GROOTFONTEIN KUIERFEES

Vergelijkbare documenten
GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

Redakteur Johan Chatwind

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Bankstate LPF Systems BK

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Jakkals lê eendag heerlik en

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

Hoe om met Salcon die CSV lêer vir SARS voor te berei

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik.

VERJAARSDAE TROUES DOOP BESIGHEDE KATALOGUS Met Liefde Ontwerp

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Foto-redigering vir sun.ac.za

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

Les 14: Entrepreneurskap

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Laerskool Horison Graad

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Installerings instruksies vir Winkerk 7

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Klank en kleur in die skepping

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

Gids vir Byvoordele eise

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Installerings instruksies vir Winkerk 7

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Transcriptie:

GROOTFONTEIN KUIERFEES 28 & 29 Julie 2017 Geagte Besigheidsvriend Die Grootfontein Kuierfees komitee wil weereens, u as borg van hierdie fees, bedank vir u ondersteuning, bystand en bydraes die afgelope 5 jaar wat tot die sukses van hierdie fees by gedra het. Ons neem weer die vrymoedigheid om u hulp met ons 6de Grootfontein Kuierfees te vra. Hierdie is lankal nie meer net n fees vir Grootfontein nie, maar sluit die hele Namibia in. Ons is bewus van die ekoniese probleme in ons mooi land, maar sonder u volgehoue ondersteuning sal hierdie fees nie kan voort bestaan nie. Die Grootfontein Kuierfees gaan van krag tot krag en dit danksy u as borg se hulp. Die Grootfontein Kuierfees komitee het weereens vir hierdie jaar n vol program gereël. Nuwe aktiwiteite is by laas jaar se program gevoeg en ons be-oog om hierdie jaar weer sterk op sport te konsintreer. Ons oogmerk met die aanbied van die Grootfontein Kuierfees is dat elke inwoner van die Noorde asook die hele Namibia hieraan deel kan hê. Dit is vir die bestuur n groot eer om al die positiewe terugvoering van ons borge, uitstallers, kunstenaars en besoekers te kry. U weet self dat dit nie moontlik is om so n besonderse fees aan te bied sonder die medewerking en ondersteuning van die reeds meer as welwillende besigheidskorps van Grootfontein en die res van Namibië nie. Hiermee nooi ons u onderneming uit om n aktiewe deelnemer van hierdie unieke geleentheid te wees deur n borgskap te voorsien. U borgskap word beloon met gratis uitstalruimte. U kan ook gratis baniere en promosiemateriaal opstel op die feesteryn. Bekendstelling van borge word gedoen deur sosiale media soos ons webblad, youtube asook radio en koerant advertensies. Baie dankie vir u volgehoue ondersteuning.

1. GROOTFONTEIN KUIERFEES AKTIWITEITE: Kunstenaars: (Bok van Blerk met orkes, Ernie Bates met sy orkes Bateshoven, Kay Christiansen(D J Otzi double), Leah, DZL en, Kerry Lee. GASKUNSTENAARS: Namibiese kunstenaars. Eksotiese Safari-ete Biertent en Kontantkroeg Wildsveiling Karaoke / Juke box Kinder: Modeparade met Jetstores Mej Kuierfees Ateltiek: Marathon en pretloop Kindervermaak en Pretpark Radio en Youtube dekking Perde Marathon Bergfiets Marathon (+-10Km, +-35Km en +-70Km) Skyfskiet 4x4 vasbyt Bikers Kanaal 7 Uitstallers Kos en verversingstalletjies Vermaak met toertjies

2. Komiteelid: Koos de Jager... Tel (067) 231572... Faks. Selfoon 081 127 0830.. E-pos adres santatol@iway.na... BORG OPSIES: A: HOOFBORG Borg ontvang 10 gratis kaartjies vir eksotiese safari-ete asook vir Vrydagaand. Gratis mediadekking Gratis logo op Kuierfees bemarkings materiaal Gratis ruimte vir uitstalling Gratis vertoon van logo op webwerf tot volgende kuierfees B: DIAMAND BORG (N$20 000.00 of meer) Borg ontvang 8 gratis kaartjies vir eksotiese safari-ete asook vir Vrydagaand Gratis mediadekking Gratis ruimte vir uitstalling Gratis vertoon van logo op webwerf tot volgende kuierfees

C. PLATINUM BORG (N$10 000.00 tot N$19 999) Borg ontvang 6 gratis kaartjies vir eksotiese Safari-ete asook vir Vrydagaand Gratis Mediadekking Ruimte vir uitstalling Gratis vertoon van logo op webwerf tot volgende kuierfees D. GOUE BORG (N$5 000.00 tot N$9 999) Borg ontvang 4 gratis kaartjies vir eksotiese Safari-ete asook vir Vrydagaand Gratis Mediadekking Gratis ruimte vir uitstalling E. SILVER BORG (N$2 000.00 tot N$4 999) Borg ontvang 2 gratis kaartjies vir eksotiese Safari-ete asook vir Vrydagaand Gratis Mediadekking Ruimte vir uitstalling

F. BORG VAN SPEIFIEKE KOSTE: (bv musiek, pryse, ens) Waarde bepaal toekenning soos bo uiteengesit BEVESTIG ASB SO GOU MOONTLIKORGNaam van besigheid: Kontakpersoon:. Borg: N$... Uitstalruimte benodig: Kragpunt: Ja / Nee Ja/ Nee Wyse van betaling: Kontant... Tjek.. Internet. Skryf asb die verwysings nommer op u betalingstrokie. Bankbesonderhede: Grootfontein Kuierfees Nedbank Spaarrekening Rek no:1200 205 8136 Takkode: 461 077 Grootfontein BAIE DANKIE BY VOORBAAT Besoek asb. ons webwerf: www.kuierfees.com