KABV Afrikaans Huistaal Platinum English Platinum Afrikaans Briljante Briljante Briljante Platinum Briljant Lewensvaar- dighede Platinum Wiskunde

Vergelijkbare documenten
NKABV. Huistaal. Graad 2. Naam:

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Antonieme en sinonieme

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Direkte en indirekte rede. Naam:

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

NKABV. Wiskunde. Graad 2. Hersienings- r boek

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Abu Ali tel sy donkies

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Paulus en sy vriende vertel ander van God

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Die brief aan die Filippense

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

Toe God alles gemaak het

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

Toe God alles gemaak het

Pragtige Koningin Ester

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Jakkals lê eendag heerlik en

Jona en die Groot Vis

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Jona en die Groot Vis

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

Fanie en die vuilgoedblikke

'n Man gestuur deur God

1. Dit is weer lente.

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Die Wensknoop. Sanette Smit. Antoinette Smit. Storie deur: Geillustreer deur:

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

Samantha en die pienk vlieënde piering. [Type the document subtitle] Ons sintuie: Luistervaardighede

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa.

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

7. Versies en liedjies. opgesit.

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Samantha en die pienk vlieënde piering. Luistervaardighede

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Jesaja sien die Toekoms

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Nota vir die onderwyser/es:

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik.

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Transcriptie:

KABV Afrikaans Huistaal Graad 1 Grootboek 4

KABV Afrikaans Huistaal G1 Graad rootboek 4 Inhoud n Kaart... 2 Dis vakansie!... 3 Longisa is n held... 14 Lekker kos... 24 Die potjie pap... 25 Alle tekste is deur Sonia Gouws, Mari Lätti, Ilse Gouws en Marike Punt geskryf. Dit is onwettig om enige bladsye uit hierdie boek te fotokopieer sonder skriftelike verlof van die kopiereghouer.

n Kaart Krugerwildtuin Pretoria Johannesburg Nelspruit Kimberley Karoo Kaapstad 2

Dis vakansie! Dis Vrydag. Uiteindelik lui die skoolklok. Die kinders spring op. Dis vakansie! Al die kinders is bly, veral Jaco, ja, veral hy! 3

4 Dié vakansie toer hulle gesin deur die land. Hulle sien dit van kant tot kant. Mamma het padkos gemaak. Jaco en sy sussie het hulle eie tasse gepak.

Om die kar te pak is Pappa se taak. By die garage word die kar volgemaak. Vanmiddag ry Jaco-hulle wildtuin toe! 5

6 Daar sien hulle baie rooibokke, sjoe! In die pad sien hulle groot olifante, en om die draai maak n leeu n groot lawaai.

Maandag, terug by Nelspruit, klim Jaco-hulle op die trein. O, daarna sien Jaco en sy sussie baie uit. 7

8 Die hele gesin klim met hulle tasse in. Jaco waai deur die ruite vir die mense daarbuite.

Jaco en sy sussie begin vrolik sing: So ry die trein, so ry die trein, Kimberley se trein. 9

By Kimberley sien hulle die Groot Gat. In die museum sien hulle baie diamante. Die trein ry en ry deur die Karoo. So ry hulle voort tot in die Kaap. 10

Jaco sien n berg wat soos n tafel lyk. Dis Tafelberg. Hulle ry met die kabelkar tot bo. O, hulle geniet dit so. Hulle stap rond op die berg en kyk af na die stad en die see. 11

Hulle gaan stap op die strand. Mamma sê: O, ons het darem n mooi land. Dis tyd om huis toe te gaan. Hulle harte pyn, maar nou-nou ry hulle weer trein. 12

By die skool vertel Jaco vir almal van hulle reis. Van alles wat hulle gesien het, kry Kaapstad die eerste prys! 13

Longisa is n held Longisa woon saam met sy mamma, pappa en sussie, Liso. Hulle woon in n mooi huis. Pappa het self hulle huis gebou. Dit is van stene en sement. Die dak is groen en die deur is rooi. Voor die vensters hang daar geel gordyne. 14

Pappa gaan elke dag werk toe. Hy werk in n fabriek wat meubels maak. Pappa werk baie hard. Pappa sorg dat daar altyd kos is om te eet. 15

16 Mamma werk by n restaurant. Daar het sy geleer om lekker kos te maak. Mamma sê elke dag: Longisa, jy moet mooi leer. Eendag gaan jy net so slim soos jou pappa wees.

Op n dag speel Longisa en sy maats buite op die gras. Hulle speel met hulle mooi draadkarre. Mamma bak vis op die gasstoof in die kombuis. 17

18 Skielik begin Mamma gil! Die gasbottel het ontplof. Oral is daar hoë vlamme wat aan alles lek.

Die geel gordyne slaan aan die brand. Mamma bel die brandweer. 19

20 Skielik onthou Longisa van Liso. Liso lê in die kamer en slaap. Maar oral is daar rook.

Longisa storm by die kamer in. Hy hardloop deur die rook tot by Liso se bedjie. Longisa gryp n kombers. Hy rol vir Liso in die kombers toe. 21

22 Mamma skree: Longisa, maak gou! Longisa hardloop met Liso by die voordeur uit. Hy hoes en proes van al die rook. Hy hou vir Liso styf in sy arms vas.

Die brandweer kom aangejaag. Hulle spuit die vuur dood. Mamma is bly. Al die bure is bly. Longisa het sy sussie gered. Hy is n held. 23

Lekker kos Elkeen het sy eie smaak. Salama hou van kerriekos. Raj hou van samoesas. Sipho hou van pap en wors. Jane hou van vis. En kan jy raai? Baie mense hou van braai. 24

Die potjie pap n Arm houtkapper en sy seun bly alleen in die bos. Die houtkapper wil n boom afkap om vuur te maak. 25

26 Uil sê vir hom: Moenie die boom afkap nie! Ek gee liewer vir jou n pot. Dan kan jy pap daarin kook.

As jy pap wil hê, moet jy net sê: Kook, potjie, kook. Dan sal die pot kook. Maar as jy sê: Olke, bolke, stop! sal die pot ophou kook! 27

28 By die huis sê die houtkapper: Ek moet werk toe gaan, my seun. Moenie die pot gebruik nie. Maar die seun luister nie na sy pa nie. Hy is ongehoorsaam.

Die seun is nuuskierig. Hy sê: Kook, potjie, kook. Die pot begin kook. Dit kook en kook. 29

30 Die seun sien hoe die pot pap kook. Hy ken nie die regte woorde nie. Die pot hou aan met kook. Die pap kook oor! Die uil roep die diere om te kom pap eet.

Die houtkapper kom huis toe. Hy sien al die pap en die diere wat die pap eet. Hy ken die regte woorde: Olke, bolke, stop! Olke, bolke, stop! 31

Die pot hou op kook. Die diere hou op eet. Die houtkapper en sy seun is bly. Die probleem met die pap is verby! 32

Platinum English Platinum Afrikaans Grade 1 Graad 1 First Additional Language Huistaal Briljante KABV-dekking en geskryf deur kundige outeurs Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer Briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle en n e-beplanner-cd met hulpmiddels en opleidingsvideo s maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik Platinum Lewensvaardighede Briljant + gehalte = sukses! Graad 1 Platinum Wiskunde Graad 1 Pearson South Africa (Edms.) Bpk. Forestrylaan, Pinelands, Kaapstad Kantore in Johannesburg, Durban, Oos-Londen, Polokwane, Bloemfontein, Rustenburg en Mbombela. Webtuiste: http://schools.pearson.co.za Pearson South Africa (Edms.) Bpk. Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie publikasie mag sonder skriftelike verlof van die kopiereghouer gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, plaat- of bandopname, vermikrofilming of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring. Eerste uitgawe 2011 Sesde druk 2017 Die uitgewer het alle redelike pogings aangewend om die wettige kopiereghouers van materiaal wat in hierdie boek gebruik word, op te spoor. Ons vra om verskoning vir enige kopieregskending en versoek kopiereghouers om met ons in verbinding te tree ten einde die nodige regstellings te doen. Boekontwerp deur Shereen Pearson Illustrasies deur Rob Foote, Vian Oelofsen, Jane Appleby, Fereshteh Najafi Geredigeer deur Ilse Badenhorst Gedruk deur Creda Communications ISBN 978 0 636 12443 1 ISBN van Grootboek-pakket 978 0 636 13184 2 http://schools.pearson.co.za MA S K EW MI LL E R L O N G M AN ISBN van Grootboek-pakket 978-0-636-13184-2