AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

Vergelijkbare documenten
Die Hoërskool Jan van Riebeeck

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Laerskool Horison Graad

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

AANSOEK OM STUDIELENING

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

Inligtingshandleiding

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

2015 AKADEMIESE JAAR

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

HTS SASOLBURG. Alle Leerders en Ouers/Voogde van 2017

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

Jy sit in die wegspringblokke van die beste jare van jou lewe, op akademiese en rugby-gebied! Gun ons die kans om te verduidelik.

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

REKORD- EN EINDEKSAMEN

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

OUERAAND BEROEPSLEIDING:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

Stuur die aansoekvorm aan:

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

Les 14: Entrepreneurskap

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

INLIGTING 2018 GRAAD 8

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Bankstate LPF Systems BK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

Transcriptie:

November 2012 Beste Graad 8-ouer Namens die personeel is dit vir ons baie aangenaam om u en u kind by die Hoërskool Jan van Riebeeck te verwelkom. Ons sien uit na n gelukkige en vervullende verbintenis tussen skool en ouerhuis in die beste belang van u kind. Ontvang die inligting in verband met: Leerderdagboek Aansoekvorms en inligtingsdokumente op JvR-webwerf Nuwe inskrywings Skoolklere en boeke Koshuisinwoners Graad 8-voog Vakkeuse: Engels Addisionele Taal of Engels Huistaal Graad 8-Verwelkomingskamp LEERDERDAGBOEK Elke leerder moet n dagboek koop by die skool se boekwinkel. Dit bevat n jaarbeplanner asook al die inligting wat leerders en ouers sal benodig vir n vrugbare en gelukkige tydperk in Jan van Riebeeck. Dit is vir die skool van uiterste belang dat u ingelig sal wees oor die skool se etos, bedryfstelsels en ordereëlings en dat u kind binne hierdie kode sal optree. Ons vertrou dat u hierdie dagboek deeglik sal bestudeer ten einde n ingeligte Jan van Riebeeck-ouer te wees. AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF Die volgende vorms en dokumente wat u mag benodig, is beskikbaar op ons webwerf by www@janvanriebeeck.co.za:

Aansoekvorms: Busdiensaansoek Aansoek om toelating tot skool Aansoek om toelating tot koshuis Debietorder Aansoek om vrystelling van die betaling van skoolgeld Engels Huistaal-aansoekvorm Graad 8 Verwelkomingskamp-dokumente: Kamp-registrasievorm Kamp-vrywaringsvorm Koshuis: Koshuisinligtingsbrief NUWE INSKRYWINGS Oorplasingsvorm: Alle skole in Suid-Afrika is verplig om leerlinge te registreer op n databasis van die Nasionale Onderwysdepartement. Geen registrasie is egter moontlik sonder n gekodeerde oorspronklike oorplasingsvorm van die vorige skool nie. Nuwelinge moet voor of op die eerste skooldag sodanige vorm inhandig. Sonder hierdie oorplasingsvorm is registrasie onmoontlik by die Hoërskool Jan van Riebeeck. Kopie van Graad 7 finale rapport en geboortesertifikaat: Indien u hierdie dokumente nog nie ingehandig het nie, moet dit voor of op die eerste skooldag ingehandig word. SKOOLKLERE EN BOEKE Die skool se klere- en boekebank is oop vanaf 11 Januarie 08h00 16h00, waar u alle unieke Jan van Riebeeck-skooldrag (b.v. das, baadjie) en leermateriaal (departementele uitgawes uitgesluit) kan bekom soos verlang en uiteengesit in u dagboek. Voel dus welkom om alle aankope sommer vooraf by die skool te doen vir u gerief teen die mees bekostigbare pryse.

KOSHUISINWONERS Die skool heropen op Woensdag 16 Januarie 2013. Koshuisinwoners kan by Huis Jordaan (dogterskoshuis) en Huis van der Merwe (seunskoshuis) vanaf 16h00 op Dinsdag 15 Januarie aanmeld. Koshuisbenodigdhede, inligting en reëls is op die skool se webblad. GRAAD 8-VOOG Die graadgroep word verdeel in drie klasse, elk met n registeronderwyser. Die voog is vir die hele graad verantwoordelik. Die voog se taak is om akademiese, administratiewe, dissiplinêre en pastorale aspekte van die graadgroep te behartig en veral om met u te skakel aangaande sake wat u kind raak. VAKKEUSE: ENGELS ADDISIONELE TAAL OF ENGELS HUISTAAL Jan van Riebeeck bied sowel Engels Huistaal as Engels Eerste Addisionele Taal aan. Om te kwalifiseer vir Engels Huistaal, moes leerders minstens 60% vir Engels Huistaal (moedertaal) of 65% vir Engels Eerste Addisionele Taal (tweede taal) in hul Graad 7-eindeksamen behaal het. ʼn Afskrif van die finale Graad-7 rapport moet asseblief ter stawing voorgelê word. Oorweging vir toelating tot Engels Huistaal sal geskied na ontvangs van die betrokke aansoekvorm wat u asb. moet voltooi en inhandig nie later as 16 Januarie 2013, die dag van kampregistrasie. Dit is van uiterste belang dat ons albei dokumente ontvang, aangesien die samestelling van klasse daardeur geraak word. GRAAD 8-VERWELKOMINGSKAMP Die verwelkomingskamp word vanaf Woendag, 16 Januarie 2013, om 08:00 tot Vrydag,18 Januarie 2013, om 20:00 by die Jan van Riebeeck-kampus aangebied. Die verwelkomingskonsert neem om 18H00 in aanvang. Die kampkoste beloop R350 per leerling wat asseblief Woensdag by die registrasie vir die kamp inbetaal moet word. Die leerlinge en ouers meld Woensdagoggend tussen 07:30 en 08:00 by die Welgemeend aan.

Die skoolhoof, voog, registeronderwysers en verskeie personeellede sal die kamp bywoon om reëlings te tref, aktiwiteite te fasiliteer, sport- en kultuurtalente te ontdek en Jan van Riebeeck- gebruike oor te dra. Die kabinet speel n groot rol in die kampprogram. Hulle sal elk n gemiddeld van 10 leerlinge onder die vlerk neem en bande smee wat deur die jaar versterk sal word. Ontgroeningsprosedures is streng verbode, maar skooltradisies en gebruike sal bespreek word en aspekte soos spangees-verwagtinge en motivering sal aandag geniet. Ons oogmerk is om die leerders, wat uit verskillende skole kom, tot n hegte eenheid saam te snoer asook om n aangename gevoel van eienaarskap en ek behoort aan te skep. U kind sal deurentyd onder volwasse toesig wees. Ons sal dit gevolglik hoog op prys stel indien u nie skakel, kom kuier of u kind ontydig kom haal nie. Skakel die die voog, me.veda Swart by 0731607894 vir dringende boodskappe. Raadpleeg die aangehegde kampkennisgewing vir verdere inligting en kontak me.swart gerus indien daar enige verdere navrae ontstaan.

Let wel: Kampaanmelding Behalwe die kampregistrasievorm en kampvrywaringsvorm moet die volgende dokumente ook op 16 Januarie ingehandig word: Busdiensaansoek Engels Huistaal-aansoek Kopie van graad 7 finale rapport (indien dit nie alreeds ingehandig is nie) Kopie van geboortesertifikaat (indien dit nie alreeds ingehandig is nie) Kampbenodigdhede 1 x stel kampklere 1 x stel warmklere Toiletware / 1 x rol toiletpapier Handdoek Slaapklere JvR Swemklere (Klerebank)/sonbrandmiddel/sonhoed JvR se MBK-klere/verpligtend vir kamp (Klerebank) Enige swart T-hemp of toppie om in te dans Tekkies Slaapsak & Kussing Eetgerei (mes/vurk/lepel/bord/beker & afdroogdoek) Waterbottel Eie noodhulp 1 x 2liter leë plastiese Sprite of 7-Up koeldrankbottel (groen) Musiekinstrumente welkom Sakboekie & skryfbehoeftes GEEN SELFONE en ELEKTRONIESE APPARAAT GEEN SAKGELD 3 x Gebalanseerde etes word verskaf Goeie gees KONSERTITEMS 1 Tuinvullisverwyderings-sak(groen) Beskikbare duikbril en snorkel Enige beskikbare groen klere Enige ou grimering,verkieslik groen. Ons is oorgehaal om u met groot entoesiasme te ontvang. Geseënde Kersfees vir u en u gesin en mag 2013 net die beste vir u inhou! Vriendelike JvR-groete

PAGE