Laerskool Olifantsvallei

Vergelijkbare documenten
Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Laerskool STULTING Primary School

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Dankie aan elke ouer wat die saal op n Maandagoggend bywoon. Alle ouers is welkom om enige Maandagoggend die saal by te woon.

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

Nuusbrief 12 Desember 2018

Wrestling Federation Stoeifederasie

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

1. ALGEMENE INLIGTING

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

TiertjieFees. Saterdag, 5 Maart 08:30 15:00. Pakket R90 per leerder Toegang R15 per persoon

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

REKORD- EN EINDEKSAMEN

WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

My naam en van is My ouderdom Kontaknommer My skool se naam is

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

Laerskool Horison Graad

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017

Graad 7-inligtingsbrief

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Leerling-inligting: Van: Graad:

NUUSBRIEF 1 VAN 2017

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2 nd Chances... Wiskunde

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2019 IN SAMEWERKING MET 10/10 SKRYFBEHOEFTES. (ouers is welkom om van hierdie opsie gebruik te maak)

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017

VERBRUIKERSBESKERMING 1 OORSIG EN ADVERTENSIES Die wet op

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Kwotasieblad vir skole/groepe:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 7 VAN Geagte Ouer/Voogde

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Indien u kan help, gee asseblief u naam in by die sekretaresse, me Nolene van Wyk.

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.

Transcriptie:

Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 17 Maart 2017 1. Dit is n groot lekkerte om met u te deel dat ons personeel sal afskop met die eerste Kom Proe Pretdag van 2017! Die leerders het reeds n briefie met n bestellingsvorm ontvang, wat asseblief voor of op 27 Maart 2017 by die registeronderwyser ingehandig moet word. Vir u gerief heg ons nog n bestelvorm aan. Die korrekte bedrag moet asseblief die vorms vergesel. Kom ondersteun ons asseblief!! 2. Ons ondervind heelwat probleme om ouers te kontak, aangesien selfoonnommers voortdurend verander. Neem asseblief kennis dat die skool geen verantwoordelik neem indien n leerder beseer word en u nie betyds gekontak kan word nie. Vul asseblief onderstaande vorm in en stuur terug op Woensdag, 22 Maart 2017, indien u nommer of besonderhede verander het. U samewerking in verband hiermee sal opreg waardeer word! 3. Op Dinsdag, 21 Maart 2017 vier ons Menseregte dag! Neem asseblief kennis dat Maandag (20 Maart 2017) ook n amptelike skolevakansiedag is. Dus is daar is weer Woensdag skool. 4. Baie geluk aan die volgende leerders met hul karate gradering: Agter (v.l.n.r.) : Charl Marais (Geelbelt 3 na Oranjebelt 1), Austin Januarie (Bloubelt 1 na Bloubelt 2), Ruan Stander (Witbelt 2 na Geelbelt 1), Johnathan Jones (Eerste gradering Witbelt 1) en Gys van Wyk (Witbelt 2 na Geelbelt 1). Voor (v.l.n.r.): Anneri Burger (Geelbelt 1 na Geelbelt 2), Henco Marais (Witbelt 2 na Geelbelt 1), Taro van Vuuren (Geelbelt 3 na Oranjebelt 1), Hanru Nel (Geelbelt 3 na Oranjebelt 1) en Jodan Januarie (Eerste gradering - Witbelt 1).

5. Daar het geen tenniswedstryde op Donderdag plaasgevind nie, aangesien St Thomas dit gekanselleer het. Jammer vir enige ongerief. 6. Daar is nog Laerskool Olifantsvallei pette by die klerebank teen R70 elk, beskikbaar. 7. Op Vrydag, 24 Maart 2017, neem die O/12A - en O/13A-netbalspanne, asook die O/13Arugbyspan aan Porterville se Sportdag deel. Die busse sal stiptelik om 12:30 vertrek. Spelers het reeds n program ontvang. Neem asseblief kennis dat daar vir bogenoemde spanne n ekstra oefening op Donderdag, 23 Maart 2017, van 12:30 tot 13:30 geskeduleer is. 8. Op Dinsdag, 14 Maart 2017, het van ons O/13-rugbyspelers aan die Platteland-proewe deelgeneem. Baie geluk aan die volgende spelers wat in die Plattelandspan opgeneem is: Anro Basson (A-span), Shauwin Boois (A-span), Simon van Niekerk (A-span), Connie Nieuwoudt (Aspan), Marklin Fransman (B-span) en Altino Barnies (A-span). Ons is baie trots op hulle! 9. Laerskool Olifantsvallei se O/12A en O/13A-netbalspanne gaan op n netbaltoer na Hermanus. Dit sal plaasvind vanaf 27 tot 29 Maart 2017. Ons is baie bevoorreg dat n Suid-Afrikaanse vlak 4- netbalafrigter, Sandra du Plessis, vir ons dogters n netbal-kliniek gaan aanbied. n Opregte woord van dank aan mevv. Franci Engelbrecht en Petronel Burger wat hulle gaan vergesel. 10. Dit is al weer daardie tyd van die jaar waar die nuwe Trompoppies vir 2017 bymekaar moet kom. 2016 was n groot sukses en die dogters het tydens Laerskool Olifantsvallei se interskole en ook by die Swartland skou opgetree. Die groep het uit 24 dogters bestaan, wat baie hard gewerk het om van die optredes n sukses te maak. Alle Graad 1 tot 7-dogters wat belangstel kan n informele oefening bywoon op Woensdag, 29 Maart 2017, by LSO se rugbyveld om 14:00. Formele oefeninge sal twee maal per week plaasvind, maar eers gedurende die 2de en 3de kwartaal.

11. Die jaarlikse Eisteddfod vind op Vrydag, 5 Mei 2017, plaas. Die leerders en hul onderwysers is besig om hulself gereed te maak daarvoor. Ons wil graag vroegtydig vra dat ouers asseblief behulpsaam sal wees, aangesien ons heelwat hul benodig. Dagboek asseblief hierdie spoggeleentheid! 12. Die Finbond Kunssentrum vir die Jeug in Clanwilliam loods weer n kompetisie en die Tema vir dié jaar is Linte. Dit beteken dat leerders moet besin oor die bewaring van die natuur. (Drie kleure linte verteenwoordig die bedreigde spesies, skaars spesies en genoegsame spesies.) Die kunswerke moet A3-grootte wees en die volgende mediums kan gebruik word: potlood, houtskool, waterverf, olieverf en kryt. Die sluitingsdatum is 3 Mei 2017 en wenners sal eers na 5 Augustus 2017 aan die skole bekend gemaak word. Inskrywingsvorms is by mev. Vorster beskikbaar. Ons wil vra dat ouers hul kind/ers sal aanmoedig om deel te neem. Hierdie is n heerlike vakansie-projek! Vriendelike groete... J. HAMMAN SKOOLHOOF Afskeurstrokie indien u nommer verander het! Leerder se naam:... Graad... Moeder selfoonnommer:... Vader selfoonnommer:... Enige ander kontaknommer:... Eposadres:...... Ouerhandtekening Besoek gerus ons webtuiste by www.olifantsvallei.co.za

Die Onnies se KOM PROE-PRETDAG!!!!!!! 30 Maart 2017 Aartappelskyfies / Boereworsrolle / Plaatkoek / Koeldrank / Ysies en nog vele ander verassings!!!!!! Produkte kan dan op 30 Maart 2017 in die vierkant afgehaal word. Kom ondersteun ons stalletjies asseblief!! Bestelvorm Naam van Leerder: Graad : PRODUK PRYS HOEV TOTAAL Beskuit: Semel (500gr) Beskuit: Karringmelk (500gr) Beskuit: All-Bran (500gr) Fudge (6 Blokkies) Brownies (3 blokke) R12 Mango s (5kg) Mielies (4 pak) Spanspek TOTAAL: