Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

Vergelijkbare documenten
onderskeid tussen verskillende kunsvorme

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Die slaapkamer * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 4 3 MY WOONPLEK 4 Module 16 5 DIE SLAAPKAMER

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Rolprente uit twee verskillende genres *

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf

Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 3 5 KATROLLE EN RATTE. Katrolle en Ratte

Die klimaat van SA: Temperatuur

Inhoud (volume) * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN TYD 4 Module 42 5 INHOUD (VOLUME)

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE

Die verhaal van die ruimtewedloop

OpenStax-CNX module: m Dans: Beweging * Siyavula Uploaders

Om te onderskei tussen herbivore, karnivore en omnivore

Prysvorming deur vraag en aanbod

OpenStax-CNX module: m Diere is aangepas. Siyavula Uploaders

Die drie varkies. Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 6 3 Module 10 4 DIE DRIE VARKIES

Groot godsdienste van die wereld *

FAKTORE EN VEELVOUDE

'n Kort geskiedenis van seevervoer *

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Dit is pret! - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dit is Pret! 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

8 Die mens in die ruimte

Deelname aan klasbesprekings oor dans

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Plantstruktuur en Plant Voedsel

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Les Plan Vier. Voeding

Die planeet aarde beweeg

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

10 Die bou van n plant

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

OpenStax-CNX module: m Die plant: blomme. Siyavula Uploaders

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

1 Waar ek vandaan kom

Inleiding Tot Die Jagluiperd

'N VYFJARIGE DOGTER SE GEBRUIK VAN KUNSMEDIA IN TERAPIE: 'N REFLEKSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Elemente en verbindings

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Die lees, ontleding en vertolking van vertikale lugfoto's en ortofotokaarte

Studies in wit en swart

God sorg vir ons. Israel spandeer 40 jaar in die woestyn. Ontmoeting 18

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Antieke Egipte en die Nylrivier

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNSTE ASSESSERINGSTAAK JUNIE 2015 GRAAD 9

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel?

Tema 8: Mense wat ons help

vraestel bestaan uit 7 bladsye

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Oorboek van huljoernale na grootboeke

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Nota vir die onderwyser/es:

Les Plan Twee. Habitats

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE

Jakkals lê eendag heerlik en

7. Lengte en breedtelyne

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Om materiaal te weef

Lees en Leesgereedheid

Dinge wat kan verander

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Direkte en indirekte rede. Naam:

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Transcriptie:

OpenStax-CNX module: m25018 1 Visuele Kuns: Kleur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR 5.1 Aktiwiteit 1 (individueel/groepwerk) 5.2 Om met die primêre kleure kennis te maak [LU 3.7] Trek op `n skoon bladsy drie kolomme en skryf die volgende kleure bo-aan: kolom 1 - GEEL, kolom 2 - ROOI, kolom 3 - BLOU. Kyk nou om jou rond, in die klaskamer en ook na buite, en probeer soveel moontlik voorwerpe wat geel, rooi of blou is, neerskryf. Kyk byvoorbeeld na wat op Jurou of Meneer se tafel is, die klere wat hulle dra, in jou potloodsakkie of tas, dit wat voor jou op die lessenaar lê, plakkate teen die muur, enigiets buite die klaskamer, in die lug, ensovoorts. Die klas word nou in drie groepe verdeel `n geel groep, `n rooi groep en `n blou groep. Leerders van die geel groep werk dan byvoorbeeld nét met daardie primêre kleur. As jy byvoorbeeld aan die geel groep behoort, moet julle nou EEN lys van al die voorwerpe, ten minste twintig, met julle kleur geel maak. Trek vervolgens `n kringetjie om elke voorwerp op julle lys wat `n ligte geel, rooi of blou (`n tint) is en dan weer `n blokkie om elke voorwerp wat `n donker geel, rooi of blou (`n skakering) is. Hierdie drie kleure, geel, rooi en blou, word PRIMÊRE KLEURE genoem. Al die ander kleure is `n mengsel van hierdie drie kleure. Onthou: geel, rooi en blou kan nie gemeng of geskep word nie hulle word gebruik om al die ander kleure mee te meng. In die volgende aktiwiteit gaan ons leer om die drie primêre kleure ligter en donkerder te maak, maar eers moet elke groep die volgende vraelys voltooi: 5.3 Vraelys Met watter primêre kleur werk julle groep? Version 1.1: Jun 11, 2009 9:20 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m25018 2 Hoeveel ander primêre kleure is daar? Noem hulle. Wat noem ons `n ligter variasie van julle kleur? Beskryf hoe `n skakering van julle kleur gekry kan word. Kyk na die tekening hieronder en beantwoord dan die vrae: Figure 1 a) Waar kom die lig vandaan? a) Aan watter kant van die gesig val die lig? a) As die gesig net met blou geverf sou word, hoe sal jy aandui waar die lig val? a) Hoe sal jy wys waar die skaduwees, weg van die lig, is? a) Noem drie ander voorwerpe in die klas waarop daar lig en skaduwee val.

OpenStax-CNX module: m25018 3 5.4 Aktiwiteit 2 (individueel binne groepverband) 5.5 Om te leer om tinte en kleure te skep [LU3.7] Julle gaan voort om in jul kleurgroepe te werk. Gebruik elkeen op julle eie `n skaal soos hieronder aangedui om die kleur van julle groep eers met wit en dan met swart te meng. `n Skaal van tinte (kleur met wit gemeng) en skakerings (kleur met swart gemeng) word dus geskep. Die primêre kleur van jul groep word in die middelste blokkie geverf. In die vier blokkies na links word die primêre kleur elke keer met `n meer wit gemeng sodat die kleur al ligter word na links (tinte). In die blokkies na regs word die primêre kleur weer elke keer met meer swart gemeng sodat dit al donkerder na regs word (skakerings). 5.6 Voorbeeld van skaal Geel met witte gemeng Geel met swarte gemeng Hierdie blokkie behoort amper wit te wees nog meer wit by meer wit by met `n wit by Primêre GEEL met swart `n meer swart by nog `n swart by Hierdie blokkie behoort amper swart te wees Table 1 5.7 Aktiwiteit 3 (groepwerk/individueel) 5.8 Om `n collage te skep [LU 3.7] Neem `n ou tydskrif en skeur al die tinte (lig) en skakerings (donker) van die primêre kleur van jou groep (geel, rooi of blou) uit soveel as moontlik! Maak nou as groep `n tekening van `n eenvoudige landskap of natuurtoneel met byvoorbeeld `n boom, blomme, `n berg, die son, ensovoorts. Gebruik die stukkies papier wat jy uit die tydskrif geskeur het en plak dit op julle tekening om `n landskap van gele, rooie of bloue te skep. Ons noem dit `n collage.

OpenStax-CNX module: m25018 4 Figure 2 Vervolgens moet elkeen op `n skoon bladsy `n skildery van julle collage-landskap net met geel, rooi of blou, asook wit en swart, verf. Mono beteken een en chroom beteken kleur. Dit word `n monotoonskildery genoem omdat daar net een kleur gebruik word. Onthou dat die ligte kleure/tinte altyd wys waar die ligbron, byvoorbeeld die son, is en dat die donkerder kleure/skakerings weer wys waar die skaduwees weg van die ligbron is. Figure 3

OpenStax-CNX module: m25018 5 6 Assessering LEERUITKOMS 3: DEELNAME EN SAMEWERKING Die leerder is in staat om persoonlike en sosiale vaardighede te toon deur individueel en in groepe aan kuns- en kultuuraktiwiteite deel te neem. 6.1 Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder: 3.7 saamwerk met ander en beplan hoe om maskers, handwerk, artefakte, kostuums, plakskilderye (collages) of poppespelpoppe met natuurlike afval- of gevonde materiaal te maak en te gebruik met inagneming van omgewingskwessies.