PROBLEEMOPLOSSING. Antwoord: nr 1. Antwoord: nr 2

Vergelijkbare documenten
JEUG FUNAAND: Amazing Race 1

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

FAKTORE EN VEELVOUDE

Welkom by Die Storie God se storie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Van Vervolger tot Prediker

Plantstruktuur en Plant Voedsel

1 Waar ek vandaan kom

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Van Vervolger tot Prediker

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het

Die brief aan die Filippense

Debora. Wyding Sing die Temalied en doen die Stilword-ritueel soos by ontmoeting 1.

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

God sorg vir ons. Israel spandeer 40 jaar in die woestyn. Ontmoeting 18

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar.

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

2. In die pikdonker nag. Johannes 3:1-21

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Paulus en sy vriende vertel ander van God

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink:

10 Die bou van n plant

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Psalm 91:4, Die Bybel vir almal

Jakkals lê eendag heerlik en

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter.

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

n Tempel Leier besoek Jesus

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Die Groot Muur van Nehemia

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Pragtige Koningin Ester

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

toe hy gesê het: Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit.

JEUG FUNAAND: Vrugte van die Gees

Antonieme en sinonieme

Jona en die Groot Vis

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Letterlike en figuurlike taalgebruik

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Hersiening NUWE TESTAMENT JAAR 2

Direkte en indirekte rede. Naam:

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Elisa, Man van Wonderwerke

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

12. God se Advokaat by my Johannes 14:15-26

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

16. Die Israeliete soek ʼn koning 1 Samuel 8:1-22

Transcriptie:

PROBLEEMOPLOSSING 1. Jou motor ry van die pad af tydens n verdonkering gedurende die tweede wêreldoorlog. Dit beland in n klein meer, maar kom gelukkig tot stilstand op die eiland in die middel van die meer. Jy kan nie swem nie, jy is alleen en die motor sit vas op die eiland. Hoe bereik jy die wal sonder om te veel te sukkel? Antwoord: nr 1 2. Jy is vasgekeer in n vensterlose vertrek, daar is niemand in die omtrek nie, die deur is gesluit en die sleutel is in die ander kant van die slot. Die kamer is so te sê leeg; daar is net n haarnaald, n leë glasfles en n koerant wat in die hoek lê. Hoe kan jy daar uitkom sonder om die vertrek te beskadig? Antwoord: nr 2 3. Jy is vasgekeer op n woestyn eiland en gaan dood van die dors. Die son skyn helder en daar is geen vars water of moontlikheid van reën nie. Jy kan ook nie die seewater drink nie. Jy ontdek n lendlam houttrommel met n tennisraket, n boek, n pan, n afgeblaasde voetbal, twee leë wynbottels, die binneband van n fietswiel, en n sakhorlosie. Hoe kry jy iets om te drink? Antwoord: nr 3

KRETIEWE DENKE: Dink aan soveel moontlik dinge waarvoor die volgende gebruik kan word: Hard gekookte eier Skuifspeld Sleutel Foelie Lee glasbottel Ballon Blaar Lipstiffie Draadhanger Snippermandjie KRETIEWE DENKE: Dink aan soveel moontlik dinge waarvoor die volgende gebruik kan word: Hard gekookte eier Skuifspeld Sleutel Foelie Lee glasbottel Ballon Blaar Lipstiffie Draadhanger Snippermandjie

BYBELSE VASVRA: 1. VRAAG: Watter 2 manne in die Bybel se verskoning was dat hulle nie goed kan praat nie? TIP: Jerm 1:6 en Ex 4:10 2. VRAAG: wie was die eerste profeet in die Bybel? TIP: Gen 20:7 3. VRAAG: WATTER GETAL WAS BAIE PROMINENT IN MOSES SE LEWE EN HOEKOM? TIP: Hand 7: 23 / 30 / 36 1. 2. 3. 4. VRAAG: Wie het die eerste klere in die Bybel gemaak en waarvan was dit gemaak? TIP: Gen 3:21 5. VRAAG: Hoe het Petrus die tempelbelasting betaal? TIP: Matt 17: 27 6. VRAAG: Genesis en Johannes se eerste woorde is dieselfde... wat is dit? 7. VRAAG: As jy nie wil arm word nie, wat moet jy dit NIE doen nie TIP: Spr 20:13 8. VRAAG: Wie se asem in die Bybel het sleg geruik? TIP: Job 19:17

9. VRAAG: In Rig 12:6 lees ons van n woord wat as jy dit nie reg kon uitspreek nie jy doodgemaak is wat is die woord? 10. VRAAG: Noem 2 dinge wat NIE met die Israeliete gebeur het terwyl hulle in die woestyn was nie. TIP: Deut 8:4 1. 2. 11. VRAAG: Ons lees 2 keer in die Bybel van iemand wat in n mandjie gesit is wie was hulle? TIP: Ex 2:1-4 en Hand 9:25 12. VRAAG: wie het die eerste keer brood in die Bybel vermeerder? TIP: 2 Kon 4:42-44

CRIME SCENES: 1 1. Oor watter Bybelfiguur gaan die crime scene? 2. Hoekom sê julle so, waar pas die bewysstukke in die verhaal in? 1. Die appel: 2. Die slang: 3. Leuens: 3. Wat was die crime gewees? CRIME SCENES: 2 1. Oor watter Bybelfiguur gaan die crime scene? 2. Hoekom sê julle so, waar pas die bewysstukke in die verhaal in? 1. Die gekleurde kleed: 2. Die geld: 3. Die maan en die sterre: 3. Wat was die crime gewees? CRIME SCENES: 3 1. Oor watter Bybelfiguur gaan die crime scene? 2. Hoekom sê julle so, waar pas die bewysstukke in die verhaal in? 1. Die tou: 2. Die skêr: 3. Die hare: 3. Wat was die crime gewees?

RAAI DIE SMAAK: Die volgende bestandele word in bakkies op n tafel neergesit, en al die groeplede word geblinddoek. Elke groeplid hoef net aan een item te proe en vir die leier te sê wat dit is, die leier skryf dan elkeen se antwoord by die nommer op die blaai neer en gee dit vir die toesighouer in die vertrek om te sien of dit reg is. Indien al die antwoorde reg is, kry die groep hulle volgende leiedraad. 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 RAAI DIE SMAAK: Die volgende bestandele word in bakkies op n tafel neergesit, en al die groeplede word geblinddoek. Elke groeplid hoef net aan een item te proe en vir die leier te sê wat dit is, die leier skryf dan elkeen se antwoord by die nommer op die blaai neer en gee dit vir die toesighouer in die vertrek om te sien of dit reg is. Indien al die antwoorde reg is, kry die groep hulle volgende leiedraad. 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10