GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Vergelijkbare documenten
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GEOGRAFIE V1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GEOGRAFIE VRAESTEL 1/2 TEORIE GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Les Plan Twee. Habitats

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Die klimaat van SA: Temperatuur

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

INSTRUKSIES: 1. Beantwoord ALLE vrae. 2. Skryf netjies en leesbaar. 3. Nommer die vrae soos wat dit op die vraestel genommer is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

7. Lengte en breedtelyne

Inleiding Tot Die Jagluiperd

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V2 VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

BARRETT SE TAKSONOMIE

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Motheo Onderwysdistrik

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Plantstruktuur en Plant Voedsel

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwyskompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM HERSIENING EN REMEDIËRENDE ONDERRIG INSTRUMENT: VRAE EN ANTWOORDE VAK: GEOGRAFIE EERSTE VRAESTEL Junie 2009 Hierdie dokument bestaan uit 9 bladsye. Streng gesproke nie vir toets/eksamen doeleindes nie.

2 GEOGRAFIE EERSTE VRAESTEL (GEOG) (KOPIEREG 06/09) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Die vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en AFDELING B. 2. ALLE VRAE is verpligtend. 3. Alle diagramme is in die bylae ingesluit. 4. Laat ʼn reël oop tussen onderafdelings wat beantwoord word. 5. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 7. Moet NIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf nie. 8. Waar moontlik, illustreer jou antwoorde met benoemde diagramme. 9. Skryf netjies en leesbaar. 10. Punte toekenning: Indien die punte toekenning soos volg aangedui word 3 x 2 = 6, beteken dit dat DRIE feite gegee moet word vir TWEE punte elk. Indien die punte toekenning soos volg aangedui word 3 x 1 = 3, beteken dit dat DRIE feite gegee moet word vir EEN punt elk.

(KOPIEREG 06/09) GEOGRAFIE EERSTE VRAESTEL (GEOG) 3 AFDELING A: FISIESE AARDRYKSKUNDE VRAAG 1: [12.1.2-12.1.5] [12.2.1 12.2.4] [12.3.1 12.3.2] 1.1 Verbind die stellings in KOLOM A met die korrekte term in KOLOM B. Skryf slegs die vraagnommer en die mees korrekte term neer bv. 1.1.11 M. KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Die beweging van lugmassas na ʼn laedrukgebied word genoem A Attrisie 1.1.2 Verborge energie wat vrygestel B Lugdrukgradiënt wanneer water vorm verander word... genoem. 1.1.3 Rotsstortings kom mees waarskynlik C Konvergensie voor op die. 1.1.4 Materiaal wat deur ʼn rivier gedra word, D Knakpunt word kleiner, ronder en gladder vanweë die proses van... 1.1.5 Horisontale verskil in druk is E Krans F Abstraksie G Latente hitte (5 x 2) (10) 1.2 FIGUUR 1.2 (Bylae aangeheg) is ʼn gedeelte van ʼn Suid-Afrikaanse sinoptiese weerkaart. Tropiese sikloon Caroline en die meegaande satellietbeeld is duidelik sigbaar langs die ooskus van Suid Afrika. Verwys na FIGUUR 1.2 en beantwoord die volgende vrae: 1.2.1 Verskaf DRIE bewyse op die sinoptiese weerkaart wat aantoon dat Caroline ʼn tropiese sikloon is. (3 x 2) (6) 1.2.2 (a) Watter letter P, Q, R of S, verteenwoordig die gevaarlike halwe sirkel? (1 x 2) (2) (b) In watter stadium van ontwikkeling, ontwikkelings- of volwasse stadium, is tropiese sikloon Caroline? (1 x 2) (2) 1.2.3 Gee EEN rede vir jou keuse van ontwikkelingsstadium in VRAAG 1.2.2 (b). (1 x 2) (2) 1.2.4 Met verwysing na die temperatuur, verduidelik waarom die toestand gunstig vir die ontwikkeling van ʼn tropiese sikloon was. (1 x 2) (2) 1.2.5 Beskryf die weer aan die Mosambiekse kus, wat in die omgewing van die weerstasie isobare 1008 en 1010 ervaar word. (4 x 1) (4)

4 GEOGRAFIE EERSTE VRAESTEL (GEOG) (KOPIEREG 06/09) 1.3 Teken die diagram (FIGUUR 1.3) op jou antwoordblad oor, en beantwoord die volgende vrae: 1.3.1 Gebruik pyltjies op die diagram, wat aandui waar die lug styg en daal en voeg. (3 x 1) (3) 1.3.2 Voltooi die byskrifte A, B en C deur die naam van elke lugdrukgordel aan te dui. (3 x 1) (3) 1.3.3 Noem die oppervlakwinde wat by D en E op die sirkulasie sel sal voorkom. (1 x 2) (2) 1.4 Bestudeer die volgende foto (FIGUUR 1.4) van ʼn landskap naby Steynsburg (Oos-Kaap) en beantwoord die volgende vrae: 1.4.1 Benoem die landvorm gemerk A, B en C. (3 x 2) (6) 1.4.2 Wat het verskil tussen die landvorm by B en H veroorsaak? (1 x 2) (2) 1.4.3 Meld die tipe massabeweging wat geassosieer word met die hang elemente E en F op die foto onderskeidelik. (2 x 2) (4) 1.4.4 Lewer kommentaar oor die ekonomiese belangrikheid van die landskap op die foto deur TWEE voorbeelde te verskaf. (2 x 2) (4) 1.4.5 Die gebied op die voorgrond (by C) op foto ondergaan gronderosie. Wat kan gedoen word om gronderosie te verminder/beheer? (4 x 1) (4)

(KOPIEREG 06/09) GEOGRAFIE EERSTE VRAESTEL (GEOG) 5 1.5 Verwys na FIGUUR 1.5, wat ʼn voorbeeld van stroomroof in ʼn gebied van geplooide gebergte illustreer. VRAAG 2 1.5.1 Verklaar die vinnige erosie by die rivier gemerk A op die diagram. (3 x 2) (6) 1.5.2 Noem die proses wat in die geplooide berge by C plaasvind. Verduidelik die proses. (2 x 2) (4) 1.5.3 Watter verskynsels sal jy verwag om in die Tugelarivier-vallei te vind as gevolg van die rivierroof in hierdie gebied? (2 x 2) (4) [70] 2.1 Dui aan of die volgende stellings WAAR of VALS is. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs WAAR of VALS teenoor die vraagnommer (2.1.1 2.1.5) byvoorbeeld 2.1.6 WAAR. 2.1.1 Die algemene sirkulasie van die atmosfeer is die gevolg van oneweredige verhitting en Coriolis-krag. 2.1.2 Oor die algemeen neem temperatuur toe met ʼn toename in hoogte. 2.1.3 Katabatiese winde waai langs die helling af gedurende die dag. 2.1.4 Superponerende dreinering vind plaas waar ʼn rivier ouer is as die strukture waaroor dit vloei. 2.1.5 ʼn VIoei hidrogram toon die verhouding tussen die hoeveelheid afloop en tyd. (5 x 2) (10) 2.2 Bestudeer die sinoptiese weerkaart, FIGUUR 2.2 om die volgende VRAE te beantwoord: 2.2.1 Weerstasie P, ervaar bergwind toestande. Verduidelik kortliks hoe hierdie toestand in die gebied ontwikkel het. (2 x 1) (2) 2.2.2 Watter uitwerking het die lugsirkulasie genoem in VRAAG 2.2.1 op die omgewing en ekosisteme by P en omliggende areas? (2 x 1) (2) 2.2.3 Hoe sal die weerstoestande by P binne die volgende 24 uur verander? (2 x 2) (4) 2.2.4 Deur te verwys na die weerkaart, verklaar die verandering in weerstoestande by P binne die volgende 24 uur. (1 x 1) (1) 2.2.5 Hoe sal die voorkoms en posisie van weerstelsel X, beïnvloed word, indien ʼn permanent styging in temperatuur ʼn realiteit word? (2 x 2) (4)

6 GEOGRAFIE EERSTE VRAESTEL (GEOG) (KOPIEREG 06/09) 2.3 Bestudeer FIGUUR 2.3 wat deursnee profiele van ʼn riviervallei voorstel en beantwoord die volgende vrae: 2.3.1 Watter algemene topografiese term gee ons vir die verskynsels wat deur X op die diagram aangetoon word? (1 x 1) (1) 2.3.2 Vergelyk die helling van die rivierprofiel by stadium 1 met die helling van stadium 3 op die diagram. (2 x 2) (4) 2.3.3 In watter stadium sal turbulente en laminêre vloei onderskeidelik voorkom? (2 x 2) (4) 2.3.4 Verklaar die ontwikkeling van die waterval en die stroomversnelling in stadium 1 op die rivierprofiel. (1 x 2) (2) 2.3.5 Deur te verwys na die diagram, noem TWEE kenmerke van die stadium genommer 2 van die rivierprofiel. (2 x 2) (4) 2.3.6 Identifiseer die stroomkanaal patroon gemerk D E in stadium 3. (1 x 1) (1) 2.3.7 Van watter ekonomiese belangrikheid is stadium 3 vir die mense van die area? (2 x 2) (4) 2.4 FIGUUR 2.4 stel menslike aktiwiteite voor wat lugbesoedeling in ʼn kusdorp veroorsaak en ʼn bydrae lewer tot aardverwarming. Bestudeer die skets en beantwoord die vrae: 2.4.1 Omskryf die begrip aardverwarming. (2 x 1) (2) 2.4.2 Verduidelik hoe menslike aktiwiteite by A en B op die diagram onderskeidelik bydra tot aardverwarming. (2 x 2) (4) 2.4.3 Hoe lewer die menslike aktiwiteite by E op die diagram ʼn bydra om die voorkoms van aardverwarming in die dorp te verminder? (1 x 2) (2) 2.4.4 Watter uitwerking het die menslike aktiwiteite by C en D op die diagram, onderskeidelik op die besoedelingskoepel in die dorp gedurende die dag? (2 x 2) (4) 2.4.5 Gee DRIE voorbeelde van hoe aardverwarming die kusdorp binne die volgende dekade sal beïnvloed. (3 x 2) (6) 2.5 Bestudeer FIGUUR 2.5, wat ʼn landvorm van die Limpopo Provinsie aandui en beantwoord die volgende vrae: 2.5.1 Identifiseer die landvorm D op die diagram wat uit ʼn vroeëre intrusiewe landvorm ontwikkel het. (1 x 2) (2) 2.5.2 Het die landvorm D uit ʼn sedimentêre of uit ʼn stollingsgesteente ontwikkel? (1 x 1) (1) 2.5.3 Waarom is landvorm D nou op die aardoppervlakte sigbaar? (1 x 2) (2)

(KOPIEREG 06/09) GEOGRAFIE EERSTE VRAESTEL (GEOG) 7 2.5.4 Landvorm D op die diagram kan mettertyd in stapelrotse ontwikkel. Watter geomorfologiese proses krag is verantwoordelik vir die ontwikkeling van stapelrotse? (1 x 2) (2) 2.5.5 Die landvorm D op die diagram is van geen landboukundige belang vir die mens nie. Gee ʼn rede om hierdie stelling te ondersteun. (1 x 2) (2) [70] AFDELING B: MENSE EN PLEKKE VRAAG 3: [12.1.2 12.1.5] [12.2.1 12.2.4] [12.3.1 12.3.2] TOTAAL AFDELING A: 140 3.1. Kies die korrekte term tussen hakies vir elk van die volgende definisies. Skryf slegs die korrekte term teenoor die vraagnommer 3.1.1 3.1.5 bv. 3.1.6 sone. 3.1.1 Die tipe nedersetting waar primêre ekonomiese aktiwiteite oorheersend beoefen word is ʼn (stedelike/landelike) nedersetting. 3.1.2 ʼn Persoon wat van daaglikse vervoer gebruik om na en van sy werk in die stad te reis is ʼn (pendelaar/straatverkoper) 3.1.3 Die ondernemings in die stadskern wat ander van dieselfde soort aantrek omdat hulle baat sal vind deur naby mekaar geleë te wees is (funksionele prestige/funksionele magnetisme). 3.1.4 Die nedersetting wat ontwettig op privaat of openbare grond aan die buitewyke van die stad ontwikkel is ʼn (verval sone/ plakkernedersetting). 3.1.5 Die tipe boerdery wat gekenmerk word deur baie werkers, hoë produktiwiteit in ʼn klein gebied is (intensiewe boerdery/ ekstensiewe boerdery). (5 x 2) (10) 3.2 Verwys na FIGUUR 3.2 wat ʼn vallei in die Suidelike Halfrond aandui en beantwoord die vrae wat volg: 3.2.1. Die ligging van nedersettings A en B word verskillend deur die voorkoms van water beïnvloed. Gee die name van die TWEE nedersettings. (2 x 2) (4) 3.2.2. Deur te verwys na die skets, watter fisiese faktor was oorwegend vir die standplaasligging van die nedersetting by C verantwoordelik? (1 x 2) (2) 3.2.3. Dui die mees belangrike oorweging vir die ligging van die nedersetting by D aan. (1 x 2) (2)

8 GEOGRAFIE EERSTE VRAESTEL (GEOG) (KOPIEREG 06/09) 3.3. Verwys na die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg: GRONDHERVORMING ʼn Boer wat sedert 1915 op ʼn plaas woon en baie verbeterings aangebring het op die plaas, was aangeraai om sy plaas aan die regering te verkoop want dit is deel van ʼn grondeis. Die eis is aanhangig gemaak deur die oorspronklike inwoners wat gedwing was om te trek as gevolg van die Grondwet van 1913. Die inwoners argumenteer dat hul voorvaders van die grond gedwing was en hulle voel dat hulle die reg het om na hul oorspronklike grond terug te keer. Maar die boer hou vol dat hy toegelaat moet word om op sy plaas te bly as gevolg van die verbeteringe wat hy op die plaas aangebring het en sy bydrae tot die ekonomie in die algemeen. 3.3.1. Bepaal af die betrokke proses hierbo grondherverdeling of grondhervorming is. Motiveer jou antwoord. (2 x 2) (4) 3.3.2 Lewer kommentaar oor die uitwerking van die Grondwet van 1913 op dié oorspronklike grondeienaars wat van hul grond gedwing was. (2 x 2) (4) 3.3.3 Indien u ʼn grondeienaar was wat op die plaas bly vanaf 1915,sal jy die proses genoem in VRAAG 3.3.1 ondersteun? Verklaar jou keuse. (2 x 2) (4) 3.4 STEDELIKE NEDERSETTING Verwys na FIGUUR 3.4 en die gepaardgaande grafiek om die volgende vrae te beantwoord. 3.4.1 Identifiseer die grondgebruiksone wat X gemerk is. (1 x 2) (2) 3.4.2 Gee die term wat gebruik word om die hoogte van die geboue in stedelike gebiede te beskryf. (1 x 2) (2) 3.4.3 Gebruik die grafiek om die hoogste grondwaarde in grondgebruiksone X te bepaal. (1 x 2) (2) 3.4.4 Lewer kommentaar oor die hoë grondwaarde in grondgebruiksone X. (1 x 2) (2) 3.4.5 Indien u ʼn sakeonderneming was wat pas ʼn stuk grond gekoop het om ʼn kantoor kompleks in grondgebruiksone X te bou, verduidelik hoe u die hoë grondwaardes sal hanteer. (1 x 2) (2)

(KOPIEREG 06/09) GEOGRAFIE EERSTE VRAESTEL (GEOG) 9 3.5 Verwys na die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg: Dit is namiddag in Pointweg, die pad langs die strand wat bekend is vir sy uithangplekke, dobbelary, smerige nagklubs, prostitute en ontkleevertonings. Die binnestedelike gebied met sy onversorgde woonstelblokke is die tuiste van ʼn besige en lewendige gemeenskap, wat met die misdaad van die stad saamleef. Huistoegaan tyd vir die meerderheid, hoekwinkels is besig terwyl straatverkopers vrugte, kos en klere verkoop aan diegene wat oppad is na taxi s of huistoe. Toeters blaas soos minibusse deur die strate vleg en hul roete vir die volgende stop uitbasuin. Kinders en volwassenes beweeg ligvoets deur die gebied wat hulle tuiste noem, deeglik bewus van die gevare wat hulle omring. Bendes en smokkelhandelaars staan op straathoeke en die polisie maak verpligte verbyritte om te verseker dat alles goed verloop. By die woonstelle hang wasgoed by die vensters uit, baie oorbeset met mense wat desperaat is om ʼn heenkome in die stad te vind. Kongolese vlugtelinge was saam oorleef in die woonstelle van Suid Strand groet mekaar versigtig om nie xenofobiese reaksies van plaaslike inwoners uit te lok nie. 3.5.1 Identifiseer die grondgebruiksone in die stad waar die toestande wat beskryf word, in die uittreksel, algemeen is. (1 x 2) (2) 3.5.2 Die toestand wat in die uittreksel beskryf word, gaan normaalweg gepaard met geboue wat oud en in ʼn swak toestand is. Gee die term wat gebruik word om so ʼn probleem te beskryf. (1 x 2) (2) 3.5.3 Dié sosio-ekonomiese toestande in die uittreksel is ook kenmerkend van plakkernedersettings. Tref ʼn duidelike onderskeid tussen die grondgebruiksone genoem in VRAAG 3.5.1 en plakkerkampe deur te verwys na die boumateriaal wat gebruik was. (2 x 2) (4) 3.5.4 As jy ʼn stadsbeplanner sou wees, watter maatreëls sal jy in plek sit om die toestande wat in beide die gebiede hierbo geïdentifiseer, te verbeter om die volhoubare ontwikkeling van die stad te verseker. (3 x 2) (6) 3.5.5. Verduidelik die uitdrukking xenofobiese reaksie in die konteks van hierdie uittreksel. (1 x 2) (2) 3.5.6 Waarom word daar na die Kongolese as vlugtelinge in hierdie uittreksel verwys? (2 x 2) (4) [60] TOTAAL AFDELING B: 60 GROOTTOTAAL: 200