IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

Vergelijkbare documenten
UITSPRAAKOPHERSIENING

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

KRUGER R, et BLOEM WND R BLOEM, WND R. [1] Hierdie is n hersiening. Volgens die oorkonde was die

WRIGHT R et VAN DER MERWE R VAN DER MERWE R. [1] Die beskuldigde in hierdie hersieningsaak is op 26 Junie

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING) KIMBERLEY SAAK NO.: 183/2005 DATUM: In die Hersieningsuitspraak van:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) ABRAHAM PETER PRETORIUS. UITSPRAAK OP APPéL

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. APPèLAFDELING

UITSPRAAK OP HERSIENING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING}

UITSPRAAK. IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Hoë hof, Kimberley) Saak No: CA&R 23/2010 Saak Aangehoor: 24/05/2010 Datum gelewer: 28/05/2010

Appellant is n 25 jarige eerste oortreder wat in die Streekhof verskyn het. op n aanklag van verkragting van n 41 jarige vrou.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. APPèLAFDELING

MALHERBE RP et VAN COPPENHAGEN R VAN COPPENHAGEN R. [1] Die appellant n 46 jarige man het in die Landdroshof

skuldigbevinding aan moord met versagtende omstandighede;

IN DIE HOëHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Hoëhof, Kimberley) UITSPRAAK

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

CILLIé R et VOGES WR. [1] Die verhoor van hierdie beskuldigde het in die landdroshof te. Sasolburg n aanvang geneem op 11 November 2002.

Saak nr 26/86 /MC. - en -

IN DIE Hoë HOF NOORD-KAAP, KIMBERLEY

VAN COPPENHAGEN R. 1. Respondent het as prokureur gepraktiseer tot 5 Augustus 1999 op welke

UITSPRAAK. [1] In hierdie uitspraak sal die partye na verwys word soos in konvensie in die hoofaksie.

REDES VIR BEVEL GELEWER OP 28\10\2005

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPéLAFDELING)

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

CORAM: CORBETT HR et HOEXTER, VIVIER, EKSTEEN, NIENABER ARR.

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

Saak no 258/92 /MC IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) In die saak tussen. BAREND OOR Eerste Appellant

IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O.

EPHRAIM BASIMANE MOTSHWAEDI. E M GROSSKOPF, VIVIER et HARMS ARR. UITSPRAAK

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA 70/85. (APPèLAFDELING) In die saak tussen: CILLIé, HOEXTER et VAN HEERDEN, ARR. Verhoor: 24 Mei 1985

Saaknommer: 311/84 WHN. PHILLIP OOSTHUIZEN Appellant

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

BARTMANN (JNR) SPRINGBOK PATROLS (EDMS) BPK ALERT SPRINGBOK PATROLS BK ABRAHAM ALBERTUS CILLIERS. -en- VAN HEERDEN, VIVIER et MARAIS ARR.

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

ANNA HENDRINA MYBURGH

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPéLAFDELING)

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

WAT BEHELS ONDERHOUD?... 1 WANNEER MOET EK ONDERHOUD EIS?... 1 HOE GAAN EK TE WERK OM ONDERHOUD TE EIS?... 1 VERLOOP VAN DIE PROSES:...

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

FAKTORE EN VEELVOUDE

VAN DER MERWE R. [1] Die appellant is in die Landdroshof te Viljoenskroon skuldig. bevind aan oortreding van die bepalings van Artikel 1(1)(b)

Saak nr 438/92 /MC IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPeLAFDELING) Tussen. GIDEON JOHANNES BOTHA Appellant. - en - DIE STAAT Respondenb

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

HOOFSTUK 9 Regspleging

Pre-Graad R / Graad R

[1] Hierdie appèl is gerig teen die afwysing, met koste, van die appellant se. vorderings teen beide die eerste respondent en die tweede

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPeLAFDELING)

Les 14: Entrepreneurskap

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Preek 2 Timoteus 4:7

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA APPèLAFDELING

Die historiese Jesus. Vertrekpunt

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Skriflesing: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 volkome vrye raadsbesluit, genadige wil en voorneme van God

GEARRESTEER IN JERUSALEM. Les 11 vir 15 September 2018

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

SEKSUELE TEISTERING: BELEID EN PROSEDURE TEN OPSIGTE VAN PERSONEEL

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

1 Beoordeling van ons eie konteks. Standpunte insake die oorsake van gestremdheid

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

MALHERBE RP. Eiseres vorder skadevergoeding in haar persoonlike hoedanigheid. as moeder en natuurlike voog van haar minderjarige seun, Stefan

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

IN DIE HOe HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD GAUTENG HOe HOF, PRETORIA)

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Transcriptie:

Sirkuleer aan Landdroste: Ja / Nee Verslagwaardig: Ja / Nee Sirkuleer aan Regters: Ja / Nee IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) Saaknr: 919/2002 Datum gelewer: 2002-10-31 Hersieningsnr: 529/2002 In die hersieningsaak van: DIE STAAT versus JAN NELSON BESKULDIGDE Coram: MAJIEDT R et LACOCK R UITSPRAAK OP HERSIENING MAJIEDT R: 1. Die beskuldigde is skuldig bevind aan huisbraak met die opset

2 om te steel asook aan die besit van n klein hoeveelheid dagga. Hy is op die eerste aanklag voormeld n vonnis van 3 jaar gevangenisstraf opgelê en op die tweede aanklag is hy gewaarsku en ontslaan. Aanklag 1 se vonnis is hersienbaar en dit vorm die onderwerp van hierdie hersieningsuitspraak. 2. Die skuldigbevinding aan huisbraak met die opset om te steel is regtens heeltemal in orde maar het ek op hersiening die landdros versoek om redes te verskaf vir die opgelegde vonnis. Die landdros het voldoen aan hierdie versoek en het volledige redes verskaf. 3. Die beskuldigde is 15 jaar oud. Hy is by sy ouma woonagtig. Hy het n lang reeks van vorige veroordelings. Inteendeel, hierdie is die sewende geval waar die beskuldigde skuldig bevind word. Sy vorige ses veroordelings is almal vir huisbraak met die opset om te steel en diefstal. Op die eerste vier sodanige veroordelings is hy gewaarsku en ontslaan, op die vyfde is die oplegging van vonnis uitgestel vir 5 jaar en op

3 die laaste (sesde) een is hy 9 maande gevangenisstraf opgelê, welke gevangenisstraf in geheel opgeskort is vir 5 jaar. 4. Die beskuldigde is op heterdaad betrap in die woning van die klaagster waar hy hy onder n bed in die slaapkamer weggekruip het. Hy het toegang tot die huis verkry deur die slot van die agterdeur af te breek. Van die vensters van die huis was ook gebreek. Die beskuldigde het deur sy inbraak skade aangerig aan die vensterruite en die agterdeurslot van die klaagster se huis. Die klaagster het dus geen skade gely wat die verwydering van haar eiendom aanbetref nie, aangesien die beskuldigde soos ek alreeds gesê het, op heterdaad betrap is. 5. In sy redes verwys die landdros na geykte gesag en voer hy aan dat hy deur sy vonnis daarna gestreef het om n balans tussen die beskuldigde se persoonlike omstandighede, die erns van die misdryf en die belange van die gemeenskap te handhaaf. Hy voeg verder by dat dit naïef sou wees van n hof

4 om te hoop dat die beskuldigde homself sou rehabiliteer buite gevangenisverband. Hy verklaar verder, heeltemal tereg, dat n opgeskorte vonnis nie die aangewese strafopsie is nie. 6. Die maatskaplike werker wat n ondersoek gedoen het na die beskuldigde se persoonlike omstandighede het weliswaar n aanbeveling vir opgeskorte gevangenisstraf gemaak. Ek is dit heeltemal eens met die landdros dat so n vonnis nie vanpas sou wees in die omstandighede nie. 7. Ek verskil egter van die landdros dat n vonnis van drie jaar gevangenisstraf in hierdie geval geregverdig is. Sò n massiewe sprong vanaf 9 maande gevangenisstraf in die geheel opgeskort wat die beskuldigde opgelê is vir sy onmiddellik voorafgaande veroordeling tot een van 3 jaar gevangenisstraf is net eenvoudig onaanvaarbaar. Hierdie opgelegde vonnis is na my mening skokkend onvanpas. Daar is verder die redelike moontlikheid dat die opgeskorte vonnis wat die beskuldigde in 2001 opgelê is ook nog in werking

5 gestel mag word. Ek meen dat n vonnis van 3 jaar gevangenisstraf n treffende wanbalans skep tussen die beskuldigde se persoonlike omstandighede aan die een kant en die erns van die misdryf en die belange van die gemeenskap aan die ander kant. Dat die beskuldigde noodwendig gevangenisstraf sal moet uitdien, staan soos n paal bo water. Ek meen egter dat n aansienlik korter termyn van gevangenisstraf heeltemal gepas sou wees in hierdie geval. 8. Die landdros se mening dat die beskuldigde se vonnis in die lig van sy lang rekord, haglike huislike omstandighede en moontlike rehabilitasie by die jeugafdeling te De Aar, nie n onvanpaste vonnis is nie, oortuig geensins nie. Die beskuldigde kan per slot van sake nie verantwoordelik gehou word vir sy haglike huislike omstandighede nie. Verder meen ek dat moontlike rehabilitasie by n jeugafdeling van n gevangenis net so goed kan geskied in n korter tydperk as wat

6 dit in 3 jaar gedoen kan word. 9.1 Die beskuldigde se skuldigbevinding op aanklag 1 word bekragtig, maar die vonnis van 3 jaar gevangenisstraf word ter syde gestel. 9.2 Die beskuldigdeword gevonnis tot 18 maande gevangenisstrafen dit word gelas dat hy dié gevangenisstraf sal uitdienby die jeugafdelingvan die De Aar-gevangenis. 9.3 Ingevolgedie bepalings vervatin art 282van die Strafproseswetword die vonnis teruggedateertot 29 Augustus 2002. SA MAJIEDT REGTER Ek stemsaam:

7 HJ LACOCK REGTER