GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE

Vergelijkbare documenten
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE

Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE NASIENRIGLYN (MEMORANDUM)

Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.

PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl HOOFSTUK 2: Etiek bl HOOFSTUK 3: Interne beheer bl

STUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

DEBITEURE REKONSILIASIES

(6) Laste Niebedryfsbates

REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN GRAAD 11

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 REKENINGKUNDE

2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal

Oorboek van huljoernale na grootboeke

VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl.

REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN

GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE. VRAAG 1 VERVAARDIGING (37 punte; 22 minute)

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dt Opgehoopte Fondse Kt Datum Besonderhede Fol. Bedrag Datum Besonderhede Fol. Bedrag

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 VAN 1 GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

STUDIEBRIEF 202 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 02/2/2011 (TWEEDE SEMESTER)

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Opstel van 'n proefbalans

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

DIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING AS VERTREKPUNT VIR AANVANGSONDERRIG

BTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK

MEMORANDUM KWARTAAL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Module 1 Finansiële Rekeningkunde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

A R5 152 op die bankstaat weerspieël 2 Produksie BTW B Gedebiteer op die Bankversoeningstaat

Notas Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

KONTANT BESTUUR BELEID

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

REKENINGKUNDE GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

KASBOEK & BANKREKONSILIASIE

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. *IACCNA*

2 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES verpligte vrae. 2. Beantwoord AL die vrae in die antwoordeboek wat voorsien word. 3. Waar van toepassing, moet bewerkings getoon word om deelpunte te verdien. 4. Nieprogrameerbare sakrekenaars mag gebruik word. 5. Jy mag n donker potlood of swart/blou ink gebruik om die vrae te beantwoord. 6. n Uiteensetting van die vrae word hieronder voorsien. Probeer om by die voorgestelde tyd vir elke vraag te hou en om NIE daarvan af te wyk NIE. VRAAG ONDERWERP INHOUD PUNTE 1 2 Rekonsiliasie en Vaste bates Nie-winsgewende organisasies (Klubs) Finansiële Rekeningkunde Ontleding van bankrekonsiliasie inligting Krediteurerekonsiliasie Bestuur van hulpbronne Berekeninge en Bateverkope Finansiële Rekeningkunde Algemene grootboekrekeninge vir ledegeld en voorraad. Interne kontrole TYD (minute) 50 30 45 27 3 Finansiële state Bestuursrekeningkunde Inkomstestaat met aansuiwerings Notas tot balansstaat 60 36 4 Vennootskappe en interpretasie Finansiële Rekeningkunde Nota tot balansstaat Berekening van verhoudings Interpretasie en kommentaar 50 30 5 Kosteberekeninge (Vervaardiging) Bestuursrekeningkunde Begrippe Algemene grootboekrekeninge 35 21 6 Begroting en probleemoplossing Bestuursrekeningkunde Voorbereiding van kontantbegroting Interpretasie van begrotingsinligting Probleemoplossing Bestuur van voorraad 60 36 300 180

(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 3 VRAAG 1: REKONSILIASIE EN VASTE BATES (50 punte; 30 minute) 1.1 BANKREKONSILIASIE Die inligting voorsien, is geneem uit die rekords van Smart Outfitters op 31 Augustus 2014. OPDRAG: Ontleed elke transaksie deur die kolomme op die voorsiende tabel, te voltooi. (15) Voorbeeld: Die bankstaat toon rente op die oortrokke rekening van R85,00. JOERNALE EN BANKREKENING BANKSTAAT GEEN NR. Bedrag INSKRY Besonderhede van Bedrag Bedrag Bedrag gekrediteer -WING kontra rekeninge gedebiteer gekrediteer gedebiteer (Merk) VB Rente op oortrekking R85,00 TRANSAKSIES: A. n Deposito van R4 500, gemaak op 30 Augustus 2014, verskyn in die kontantjoernaal maar nie op die bankstaat nie. B. Rente van R120, verdien op die kredietsaldo van die bankrekening, is nog nie deur die besigheid aangeteken nie. C. n Aftrekorder, vir R5 500, vir die maandelikse terugbetaling van die lening van Maxi Bank moet nog deur die besigheid aangeteken word. D. Tjek nr. 221, vir R1 480 ( n vooruitgedateerde tjek) uitgereik aan n krediteur as gedeeltelike betaling van die rekening, verskyn in die kontantjoernaal. E. Tjek nr. 243 vir R175 verskyn op die bankstaat. Hierdie tjek was uitgereik aan Oxford Tennisklub vir die eienaar se ledegeld. Dit was verkeerdelik as R157 in die kontantjoernaal aangeteken. F. n Tjek vir R680 is ontvang van M. Madhan ( n debiteur), gedateer 30 September 2014. Dit sal op die tjekdatum gedeponeer word. G. n Tjek vir R570, uitgereik aan die plaaslike koerant vir n advertensie, het verlore geraak. Hierdie tjek sal in September 2014 vervang word met n nuwe tjek vir dieselfde bedrag. H. Tjek no. 209 vir R880, van die vorige versoeningstaat, uitgereik aan Telkom vir die maandelikse telefoonrekening, verskyn in Augustus 2014 se bankstaat. I. n Salaristjek van die klerk wat met verlof is, is nie by die bank gewissel nie. Die klerk se bruto salaris is R5 680. Die totale aftrekkings vir die maand beloop R2 270.

4 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) 1.2 KREDITEUREREKONSILIASIE n Staat ontvang van Trodat Handelaars, op 26 September 2014, toon dat Pretty Boutique R16 091 aan hulle verskuldig is. Volgens Pretty Boutique, is die bedrag verskuldig aan Trodat Handelaars slegs R10 991. OPDRAG: Voltooi die tabel om die verskille aan te dui, wat ontdek is toe die Krediteure grootboek met die staat wat ontvang is, vergelyk is. (15) Skryf die bedrae slegs in die toepaslike kolom/me. Dui die toename of afname aan deur n (+) of (-) of (Dt) of (Kt) teenoor elke bedrag te skryf. Bereken die korrekte saldo aan die einde van die maand. INLIGTING: A. Pretty Boutique het n inskrywing vir korting van R300 op n betaling van R3 000 wat gedurende Augustus gemaak is. Trodat Handelaars het egter nie hierdie korting toegelaat nie aangesien die tjek baie laat ontvang is. B. n Faktuur ontvang van Trodat Handelaars vir R6 280 is korrek ingeskryf in die boeke van Pretty Boutique. Dit is verkeerdelik as R6 820 op die staat aangedui. C. Goedere teruggestuur aan Trodat Handelaars vir R890 is ingeskryf as R960 op die staat. Pretty Boutique het die koste van hierdie goedere teruggestuur, verkeerd bereken. D. n Faktuur vir R2 000, ontvang van Trodat Handelaars, is verkeerdelik as n debietnota ingeskryf in die Krediteure grootboek van Pretty Boutique. E. n Tjek vir R5 000 uitgereik op 29 September 2014 aan Trodat Handelaars, verskyn slegs in die Krediteure grootboek rekening. F. Goedere ter waarde van R4 670 is op 30 September 2014 aangekoop, nadat die staat ontvang van Trodat Handelaars, reeds afgesluit is.

(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 5 1.3 VASTE BATES 2012 Mrt Die inligting voorsien, is geneem uit die boeke van East-End Stores. Die finansiële jaar eindig op 28/29 Februarie elke jaar. OPDRAG: 1.3.1 Bereken die ontbrekende bedrae aangedui deur A tot C op die gegewe Opgehoopte Waardevermindering op Toerusting rekening. (11) 1.3.2 Voltooi die Bateverkope rekening in die Algemene Grootboek. (7) 1.3.3 Gee ʼn geldige rede waarom die toerusting verkoop is. (2) INLIGTING: A. Uittreksel uit die Algemene Grootboek van East-End Stores. ALGEMENE GROOTBOEK VAN EAST-END STORES TOERUSTING (B8) 1 Bank 140 000 Sep 01 Krediteurekontrole 50 000 2013 Mrt 1 Saldo 190 000 2013 Feb 28 Saldo 190 000 190 000 190 000 2013 Sept 01 Bateverkope 50 000 Des 01 Bank 80 000 Saldo 220 000 2014 Mrt 1 Saldo 220 000 270 000 270 000 2013 Sept OPGEHOOPTE WAARDEVERMINDERING OP TOERUSTING (B9) 01 Bateverkope B 2013 Feb 2013 Sept 2014 Feb 28 Waardevermindering 33 000 1 Waardevermindering A 28 Waardevermindering C 2013 Sept VERLIES MET VERKOOP VAN BATE (N12) 01 Bateverkope 1 600 B. Die toerusting aangekoop op 1 September 2012, is kontant op 1 September 2013 verkoop. C. Waardevermindering op toerusting word teen 20% p.j. op kosprys bereken. 50

6 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) VRAAG 2: SPORTKLUBS (45 punte; 27 minute) Jy word voorsien van inligting uit die boeke van die klub, Amatole Hiking Klub. Die finansiële jaar van die klub eindig op 31 Desember 2013. OPDRAG: 2.1 Voltooi die volgende rekeninge in die Algemene Grootboek van Amatole Hiking Klub. Balanseer of sluit die rekeninge af op 31 Desember 2013. 2.1.1 Krediteurekontrole (Outdoor Vervaardigers). (7) 2.1.2 Rugsakke voorraadrekening. (Let daarop dat die klub die deurlopende voorraadstelsel gebruik om die voorraad rugsakke aan te teken.) (12) 2.1.3 Ledegeldrekening. (16) 2.2 Die nuwe lede was ontevrede oor die fooie wat hulle vir die jaar moes betaal. 2.2.1 Verskaf n moontlike rede waarom hulle so voel. (2) 2.2.2 Maak ʼn voorstel aan die komitee hoe om hierdie saak aan te spreek. (2) 2.3 Die voorsitter is bekommerd oor die wyse waarop die tesourier die invordering van fooie hanteer. 2.3.1 Waarom, dink jy, is sy bekommerd? (Haal relevante syfers aan om jou antwoord te motiveer.) (2) 2.3.2 Maak TWEE voorstelle wat die tesourier kan gebruik om die invordering van fooie van lede te verbeter. Let daarop dat die voorsitter nie ten gunste daarvan is om lede met rente op uitstaande rekeninge te belas nie. (4) INLIGTING: A. Uittreksel uit die na-afsluitingsproefbalans op 31 Desember 2012. DEBIETE KREDIETE Voorraad rugsakke teen R250 elk 6 000 Krediteure (Outdoor Vervaardigers) 750 Opgelope inkomste: ledegeld 5 400 Vooruitontvange inkomste: ledegeld 1 500

(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 7 B. Uittreksel uit die kontantjoernale vir die jaar geëindig 31 Desember 2013. Rugsakke kontant aangekoop teen R250 elk 15 000 Betalings aan Outback Vervaardigers (Krediteur) 7 250 Rugsak-verkope 28 910 Ledegeld ingevorder: 60 300 2012 ledegeld ontvang 3 600 2013 ledegeld ontvang 54 000 Ledegeld ontvang vir 2014 2 700 C. Rugsakke: Rugsakke word aan lede teen n winsopslag van 18% verkoop. Alle verkope is slegs kontant. Alle rugsakke word aangekoop van Outdoor Vervaardigers (kontant en op krediet). Die klub kry die rugsakke teen dieselfde prys sedert 2011. n Bedrag van R2 750 is steeds verskuldig aan Outdoor Vervaardigers vir rugsakke op krediet aangekoop. Twaalf (12) rugsakke is teruggestuur aan Outdoor Vervaardigers as gevolg van foute aan die sakke. n Kredietnota vir die volle bedrag is ontvang. Ses (6) rugsakke is gebruik as pryse tydens n fondsinsameling vir die klub. Daar is n aantal onverkoopte rugsakke in voorraad aan die einde van die finansiële jaar. D. Ledegeld: Ledegeld beloop R300 per lid per jaar. Op 31 Desember 2012, was 190 lede by die klub geregistreer. Ledegeld steeds uitstaande vir 2012, moet afgeskryf word en die lidmaatskap van hierdie lede moet op 1 Januarie 2013 beëindig word. Op 6 April 2013, het 14 nuwe lede by die klub aangesluit. Hulle het hul intreegeld en ledegeld ten volle betaal. Op 31 Julie 2013, het 8 nuwe lede by die klub aangesluit. Hulle het hul finansiële verpligtinge nagekom. Die sekretaris het versoek dat n deel van sy honorarium van R500 teruggehou moet word om sy ledegeld te betaal. Die versoek is toegestaan. Sommige lede het nie hul ledegeld vir 2013 betaal nie. 45

8 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) VRAAG 3: INKOMSTESTAAT EN NOTA TOT BALANSSTAAT (60 punte; 36 minute) Jy word voorsien van inligting uit die boeke van Queen Winkels vir die finansiële jaar geëindig 30 Junie 2014. OPDRAG: 3.1 Voltooi die Inkomstestaat vir die jaar geëindig 30 Junie 2014. Toon alle bewerkings om deelpunte te verdien. (52) 3.2 Voltooi die volgende nota tot die balansstaat: Handel en ander ontvangbare bedrae. (8) INLIGTING: A. Saldo s en totale van die Vooraansuiweringsproefbalans op 30 Junie 2014. Vaste deposito: Mandi Bank (9% p.j.) 60 000 Lening: Flow Bank 171 000 Handelsvoorraad 50 555 Debiteurekontrole 36 420 Voorsiening vir oninbare skuld 2 195 Verkope 930 000 Koste van Verkope 620 000 Debiteureafslag 3 350 Fooie-inkomste 32 550 Salarisse en lone 56 400 Verbruiksgoedere 12 820 Skryfbehoeftes 5 440 Huurinkomste 35 600 Rente op vaste deposito 4 725 Korting toegestaan 1 240 Korting ontvang 2 565 Advertensies 2 260 Bankkoste 5 440 Versekering 8 800 Oninbare skuld 2 100 Diverse uitgawes 18 000

(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 9 2. Aansuiwerings en addisionele inligting: a) n Afslag van R240, toegestaan aan n debiteur, A. Abdool, vir beskadigde goedere aan hom verkoop, moet nog aangeteken word. b) Die volgende faktuur, uitgereik aan debiteur B. Xhali, is nog nie ingeskryf nie. Alle goedere word verkoop teen n winsopslag van 60% op kosprys. QUEEN WINKELS KREDIETVERKOPE FAKTUUR Aan: B. Xhali Datum: 28 Junie 2014 Terme: 30 dae min 5% Hoeveelheid Beskrywing Eenheidsprys Totaal 4 pare Dames skoene R330,00 1 320,00 2 blikkies Skoenpolitoer R40,00 80,00 1 400,00 Skoen herstelwerk 120,00 1 520,00 BF&W c) Die voorsiening vir oninbare skuld moet aangepas word tot 5% van die debiteurekontrole saldo (nadat bogenoemde in ag geneem is). d) Volgens n fisiese voorraadopname op 30 Junie 2014, is die voorraad op hande as volg: Handelsvoorraad, R45 650 Verbruiksgoedere, R720. e) Advertensie-uitgawe sluit R735 in vir n drie maande kontrak met die Daily Dispatch, wat vanaf 1 Junie 2014 loop. f) Die volgende inligting verskyn in die Junie bankstaat: (hierdie items moet nog in berekening gebring word) Bankkoste, R350 Rente gedebiteer, R220 Direkte deposito vir Junie 2014 se huur van M. Moses. Die huur is met R200 per maand verhoog vanaf 1 April 2014. Betaling vir versekering van R1 250. 20% van hierdie bedrag is vir die eienaar se privaat voertuig. g) Rente op die verbandlening is gekapitaliseer. Die leningstaat ontvang van Flow Bank gee die volgende opsomming: No 122 Saldo op 1 Julie 2013 300 000 Totale terugbetalings (insluitende rente) 129 000 Saldo op 30 Junie 2014. 198 450 h) R30 000 van die vaste deposito het op 31 Januarie 2014 verval. Die bedrag is ontvang en gebruik om die stoorkamer te vergroot. Neem die uitstaande rente op vaste deposito in ag. 60

10 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) VRAAG 4: VENNOOTSKAPPE EN ONTLEDING VAN VERHOUDINGS (50 punte; 30 minute) Die inligting kom uit die boeke van ST Handelaars. Die besigheid is n vennootskap, met vennote Sam en Tom Tibs. Die finansiële jaar eindig op 28 Februarie 2014. OPDRAG: 4.1 Voltooi die nota in die balansstaat vir die Privaatrekeninge. (Verwys na punt 2) (21) 4.2 Bereken die volgende finansiële verhoudings/aanwysers: 4.2.1 Skuld/ekwiteitsverhouding. (5) 4.2.2 Vuurproefverhouding. (5) 4.2.3 Persentasie opbrengs op belegging verdien deur Sam. (6) 4.3 Behoort Sam tevrede te voel met die opbrengs op sy belegging? Verduidelik; haal relevante syfers of finansiële aanwysers aan om jou antwoord te staaf. (3) 4.4 Tom was bekommerd omdat die persentasie netto wins op verkope gedaal het terwyl die bedryfswins op verkope verbeter het. Gee aan hom n verduideliking. Haal relevante syfers aan in jou verduideliking. (3) 4.5 Lewer kommentaar oor die likiditeitsposisie van die besigheid. Haal TWEE relevante finansiële aanwysers aan (met syfers) in jou antwoord. (4) 4.6 Sam wil die lening verhoog met n addisionele R150 000 om verbeteringe aan die bestaande geboue aan te bring. Watter advies het jy vir hom? Jy moet verwys na finansiële aanwysers en syfers om jou advies te steun. (3)

(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 11 INLIGTING: 1. Uittreksel uit die proefbalans op 28 Februarie 2014 Kapitaal: Sam 750 000 Kapitaal: Tom 500 000 Privaatrekening: Sam (1 Maart 2013) 6 750 Privaatrekening: Tom (1 Maart 2013) 9 800 (Dt) Onttrekkings: Sam? Onttrekkings: Tom? Lening : Drago Bank 820 000 Bank (Kt) 7 750 (Kt) Wisselgeld 1 300 Voorraad (Handelsvoorraad) 28 620 Handel en ander ontvangbare bedrae 37 500 Handel en ander betaalbare bedrae 32 300 Verkope 1 120 000 Wins en Verlies (Netto wins vir die jaar)? 2. Vennote se verdienstes en onttrekkings: Sam verdien n salaris van R102 000 per jaar. Tom verdien 5% meer as Sam. Rente op kapitaal word bereken teen 8% per jaar. Tom se rente beloop R40 000. Let daarop dat Sam sy kapitaal met R25 000 vermeerder het op 1 Desember 2013. Dit was korrek aangeteken. Tom is geregtig op n produksiebonus gelyk aan 1,5% van omset. Die oorblywende wins of verlies word tussen Sam en Tom verdeel in die verhouding 3 : 2. Die oorblywende wins verdien deur Tom was R7 500 nadat alle aansuiwerings gedoen is. Tom het 60% van sy totale verdienste vir die finansiële jaar onttrek. Sam se privaatrekening eindig met n kredietsalso van R32 550. 3. Die volgende finansiële aanwysers is bereken: 28 FEBRUARIE 2014 28 FEBRUARIE 2013 Bedryfswins op verkope 36,6% 34% Persentasie netto wins op verkope 30,6% 33% Bedryfsverhouding 1,7: 1 1,98: 1 Vuurproefverhouding? 1,1: 1 Voorraad omsetsnelheid 14,6 keer 15 keer Skuld/ekwiteitsverhouding? 0,56: 1 Opbrengs op vennote se ekwiteit 26,8% 27,2% 50

12 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) VRAAG 5: KOSTE REKENINGKUNDE (VERVAARDIGING) (35 punte; 21 minute) 5.1 Dui die kostekategorie aan vir elkeen van die items hieronder gelys. 5.1.1 Advertensies 5.1.2 Produksie-lone 5.1.3 Kantoor se telefoonuitgawe 5.1.4 Waardevermindering op fabrieksmasjinerie 5.1.5 Grondstowwe gebruik in produksie (5) 5.2 Die volgende inligting is geneem uit die boeke van Classic Vervaardigers. Die finansiële jaar eindig op 30 April 2014. OPDRAG: 5.2.1 Bereken: a) Direkte arbeidskoste (8) b) Fabrieks bo-koste (5) 5.2.2 Voltooi die volgende rekeninge in die Algemene grootboek. Sluit die rekeninge behoorlik af aan die einde van die finansiële jaar. a) Goedere in bewerking rekening (10) b) Klaarprodukte voorraad rekening (7)

(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 13 INLIGTING: 1. Voorraadsaldo s: 30 APRIL 2014 1 MEI 2013 Grondstof? 23 430 Goedere in bewerking 62 760 58 450 Klaarprodukte voorraad? 145 500 2. Grondstowwe gebruik tydens produksie, R312 654. 3. Salarisse en lone: Die werknemers-register toon die volgende: AANTAL BASIESE SALARIS/LOON TOTALE KOSTE OORTYD NORMALE TYD (URE) TARIEF (per uur) URE GEWERK (per werker) TARIEF (per uur) Werknemers in 3 produksie 1 440 R55? 120 R75 Fabrieksvoorman 1 R8 000 per maand R106 560 - Skoonmakers 2 R4 000 per maand R106 560 - Pensioenfonds van 8% en WVF van 1% word afgetrek van die basiese salarisse/lone van alle werknemers. Die werkgewer dra 10% by tot die pensioenfonds en 1% tot die WVF, namens die werknemers. Alle werknemers voordele (aftrekkings) moet toegedeel word aan die relevante koste rekeninge van die spesifieke werknemers. Een van die skoonmakers werk in die fabriek. 4. Totale fabrieks bo-koste beloop R98 460. Dit sluit nie enige fabrieksalarisse en lone in nie. 5. Totale verkope vir die jaar was R1 260 000. Die winsopslag op kosprys is 60%. 35

14 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) VRAAG 6: BEGROTINGS (60 punte; 36 minute) 6.1 Voltooi die volgende sinne. Skryf slegs die woord(e) teenoor die vraagnommers in die antwoordeboek. 6.1.1 Die hoof doelstelling met die voorbereiding van n begroting is 6.1.2 is n voorbeeld van n item wat in n kontantbegroting sal voorkom, maar nie in n geprojekteerde inkomstestaat nie sal verskyn nie. 6.1.3 is n voorbeeld van n item wat in n geprojekteerde inkomstestaat sal voorkom, maar nie in n kontantbegroting nie. 6.1.4 Die aankoop van n voertuig is n item wat sal verskyn in n begroting. (8) 6.2 KONTANTBEGROTING Jy word voorsien van inligting aangaande Sharp Handelaars, n eenmansaak. Die finansiële jaar eindig elke jaar op 31 Oktober. OPDRAG 6.2.1 Bereken: a) Die kontant ontvang van debiteure gedurende November 2014. b) Oninbare skuld wat afgeskryf moet word vir die begrotingsperiode. c) Korting wat toegestaan moet word gedurende Desember 2014. (8) (5) (3) Toon bewerkings om deelpunte te verdien. 6.2.2 Voltooi die kontantbegroting vir November en Desember 2014. (24) 6.2.3 Die eienaar het die werklike bedrae spandeer, vergelyk met die begrote bedrae en het die volgende verskille gevind: Die begrote bedrag vir huurinkomste was baie meer as die werklike bedrag wat van die huurder ingevorder is. Hy het te veel begroot vir advertensies. Hy het te min begroot vir die onderhoud van voertuie en toerusting. Watter advies het jy vir die eienaar? Geen EEN aanbeveling vir elk van die items hierbo. (6)

(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 15 INLIGTING: 1. Saldo s op 1 November 2014. Oortrokke bank 40 000 Opgelope uitgawes (salarisse) 4 500 2. Inligting verkry uit die Inkomstestaat op 31 Oktober 2014 (die einde van die vorige finansiële jaar). Bedryfsuitgawes: Salarisse 216 000 Advertensies 21 500 Korting toegestaan 11 900 Oninbare skuld 12 000 Ander bedryfsuitgawes 168 000 3. Gedeeltelik voltooide kontantbegroting vir 1 November 2014 tot 31 Desember 2014. NOVEMBER DESEMBER TOTALE ONTVANGSTES 168 000 120 000 KONTANT BETALINGS Kontant aankope 27 000? Betalings aan krediteure 38 250? Ander bedryfsuitgawes 14 000 14 000 4. Totale maandelikse verkope vir 2014: Alle verkope is op krediet. WERKLIKE BEGROTE AUGUSTUS SEPTEMBER OKTOBER NOVEMBER DESEMBER 60 000 70 000 85 000 90 000 94 000 5. Koste van verkope is gelyk aan 75% van totale verkope. 6. Die geld deur debiteure verskuldig vir die bogenoemde verkope word as volg ingevorder: 40% in die maand van verkope (12½% korting vir vroeë betaling word toegestaan). 35% in die maand wat volg op verkope. 20% in die tweede maand na verkope. Die balans word afgeskryf as oninbare skuld in die derde maand. 7. 40% van aankope word per tjek betaal. Krediteure word betaal in die maand wat volg op die aankope. Handelsvoorraad word op n konstante vlak gehou deur maandelikse aankope. 8. Advertensiekoste word gebaseer op geprojekteerde maandelikse verkope en word betaal in dieselfde maand. Ons verwag dat dit in Desember van 3% tot 4% sal verhoog. 9. Die besigheid het 4 werkers in diens wat elk R4 500 per maand verdien. Die salaris uitstaande vir Oktober 2014, sal in November 2014 betaal word. 10. Nuwe toerusting, R17 400 sal gedurende November 2014 op krediet gekoop word. Dit sal betaal word in 6 gelyke paaiemente, vanaf 20 Desember 2014.

16 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) 11. Ander bedryfsuitgawes beloop R14 000 per maand. 6.3 PROBLEEMOPLOSSING: BESTUUR VAN VOORRAAD Baker is die eienaar van twee skool snoepwinkels. Betty is die bestuurder van Winkel A en Benny is die bestuurder van Winkel B. Elke bestuurder verdien R1 000 per week. Elke snoepwinkel verkoop slegs aartappelskyfies en sappe. Die skyfies kos R5,00 per pakkie en word verkoop teen n winsopslag van 50% op kosprys. Die winsopslag op die sap is 25% op kosprys en word teen R10,00 elk verkoop. OPDRAG: Identifiseer EEN probleem in elke snoepwinkel en voorsien EEN oplossing of punt van advies in elke geval. Haal relevante syfers aan vir elke probleem. INLIGTING: WINKEL A WINKEL B Vir Oktober 2014 SKYFIES SAP SKYFIES SAP Openingsvoorraad (eenhede) 300 200 150 90 Voorraad voorsien deur Baker (eenhede) 400 400 400 400 Sluitingsvoorraad (eenhede) 200 150 330 120 Eenhede verkoop 420 450 220 370 Kontant gedeponeer (Rande) R3 150 R4 500 R1 650 R3 200 60 GROOTTOTAAL: 300

NAAM: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. PUNTE PUNTE BEHAAL 1 50 GEMODEREERDE PUNT 2 45 3 60 4 50 5 35 6 60 300 *IACABA* Hierdie antwoordeboek bestaan uit 14 bladsye.

2 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) VRAAG 1 REKONSILIASIE en VASTE BATES (50 punte; 30 minute) 1.1 Bankrekonsiliasie JOERNALE EN BANKREKENING BANKSTAAT GEEN NR. INSKRY Besonderhede van Bedrag Bedrag ge- Bedrag Bedrag ge- -WING kontra rekeninge gedebiteer krediteer gedebiteer krediteer (X) Bv. Rente op oortrekking R85,00 A B C D E F G H I 15 1.2 Krediteurerekonsiliasie KREDITEURE GROOTBOEK REKENING STAAT VAN TRODAT HANDELAARS Saldo / totaal 10 991 16 091 A B C D E F SALDO (30 SEPTEMBER 2014) 15

(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 3 1.3 Vaste bates 1.3.1 A 3 B 3 C 5 1.3.2 ALGEMENE GROOTBOEK VAN EAST END STORES BATEVERKOPEREKENING (N10) 7 1.3.3 Gee n geldige rede waarom die toerusting verkoop is. 2 VRAAG 1 50

4 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) VRAAG 2: SPORTKLUBS (45 punte; 27 minute) 2.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN AMATHOLE HIKING KLUB KREDITEUREKONTROLE (OUTDOOR VERVAARDIGERS) RUGSAKKE VOORRAADREKENING (B6) 7 LEDEGELDREKENING (N3) 12 16

(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 5 2.2 Die nuwe lede was ontevrede oor die fooie wat hulle vir die jaar moes betaal. 2.2.1 Verskaf n moontlike rede waarom hulle so voel. 2.2.2 Maak n voorstel aan die komitee hoe om hierdie saak aan te spreek. 2 2 2.3 Die voorsitter is bekommerd oor die wyse waarop die tesourier die invordering van fooie hanteer. 2.3.1 Waarom, dink jy, is sy bekommerd? (Haal relevante syfers aan om jou antwoord te motiveer.) 2 2.3.2 Maak TWEE voorstelle wat die tesorier kan gebruik om die invordering van fooie van lede te verbeter. Let daarop dat die voorsitter nie ten gunste daarvan is om lede met rente te belas op uitstaande rekeninge nie. 4 VRAAG 2 45

6 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) VRAAG 3: INKOMSTESTAAT EN NOTA TOT BALANSSTAAT (60 punte; 36 minute) 3.1.1 Queen Winkels Inkomstestaat vir die jaar geëindig 30 Junie 2014 Verkope Koste van Verkope BRUTO WINS 52

(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 7 3.1.2 HANDEL EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE Debiteurekontrole 8 VRAAG 3 60

8 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) VRAAG 4: VENNOOTSKAPPE EN ONTLEDING VAN VERHOUDINGS (50 punte; 30 minute) 4.1 NOTA: PRIVAATREKENINGE SAM TOM TOTAAL Salarisse 102 000 Rente op kapitaal 40 000 Bonus Primêre verdeling van wins Finale verdeling van wins 7 500 Netto wins volgens inkomstestaat Onttrekkings Behoue inkomste vir die jaar Saldo aan die begin van die jaar 6 750 Saldo aan die einde van die jaar 32 550 21 4.2 4.2.1 Skuld/ekwiteitsverhouding 4.2.2 Vuurproefverhouding 5 4.2.3 Persentasie opbrengs op belegging verdien deur Sam. 5 6

(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 9 4.3 Behoort Sam tevrede te voel met die opbrengs op sy belegging? Verduidelik; haal relevante syfers of finansiële aanwysers aan om jou antwoord te staaf. 3 4.4 Tom was bekommerd omdat die persentasie netto wins op verkope gedaal het terwyl die bedryfswins op verkope verbeter het. Gee aan hom n verduideliking. Haal relevante syfers aan in jou verduideliking. 3 4.5 Lewer kommentaar oor die likiditeitsposisie van die besigheid. Haal TWEE relevante finansiële aanwysers aan (met syfers) in jou antwoord. 4 4.6 Sam wil die lening verhoog met n addisionele R150 000 om verbeteringe aan die bestaande geboue aan te bring. Watter advies het jy vir hom? Jy moet verwys na finansiële aanwysers en syfers om jou advies te steun. 3 VRAAG 4 50

10 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) VRAAG 5: KOSTE REKENINGKUNDE (VERVAARDIGING) (35 punte; 21 minute) 5.1 Dui die kostekategorie aan vir elkeen van die items hieronder gelys. 5.1.1 5.1.2 5.1.3 5.1.4 5.1.5 5 5.2 5.2.1 Bereken: a) Direkte arbeidskoste 8 b) Fabrieks bo-koste 5

(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 11 5.2.2 ALGEMENE GROOTBOEK VAN CLASSIC VERVAARDIGERS GOEDERE IN BEWERKING (B7) KLAARPRODUKTE VOORRAAD (B8) 10 7 VRAAG 5 35

12 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) VRAAG 6: BEGROTINGS (60 punte; 36 minute) 6.1 Voltooi die volgende sinne. Skryf slegs die woord(e) teenoor die vraagnommers in die antwoordeboek. 6.1.1 6.1.2 6.1.3 6.1.4 8 6.2 6.2.1 Bereken a) Die kontant ontvang van debiteure gedurende November 2014. KREDIET VERKOPE September 70 000 Oktober 85 000 November 90 000 BEWERKINGS NOVEMBER 8 b) Oninbare skuld wat afgeskryf moet word vir die begrotingsperiode. 5 c) Korting wat toegestaan moet word gedurende Desember 2014. 3

(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 13 6.2.2 KONTANTBEGROTING VIR NOVEMBER 2014 EN DESEMBER 2014. NOVEMBER DESEMBER TOTALE ONTVANGSTES 168 000 120 000 KONTANTBETALINGS KONTANT SURPLUS (TEKORT) BANK (Openingsaldo) BANK (Sluitingsaldo) 24 6.2.3 ITEM ADVIES/AANBEVELING Huurinkomste Advertensies Onderhoud 6

14 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) 6.3 Probleemoplossing: PROBLEEM GEÏDENTIFSEER (met syfers) ADVIES OF OPLOSSING WINKEL A WINKEL B 6 VRAAG 6 60 GROOTTOTAAL: 300

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE RIGLYNE VIR MERK (MEMORANDUM) PUNTE: 300 ALGEMENE BEGINSELS: 1 Waar bewerkings gevra is, ken volpunte toe vir die korrekte finale antwoord. Indien die antwoord verkeerd is, merk die bewerkings. Indien n bewerkingsbedrag getoon word as finale antwoord, ken punte toe vir die relevante bewerkings (inkomstestaat), maar geen metodepunt vir die antwoord nie. 2 Metodepunte word as volg aangedui:. In die berekeninge en die finale totale moet ten minste een deel korrek wees om die metodepunt te kan verdien. By totale moet die bewerking en redelike moontlikheid van die antwoord gekontroleer word voordat die punt toegeken word. In gevalle waar antwoorde van vorige vrae gebruik moet word, kontroleer of die bedrag korrek oorgedra is. Tensy dit anders aangedui word, moet die positiewe of negatiewe effek van enige bedrag in ag geneem word om die punte te kan toeken. Indien geen teken (+/-) of hakie voorsien word nie moet die bedrae as positief aanvaar word. 3 Vir vrae waar verduidelikings en kommentaar (2 punte of meer), gevra word, moet deelpunte toegeken word. n Goeie verduideliking sal gewoonlik die korrekte antwoord gee en dit verduidelik. Wees bedag op ander bewoording wat dieselfde antwoord kan wees. Hierdie merkriglyne het slegs voorgestelde antwoorde. Lees die kandidaat se antwoord en probeer sin maak van wat die leerder wil oordra, en ken punte daarvolgens toe. 4 Waar leerders gepenaliseer word (vir vreemde items, misplaaste items, ontbrekende besonderhede, ens.), kan die punte vir daardie afdeling nie negatief wees nie. Die penalisering moet langs die relevante vraag aangedui word, waar van toepassing. Waar vreemde items ingesluit word in enige berekening, kan volpunte nie toegeken word nie. 5 Van nasieners word verwag om deur die vraestel te werk en hul antwoorde met die merkriglyne te vergelyk voor hulle begin merk. Maak nodige aanpassings, waar nodig, terwyl jy steeds binne die raamwerk van die puntetoekenning bly. Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.

2 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) VRAAG 1: REKONSILIASIE EN VASTE BATES (50 punte; 30 minute) 1.1 Bankrekonsiliasie JOERNALE EN BANKREKENING BANKSTAAT GEEN NR. INSKRY- Besonderhede van Bedrag Bedrag gekrediteer gedebiteer krediteer (X) Bedrag Bedrag ge- WING kontra rekeninge gedebiteer Bv. Rente op oortrekking R85,00 A B Rente inkomste/ Rente op lopende rekening 120 C Lening: Maxi Bank 5 500 D E Onttrekkings (175 157) 18 1 480 4 500 F X G Advertensies 570 H X I (5 680 2270) 3 410-1 vir vreemde inskrywings (maksimum -3). Vreemde inskrywings is ekstra inskrywings per reël waar punte verdien is. 15 1.2 Krediteurerekonsiliasie KREDITEURE GROOTBOEK REKENING STAAT VAN TRODAT HANDELAARS Saldo / totaal 10 991 16 091 A B C D E F SALDO (30 SEPTEMBER 2014) Gee een punt vir die bedrag en een punt vir die teken. 300-70 (2000 + 2000 ) 4 000 of Kt of Dt of Kt Een punt elk vir 2 000 en een punt vir die korrekte teken. 15 221-540 - 5 000 4 670 15 221 of Kt of Kt of Dt 15

(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 3 1.3 Vaste Bates 1.3.1 A B 10% 50 000 x (20% x ½) = 5 000 (een deel korrek) A hierbo 5 000 + 5 000 = 10 000 (een deel korrek) A (lopende waardevermindering) + 5 000 (opgehoopte waardevermindering op verkoopte bate) (50 000 x 20% x ½) van die vorige jaar. 3 3 140 000 (190 000 50 000) x 20% = 28 000 C 80 000 x (20% x 3 / 12 ) = 4 000 28 000 + 4 000 = 32 000 (een deel korrek) 5 2013 Sept 1.3.2 1 Toerusting ALGEMENE GROOTBOEK VAN EAST END STORES BATEVERKOPEREKENING (N10) 50 000 2013 Sept 1 Opgehoopte waardevermindering op toerusting (verwys na B) Bank Verlies met verkoop van bate 10 000 38 400 1 600 50 000 50 000 7 1.3.3 Gee n geldige rede waarom die toerusting verkoop is. Enige redelike antwoord Opgradering in die geval van tegnologie Verbetering van die beeld van die onderneming (nuwe meubels) Nuwe uitleg vir groter doeltreffendheid Toerusting nie meer geskik of gee probleme (onderhoud) 2 VRAAG 1 50

4 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) VRAAG 2: SPORTKLUBS (45 punte; 27 minute) 2.1 2013 Des ALGEMENE GROOTBOEK VAN AMATHOLE HIKING KLUB KREDITEUREKONTROLEREKENING (OUTDOOR VERVAARDIGERS) 3 000 2013 31 Rugsakke voorraad (KAJ) 1 Jan Saldo (a/b) 7 250 Bank Des 31 Rugsakke voorraad(kj) 2 750 Saldo (o/b) 750 12 250 13 000 13 000 2014 Jan 1 Saldo (a/b) 2 750 RUGSAKKE VOORRAADREKENING (B6) 2013 6 000 2013 1 Jan Saldo (a/b) Des 31 Fondsinsameling Des 31 Bank 15 000 Koste van verkope Krediteurekontrole (KJ) 12 250 Krediteurekontrole (KAJ) Saldo (o/b) 7 1 500 * 24 500 3 000 4 250 33 250 33 250 2014 Jan 1 Saldo (a/b) 4 250 * 28 910 x 100 / 118 2013 Jan Des 31 1 Opgelope inkomste Vooruitontvange inkomste Inkomste en uitgawe 206 x R300 LEDEGELDREKENING (N3) 5 400 2013 Vooruitontvange 1 Jan inkomste 2 700 Des 31 Bank 61 800 Ledegeld afgeskryf (5 400 3 600) Honorarium Opgelope inkomste 12 1 500 60 300 1 800 300 6 000 69 900 69 900 190 6 + 14 + 8 = 206 lede 16

(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 5 2.2 Die nuwe lede was ontevrede oor die fooie wat hulle vir die jaar moes betaal. 2.2.1 Verskaf n moontlike rede waarom hulle so voel. Enige geldige rede Hulle moes die volle bedrag betaal al het hulle op verskillende tye gedurende die jaar aangesluit. Hulle het nie dieselfde voordele geniet as diegene wat die hele jaar lede was nie. 2.2.2 Maak n voorstel aan die komitee hoe om hierdie saak aan te spreek. 2 Enige geldige verduideliking Betalingstruktuur moet voorsiening maak vir pro rata betalings. Betaal per maand (of gedeelte daarvan) vir die eerste jaar. Gebruik n maandelikse betaalstelsel. 2 2.3 Die voorsitter is bekommerd oor die wyse waarop die tesourier die invordering van fooie, hanteer. 2.3.1 Waarom, dink jy, is sy bekommerd? (Haal relevante syfers aan om jou antwoord te motiveer.) Een geldige rede haal syfers aan R5 400 was die vorige jaar uitstaande en hierdie jaar R6 000. (20 lede het nie betaal nie) Dit is ongeveer 10% van lede. Daar is geen penalisasie in die geval van nie-betaling. Daar is skynbaar geen dringendheid by lede om te betaal nie. Groot bedrae afgeskryf as oninbaar. 2 2.3.2 Maak TWEE voorstelle wat die tesorier kan gebruik om die invordering van fooie van lede te verbeter. Let daarop dat die voorsitter nie ten gunste daarvan is om lede met rente te belas op uitstaande rekeninge nie. Enige TWEE geldige voorstelle sonder verwysing na rente. Stel n betalingsbeleid op en lig alle lede in. Bied voordele soos kortings aan lede vir betalings voor n sekere datum. Hou kompetisies waaraan slegs opbetaalde lede mag deelneem. 4 VRAAG 2 45

6 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) VRAAG 3: INKOMSTESTAAT EN NOTA TOT BALANSSTAAT (60 punte; 36 minute) 3.1.1 Queen Winkels Inkomstestaat vir die jaar geëindig 30 Junie 2014. Verkope (930 000 + 1 400 ) (3 350 + 240 ) 927 810 Koste van verkope 620 000 + 875 (620 875) BRUTO WINS 306 935 Ander inkomstes 74 545 Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering 310 Fooie-inkomste (32 550 + 120 ) 32 670 Huurinkomste (35 600 + 3 400 ) 39 000 Korting ontvang 2 565 Bruto bedryfsinkomste 21 381 480 Bedryfsuitgawes (116 670) Handelsvoorraadtekort (49 680 45 650) 4 030 Salarisse en lone 56 400 Verbruiksgoedere (12 820 720 ) 12 100 Skryfbehoeftes 5 440 Korting toegestaan 1 240 Advertensies (2 260 490 ) 1 770 Bankkoste (5 440 + 350 ) 5 790 Versekering (8 800 + 1 000 ) 9 800 Oninbare skuld 2 100 Diverse uitgawes 18 000 Bedryfswins 264 810 Rente inkomste (4 725 + 2 250 ) 6 975 Wins voor rente uitgawes 271 785 Rente uitgawe (220 + 27 450 ) (27 670) Netto wins vir die jaar 29 244 115 52-1 elk vir vreemde items (alle balansstaatrekeninge) Maks -2 Misplaaste items moet verkeerd gemerk word.

(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 7 3.1.2 HANDEL EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE Debiteurekontrole (36 420 240 + 1 520 ) 37 700 Voorsiening vir oninbare skuld (5% van debiteurekontrole bedrag) (1 885) Netto debiteure (mag uitgelaat word) 35 815 Vooruitbetaalde uitgawes 490 Opgelope inkomste 2 250 Bewerking (een deel hierbo korrek) 38 555 8 VRAAG 3 60

8 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) VRAAG 4: VENNOOTSKAPPE EN ONTLEDING VAN VERHOUDINGS (50 punte; 30 minute) 4.1 NOTA: PRIVAATREKENINGE Salarisse 102 000 Rente op kapitaal Bonus Primêre verdeling van wins Finale verdeling van wins SAM TOM TOTAAL 107 100 209 100 58 500 160 500 40 000 98 500 16 800 163 900 11 250 7 500 Netto wins volgens inkomstestaat 171 750 171 400 Onttrekkings Behoue inkomste vir die jaar (145 950) 25 800 Saldo aan die begin van die jaar 6 750 Saldo aan die einde van die jaar 32 550 (102 840) 68 560 (9 800) 58 760 16 800 324 400 18 750 343 150 (248 790) 94 360 (3 050) 91 310 21 4.2 4.2.1 Skuld/ekwiteitsverhouding 1 341 310 820 000 : (750 000 + 500 000 + 91 310) = 0,61 : 1 (aanvaar 0,6 : 1 Moet wees as x : 1) 4.2.2 Vuurproefverhouding 5 38 800 40 050 (1 300 + 37 500) : (32 300 + 7 750) = 0,97 : 1 (aanvaar 0,9 : 1 Moet wees as x : 1) 4.2.3 Persentasie opbrengs op belegging verdien deur Sam. 5 ( ) 1 514 300 = 22,7% (as n %; aanvaar 21%) 6

(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 9 4.3 Behoort Sam tevrede te voel met die opbrengs op sy belegging? Verduidelik; haal relevante syfers of finansiële aanwysers aan om jou antwoord te staaf. Ja/Nee Goeie verduideliking met syfers Verduideliking sonder syfers Ja: beter as rentekoerse op alternatiewe beleggings; moontlik ook beter as vorige jaar (geen syers voorsien); vergelykbaar met opbrengs op vennote se totale ekwiteit. Nee: nie so goed soos opbrengs op vennote se totale ekwiteit nie; nodig om te vergelyk met Tom se opbrengs (geen syers voorsien). 3 4.4 Tom was bekommerd omdat die persentasie netto wins op verkope gedaal het terwyl die bedryfswins op verkope verbeter het. Gee aan hom n verduideliking. Haal relevante syfers aan in jou verduideliking. Goeie antwoord (syfers aangehaal) bevredigende antwoord swak Bedryfswins op verkope verbeter van 34% tot 36,6% dui op goeie bestuur van bedryfsuitgawes of dit kan dui op n toename in verkope of bruto wins. Netto wins op verkope verswak van 33% tot 30,6% die verskil is as gevolg van die bestuur van skuld betaal moontlik te veel rente op geleende fondse. 3 4.5 Lewer kommentaar oor die likiditeitsposisie van die besigheid. Haal TWEE relevante finansiële aanwysers aan (met syfers) in jou antwoord. Noem aanwysers (met syfers) kommentaar Enige TWEE aanwysers verduidelik. Bedryfsverhouding het verswak van 1,98: 1 tot 1,7: 1 Vuurproefverhouding het verswak van 1,1:1 tot 0,97: 1 Voorraadomsetsnelheid het verminder van 15 keer per jaar tot 14,6 keer per jaar Alle verhoudings toon n negatiewe neiging. Alhoewel die verlagings nie groot bedrae is nie, kan dit daarop dui dat die besigheid te veel voorraad aanhou. (koop daarom minder) Kontant word nie goed bestuur nie. (Oortrokke rekening). 4 4.6 Sam wil die lening verhoog met n addisionele R150 000 om verbeteringe aan die bestaande geboue aan te bring. Watter advies het jy vir hom? Jy moet verwys na finansiële aanwysers en syfers om jou advies te steun. Vir die advies; vir aanhaal van toepaslike syfers Die skuld/ekwiteitsverhouding dui op hoë risiko (0,6: 1) wat n toename is teenoor die vorige jaar (0,56 : 1). Dit toon dat die besigheid nie probeer om die lening te verlaag nie. Met n addisionele R150 000, sal die skuld/ekwiteitsverhouding verander na 0,72 : 1 (indien aanvaar word dat ekwiteit onveranderd bly). Dit sal nie n wyse besluit wees nie tensy daar bewyse is dat die lening sal bydra tot n goeie opbrengs op totale kapitaal aangewend (positiewe hefboom effek). 3 VRAAG 4 50

10 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) VRAAG 5: KOSTE REKENINGKUNDE (VERVAARDIGING) (35 punte; 21 minute) 5.1 Dui die kostekategorie aan vir elkeen van die items hieronder gelys. 5.1.1 Verkoops- en verspreidingskoste 5.1.2 Direkte arbeidskoste 5.1.3 Administrasiekoste 5.1.4 Fabrieks bo-koste 5.1.5 Direkte materiaalkoste 5.2 5.2.1 Bereken a) Direkte arbeidskoste. Afkortings word nie toegelaat nie 5 (1 440 x R55) x 3 = 237 600 ; (120 x R75) x 3 = R27 000 79 200 9000 237 600 x 11% = 26 136 Totale direkte arbeidskoste = 237 600 + 27 000 + 26 136 = 290 736 (3 punte) (2 punte) (2 punte) 8 b) Fabrieks bo-koste 53 280 (2 punte) 98 460 + 106 560 + (106 560 2) = 258 300 5

(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 11 2013 Mei 2014 Apr 2014 Mei 2013 Mei 2014 Apr 2014 Mei 5.2.2 ALGEMENE GROOTBOEK VAN CLASSIC VERVAARDIGERS GOEDERE IN BEWERKING (B7) 58 450 2014 1 Saldo (a/b) 30 Apr Klaarprodukte voorraad 312 654 30 Direkte materiaalkoste Saldo (o/b) 290 736 Direkte arbeidskoste 258 300 Fabrieks bo-koste 1 Saldo (a/b) 62 760 Kontroleer die oordrag van totale van direkte arbeidskoste en fabrieks bo-koste 857 380 62 760 920 140 920 140 KLAARPRODUKTE VOORRAAD (B8) 145 500 2014 1 Saldo (a/b) 30 Apr Koste van verkope 857 380 30 Goedere in bewerking Saldo (o/b) 1 Saldo (a/b) 215 380 10 787 500 215 380 1 002 880 1 002 880 Kontroleer die oordrag van die goedere in bewerking totaal van hierbo. 7 VRAAG 5 35

12 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) VRAAG 6 BEGROTINGS (60 punte; 36 minute) 6.1 Voltooi die volgende sinne. Skryf slegs die woord(e) teenoor die vraagnommers in die antwoordeboek. 6.1.1 Finansiële beplanning/vooruitskatting van ontvangstes en betalings/ bepaling van toekomstige ontvangstes en betalings/beplanning van finansiële behoeftes/enige geldige verduideliking met toekoms-implikasies. 6.1.2 6.1.3 Enige balansstaat betaling (kapitaalbydrae ; lening ontvang/betaal; betalings aan krediteure; ontvangstes van debiteure; aankope van bates; kontant onttrekkings ens.) Enige nie-kontant item vir inkomstes of uitgawes (waardevermindering, oninbare skuld, korting ontvang/toegestaan, koste van verkope ens.) 6.1.4 Kapitaalbegroting 8 6.2 6.2.1 Begroting a) Die kontant ontvang van debiteure gedurende November 2014. KREDIET VERKOPE BEWERKINGS NOVEMBER September 70 000 X 20% 14 000 Oktober 85 000 X 35% 29 750 November 90 000 X 40% x 87,5% * 31 500 *of minus R4 500 (wat 12,5% van R36 000 is) 75 250 8 b) Oninbare skuld wat afgeskryf moet word vir die begrotingsperiode. Krediet verkope Bewerkings Merk enige formaat of bewerkings. Aanbieding hoef nie soos hierbo te wees nie. Oninbare skuld bedrag Augustus 60 000 60 000 x 5% in November 3 000 September 70 000 70 000 x 5% in Desember 3 500 Totale oninbare skuld 6 500 5 c) Korting wat toegestaan moet word gedurende Desember 2014. 0,05 94 000 x (40% x 12,5%) = R4 700 3

(NOVEMBER 2014) REKENINGKUNDE 13 6.2.2 KONTANTBEGROTING VIR NOVEMBER 2014 EN DESEMBER 2014 NOVEMBER DESEMBER TOTALE ONTVANGSTES 168 000 120 000 KONTANTBETALINGS Kontant aankope Betalings aan krediteure 94 000 x 75% x 40% 90 000 x 75% x 60% 27 000 28 200 38 250 40 500 Bedryfsuitgawes 14 000 14 000 Advertensies 90 000 x 3% and 94 000 x 4% 2 700 3 760 Salarisse 22 500 18 000 Toerusting 2 900 TOTALE BETALINGS bewerking 104 450 107 360 KONTANT SURPLUS (TEKORT) 63 550 12 640 BANK (Openingsaldo) (40 000) 23 550 BANK (Sluitingsaldo) bewerking 23 550 36 190 24 6.2.3 ITEM Huurinkomste ADVIES/AANBEVELING Een punt van advies vir elke item Begroot meer realisties; maak gebruik van debietorders/ direkte deposito s Stuur briewe van herinnering voor vervaldatums Advertensies Onderhoud Maak beter gebruik van advertensies dit sal verkope verhoog; Verminder die begroting indien alles nie nodig is nie; Probeer verskillende vorme van advertensies soos pamflette of strooibiljette, ens Begroot meer realisties; Maak seker dat onderhoud nie afgeskeep word nie; Effektiewe produksie berus op goed funksionerende toerusting; Sal die lewensduur van toerusting verleng 6

14 REKENINGKUNDE (NOVEMBER 2014) 6.3 Probleemoplossing: WINKEL A PROBLEEM GEÏDENTIFISEER (met syfers) Identifisering van probleem Syfers aangehaal Hoë voorraadvlakke (300 opening- en 200 slotvoorraad ) Hulle het nog 400 eenhede ontvang, alhoewel hulle genoeg voorraad op hande gehad het. 80 vermiste eenhede (Slotvoorraad behoort 280 eenhede te wees indien 420 verkoop is.) ADVIES OF OPLOSSING Een geldige punt Monitor verkope en kyk of voorraad ooreenstem. Voorraadkontrole moet daagliks gedoen word. Goeie beheer waar voorraad uitgestal word. Dalk binne bereik van kinders. WINKEL B Die kontantdeposito vir sap, is R500 te min. By die skyfies is te veel onverkoopte voorraad in vergelyking met die openingsaldo. (150 opening- en 330 slotvoorraad) Doen daaglikse rekonsiliasie met bestuurders om kontrole oor kasregisters te verbeter. Monitor verkope om bestellings daarvolgens te doen. 6 VRAAG 6 60 GROOTTOTAAL: 300