LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / OKTOBER 2017

Vergelijkbare documenten
LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

ALGEMENE KENNIS AANSOEK OM KULTUUR ERKENNING IN DIE AFDELING. Naam van leerder : Omkring punt van toepassing: Naam en van : Handtekening :

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Laerskool STULTING Primary School

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad:

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Nuustak Geagte Ouer. Tevredenheid is om dit wat ons nie het nie, ook nie te begeer nie. -Alexander Maclaren-

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Laerskool Olifantsvallei

Hier trap ons diep spore...

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

1. ALGEMENE INLIGTING

Laerskool Stellenbosch

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

POSBUS 12001, ELSPARK

Wapport 7 24 Februarie 2017

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NUUSBRIEF 12 VAN 2016

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

My siel, Pa. Marie van Rensburg

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 9 31 Oktober 2017

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

God droom groter as wat ek en jy kan.

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Daar is altyd drie opsies:

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017

Welkom by Die Storie God se storie

Nota vir die onderwyser/es:

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Norm Laerskool Fairland

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Die Hoërskool DF Malan

Nuusbrief 12 Desember 2018

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

Laerskool Voorpos. Nuusbrief. 7 Augustus 2017

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

Graad 7-inligtingsbrief

WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Oktober 2018 Webtuiste: Uitgawe: 31

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

DURBAN-NOORD KOLLEGE DURBAN NORTH COLLEGE. T: F: E:

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Die Hoërskool DF Malan

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

Transcriptie:

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / 2017 17 OKTOBER 2017 Geagte ouers en personeel, In 2 Samuel 23 lees ons Uriah was n soldaat in koning Dawid se weermag tydens n oorlog. Dawid se manskappe was in die hitte van die stryd toe Dawid vir Uriah terug huis toe laat kom het. Dawid het in die gemak van sy huis gesit terwyl sy manskappe oorlog gevoer het. Uriah het geweier om huis toe te gaan terwyl sy manskappe oorlog gevoer het. Ons as Christene het ook n keuse of ons deel van die weermag is en of ons op die gevegsfront is. Ons is Jesus se manskappe en moet die geestelike wapen opneem om vir Hom te veg. Om deel te wees van die weermag is goed, maar om op die gevegsfront te wees is wat God van ons verwag. PERSONALIA ELIZE LANGUAGE Ons verwelkom Elize weer terug by die skool na haar siekverlof. Ons vertrou dat die herstel wat nog moet gebeur suksesvol sal wees AKADEMIE EKSAMENAFBAKEKENING: GRAAD 4 TOT 7 Die eksamenafbakening word voor die reses aan leerders gegee PUBLIC SPEAKING BY BISHOP BAVIN Drie van ons laerskoolleerders het op 9 Oktober deelgeneem aan die Malcolm Gooding Speech Competition by Bishop Bavin. Ons het teen sewe ander Engelse skole deelgeneem en Julia Snyman het die trofee vir die beste spreker in Graad 6 gewen. Jὃnro van der Merwe in Graad 7 en Elindri-Mirei de Korte in Graad 5 het ook gewys dat ons as Afrikaanse skool nie hoef terug te staan vir ons Engelse eweknie nie. Dankie aan ons pragtige leerders en ook ons ouers wat so getrou ondersteun. Elindri-Merei Julia Jönro De Korte Snyman van der Merwe 1

SPELLING B 2017 After qualifying rounds in classes, the top 3 pupils per class competed at a Spelling Bee afternoon on Wednesday 11 October 2017. Excellent spelling was at the order of the day and pupils excelled in the final round. Results were as follows: 1. Lupur de Bruin 2.Quan vd Merwe 3. Aydan Strydom Grade 4 Grade 5 1. Nathan Barnard 2. Anke v d Berg 3. Grant Barnes Grade 6 1. Mia van der Ryst 2. Emma- Mari Wagner 3. Teagan Joubert Grade 7 1. Tanzine Vlok 2. Nicole Martin 3. Krynauw van Rooyen Well done to all the participants. ALGEMENE KENNIS: GRAAD 4 TOT 7 Aangeheg aan hierdie nuusbrief is die uitslae vir die derde termyn. Baie geluk aan die volgende leerders wat ons toppresteerders was. Ons is sommer baie trots op elkeen. Celia Monique Tiaan Ian Martin Jv Rensburg Pretorius Pretorius Wessels Williams 2

KULTUUR Ons Marimba en Djembe-groep tree op Saterdag 28 Oktober, tydens die ATKV spelathon op, wat die Hoërskool aanbied vanaf 09:30 10:00. Hierdie sal die laaste optrede vir die jaar wees en ons wil die leerders en ouers bedank vir die volgehoue ondersteuning deur die afgelope jaar. SPORT TENNIS Ons juniors het verlede week hul laaste wedstryde teen DLSHCC gespeel. Die uitslae is as volg: Seuns: Leeuwenhof - 25 DLSHCC - 20 Dogters: Leeuwenhof - 1 DLSHCC - 14 Senior dogters se uitslae: Leeuwenhof 13 - St. Martins 27 Celia Nicole Tristain Jv Rensburg Martins Coetzer Ulani Lisa Michelle v Aswegen Olivier Martins SWEM Ons swemmers oefen hard vir die komende seisoen. Ons is trots op ons swemmers wat die koue water trotseer. Daar sal hierdie week geen oefeninge wees nie as gevolg van die prysuitdelings LANGAFSTANDE Ons is trots op ons langafstandatlete wat nou al hard werk vir volgende jaar se atletiekseisoen. Daar sal geen oefeninge hierdie week wees nie as gevolg van die prysuitdelings 3

TINKA LABUSCHAGNE Indien u die belangrike praatjie gemis het is daar nog n geleentheid. Tinka tree op die 22 ste Oktober op by die AGS Primrose Oos gemeente om 09:00. Die kerk is in Olympia straat, Sunnyridge. Ouers is welkom om kinders saam te bring. Daar sal toesig vir kinders wees tydens die diens. Kliek op die onderstaande skakel vir aanwysings https://www.google.co.za/maps/dir/leeuwenhof+akademie,+germiston,+gauteng/1420+o lympia+st,+sunnyridge,+johannesburg,+1401/@- 26.1827145,28.1524451,11z/data=!4m8!4m7!1m2!1m1!1s0x1e9511ec00ef6327:0x98f04f6 f2d76cf6e!1m2!1m1!1s0x1e951163eb4a7f83:0x28dc5c218c5c6b7e!3e0 CILLIE CILLIE DRAMASKOOL Ons het die voorreg gehad om die Cillie Cillie dramaskool se fondsinsameling by te woon die afgelope Saterdag. Ons is trots op ons Leeuwenhoffers wat die aand opgetree het en ware ambassadeurs vir ons pragtige skool was. Marguerite Amber Theodore Ulrike Chené KUIERGELEENTHEID MET OUDLEERDERS VAN LEEUWENHOF Van ons hoofde en personeel het die voorreg gehad om saam met oud-leerders, wat matriek by Leeuwenhof Akademie voltooi het te kuier by NWU Pukke se Potchefstroomkampus. Die rektor Prof. Fika van Rensburg was ook teenwoordig. Dit was lekker om te sien hoe ons leerders wat ook in die Laerskool was, ontwikkel het tot pragtige jong volwassenes. Dankie aan mnr. Bezuidenhout vir hierdie inisiatief. 4

BUITESKOOL PRESTASIES GRAAD NAAM VAN LEERDER PRESTASIE BEHAAL 3 Amber Basson CON SPIRITO PRYSUITDELING : Itemwenner vir die volgende 5 items: DRAMA: Afr Poësie; Afr gedramatiseerde poësie; Eng dialogue; Afr onvoorbereide lees. INSTRUMENTAAL: Klavier Jazz 3 Logan van der Bank KLUBKRIEKET: Logan se 1ste klubkrieketwedstryd. Hy het Man of the Match gevat meeste lopies aangeteken van die dag en 2 paaltjies gevat. 7 Jönro van der Merwe Jὃnro neem aan die Heidelberg Eisteddfod deel en is aangewys as itemwenner vir drie items asook fasewenner vir voorbereide redenaars. BELANGRIKE DATUMS 17 Oktober Prysuitdeling Gr. 4 en 5 18 Oktober Prysuitdeling Gr. 6 en 7 19 Oktober Wenners in Jesus Reses Skool sluit 12:00. Busse vertrek 13:15 24 Oktober Skool begin 8:00 5

25 Oktober Tennis: Senior Dogters 26 Oktober Familiegroepe Tennis: Senior Seuns 27 Oktober Wiskunde Termyntoets Swem by St. Dunstans 1 November Tennis Senior Dogters 2 November Wenners in Jesus: Afsluiting Tennis Senior Seuns wedstryde 3 November Senior Fase- Assessering sluit Entrepreneursdag: Gr. 7 bied aan Swem by Redhill Prep 4 November Voorskool Gradeplegtigheid 6 November Wydingsdiens vir gr. 7 Hersiening vir eksamen Gr 4-7 7 November Hersiening vir eksamen Gr 4-7 LAERSKOOLBESTUUR Skoolhoof: Mnr W Uys wium@leeuwenhof.co.za Adjunkhoof Akademie: Me A vanzijl anlivz@leeuwenhof.co.za Afdelingshoof: Kultuur: Me C Bosman charmaineb@leeuwenhof.co.za Afdelingshoof Juniorfase: Me H Pretorius helenap@leeuwenhof.co.za Afdelingshoof Seniorfase: Me C Bosman charmaineb@leeuwenhof.co.za Afdelingshoof Sport: Mnr T de Villiers thysv@leeuwenhof.co.za Afdelingshoof Musiek: Mnr K Pretorius kobie@leeuwenhof.co.za Bemarkingsbestuurder: Me M Wagner marketing@leeuwenhof.co.za Sekretaresse: Me M Bothma margaretb@leeuwenhof.co.za Leeuwenhof groete MNR. WIUM UYS HOOF: LAERSKOOL 6