NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Les 14: Entrepreneurskap

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

EKURHULENI-NOORD DISTRIK

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les Plan Twee. Habitats

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

LEWENSORIËNTERING VRAESTEL 1/1 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 7 LEWENSORIENTERING

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 HIST.1 GESKIEDENIS V1 NOVEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Inleiding Tot Die Jagluiperd

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

Les Plan Vier. Voeding

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Sentraalbeplande stelsel

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

VRAESTEL EEN TYD : 2 UUR JUNIE 2013 PUNTE : 80

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Motheo Onderwysdistrik

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSORIËNTERING ALGEMENE ASSESSERINGSTAAK (AANVULLEND) 13 OKTOBER 2015 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Lewensoriëntering 2 DBE/Oktober 2015 NSS Algemene Assesseringstaak (Aanvullend) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. 6. Hierdie vraestel bestaan uit drie afdelings, naamlik AFDELING A, AFDELING B en AFDELING C. Die vrae in AFDELING A en AFDELING B is VERPLIGTEND. Beantwoord enige TWEE vrae in AFDELING C. Lees AL die vrae aandagtig deur. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Lewensoriëntering 3 DBE/Oktober 2015 NSS Algemene Assesseringstaak (Aanvullend) AFDELING A (VERPLIGTEND) Beantwoord AL die vrae in hierdie afdeling. VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D. 1.1.1 Die volgende eienskappe is nodig vir 'n suksesvolle langdurige verhouding: A B C D Respek, eerlikheid, liefde en getrouheid Respek, rykdom, getrouheid en status Liefde, voorkoms, eerlikheid en 'n sin vir humor Eerlikheid, respek, status en getrouheid 1.1.2 'n Persoon wat fisies fiks en gesond is, behoort 'n liggaamsmassaindeks (LMI) tussen te hê. A B C D 16,5 en 24 19,5 en 26 18,5 en 25 17,5 en 28 1.1.3 Faktore wat tot leefstylsiektes bydra, sluit dieet, seksuele gedrag, in. A B C D fisiese aktiwiteit en middelmisbruik hipertensie en kulturele praktyke tuberkulose en middelmisbruik kanker en kulturele praktyke 1.1.4 Dit is baie belangrik om 'n Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) te verwerf omdat dit jou die geleentheid gee om A B C D op hoogte van jou vordering te bly en aandui waarop jy moet fokus. jou tyd doeltreffend te gebruik en op jou studie te fokus. terugvoering te kry en te weet wat jou sterk en swak punte is. deur verdere studie te ontwikkel en werk te vind. 1.1.5 Een van die hoofvoordele van 'n onafhanklike media in 'n land is dat A B C D dit vry is om propaganda te maak en geweld aan te hits. dit die regering se beleid en aktiwiteite vrylik kan kritiseer. dit altyd oor inligting wat akkuraat en onpartydig is, sal berig. redakteure deur die regering betaal word en alle beriggewing beheer word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Lewensoriëntering 4 DBE/Oktober 2015 NSS Algemene Assesseringstaak (Aanvullend) 1.1.6 'n Voorbeeld van onregverdige diskriminasie in die werksplek is diskriminasie wat op die gebaseer is. A B C D implementering van regstellende aksie vereistes van 'n spesifieke pos produktiwiteit van die werknemer ligging van die werknemer se woonplek 1.1.7 Die beginsels van gelykheid en regstelling word toegepas deur kwalifikasies, in ag te neem. A B C D etniese groep, bekwaamheid en skaars vaardighede aangewese groep, bekwaamheid en skaars vaardighede geslag, etniese groep en ondervinding ras, skaars vaardighede en ondervinding 1.1.8 Voorbeelde van goeie werksetiek sluit betroubaarheid, in. A B C D altyd laat werk, gereelde afwesigheid en, kom wat wil, meer as jou plig doen oortyd werk, vriende met die baas te wees en min verlof neem laat werk wanneer dit nodig is, verlof neem en meer as jou plig doen dikwels oortyd werk, nie vir laatkommery gevang word nie en min verlof neem 1.1.9 'n Belangrike akademiese verandering waarmee studente in die naskoolse bestemming gekonfronteer word, is dat 'n student A B C D voor baie versoekings, soos dwelms en alkohol, te staan kom. die hele dag verpligte klasse op ongereelde ure het. volwasse genoeg moet wees om persoonlike vryheid te hanteer. altyd take moet voltooi en betyds inlewer. 1.1.10 Die woord 'evalueer' in 'n eksameninstruksie beteken om A B C D 'n idee, konsep of stelling krities te beskou en die dele deeglik te ondersoek of te kritiseer. items langs mekaar te plaas om hulle ooreenkomste en verskille te oorweeg om 'n gebalanseerde (objektiewe) antwoord te formuleer. 'n volledige reeks dele, redes of kenmerke, moontlik in tabelvorm, te verskaf en om tot 'n finale gevolgtrekking te kom. te beskryf, voorbeelde te gee, punte vir en daarteen te noem, dan te ontleed en 'n uitspraak in die gevolgtrekking te maak. (10 x 1) (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Lewensoriëntering 5 DBE/Oktober 2015 NSS Algemene Assesseringstaak (Aanvullend) 1.2 Beantwoord die volgende vrae deur die antwoord langs die vraagnommer (1.2.1 1.2.6) in die ANTWOORDEBOEK te skryf. 1.2.1 Watter term word gebruik om joernaliste te beskryf wat ten doel het om inligting te vind wat gewoonlik vir die publiek weggesteek word? (1) 1.2.2 Verduidelik kortliks die term geslagswanbalans. (2) 1.2.3 Wat noem jy 'n persoon wat onwettige aktiwiteite in enige sektor van die samelewing rapporteer? (1) 1.2.4 Noem die navorsing wat gedoen word om die sukses van 'n ingrypingsprogram te bepaal. (1) 1.2.5 In jou eie woorde, beskryf die verskil tussen gesondheid en fiksheid met betrekking tot liggaamlike opvoeding. (2) 1.2.6 Noem DRIE doelstellings van 'n pos-/indiensnemingskontrak. (3) TOTAAL AFDELING A: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Lewensoriëntering 6 DBE/Oktober 2015 NSS Algemene Assesseringstaak (Aanvullend) AFDELING B (VERPLIGTEND) Beantwoord AL die vrae in hierdie afdeling. Skryf jou antwoorde in volsinne. VRAAG 2 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. SPORT EN ONTSPANNING Sport en ontspanning is 'n gebied wat vir jong vroue en mans oor die hele wêreld van belang is. In Suid-Afrika is dit nie minder belangrik nie. *UNESCO se Internasionale Handves van Liggaamlike Opvoeding en Sport verleen sterk steun aan jong mense se behoefte aan sport-, ontspanning- en rekreasiedienste. Sport en ontspanning is 'n waardevolle manier vir jong vroue en mans om persoonlik te ontwikkel. Dit het ook 'n groot rol gespeel in die ontwikkeling van 'n sosiaal verenigde omgewing in inheemse gemeenskappe. Baie van die spele wat jy deesdae sien, het uit die tradisionele spele van die verlede ontstaan. *UNESCO: United Nations Educational, Scientific and Cultural Organisation. (Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie) [Aangepas uit www.home.intekom.com. Toegang op 11 April 2015 verkry.] 2.1 Verduidelik TWEE sosiale voordele van deelname aan inheemse spele vir gemeenskappe. (2 x 1) (2) 2.2 Noem en ondersoek TWEE faktore wat party jong mense daarvan kan weerhou om aan fisiese aktiwiteite deel te neem. (2 x 2) (4) 2.3 Bespreek hoe deelname aan fisiese aktiwiteite en die volg van 'n gebalanseerde dieet selfagting kan verhoog. (3) 2.4 Stel DRIE maniere voor waarop jou skool saam met gemeenskapsorganisasies kan werk om leerders se deelname aan fisiese aktiwiteite te bevorder. (3 x 2) (6) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Lewensoriëntering 7 DBE/Oktober 2015 NSS Algemene Assesseringstaak (Aanvullend) VRAAG 3 Bestudeer die plakkaat hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Tegnologie is vandag se taal. Inligting is nou algemeen beskikbaar in die vorm van elektroniese en gedrukte media. Sosiale media, as 'n voorbeeld van elektroniese media, het vinnig gewild geword as 'n manier om te kommunikeer. [Aangepas uit www.pcworld.com. Toegang op 9 April 2015 verkry.] 3.1 Onderskei tussen elektroniese en gedrukte media. (1 + 1) (2) 3.2 Gee DRIE redes waarom elektroniese media toegankliker vir armer gemeenskappe geword het. (3 x 1) (3) 3.3 Bespreek enige TWEE maniere waarop leerders uit sosiale media kan voordeel trek wanneer formele assesseringstake voltooi word. (2 x 2) (4) 3.4 Stel DRIE maniere voor waarop sosiale media 'n negatiewe invloed op landsburgers kan hê wat ingeligte besluite neem oor besighede in 'n land wat in buitelandse besit is. (3 x 2) (6) [15] TOTAAL AFDELING B: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Lewensoriëntering 8 DBE/Oktober 2015 NSS Algemene Assesseringstaak (Aanvullend) AFDELING C Beantwoord enige TWEE vrae in hierdie afdeling. Jou antwoord moet in opstelvorm wees. VRAAG 4 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. WERWINGSTENDENSE Wanneer maatskappye/organisasies vakante poste adverteer, wil hulle soveel aansoeke as moontlik hê. Werwingsprosesse moet dus buigsaam en innoverend wees indien hulle die regte kandidate vir vakante poste wil lok. Daar het in die 21 ste eeu 'n verandering plaasgevind in die manier waarop maatskappye/organisasies werknemers werf. Skryf 'n opstel oor die werwingsproses en sluit die volgende in: [Aangepas uit Solutions for All, 2013, bl. 232] Definieer kortliks die term aanlyn werwing en noem TWEE maniere waarop dit maatskappye/organisasies kan help om geskikte werknemers te vind. (1 + 2) Bespreek die werwingsproses deur die volgende stappe te verduidelik: Vind geskikte aansoekers Verwerk die aansoeke Voer onderhoude en stel geskikte kandidate aan Verduidelik DRIE maniere waarop jou aanlyn profiel/boodskappe 'n voornemende werkgewer se siening van jou in die werwingsproses negatief kan beïnvloed. (3 x 2) (3) (2) (2) (2) (6) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Lewensoriëntering 9 DBE/Oktober 2015 NSS Algemene Assesseringstaak (Aanvullend) VRAAG 5 Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg. KONFLIKOPLOSSINGSVAARDIGHEDE Wanneer mense met interpersoonlike konflik gekonfronteer word, aanvaar hulle dikwels dat sienswyses en gedrag soos 'konflikvermyding, mededinging en om toe te gee' die beste oplossings is om stres te verminder en van die probleem ontslae te raak. Skryf 'n opstel oor interpersoonlike konflik en sluit die volgende in: [Anoniem] Verduidelik die verskil tussen positiewe en negatiewe stres en wys hoe 'n persoonlike lewenskrisis tot positiewe stres kan lei. (2 + 1) (3) Evalueer hoe elk van die volgende tipes persoonlikhede interpersoonlike konflik hanteer: Passief/Introvert Aggressief/Bullebak Selfversekerd/Selfgeldend/Ekstrovert Regverdig waarom elk van die volgende sienswyses en gedrag ondoeltreffend sal wees wanneer interpersoonlike konflik hanteer word: Vermy konflik Ding met mekaar mee Toegee (2) (2) (2) (2) (2) (2) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Lewensoriëntering 10 DBE/Oktober 2015 NSS Algemene Assesseringstaak (Aanvullend) VRAAG 6 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. NOG 'N VELDTOG DOEN 'N OPROEP AAN SUID-AFRIKA SE VROUE EN MEISIES OM TE *ZAZI *ZAZI is die naam van 'n nuwe veldtog onder die leierskap van die SOUTH AFRICAN NATIONAL AIDS COUNCIL (SANAC) (Vrye vertaling: SUID-AFRIKAANSE NASIONALE VIGS-RAAD). Die veldtog bepleit groter toegang vir vroue tot sleuteldienste en -geriewe wat kan help om nuwe MIV-infeksies te voorkom, die vermindering van ongewenste swangerskappe, die voorkoming van MIV-oordrag van moeder na kind, die waarborg van gesonde leefstyle, die vroeë opspoor en bestuur van kroniese siektes en die stryd teen geslagsgebaseerde geweld. 'Dit het ten doel om alle sektore van die samelewing te betrek om hierdie uitdagings aan te pak, onder meer dialoë met gemeenskappe, praatjies met die jeug deur ons kampustoerprogram en 'n baie aktiewe massamedia-aspek om maar net 'n paar op te noem,' verduidelik Bronwyn Pearce. *ZAZI is 'n Nguni-woord wat 'om jouself te ken' beteken. [Aangepas uit www.zazi.org.za. Toegang op 4 April 2015 verkry.] Skryf 'n opstel oor die evaluering van veldtogte en sluit die volgende in: Die ZAZI-veldtog is bekend gestel ten spyte van talle ander veldtogte wat ook tans die uitdagings in die artikel hierbo aanpak. Gee DRIE redes waarom jy dink nog 'n veldtog, ZAZI, bekend gestel is om dieselfde uitdagings aan te pak. (3 x 1) Assesseer of die ZAZI-veldtog daarin sal slaag om individuele gedrag op 'n positiewe of negatiewe manier te verander en die publiek sal mobiliseer om in te gryp. Neem die volgende kriteria in jou assessering in ag: Grootte en samestelling van die teikengroep Aantal doelwitte van die veldtog Evalueer DRIE maniere waarop die optrede en gedrag van die jeug tot die sukses of ondergang van sulke veldtogte in gemeenskappe kan bydra. (3 x 2) TOTAAL AFDELING C: GROOTTOTAAL: (3) (3) (3) (6) [15] 30 80 Kopiereg voorbehou