VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

Vergelijkbare documenten
ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

Naskool Tel:

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Kruis Kinders Centurion

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

VORM A HARTEBEESTFONTEIN 4 8 April 2018 INSKRYWINGSVORM - PENKOPPE EN DRAWWERTJIES Graad 1-7

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

Pre-Graad R / Graad R

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

ONDERNEMING EN GEDRAGSKODE. Naam van leerder: Graad 2019:

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

AANSOEK OM STUDIELENING

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

Tjokkerjol Speelgroepie

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

Inligtingshandleiding

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

NASKOOLSENTRUMBELEID

Wher e l ittle is gre at

INLIGTING 2018 GRAAD 8

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

Hoe kies n mens n troeteldier?

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

Judy Ferreira-Prévost PR. No

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

2 nd Chances... Wiskunde

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

Les Plan Twee. Habitats

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Transcriptie:

NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou gaan word, mag bywoon. 1. Ek is bewus daarvan dat deelname aan n jeugkamp naweek (wat n kamp saam met die jeugleiers en toesighouers is, hetsy vir ontspanning of opvoedkundige doeleindes en wat stap, swem, bergklim en vervoer in n oop of toe voertuig insluit) fisiese en geestesinspanning mag behels en ek bevestig dat ek al die/enige potensiële probleme aangaande my kind/voogdy se fisiese en geestestoestand in die Deelnemer-inligtingsvorms onthul het. 2. Ek verstaan en aanvaar volkome dat die jeugleiers en toesighouers elke redelike voorsorgmaatreëi sal tref om my kind/voogdy se veiligheid te verseker. Daar mag nietemin risiko s en gevare wees waaraan my kind/voogdy blootgestel mag word, wat die volgende insluit, maar nie noodwendig hiertoe beperk is nie: I. potensiële risiko van blootstelling aan natuurlike gevare soos wilde diere, giftige slange, spinnekoppe, insekte en plante;

NG KERK II. III. potensiële risiko van my kind se blootstelling aan bergterrein en weeruiterstes; potensiële risiko van ongelukke tydens vervoer van deelnemers na, gedurende en van die jeugkamp naweek, of dit nou in die bus of enige ander voertuig in die jeug se besit is. 3. Ek bevestig dat my kind se deelname aan die jeugkamp naweek en die verwante aktiwiteite volkome vrywillig is en ek aanvaar alle risiko s daarby betrokke. Ek vrywaar dus NG Brits jeug en toesighouers teen enige verlies, skade of siekte van enige aard en hoe dit ookal veroorsaak is, waaraan my kind/voogdy mag ly (aan persoon of eiendom) as direkte of indirekte gevolg van die bywoning van die jeugkamp naweek en/of deelname aan die aktiwiteite en jeugleiers en toesighouerssal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies en/ of skade (insluitend indirekte of voortvloeiende verlies en/of skade) wat daaruit spruit nie 4. Ek vrywaar hiermee die jeugleiers en toesighouers en hou hulle onskuldig van alle aanspreeklikhede, eise, verliese en skade van watter aard ookal wat NG Brits jeug of toesighouers en enige ander persoon mag opdoen as direkte of indirekte gevolg van aktiwiteite wat aan my kind/voogdy beskikbaar gemaak is en/of my kind/voogdy se bywoning van die jeugkamp naweek en/of deelname aan die aktiwiteite, waar sulke eise, verliese en skade veroorsaak is deur my minderjarige kind/voogdy se nalatige of moedswillige optrede of nalatigheid. In die ondertekening van hierdie vorm erken ek dat ek die inhoud gelees het/die inhoud aan my verduidelik is en dat ek dit volkome verstaan.

NG KERK Teken Getuie (Handtekening van ouer of voog) Plek Datum

NG KERK DEELNEMER INLIGTINGSVORM Nota aan deelnemers/ouers/voogde: Die NG Brits Kerk Jeug vereis dat die ouer/voog van elke deelnemer onder die ouderdom van 18 jaar, op enige uitstappie of kamp onder ons toesig, hierdie inligtingsvorm moet voltooi. Die inligting word benodig in geval van enige potensieële problematiese of noodgevalsituasie wat mag gebeur. Alle informasie bly vertroulik.

NG KERK Naam van deelnemer(s) Ouderdom

NG KERK Naam van ouer/voog Adres Telefoon/Sel Nr. Familie dokter (naam)

NG KERK Dokter se Tel Nr. Mediese fonds besonderhede

NG KERK Fisiese probleme/ beserings? (Bv. swak enkels) Mediese probleme? Bv. Asma/suikersiekte/epilepsie Allergieë? Bv. Bye Fobies, ens? Enigiets anders? Swem (swemvermoë)

NG KERK Goed Middelmatig Kan nie swem nie Maak asseblief seker dat u kind enige medisyne, asma-pompe, ens. wat u kind mag nodig hê, saambring.

NG KERK TOESTEMMING: Ek, die ondergetekende, bevestig hiermee dat die bostaande tot my beste wete korrek is. Ek onderneem om die jeugleiers of toesighouers in te lig indien daar enige veranderings is ten opsigte van die bostaande inligting. Ek gee toestemming dat my kind deelneem aan die jeugkamp. In n noodgeval, gee ek, die ondergetekende, my toestemming dat my kind/pleegkind eerstehulp mag kry van die jeugleiers/toesighouers wat n Eerstehulpkwalifikasie het, en/of deur die mees beskikbare mediese praktisein/hopitaal, op my eie onkoste. HANDTEKENING (van ouer/voog/volwassene deelnemer). Datum