IN DIE Hoë HOF NOORD-KAAP, KIMBERLEY

Vergelijkbare documenten
UITSPRAAK. IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Hoë hof, Kimberley) Saak No: CA&R 23/2010 Saak Aangehoor: 24/05/2010 Datum gelewer: 28/05/2010

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) ABRAHAM PETER PRETORIUS. UITSPRAAK OP APPéL

MALHERBE RP et VAN COPPENHAGEN R VAN COPPENHAGEN R. [1] Die appellant n 46 jarige man het in die Landdroshof

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING) KIMBERLEY SAAK NO.: 183/2005 DATUM: In die Hersieningsuitspraak van:

Appellant is n 25 jarige eerste oortreder wat in die Streekhof verskyn het. op n aanklag van verkragting van n 41 jarige vrou.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. APPèLAFDELING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

WRIGHT R et VAN DER MERWE R VAN DER MERWE R. [1] Die beskuldigde in hierdie hersieningsaak is op 26 Junie

VAN DER MERWE R. [1] Die appellant is in die Landdroshof te Viljoenskroon skuldig. bevind aan oortreding van die bepalings van Artikel 1(1)(b)

KRUGER R, et BLOEM WND R BLOEM, WND R. [1] Hierdie is n hersiening. Volgens die oorkonde was die

BARTMANN (JNR) SPRINGBOK PATROLS (EDMS) BPK ALERT SPRINGBOK PATROLS BK ABRAHAM ALBERTUS CILLIERS. -en- VAN HEERDEN, VIVIER et MARAIS ARR.

EPHRAIM BASIMANE MOTSHWAEDI. E M GROSSKOPF, VIVIER et HARMS ARR. UITSPRAAK

skuldigbevinding aan moord met versagtende omstandighede;

UITSPRAAK OP HERSIENING

Saak nr 438/92 /MC IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPeLAFDELING) Tussen. GIDEON JOHANNES BOTHA Appellant. - en - DIE STAAT Respondenb

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. APPèLAFDELING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

UITSPRAAKOPHERSIENING

CILLIé R et VOGES WR. [1] Die verhoor van hierdie beskuldigde het in die landdroshof te. Sasolburg n aanvang geneem op 11 November 2002.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING}

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

UITSPRAAK. [1] In hierdie uitspraak sal die partye na verwys word soos in konvensie in die hoofaksie.

Saak no 258/92 /MC IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) In die saak tussen. BAREND OOR Eerste Appellant

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPeLAFDELING)

Beskuldigde nr. 2 was Barry Vetman en beskuldigde nr. 3 was

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA 70/85. (APPèLAFDELING) In die saak tussen: CILLIé, HOEXTER et VAN HEERDEN, ARR. Verhoor: 24 Mei 1985

LL Saak No 79/1988 IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. APPèLAFDELING. Insake die appèl van: teen. VAN HEERDEN, STEYN et EKSTEEN, ARR

MALHERBE RP. Eiseres vorder skadevergoeding in haar persoonlike hoedanigheid. as moeder en natuurlike voog van haar minderjarige seun, Stefan

Pragtige Koningin Ester

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA

Deur Christus Alleen

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Les 1 vir 7 Oktober 2017

IN DIE NOORD-KAAP HOË HOF, KIMBERLEY

GEARRESTEER IN JERUSALEM. Les 11 vir 15 September 2018

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

MALHERBE RP et WRIGHT R et MUSI R

ANNA HENDRINA MYBURGH

172/85 JONAS VUYANI MABHANI DIE STAAT

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

Jona en die Groot Vis

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

IN DIE HOe HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD GAUTENG HOe HOF, PRETORIA)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING)

UITSPRAAK STEYN, AR. Saaknr 302/1994 IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) Indiesaak tussen: JOUBERT, STEYN et F H GROSSKOPF, ARR

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA. (TRANSV AALSE PROVINSIALE AFDELlNG) NIE RAPPORTEERBAAR Saaknommer: A2563/02

Paulus kritiseer sy tyd se manier

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPéLAFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (APPèLAFDELING) AGMAT WILLIAMS EERSTE APPELLANT MELVIN RHODA. TWEEDE APPELLANT

Die Groot Muur van Nehemia

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Saaknommer: 311/84 WHN. PHILLIP OOSTHUIZEN Appellant

[1] Hierdie appèl is gerig teen die afwysing, met koste, van die appellant se. vorderings teen beide die eerste respondent en die tweede

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

IN DIE HOëHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Hoëhof, Kimberley) UITSPRAAK

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Saak nr 26/86 /MC. - en -

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA GERT PEARSON LIEBENBERG

Paulus en sy vriende vertel ander van God

REDES VIR BEVEL GELEWER OP 28\10\2005

[1] Hierdie is n aansoek vir die voorlopige likwidasie van die. respondent nie in staat is om sy skulde te betaal nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPéLAFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. APPèLAFDELING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

CORAM: CORBETT HR et HOEXTER, VIVIER, EKSTEEN, NIENABER ARR.

In God se plan, was dit die tyd vir Saulus om die evangelie te verkondig en nuwe kerke in en om die Romeinse Ryk te bou.

Jona en die Groot Vis

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) PATRICK JOSIAS... APPELLANT. VILJOEN, VAN HEERDEN et JACOBS, ARR VERHOORDATUM: 21 FEBRUARIE 1986

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

456/86/AV IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPeLAFDELING) In die saak tussen: GROSSKOPF, SMALBERGER, NESTADT, ARR. VERHOOR: 18 September 1987

DIE BRIEF AAN FILEMON

Appellant THEMBILE JAMA. Respondent DIE STAAT

IN DIE HOOGGEREGSH0F VAN SUID-AFRIKA

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA SENATOR VERSEKERINGSMAATSKAPPY BEPERK. CORAM: RABIE, HR, JANSEN, JOUBERT, HOEXTER et VAN HEERDEN, ARR

Goeie Konings, Slegte Konings

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Van Vervolger tot Prediker

God eer Josef die slaaf

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Transcriptie:

Verslagwaardig: Sirkuleer Aan Regters: Sirkuleer aan Streeklandroste Sirkuleer Aan Landdroste: IN DIE Hoë HOF NOORD-KAAP, KIMBERLEY Saakno: / Case number: CA & R 76 / 2009 Datum verhoor: / Date heard: 08 / 02 / 2010 Datum gelewer: / Date delivered: In die appèl van: NEIL HENDRIK ROOI Appellant en DIE STAAT Respondent Coram: Lacock, R et Mjali, WnR UITSPRAAK OP APPÈL Lacock, R [1] Die Appellant is op 2 April 2009 in die Streekhof, Kimberley, tesame met ene Isak Cupido skuldig bevind aan diefstal van n bedrag van R56,100.00 en is hy daarna gevonnis tot 3 (drie) jaar gevangenisstraf. n Derde mede-beskuldigde, Kaptein Frank Visagie, is op dieselfde aanklag onskuldig bevind en ontslaan. Die Appellant kom nou, met verlof van die verhoorhof, in hoër beroep teen sy skuldigbevinding.

[2] Die Staatsaak, en soos blyk uit die getuienis in die oorkonde vervat, kan as volg saamgevat word:- 2 2.1 Mnr. Isak Cupido (Beskuldigde nr. 2 in die hof a quo: Cupido) was geld verskuldig aan sy neef, mnr. Gert Steenkamp van Uitenhage. Tydens n telefoniese gesprek tussen mnr. Steenkamp en Cupido vroeg in Desember 2004 het hy Steenkamp meegedeel dat hy n metode het om geld te verdriedubbel. Nadat Steenkamp belangstelling getoon het in die skema, en wat later geblyk het op geldwassery neerkom, het Cupido vir Steenkamp versoek om andere ook te betrek sodat die bedrag minstens R50,000.00 beloop. Steenkamp het mnre. Rhodes, Paulus en Kilian genader en het hulle vier uiteindelik R11,100.00, R10,000.00 R5,000.00 en R30,000.00 onderskeidelik in kontant beskikbaar gestel om gewas te word. 2.2 Op 9 Desember 2004 het die appellant, Cupido en ene Collin Olivier te Uitenhage opgedaag. Die appellant was woonagtig te Hopetown, Cupido te Kimberley en Olivier te Britstown. Nadat die voormelde persone te Uitenhage opgedaag het, het n demonstrasie aan huis van mnr. Kilian plaasgevind waartydens mnr. Olivier met behulp van chemikalieë twee verdere R100 note van n enkele R100 noot op blanko papiere wat net so groot soos n R100 noot was, afgedruk het. Die

appellant het Olivier bygestaan tydens die demonstrasie. 3 2.3 Die volgende dag, op 10 Desember 2004, is die voormelde bedrae aan huis van mnr. Paulus aan die appellant gegee, wat, nadat hy dit getel het, aan Olivier gegee is. Olivier het die note (R200 en R100 note) tussen blanko note verpak, dit styf in n plastieksak toegedraai en met kleeflint verseël. Hierna het hy n oplossing in die vier hoeke van die pakkie gespuit, en dit aan Kilian gegee om te hou met instruksies om druk daarop te plaas. Nadat die appellant, Cupido en Olivier die woning van Paulus verlaat het, en die geld by Kilian gelaat is, was dit ook die einde van Olivier se betrokkenheid by die tersaaklike gebeure en die verdere verloop daarvan. 2.4 Op 11 Desember 2004 skakel Cupido vir Steenkamp en deel hom mee dat daar n probleem met die chemikalieë gekom het, en dat hulle die pak met die geld en blanko note na Kimberley moes bring. Op 12 Desember 2004 vertrek Steenkamp, Rhodes, Paulus en ene Mnr. Reid ( n vriend) met die pakkie geld na Kimberley, en ontmoet hulle die appellant en Cupido die nag by die Formule 1 hotel waar hulle vier ook oornag. 2.5 Die volgende oggend het die appellant en Cupido weer by die hotel opgedaag, en het Steenkamp en Paulus

4 vandaar saam met die appellant en Cupido in die voertuig van die appellant vertrek en het hulle gery in die rigting van Douglas. Nadat hulle vir n onbekende afstand op die Dougas pad gery het, is hulle deur die derde Beskuldigde, Kaptein Visagie, van die pad getrek, en het hy die voertuig van die appellant deursoek en die pakkie met geld onder die passasiersitplek gevind. Hierop het hy die appellant meegedeel om saam met hom na Kimberley polisiestasie te ry, en is hulle met die pakkie geld, en wat steeds verseël was soos Olivier dit verseël het, daar weg. 2.6 Hierna is Steenkamp, Rhodes en Paulus (en Reid) druipstert en sonder hul geld terug na Uitenhage. Ten spyte van ondernemings deur die appellant en Cupido dat die klaers hul geld sou terugkry, het geeneen enige geld aan hulle terugbetaal nie, en het hulle ná n aantal dae die saak aanhangig gemaak by die polisie te Uitenhage en later Port Elizabeth. [3] Slegs die appellant en Visagie het in hul eie verdediging getuig. 3.1 Visagie het ontken dat hy enigsins aandadig was aan die pleeg van die diefstal van die geld. Hy is dan ook vrygespreek primêr omdat Steenkamp en Paulus hom nie kon uitken op n uitkenningsparade wat n aantal maande na die voorval gehou is nie. Na my mening kan

5 Visagie homself uiters gelukkig ag dat hy vrygespreek is, maar n debat oor sy skuld of onskuld is nie nou ter sake nie. 3.2 Die appellant se verweer was dat die klaers se geld aan Olivier gegee is sodat laasgenoemde daarmee diamante (blykbaar ongeslyp) moes koop, en ontken hy dat daar enigsins sprake was van geldwassery en/of dat hy instrumenteel daartoe was. Hy ontken ook dat hy mnre. Steenkamp en Paulus met sy voertuig op die Douglas pad geneem het en dat Visagie of enige ander persoon hulle voorgekeer en hy saam met hierdie persoon daar weg is met die geld. 3.3 Cupido het verkies om nie te getuig nie. [4] Na my oordeel het die landdros tereg bevind dat die Staat die skuld van die appellant bo redelike twyfel bewys het, en kan die appèl nie slaag nie. [5] Die landdros het bevind dat die staatsgetuies, ten spyte van enkele geringe weersprekings en onsekerhede, mekaar in alle wesenlike opsigte gestaaf het. Teen hierdie bevinding en ook met sy geloofwaardigheidsbevinding ten aansien van hierdie getuies kan myns insiens geen kritiek geopper word nie. Uit die somtotaal van hierdie getuienis kan slegs een redelike afleiding gemaak word, en dit is dat die appellant en Cupido op n slinkse wyse die klaers met hul geld na

6 Kimberley gelok het, hulle te Kimberley valslik onder die indruk gebring het dat die geld iewers op die Douglas pad weer gewas sou word, die sogenaamde arrestasie van die appellant en die konfiskering van die geld as n skyn polisie optrede beplan het in samewerking met óf Visagie óf wie anders ookal hul voertuig voorgekeer het, en sodoende die klaers hul geld ontneem en vir hulself toegeëien het. [6] Namens die appellant is aan ons betoog dat die landdros verkeerdelik die weergawe van die appellant as nie redelik moontlik waar verwerp het. Na my oordeel is daar geen meriete in hierdie argument nie. 6.1 Ek vind dit onwaarskynlik dat die appellant toevallig in die woning van Cupido was tydens die telefoongesprek waartydens Steenkamp na bewering Cupido sou versoek het om vir hom diamante te soek, en dat hy na Uitenhage sou reis saam met Cupido en Olivier, en dan ook weer per toeval teenwoordig was toe die klaers in Kimberley arriveer. 6.2 Voorts vind ek dit uiters onwaarskynlik dat, tydens die voormelde gesprek tussen Cupido en Steenkamp, Cupido sou versoek om met hom (die appellant) oor diamante te praat terwyl die appellant volgens hom nog nooit met diamante gehandel het nie en hy vir Steenkamp n totale vreemdeling was.

7 6.3 Indien die klaers, soos die appellant beweer, hul geld in n mislukte diamanttransaksie verloor het, is dit hoogs onwaarskynlik dat hulle n klag by die polisie aanhangig sou maak. Hulle sou tog besef het dat die beskuldigdes hulle sou ontbloot het as mede daders of medepligtiges. [7] Vervolgens is ek van mening dat die landdros die weergawe van die appellant tereg as vals verwerp het. [8] BYGEVOLG WORD DIE APPÈL AFGEWYS. Lacock, R REGTER Ek stem saam. Mjali, WnR WAARNEMENDE REGTER Namens appellant: Namens respondent: Adv C.G. Jansen i.o.v. DOV