2 nd Chances... Wiskunde

Vergelijkbare documenten
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Les Plan Vier. Voeding

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

Nota vir die onderwyser/es:

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Paulus en sy vriende vertel ander van God

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Tema 8: Mense wat ons help

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Abu Ali tel sy donkies

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

Les Plan Twee. Habitats

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Hoe kies n mens n troeteldier?

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek waar jy hoofsaaklik deur whatsapp en Facebook persoonlik gehelp word en al jou Eerste Kwartaal werk weer opvang! Datum: Koste: Hoe: 21 Maart 4 April (jou eie tye) R 650 per persoon (gratis vir vol 1ste kwartaal MeHelpMe leerlinge) Sien volgende bladsy

Onderwerpe Die kritiese onderwerpe van die kwartaal word in die regte volgorde gekies en onderwerp-peronderwerp word oorbehandel: Eksponensiële Uitdrukkings, Wortelvorme en Eksponensiële Vergelykings Vlak 1 2 (eenvoudiger tipes) Eksponensiële Uitdrukkings, Wortelvorme en Eksponensiële Vergelykings Vlak 3 4 (gekompliseerde tipes) Kwadratiese Vergelykings: Oplos van vergelykings met formules en vierkantsvoltooïng, vergelykings met breuke en gelyktydige vergelykings. Vlak 1 4 Kwadratiese Uitdrukkings: Kwadratiese ongelykhede en Aard van die Wortels, asook vierkantsvoltooïng met uitdrukkings. Vlak 1 4 Algehele Kwartaal Samevatting Wat van ander onderwerpe? Hierdie onderwerpe is die onderwerpe wat kan veroorsaak dat jy ander dele in Wiskunde nie sal regkry nie. Dit vorm kern fondamente en basiswerk vir opvolgonderwerpe. Die meeste ander onderwerpe, soos Analities en Trig, is afhanklik daarvan dat jy hierdie basiskennis ontsettend goed bemeester het. Dit word gevolglik in baie diepte oorbehandel. Vir enige ander onderwerpe kan jy by ons privaatgroepe vir die kwartaal inskakel.

Fases PRE-TEST COACHING IN-TEST PERSONAL INTERVENTION POST-TEST Fundamentele Die modelsomme n Tipiese toets word Gebaseer op jou n Finale evaluasie voorvereiste wat in Gr 11 aangebied waar jy vir antwoorde sal jou word gebied waar jy kennis word bykom, word nou elke vraag n tipiese Wiskunde Coach nou nie die hulp van getoets, en uitgebeeld in modelvoorbeeld het persoonlike terugvoer modelsomme en terugvoer word nota-gebaseerde om mee te werk. Jy kan gee aan jou op whatsapp kry nie. gegee oor jou voorbeelde. Tyd ook oor whatsapp vrae whatsapp. Alle foute Hierdie word formeel foutjies en vir opskerp en vra oor die word behandel, en vir punte gemerk en oefeninge van leerwerk indril. modelvoorbeelde. verduidelikinge word jy kry volledige opmaak. gebied. terugvoer. Jou pas word deur jouself vasgestel, maar jy moet klaarmaak voor 4 April. Jou Coach sal jou help om jou tyd te reguleer. Wanneer jy klaar is met jou fase, sal jy weer jou volgende fase ontvang.

Inskrywings Vul asseblief hierdie aanlynvorm in en dan sal Zelna jou registreer en vir jou n pro-forma faktuur aanstuur. Na afloop van betaling sal jou Wiskunde Coach met jou begin kontak maak. Vanaf 21 Maart sal jy begin kommunikasie ontvang en op jou eie pas saam met jou Wiskunde Coach jou Eerste Kwartaal Wiskunde Gr 11 deurwerk. Ons privaat gekwalifiseerde Wiskunde Onderwysers sien baie uit na n reis saam met jou deur hierdie vakansie. As jy reeds n MeHelpMe student is, gaan net op jou aanlynprofiel en kies Book my Math Program om jouself vir hierdie kursus in te skryf. Alle leerlinge wat die volle Eerste kwartaal MeHelpMe program bygewoon het, kan hierdie kursus gratis bywoon.

Ander Wisk Kursusse Pretoria-Oos Garsfontein Hoërskool hou by die CAPS sillabus en ons bied n formele kwartaalprogram aan op hulle perseel waar ons leerlinge op hulle standaard help voorberei vir die eise van Graad 12. Weeklikse lesse verseker dat jy op datum bly met klaswerk, en kwartaalprogramme word gekomplimenteer met uitstekende TEST PREP sessies wat mock tests insluit. Pretoria-Noord Wonderboom Hoërskool werk teen n dubbelpas om later in die jaar tyd te voorsien vir hersiening. Ons bied n program aan waar ons deur afgebakende werkstukke vir jou help om by te bly met die eise van hierdie pas. Spesiale toetsvoorbereidingslesse verseker ook die regte voorbereiding. Ander Skole Ons sluit leerlinge van ander skole in die omgewing in, en bied vir hulle privaatlesse aan vir hul persoonlike toetsdatums. Graad 8 12 kursusse is by beide persele beskikbaar. Volg hierdie skakel vir alle inligting.