ADVERTENSIES 18 Mei 2017

Vergelijkbare documenten
ADVERTENSIES 14 September 2017

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

2 nd Chances... Wiskunde

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Pragtige Koningin Ester

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

'n Man gestuur deur God

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Welkom by Die Storie God se storie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

n Tempel Leier besoek Jesus

Wie is ek? TEMA MAANDE

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Goeie Konings, Slegte Konings

GROOTFONTEIN KUIERFEES

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Les 14: Entrepreneurskap

Jesaja sien die Toekoms

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

Foto-redigering vir sun.ac.za

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

Transcriptie:

Nr KONTAKPERSOON *1 Maria 072 782 8462 Elize 083 445 2131 Maria soek werk 2 dae per week (Dinsdag & Donderdag) vanaf 1 Junie. Sunward - Freeway, omgewing. Sy is baie betroubaar en hardwerkend. Vir verwysing kontak Elize. *2 Michael 071 839 6855 Elize 083 445 2131 Michael soek tuinwerk 3 dae per week. (Maandag - Donderdag & Vrydag) vanaf 1 Junie. Sunward - Elspark - Freeway omgewing. Hy is baie betroubaar en hardwerkend. Vir verwysing kontak Elize. *3 Yviette 076 688 3650 Ek is opsoek na n saamry geleentheid vir my seun vanaf Boksburg/Germiston/Johannesburg area na BETHLEHEM of omgewing. Al is dit net tot Harrismith sal ons dit baie waardeer. DINSDAG, 23 MEI, 16H00 die MIDDAG. 4 Magda 079 770 9995 Ek soek enige administratiewe werk of ontvangs werk verkieslik Randburg of Kemtonpark. 5 Jackie Trytsman 082 262 3902 New BeginningZ benodig melk, doeke, komberse, klere tot met 9 jaar en enige niebederfbare kos. Hulle het 3 baba s verlede week in die muur gekry 2 in een nag. Die nood is ontsettend groot en hulle verwag heelwat baba s omdat werk skaars is, kos duur is ens Daar gaan nog n baba muur gebou word n paar km verder, ook in Pretoria middestad omgewing, omdat die nood net te groot is. Merk asb. duidelik Baba muur New BeginningZ as jy dit Sondag kerk toe bring. *6 Koos 082 520 0942 NEW BEGINNINGS New Beginnings is afhanklik van borge en skenkings om in die behoeftes van die mense wat in die gebou bly te voorsien. As stapelvoedsel vir die inwoners word Rys en Meel gebruik. As gevolg van die aantal kinders wat inwoon, het New Beginnings baie

kilogram mieliemeel nodig. Ons het daarom die vrymoedigheid om u as lidmaat n bydrae in die vorm van n pak mieliemeel te vra. Enige grote pak mieliemeel is welkom. Dit is al wat ons gedurende Mei gaan vra. Baie dankie vir u ondersteuning. Indien u meer inligting wil hê, kan u Koos kontak. 7 Elize 082 365 2246 Elize is klaar besig met hierdie jaar se projek om serpe, beanies en handskoentjies vir die kleuterskole te brei. Help asb. saam brei! Enige skenkings van wol of afval wol sal baie waardeer word. Ons het so 300 stelletjies nodig. 8 Titia 011 896 3017 Charity begins with me soek asb enige plastiekbotteldoppies. Bring dit Sondae agter in die saal na die nuwe lidmaat toonbank asb. of deur die week na die kerkkantoor. *9 www.itickets.co.za 086 100 0291 Tanya 082 547 8868 26 Mei om 19h00 Ladies Night Sunwardpark Gemeenskapskerk Gesonde seks Die Gesonde Seks tema vir hierdie werkswinkel, aangebied deur die bekende Bybel- en Sekskenner Timothy Kieswetter, is Piesangs, Wortels en Komkommers en die DressUP is om soos n man op te daag, aangesien ons oor die man se seksualiteit gaan praat. Dis ons 3de Gesonde Seks Oos Rand Ladies Night. Hierdie keer gaan Timothy jou alles leer van jou man, hoe hy werk, hoe hy dink en hoe om hom om jou pinkie te draai. Moenie hierdie ene mis nie! Kom alleen, of bring iemand saam, maar sorg dat JY daar is! Jy gaan beslis iets leer Kaartjies slegs R75 elk, beskikbaar by ITicket Uitstallers welkom! 10 012-362 0660 Faks: 012-363 0675 toibo@imaginet.co.za TRANSORANJE INSTITUUUT VIR BUITENGEWONE ONDERWYS (TOIBO) Dit is elke meisie se droom om soos n prinses op haar matriekafskeid te lyk en te voel. As daar iewers n matriekafskeidrok en skoene is wat nie meer gebruik word nie, skenk dit sodat ons elke minder bevoorregte dogter se dag spesiaal kan maak. Die rokke sal by Transvalia-skool gehou word. Al die Instituutskole kan dan daar n rok leen vir hul dogters. U kan dit afgee by die Instituutkantoor: Duxburyweg 174 (Ingang 186), Hillcrest Pretoria.

*11 Elite Health Spa 083 346 1905 *12 Sarie Beytel 082 561 9822 13 Adolf Kraemer 011 893 1345 083 302 2698 gustav@wol.co.za TUISGEMAAKTE GEVRIESDE GEREGTE Bestel tuisgemaakte gevriesde etes in pakkies van 250g asook 500g Soorte geregte beskikbaar : Bobotie; Cottage Pie; Curry & Rice; en meer. Vir 'n volledige pryslys en bestellings, kontak Sarie. A.C.A Wood Improvements Articad Designs Kitchen Units - Build-in-Cupboards plumbing, Electrical & Tiling Ek is in die huis- en kombuisbedryf. Doen bouwerk, kaste, airconditioning, drywalling, alle staalwerk ens. *14 Lizelle 082 467 8899 mljakoe@gmail.com

*15 Cindy Beytel 060 965 9341 ALLE MATRIEKS... wat wil leer dans vir die groot aand!! Klasse kan in pare of afsonderlik geneem word. Kontak Cindy vir klas tye. TROU PARE... vir Openingsdanse van troues! Bring jou eie spesiale musiek. Kontak Cindy vir inligting. *16 Pieter Grootendorst 082 887 4203 Viking blare blaser @ R250 of naaste aanbod. 22 hout geweerkolf @ R900 Jetmaster @ R2 600 of naaste aanbod.

Side shaft vir n Ford bakkie. Model onbekend @ R650 of naaste aanbod. Water suiwering stelsel @ R1100 of naaste aanbod. 6 vt. Venter sleepwa. Binnekant met mat geplak. In goeie toestand. Prys R5500. *17 Nadine 072 707 4919 Nadine.nagel21@gmail.com

18 083 521 9201 Freeway park huis te huur vanaf einde Junie 2017 teen R8500 pm. Netjiese 3 slaapkamers, 2 badkamers, 2 motorhuise, groot omheinde erf. Om n advertensie te plaas, kontak Titia by die kerkkantoor: kantoor@sungem.org, of skakel die kerkkantoor by 011 896-3017 of 896-5024 Jou advertensie word vir twee weke na mekaar geplaas slegs een keer per maand. As jy dit weer geplaas wil hê moet jy asseblief weer aansoek doen daarvoor. n Foto of logo mag nie meer as 50KB wees nie asb. Dit is 'n gratis diens.