WITTEBROOD IN SUIDELIKE AFRIKA

Vergelijkbare documenten
TOERISME RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE

TOERISME RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

TOERISME LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Navorsingsvoorstel TITEL VAN DIE VOORSTEL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Les 14: Entrepreneurskap

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Motheo Onderwysdistrik

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

FAKTORE EN VEELVOUDE

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Rolprente uit twee verskillende genres *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

BARRETT SE TAKSONOMIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

CFAT Fasiliteerder Template

Les Plan Vier. Voeding

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

TOERISME RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE. Hierdie riglyne bestaan uit 17 bladsye.

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

INTERNASIONALE AFRIKAANS-EKSPO. vir skoolleerders en studente. jou erfenis!

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

TOERISME. 4. Nommer jou antwoorde presies soos wat die vrae genommer is.

Studente ITSI. Handleiding.

Transcriptie:

WITTEBROOD IN SUIDELIKE AFRIKA

1. Dekblad Naam van die toer FASE 1 VIER OF MEER illustrasies en/of prentjies relevant tot jou toer 2. Reistoegangsdokumente Verduidelik die term visum Noem drie vereistes waaraan voldoen moet word om n Zimbabwiese visum te bekom Noem die tipe visum wat deur die Nederlandse paartjie benodig word. 3. Vluginligting en Doeane 3.1 Vluginligting Vind n geskikte retoervlug tussen Amsterdam en Suid-Afrika. Sluit n kopie van die vlugskedule in en aksentueer ( highlight ) die vlugte as bewys van jou navorsing. Gee die volgende inliging oor die vlugte wat gesies is: Kopie van vlugskedule Name van lughawens gebruik Bagasietoegewings van die internasionale lugredery gekies: Handbagasie Bagasie ingeweeg

Tipe vliegtuig Passasierskapasiteit Vlugnommer Datum en vertrektyd uit Nederland Datum en aankomstyd in Suid-Afrika Koste van ekonomieseklas-retoerkaartjies vir twee persone in euro Skakel die koste van die ekonomiese-retoerkaartjies vir twee persone om van ZAR na euro (Toon ALLE berekeninge) Gee die Nederlandse paartjie raad oor die tyd wanneer hulle op die lughawe in Amsterdam moet aankom voordat hulle vertrek. Gee EEN rede vir jou antwoord. 3.2 Doeane Broninligting oor doeaneregulasies vir die paartjie wat Suid-Afrika binnekom. Noem DRIE verbode items Noem DRIE beperkte items Noem wat jy onder n doeanevrye winkel verstaan 4. ROVOS RAIL Broninligting oor die Rovos Rail luukse trein Kies en beskryf die kompartement wat vir die wittebroodspaartjie gekies is.

Noem TWEE tipes dienste en TWEE tipes fasiliteite wat aan boord die trein aangebied word. Stel TWEE redes voor waarom Rovos Rail vir n wittebroodspaartjie ideaal is. Verduidelik TWEE prosedures wat by beide die Mafeking- (Mahikeng-) en die Plumtree-grenspos gevolg word. Om hul bydrae tot die BNP te verhoog, moet die Rovos Rail slegs binne die grense van Suid-Afrika bedryf word. Redeneer TEN GUNSTE VAN of TEEN hierdie stelling. 5. Akkommodasie en Veiligheid Vind inligting oor akkommodasie by die Victoria-waterval. Gee die volgende inliging: 5.1 Vyfsterakkommodasie by die Victoria-waterval Naam Plek (volle fisiese afdres en TWEE kontakbesonderhede) Noem die tipe vervoer wat tussen die Rovos Rail-stasie en die hotel by die Victoria-waterval gebruik moet word. Doen navorsing oor die TGCSA se kriteria vir die 5-sterhotel en die dienste en fasiliteite wat deur die hotel gekies by die Victoria-waterval aangebied word. Pas DRIE dienste en DRIE fasiliteite van die hotel by die TGCSA se kriteria vir n 5-sterhotel.

5.2 Veiligheid Stel n veiligheidsgids op wat SES veiligheidsmaatreëls insluit wat die paartjie sal inlig oor veiligheidsmaatreëls wat tydens hulle verblyf in Zimbabwe getref moet word. 6. Aktiwiteite by die Victoria-waterval Verwys na die profiel van die toeris en kies SES geskikte aktiwiteite oor die 3-dagtydperk by die Victoria-waterval en omliggende gebied. Vir elk van die ses aktiwiteite, gee die volgende inligting: Naam van aktiwiteit Plek Tydsduur Koste van aktiwiteit per persoon

FASE 2 1. Reis-inligting oor Rovos Rail en MSC Opera Kopieër die onderstaande tabel en vul die korrekte inligting in Pakket inligting Noem TWEE items ingesluit in elke pakket Noem TWEE items wat NIE ingesluit is in elke pakket nie Noem TWEE maniere van betaling aan boord Noem die geldeenheid vir elke pakket wat aan boord gebruik word Gee die prys (in ZAR) vir elke pakket Adviseer die paartjie oor die kleredrag vir elke reis Rovos Rail MSC Opera 2. Toerplan Voltooi n EEN-bladsy oorsig van die toer-plan vir die 14 dae. n Gedetailleerde verduideliking van die aktiwiteite is nie n vereiste vir die toerplan nie. Gebruik die masker wat hieronder verskaf word. Voorbeeld: Dag en Datum Vervoer Verblyf 2 10 Jan Rovos Rail Luukse trein (RR) Aktiwiteite / Ervarings Luukse kompartement op die RR

3. Reisplan vir die drie dae by Victoria Watervalle Trek n gedetailleerde BEPLANDE reisplan op vir die 3 dae (dae 5, 6, 7) by die Victoria Watervalle. Beskryf in detail die aktiwiteite / besienswaardighede / ervarings vir elkeen van die drie dae. Begin ELKE dag op n NUWE bladsy. Gebruik die masker hieronder. Voorbeeld van n masker vir die DRIE-dag resiplan by die Victoria Watervalle. Dag, Datum en Dag van die week Tyd Bv. Begintyd van die aktiwiteit 11:00-16:00 Daaglikse aktiwiteite (Beskryf in detail die daaglikse aktiwiteite TWEE aktiwiteite per dag). Gebruik dieselfde aktiwiteite wat in No. 6 van Fase 1 gekies is Addisionele inligting per aktiwiteit. Noem enige ander inligting waarvan n toeris bewus gemaak moet word aangaande die aktiwiteit, bv. Gesondheid en veiligheidsvereistes, addisonele koste, kleredrag, ens. 4. Koste van die toer Die koste is n belangrike faktor wanneer die toer beplan word Lys ten minste 14 items waarop die toeriste hulle geld sal spandeer. 5. Poskaart Ontwerp n poskaart wat die toer beskryf en illustreer (A5 grootte) Die voorkant van die kaart moet ontwerp word in die vorm van n collage (versameling prentjies of sketse) wat ten minste VIER aspekte van die toer uitbeeld.

Die agterkant van die poskaart moet plek hê vir n posseël, n adres en n boodskap. Skryf n VIER-lyntjie boodskap op die poskaart aan vriende in die VSA en vertel hulle van die toer. 6. Inhoud Alle afdelings ingesluit op EEN bladsy direk na die dekblad (Fase 1 en 2). Maak seker dat die bladsy-nommers op die inhoudsbladsy ooreenstem met die relevante bladsye. 7. Voorlegging Dien in in n A4-formaat (Hierdie kan die vorm aanneem van n ringbinder, A4-boek of n blaai-lêer). Bied aan op n kreatiewe en logiese manier. Bronne / Bibliografie Sluit n bibliografie in wat uit elektroniese en gedrukte-media bronne bestaan. Maak seker van jou taalgebruik, spelling en skryfstyle. TOTAAL: 100