluniform (meisies) Somer: Donkergroen skoolrok met skoolwapen op linkerbors Wit kortmou, oopnekhemp Wit sokkies (enkelhoogte en omgevou). Winter: Donkergroen skoolrok
Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016
Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 -Hierdie inligting verwys na alle Skool-en Sportdrag. -Hierdie Skool- en Sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.
Primêre Seunskool Skryfbehoeftelyste 2016
Primêre Seunskool Skryfbehoeftelyste 2016 Baie welkom in Graad 1 A Gr.1 A Skryfbehoeftes 2016 Primêre Seunskool Om 2016 reg te begin wil ons graag hê dat al die leerders die korrekte skryfbehoeftes het.
Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek
Hersiening Naam: A. Skryftekens: die kappie (bv. ê) die deelteken (bv. ë) die aksentteken (bv. é, á, ó) die afkappingsteken (bv. s) die koppelteken (bv. twee-uur) a) Die vrou het iets gesê toe sy na die
GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.
1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou
VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy
VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander
Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9
Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9 Gedurende die week is helderkleurige herfsdae verruil vir pannekoekdae! Die Graad R leerders het nes flinke herfskabouters die assesseringstake met ywer
SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.
1 SKOOLUNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 2. Swart skoolskoene met kort
2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS
2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS Jy gaan drie vraestelle skryf: Vraestel 1: Taal 80 punte tyd: 2 ure Vraestel 2: Letterkunde 70 punte tyd: 2ure Vraestel 3: Skryf 100 punte tyd: 2½ ure Vraestel
4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30
4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings
Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3
Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke
by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.
Seksuele Teistering by die werk Dit was briljant van my om die nuwe assistent aan te stel, nê? Sy werk regtig hard. Ek is in my skik. Ek sou haar sommer net vir haar voorkoms aangestel het. Het jy daai
Wie is ek? TEMA MAANDE
Wie is ek? TEMA 1 18-36 MAANDE Kopiereg Baby & Tots Guide 2018 TEMA 1 Week 1 en 2 WIE IS EK? Begin met gebed en kort gesels oor Liefde vir Jesus... Temabespreking: Wie is ek?... Konsep: Groot en klein...
EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT
Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Graad 04 Lees en Kyk: Lees die volgende koerantberig en beantwoord dan die vrae wat volg. Kleuter alleen in donker bos Met haai, Oom, kom hier eindig alles Van:
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Antonieme en sinonieme
Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12
14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes
Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13
1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind
Kleuterkerk: Januarie 2019 Die belofte: Ek is by jou!!! Jesaja 43: 1-7
Kleuterkerk: 13-19 Januarie 2019 Die belofte: Ek is by jou!!! Jesaja 43: 1-7 Deel van die sukses van Kleuterkerk is die veiligheid van roetine vir die kleintjies. Veral as die leidsters elke week wissel.
GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL
GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband
Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue
Welkom o stille nag van vrede, onder die suiderkruis, Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, kersfees kom- gee aan God die eer. Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land,
