Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Vergelijkbare documenten
Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

Foto-redigering vir sun.ac.za

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Basiese inligting oor grootmaat--smsstelsels

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

FAKTORE EN VEELVOUDE

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord.

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

Briewe, posseëls en elektroniese pos

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

Sentraalbeplande stelsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Les 14: Entrepreneurskap

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Die planeet aarde beweeg

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

Stelletjie Brosjure: Somer / Herfs 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Installerings instruksies vir Winkerk 7

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

SMART SWIPE SOLUTIONS bied 'n totale geïntegreerde betalings- en skikkingsoplossing vir skole, skool benodigdhede, verkoopspunte, ouers en studente.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Installerings instruksies vir Winkerk 7

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Pragtige Koningin Ester

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Paulus en sy vriende vertel ander van God

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

HOËRSKOOL WATERKLOOF. Ons bou in geloof

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik:

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

Transcriptie:

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap met vele Gemeentes regoor Suid-Afrika en verwysings is op aanvraag beskikbaar. Hoe werk dit? 1. U maak n klein advertensie spasie vir ons beskikbaar in die omsendbrief of nuusbrief wat gereeld na lidmate gestuur word. 2. Vir elke persoon wat uit daardie advertensie by Globex aansluit, betaal ons aan U n aaneenlopende maandelikse kommissie. Moet U ekstra werk doen om die ekstra inkomste te verdien? 1. Daar word nie van U verwag om enige ekstra werk te doen nie. 2. n Persoon sal Globex direk kontak om sy of haar Internet behoeftes te bespreek. 3. Daar is ook geen risiko verbonde aan hierdie vennootskap nie, omrede elke persoon wie Globex kontak dit doen uit sy of haar vrye wil. Wat is die maandelikse kommissie wat ons kan verdien? Produk Kliënt Prys Gemeente Kommissie 56k Analoog Internet Konneksie R 59 p/m R 7.20 p/m 64k ISDN Konneksie R63 p/m R 7.20 p/m 128k ISDN Konneksie R91 p/m R 7.20 p/m 1 Gig ADSL Konneksie R125 p/m R22.78 p/m 2 Gig ADSL Konneksie R199 p/m R25.15 p/m 3 Gig ADSL Konneksie R269 p/m R25.93 p/m 4 Gig ADSL Konneksie R360 p/m R35.10 p/m 5 Gig ADSL Konneksie R450 p/m R43.88 p/m 6 Gig ADSL Konneksie R540 p/m R52.66 p/m 7 Gig ADSL Konneksie R630 p/m R61.43 p/m 8 Gig ADSL Konneksie R720 p/m R70.21 p/m 9 Gig ADSL Konneksie R810 p/m R78.98 p/m 10 Gig ADSL Konneksie R900 p/m R87.76 p/m Domain Pakkette G100 R19 p/m R4.13 p/m G200 R39 p/m R8.69 p/m G300 R99 p/m R21.47 p/m G400 R149 p/m R31.73 p/m G500 R279 p/m R61.58 p/m G1000 R439 p/m R97.50 p/m

Globex Internet Dienste bied reeds Internet Dienste aan kliënte landwyd. Ons bedien ook n groot hoeveelheid Gemeentes en instansies soos Sinode van Oos-Transvaal, NG Elarduspark, NG Monumentpark-Wes, Christelike Welsynsraad, Christelike Maatskaplike Raad, NG Valleisig om n paar te noem. Globex is ook die enigste Internet verskaffer wat sy winste wil deel met U organisasie. Ons bied ook verlaagde tarriewe vir Kerkkantore en Leraars wat in die amp staan 56k Analoog Internet Konneksie Gewone Prys R59.00 per maand. U Prys - R51.80 per maand! 64k ISDN Internet Konneksie Gewone Prys R63.00 per maand. U Prys - R55.80 per maand! 128k ISDN Internet Konneksie Gewone Prys R91.00 per maand. U Prys - R83.80 per maand! ADSL Pryse slegs vir U Organisasie! Bespaar 40% 1 Gig was R 125.00. Nou slegs R 102.22 2 Gig was R 199.00. Nou slegs R 173.85 3 Gig was R 269.00. Nou slegs R 243.07 4 Gig was R 360.00. Nou slegs R 324.90 5 Gig was R 450.00. Nou slegs R 406.12 6 Gig was R 540.00. Nou slegs R 487.34 7 Gig was R 630.00. Nou slegs R 568.57 8 Gig was R 720.00. Nou slegs R 649.79 9 Gig was R 810.00. Nou slegs R 731.02 10 Gig was R 900.00. Nou slegs R 812.24 NUUT! - Betaal Soos Wat Jy ADSL Gebruik Gebruik jy soms nie al die ADSL bandwydte wat jy gekoop het nie? Met Globex se betaal soos wat jy ADSL gebruik, betaal jy slegs vir die bandwydte wat jy wel gebruik. 1 Gig ADSL Pakket kos R125.00 per maand. Indien jy byvoorbeeld 1.3 Gig gebruik het betaal jy dus net R 162.50. n Ander gebruiker wat n vaste 2 Gig ADSL pakket geneem het, sou byvoorbeeld R 199.00 betaal het. Jy spaar dus R 36.50 Hierdie pakket word definitief vir kliënte aanbeveel wie se bandwydte baie wissel van maand tot maand.

Jou eie Unieke Instansie e-pos adres Byvoorbeeld bloemkerk@instansie.co.za of dawiejansen@instansie.co.za Jou e-pos adres sal nooit weer hoef te verander nie. Jou e-pos adres bemark die instansie se Domainnaam. Jou e-pos adres lyk eenvormig en professioneel en vorm deel van die groter netwerk van die instansie lede. Massa E-Posbusse Massa E-posbusse laat jou toe om meer e-pos adresse aan jou lede beskikbaar te stel. Die e-pos adres kan eindig met @globex.co.za of @joudomainnaam.co.za Hoeveelheid 1 5 25 50 100 Prys per Maand R 10 R 40 R 100 R 200 R 400 Prys per e-pos adres R 10 R 8 R 4 R4 R4 Domain Huisvesting Domain Hosting Globex bied n fantastiese 25% afslag vir alle instansie Kerkkantore en werknemers. Pakket Bandwydte (per Mb) Webspasie (Mb) E-Pos Adresse Databasis Gewone Prys Aflsag Prys G100 300 5 1 Geen R 19.00 R 14.87 G200 500 20 5 Geen R 39.00 R 30.31 G300 1500 100 25 1 R 99.00 R 77.53 G400 2500 200 35 2 R 149.00 R 117.27 G500 3500 500 50 3 R 279.00 R 217.42 G1000 5000 1000 75 5 R 439.00 R 341.50 Ander Op Aanvraag Globex bied groter domain huisvestingspakkette vir besighede en instansies met unieke behoeftes. Kontak ons gerus om hierdie pryse vir U beskikbaar te stel. Eenmalige registrasie fooi van R 200 vir nuwe domainname. Eenmalige opstelfooi van R100. Skuif bestaande domainname gratis oor na Globex Internet. Gratis Voordele Van Globex Internet Dienste Gratis Fax2Mail vir elke lid. Gratis anti-virus en spam filters. Gratis Webmail toegang vir elke lid. Gratis telefoniese nasorgdiens.

MASSA E-POS en MASSA SMS STELSELS Hoe kommunikeer jy NOU met jou kliënte? Kry lidmate werklik hulle nuusbriewe? Moet jy soms op kort kennisgewing lidmate laat weet oor n opkomende funksie? Sukkel jy om massa e-posse en selfoon SMS e uit te stuur? Druk jy nog steeds goedkoop pamflette en dink dis die goedkoopste manier? Met Globex se Massa SMS en Massa E-Pos diens kan jy nou vir baie goedkoper, direk met jou bestaande lidmate kommunikeer. Wat is Massa SMS en Massa E-Pos? Massa SMS beteken dat jy van jou rekenaar af n selfoon boodskap kan stuur wat by al jou lidmate se selfone afgelewer word. Dit is goedkoop, vinnig en direk. Massa E-Pos beteken dat jy van jou rekenaar af n e-pos boodskap kan stuur wat by al jou lidmate se e-pos adresse afgelewer word. Dit is goedkoop, vinnig en weereens direk. Voordele Bespaar duisende Rande op jou telefoonrekening deur onnodige oproepe uit te skakel. Jou kliënt sal jou SMS of E-Pos binne sekondes ontvang. Lig lidmate direk in van nuwe produkte, spesiale aanbiedinge, afspraak tye, uitstaande rekeninge, prys veranderinge en opkomende funksies. Spaar baie geld per maand deur van die nuutste tegnologie gebruik te maak. Dis maklik, vinnig en direk! Meer goeie nuus Globex se sagteware is gratis en kan direk van die Internet afgelaai word. Globex hef geen maandelikse administrasie fooi nie. Stuur tot 100 000 boodskappe op een slag. Jy kan ekstra eenhede deur jou kredietkaart of deur direkte inbetaling aankoop. Jou kliënte databasis bly jou eiendom en net jy het toegang tot daardie databasis. Ons sagteware laat jou toe om SMS e en E-Pos boodskappe vir individue of groepe te stuur. Jy kan boodskappe vooraf inlees en volgens spesifieke datums en tye laat uitstuur.

Gaan die Massa SMS en Massa E-Pos stelsel vir my organisasie werk? Indien jy onseker is of die stelsel wel vir jou is bied Globex jou die kans om gratis te registreer, die sagteware af te laai en ons bied jou 10 gratis toetse toe om hierdie stelsels eers te toets. Daar is wel n klein eenmalige fooi betaalbaar om jou Massa E-Pos te aktiveer. Koste Struktuur: Massa SMS Die koste per SMS word bepaal deur die hoeveelheid SMS eenhede wat jy op een slag aankoop: Kwantiteit Koste per SMS (BTW ingesluit) 250-499 R 0.43 500-999 R 0.41 1,000-2,499 R 0.39 2,500-4,999 R 0.34 5,000-9,999 R 0.33 10,000-24,999 R 0.32 25,000-49,999 R 0.31 50,000-100,000 R 0.30 * Onthou dat jou krediete nie verval nie! Koste Struktuur: Massa E-POS Kwantiteit Koste per SMS Totale Koste (BTW ingesluit) 1 000 2 000 5 000 10 000 20 000 50 000 100 000 25c 18c 12c 10c 8c 7c 6c R 250.00 R 360.00 R 600.00 R 1 000.00 R 1 600.00 R 3 500.00 R 6 000.00 Onthou dat jou krediete nie verval nie! Eenmalige opstelfooi van R150.00 (14% BTW uitgesluit) Dit is reeds bewys dat Selfoon SMS e en Massa E-Pos die goedkoopste manier is om met jou lidmate kontak te maak. Ek wil U graag verseker van ons uitmuntende diens te alle tye. Globex is voorwaar die markleier wanneer U professionele produkte en nasorgdiens verlang. Weereens baie dankie vir hierdie geleentheid om ons aan U voor te stel. Groete Globex Internet Dienste Saretha Heyns Bemarkingsbestuurder