JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD AFRIKAANS GELETTERDHEID 01 PROVINSIE DISTRIK / STREEK SKOOL EMIS NO. LEERDER SE VAN LEERDER SE NAME

Vergelijkbare documenten
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 2 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

Nota vir die onderwyser/es:

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE MODELVRAE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 WISKUNDE STEL 1: 2012 MODELVRAE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 2 WISKUNDE STEL 2: 2012 MODELVRAE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 2 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 3 WISKUNDE STEL 1: 2012 MODELVRAE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE AFRIKAANS GRAAD 2

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Wiskunde Graad 4. November 2016

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

Antonieme en sinonieme

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

Abu Ali tel sy donkies

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 VOORBEELD

FAKTORE EN VEELVOUDE

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Lees en Leesgereedheid

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 5 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 3: 2012 MODELVRAE

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Direkte en indirekte rede. Naam:

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

1 Waar ek vandaan kom

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

Wiskunde Gids Graad 2

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

Jakkals lê eendag heerlik en

BYLAE 6.8 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 8. Lekker Suur Soet Bitter Brand Frank Suurwurms Jellieboontjies Pepermente Liquorice Gekleurde sjokolade

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 AFRIKAANS HUISTAAL MODELVRAE

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Wie is ek? TEMA MAANDE

Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

Transcriptie:

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 2 2008 AFRIKAANS GELETTERDHEID 01 PROVINSIE DISTRIK / STREEK SKOOL EMIS NO. LEERDER SE VAN LEERDER SE NAME GEBOORTEDATUM Jaar Maand Dag

1. Kyk na die plakkaat en beantwoord die vraag. Te koop! Ons verkoop net nuwe motors. Vir meer inligting kontak Jan by (015 290 1300). Wat verkoop Jan? Merk ( ) die korrekte antwoord hieronder. klein motors ou motors groot motors nuwe motors 1

Lees die storie en beantwoord vrae 2 tot 5. Ons gaan kamp! Hoera! Hoera! skree die kinders Ons gaan kamp by die see. Pak die tent, visstokke en braaigoed. Gou-gou, ons moet in die pad val. sê ma. Trek hier, trek daar! Tent opslaan is glad nie so maklik nie. Al die pale en toue maak almal se koppe deurmekaar. Uiteindelik is die tent opgeslaan. Soek hier, soek daar. Ons het hout nodig vir die vuur. Pa sê, Onthou tog om klippe om die vuur te pak. Ons wil nie n veldbrand begin nie. 2. Merk ( ) die korrekte woord om die sin te voltooi. Hierdie storie gaan oor ʼn kamp. ʼn vakansie. somer. ʼn vleisbraai. 2

3. Skryf die korrekte antwoord op die lyn. Hoekom is die kinders in die storie bly? 4. Skryf die korrekte antwoord op die lyn. Waarmee het hulle in die storie gesukkel? 5. Lees die sinne. Merk ( )wat eerste gebeur. Pak die tent en visstokke in. Slaan die tent op. 3

6. Skryf die korrekte antwoord op die lyn. Wat is die teenoorgestelde van stadig? 7. Jy kan en gebruik om van twee kort sinne een sin te maak. Maak een sin van hierdie twee sinne. Linda soek hout. Pieter soek hout. 4

8. Vul die ontbrekende woord in. Die kinders sê: Al die toue maak ons deurmekaar. (baie) Die kind sê: Die maak my deurmekaar. (een) 9. Maak hierdie sin langer deur woorde te gebruik wat ons meer vertel oor die kinders en die vuur. Die kinders maak ʼn vuur. 10. Vul in die ontbrekende woord: Ons slaap ʼn tent. 5

11. Kyk na die prent. Skryf drie (3) sinne oor die prent. 6

Mamma beplan Saterdag se etes. Sy maak n lys van alles wat ons gaan eet. Help Mamma om n tabel te maak. Lees die sinne en voltooi dan die tabel. Saterdag gaan ons spek en eiers eet vir ontbyt. Vir middagete gaan ons toebroodjies eet en vir aandete ʼn stukkie vleis. 12. Voltooi die tabel. Saterdag Ontbyt Middagete Aandete Einde van die taak! Baie dankie 7

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS GRAAD 2 2008 AFRIKAANS GESYFERDHEID 01 PROVINSIE DISTRIK / STREEK SKOOL EMIS NO. LEERDER SE VAN LEERDER SE NAME GEBOORTEDATUM Jaar Maand Dag

In vrae 1 tot 5 moet jy die korrekte antwoord merk ( ). 1. 18 + 17 = Merk ( ) die getal wat die naaste aan die korrekte antwoord is. 30 32 28 45 2. Merk ( ) die korrekte antwoord. Watter tekening wys nie gelyke dele nie? 1

3. Merk ( ) die korrekte antwoord. Die gekleurde gedeelte is ʼn 1 2 1 4 1 3 1 8 4. 7 koppies water maak 1 2 1 emmers vol. Hoeveel koppies water maak 3 emmers vol? Merk ( ) die korrekte antwoord. 14 7 2 1 10 3 2

5. Fatima kyk na die piramiede van die voorkant af. Merk ( ) die vorm wat sy sien. In vrae 6 tot 20 moet jy die korrekte antwoord invul. 6. Tel in vywe. Vul die volgende getal in. 105 110 115 3

7. Tel agteruit in 2s. Vul die volgende getal in. 98 96 94 8. Wat is die totaal van al die getalle? 8 90 100 9. Sipho verdien R40 omdat hy 4 motors gewas het. Hoeveel kry hy om een motor te was? 10. Thabo het 35 golfballetjies versamel. Hy gee 5 golfballetjies vir elkeen van sy maats. Hoeveel maats het Thabo? 4

11. Vul die getal in. 45 + 32 = 12. Vul die getal in. 63-28 = 13. Vul die getal in. 7 x 6 = 14. Vul die ontbrekende getalle in. 36 + 42 = 30 + + + 2 5

15. Dubbel 32 is 16. Vul die volgende getal in. 49 47 45 17. Hoeveel sye het ʼn kubus? 6

18. Hoe laat is dit op hierdie horlosie? 19. Vandag is 16 November. Megan se verjaardag is op 30 November. Hoeveel weke is daar voor dit haar verjaardag is? November Maan. Dins. Woens. Dond. Vrydag Sat. Son. 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 7

20. Hoeveel meer lemoene as appels is daar? Bananas Appels Lemoene Einde van die taak! Baie dankie 8

2009 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS GRAAD 2 AFRIKAANSE GELETTERDHEID LEERDER SE NAAM SKOOL SE NAAM EMIS NR. GESLAG (TIK ) SEUN DOGTER PROVINSIE DISTRIK / STREEK Let wel: Die Graad 1 en 2 onderwysers moet elke vraag stadig, hoorbaar en ten minste twee keer aan die leerders voorlees terwyl die leerders in hulle boekies volg. Gee die leerders genoeg tyd om self en onafhanklik die antwoorde in te vul. As die leerders n vraag voltooi het, lees die volgende vraag op dieselfde manier voor en gee die leerders genoeg tyd om die antwoorde in te vul. Herhaal hierdie prosedure met elke vraag. Lees die volgende storie en beantwoord vraag 1 10. Sam se skool het Saterdag sokker gespeel teen drie ander skole. Daar was twee spanne van elke skool en dus ses spanne altesaam. Sam het vir die Juniorspan gespeel. Sy ma en ouer broer, Robert, het na die wedstryde kom kyk. Die sokker wedstryde het 09:00 in die oggend begin. Sam het in ses wedstryde gespeel. Alhoewel hy drie doele geskop het, het sy span nog steeds verloor. Adriaan het die meeste doele aangeteken - 7 in totaal. Daarvoor het hy n spesiale prys gekry. Die wedstryde het na middagete geëindig. Robert het Sam geprys vir sy goeie spel en het vir hom n nuwe hemp gekoop. Sam se ma het vir hom n drukkie gegee. Sy het gesê dat sy trots op hom is omdat hy so goed gespeel het. Hy was baie gelukkig. 1. Wie het die meeste doele aangeteken? 2. Wat is Sam se broer se naam? 1

3. Kies en merk die blokkie met die regte antwoord. Hoekom was Sam se ma so trots op hom? Hy was gaaf. Hy het goed gespeel. Hy is n goeie seun. Hy het goed gedoen op skool. 4. Kies die regte antwoord van die blokkies en skryf dit neer. n Ander woord vir sokker is netbal tennis voetbal krieket 5. Skryf die regte antwoord op die lyn. n Woord wat die teenoorgestelde betekenis het van nuut is 6. Skryf die volgende sinne in die regte volgorde: Sam het in ses wedstryde deelgeneem. Die wedstsryde het om 09h00 begin. Die wedstryde het na middagete geëindig. a). b). c). 2

7. Kies die ontbrekende woord in die blokkie onder en voltooi die sin terug na binne-in voor Hy skop die bal die net in. 8. Skryf elke sin oor in die tyd aangedui met die begin woord. (a) Brian skop n doel. Gister (b) Hulle was almal by die huis. Vandag 9. Kies en merk die korrekte woord in die blokkie om die sin te voltooi. Hulle was te so toe moeg om verder te speel. 10. Kies die beste naam vir die storie. Merk die blokkie met die regte antwoord. Die sokkerwedstryde Die skoolwedstryde Die prysuitdeling Die juniorwedstryde 3

Kyk na die prent en antwoord vraag 11 11. Voltooi die sin deur die regte antwoord te merk. Die mense in die prent sing saam. speel in die straat. doen inkopies. reis rond. 12. Skryf 4 sinne oor wat jy na skool doen. Onthou om die regte leestekens te gebruik. Einde of taak! Dankie 4

LEERDER SE NAAM SKOOL SE NAAM EMIS NR. 2009 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS GRAAD 2 AFRIKAANSE GESYFERDHEID GESLAG (TIK ) SEUN DOGTER PROVINSIE DISTRIK / STREEK Let wel: Die Graad 1 en 2 onderwyseresse moet elke vraag stadig, hoorbaar en ten minste twee keer aan die leerders voorlees terwyl die leerders in hulle boekies volg.gee die leerders genoeg tyd om self en onafhanklik die antwoorde in te vul. As die leerdeers n vraag voltooi het, lees die volgende vraag op dieselfde manier voor en gee die leerders genoeg tyd om die antwoorde in te vul. Herhaal hierdie prosedure met elke vraag. 1. Vul die ontbrekende getalle in. 6 11 16 31 98 102 104 2. Voltooi die table hieronder. Prente Aantal prente Getal in woorde 1

3. Skryf die regte antwoord. 3.1 23 + 18 = 3.2 60 20 = 4. Skryf die herhalende getal neer om die optelling en aftrekking bewerking te voltooi. 4.1 27 + 2 + + = 33 4.2 61-5 - - = 46 4.3 3 x 10 = 10 + + 5. Voltooi die vloeidiagram. 16 37 +10 6. Voltooi die tabelle. 6.1 Halveer die getal: Getal Helfte 32 2

6.2 Verdubbel die getal: Getal Dubbel 17 7. Voltooi en merk die getalle lyn waar die getalle gerangskik is van klein na groot. l l l l ¼ ½ 1 ¾ l l l l ¼ 1 ½ ¾ l l l l ¼ ½ ¾ 1 8. Teken die volgende vorm wat sal volg om die patroonry langer te maak. 9. Kies en merk dan die vorm wat die regte lyn van simmetrie aandui. 3

10. Hoe laat is dit op die horlosie? 11 12 1 10 2 9 3 8 4 7 6 5 11. Vandag is die 14 de November. Merk dit op die kalender. Die skool se piekniek is oor twee weke. Merk dit nou ook op die kalender. November Son Maan Dins Woens Donder Vry Sat 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 4

12. Gedurende September het die weer baie verander. Daar was: 7 sonnige dae 9 gedeeltelike bewolkte dae 6 reënerige dae 8 winderige dae Teken sterretjies (*) om die weer aan te dui oor die 30 dae. Aantal dae 10 9 8 7 6 5 4 3 2 1 sonnig gedeeltelik bewolk Weer reënerig winderig Einde van die taak! Baie dankie 5

2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS GRAAD 2 GELETTERDHEID: AFRIKAANS VAN GESLAG (MERK ) SEUN DOGTER NAAM PROVINSIE GEBOORTEDATUM SKOOL SE NAAM EMIS NR. DISTRIK/STREEK Nota vir die onderwyser/es: Lees elke vraag stadig, hoorbaar en ten minste twee keer, terwyl die leerders in hul eie boeke volg. Laat nou genoeg tyd toe vir die leerders sodat hulle, hul eie antwoorde onafhanklik kan neerskryf. Nadat die leerders klaar geskryf het, kan u voortgaan om die volgende vraag. Volg dieselfde prosedure tot en met die laaste vraag. Hierdie vraestel duur 60 minute. Lees die storie en gebruik dit om die vrae te antwoord. Die Botha gesin het besluit om die Desember vakansie vir die Phosa gesin in Polokwane te gaan kuier. Hierdie uitstappie word saam met die kinders beplan. Ma bak koekies en Ouma brei truie vir die Phosa gesin. Almal pak hul eie reistasse vir die besoek. Met hul aankoms, verwelkom die Phosa gesin hulle vriendelik. Die Phosa gesin het een kind, Pamella. Die drie kinders van die Botha gesin heet Maggie, Calvin en die jongste, Linda. 1. Wie het die Phosa gesin besoek? 1

2. Waar woon die Phosa gesin? 3. Merk die blokkie met die regte antwoord. Watter maand het hulle gaan kuier? Maart September Junie Desember 4. Kies die regte woord in die blokkies en skryf dit op die lyntjie neer. n Ander woord vir arriveer is. weggaan aankom bykom kom 5. Skryf die regte antwoord op die lyntjie neer. Gee die teenoorgestelde van jonk. 6. Nommer die sinne (van 1 tot 4) soos wat dit gebeur het in die storie. Skryf die nommer in die blokkies neer. a) Die Phosa gesin verwelkom die besoekers. b) Ouma brei truie. c) d) Ma bak vir hulle koekies. Hulle pak die reistasse. 2

7. Merk die blokkie met die regte antwoord. Kies die beste naam vir hierdie storie. n Besoek aan die strand. n Besoek aan Polokwane. n Besoek aan die Botha gesin. n Besoek aan die Phosa gesin. 8. Kies die regte woord in die blokkies en skryf die woord neer. Die gesin sit tafel vir middagete. op langs by aan 9. Skryf die volgende sin oor, maar begin met die woord wat gegee is. 9.1 Die kinders is vrolik. Gister 9.2 Hulle het dorp toe gegaan. Nou 10. Kies en merk die blokkie met die regte woord vir hierdie sin. Hulle bly blei blui in Polokwane. 3

Gebruik die prentjie om vraag 11 te beantwoord. 11. Skryf drie (3) sinne oor die prentjie neer. 4

12. Lees die sinne en voltooi die tabel. Saterdag se etes word in die tabel gelys. Saterdag kry ons roosterbrood vir ontbyt. Ons gaan toebroodjies vir middagete kry en rys vir aandete. Voltooi nou die tabel: 12.1 Ontbyt 12.2 Middagete 12.3 Aandete Saterdag 13. Kies n geskikte woord vir die onderstreepte woord uit die lys. Skryf jou antwoord op die lyntjies neer. 13.1 Oupa maak n gat in die grond met n graaf. Oupa n gat in die grond met n graaf. 13.2 Maak n lyn met die liniaal. n lyn met die liniaal. trek kap grawe skryf Einde van hierdie toets. Dankie! 5

LEARNER NUMBER JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS 2010 GRAAD 2 GESYFERDHEID AFRIKAANS VAN: GESLAG (MERK ) SEUN DOGTER NAAM: PROVINSIE GEBOORTEDATUM SKOOL SE NAAM EMIS NR. DISTRIK/STREEK Nota vir die onderwyser/es: Lees elke vraag stadig, hoorbaar en ten minste twee keer, terwyl die leerders in hul eie boeke volg. Laat nou genoeg tyd toe vir die leerders sodat hulle, hul eie antwoorde onafhanklik kan neerskryf. Nadat die leerders klaar geskryf het kan u voortgaan om die volgende vraag op dieselfde wyse te lees. Volg dieselfde prosedure tot en met die laaste vraag. Hierdie vraestel duur 60 minute. 1. Vul in die leë blokkies die ontbrekende getalle in. 1.1 95 105 110 1.2 192 196 198

2. Voltooi hierdie tabel deur die leë blokkies in te vul. Vorms Totale aantal vorms Getal in woorde 3. Die waarde van die onderstreepte syfer in 11 is. 4. Skryf jou antwoorde in elke blokkie neer. 4.1 38 + 13 = 4.2 80 30 = 4.3 4 x 8 = 5. Voltooi die herhalende optelling deur dieselfde getal in elke blokkie te skryf. 5.1 27 + + + = 33 Voltooi die herhalende aftrekking deur dieselfde getal in elke blokkie te skryf 5.2 60 = 45 2

6. Voltooi die vloeidiagram. 33-10 74 7. Skryf die ontbrekende getalle neer. 7.1 Verdubbel die getal... Getal Dubbel 19 7.2 Die helfte van die getal is... Getal Helfte 52 8. Merk ( ) die blokkie langs die getallelyn waar die getalle korrek van klein na groot gerangskik is. l l l l ¼ ½ 1 ¾ l l l l ¼ 1 ½ ¾ l l l l ¼ ½ ¾ 1 3

9. Kyk na die aantal tien sent en vyf sent muntstukke in elke vraag. 9.1 Die hoeveelheid geld is... 9.2 Ek het 7 muntstukke in my sak wat saamtel tot 55c. Merk ( ) die 7 muntstukke wat ek in my sak het. 10. Voltooi die patroon deur die volgende vorm te teken. 11. Merk ( ) die vorm met die regte simmetrie lyn. 4

12. Hoe laat wys die horlosie? 11 12 1 10 2 9 3 8 4 7 6 5 13. Gebruik die kalender om die vrae te beantwoord. November Son Maan Dins Woens Don Vry Sat 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 13.1 Merk ( ) 9 November op die kalender. 13.2 Die skool piekniek is twee weke later. Merk ( ) nou die piekniekdag op die kalender. 5

14. Sarel koop vrugte by die mark. Hy koop: 3 appels 10 piesangs 7 lemoene 4 aarbeie Kleur die grafiek in om te wys hoeveel van elke vrug Sarel gekoop het. Aantal vrugte 10 9 8 7 6 5 4 3 2 1 appels piesangs lemoene aarbeie Vrugte soorte Einde van hierdie toets! Dankie 6

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 2 AFRIKAANS HUISTAAL 2012 MODELVRAE TOETS

Lees die onderstaande storie en beantwoord die vrae wat volg. Nomsa, Sam, Jabu en Pam leer van die seisoene in die skool. Hulle juffrou, Juffrou Salie wys hulle prente en daarna bespreek hulle die prente. Sy sê ook aan hulle om oor hulle gunsteling seisoen te skryf. Nomsa skryf: Gedurende lente word dit warm, die bome en blomme groei en die diere skrik wakker. Die voëls keer terug en bou weer nuwe nessies. Sam skryf: Gedurende die somer word dit warm en ons geniet dit om te swem en buite in die son te speel. Ons geniet dit ook om koeldrank te drink en roomys te eet. Jabu skryf: Gedurende herfs word dit koeler en die blare aan die bome verkleur na rooi, geel en oranje. Dan val hulle van die bome af. Die diere maak gereed vir hulle winterslaap. Die voëls vlieg weg na warmer lande. Pam skryf: Gedurende winter word dit koud, in sommige plekke sneeu dit. Ons geniet dit om warm drankies te drink en sop te eet. Ons maak ook vuur om onsself warm te hou. Juffrou Salie het hulle toegelaat om hulle stories aan die klas voor te lees. 1

1. Gee n goeie titel vir die storie.... 2. Omkring die regte woord. Wie het oor winter geskryf? Sam/Jabu/Pam/Nomsa 3. Omkring die regte woord. Waar leer die kinders? Binne/By die skool/in die bome/by die huis 4. Nommer die seisoene soos hulle in die storie voorkom. Winter Lente Somer Herfs 5. Omkring die regte antwoord. Nomsa skryf oor somer omdat... A B C D Juffrou Salie sê sy moet. Dit is haar gunsteling seisoen. Sy hou nie daarvan nie. Jabu het gesê sy moet. 2

6. Omkring die regte antwoord. Wat het die kinders gedoen na hulle hulle stories geskryf het? A B C D Hulle het pouse gehad. Hulle het huistoe gegaan. Hulle teken prente. Hulle het hulle stories gelees. 7. Omkring die regte antwoord. 7.1 Gee die sinoniem vir gunsteling? goeie/beste/haat/lekker 7.2 Gee die antoniem vir warm? koud/koel/ysig 8. Omkring die regte woord. Ek skreiv/skryv/skryf/skreif in my boek. 9. Omkring die regte woord. Ek sien wolke in/op/bo die lug. 10. Skryf die volgende sinne oor: 10.1 Begin met Gister Ek ry met my fiets. Gister... 10.2 Begin met Môre Ek speel met my bal. Môre... 3

11. Die kinders versamel herfsblare en sorteer dit in kleurgroepe. Die grafiek wys wat hulle gevind het. 6 Herfsblare 5 4 3 2 1 oranje geel rooi bruin 11.1 Omkring die regte antwoord. Watter kleur blare is die meeste? oranje geel rooi bruin regte antwoord. Omkring die 11.2 Omkring die regte antwoord. Watter kleur blare is die minste? oranje geel rooi bruin 11.3 Hoeveel blare het hulle altesaam versamel?... 4

12. Skryf vyf of meer sinne oor jou skool..................................... 5

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 2 WISKUNDE MODELVRAE TOETS 2012

1. Kyk na die onderstaande prent en beantwoord die volgende vrae. a. Hoeveel gesigte word in die bostaande prent aangedui? b. Hoeveel groepe van vyf gesigte is daar? 1

2. Vul die ontbrekende getalle in. 145; 150; ; ; ; 170. 120; 130; ; ; ; ; 180. 3. Voltooi die volgende getalpatroon. ; 60; 62; ; ; 68. 4. Wat is die waarde van die syfer 7 in die getal 76? 5. Skryf die getalsimbool vir elk van die volgende getalname neer. a. Twee en vyftig b. Agt en sestig 6. Vul die antwoorde in. a. 43 + 28 = b. 82 31 = 7. Skryf die getalle van die kleinste na die grootste. 62, 24, 46, 42, 2

8. a. Hoeveel is 75 meer as 30? b. Hoeveel is 26 minder as 60? 9. a. 17 verdubbel = b. Helfte van 39 = 10. Verdeel 63 balle gelykop tussen 3 vriende. Elke vriend kry balle. 11. Voltooi die volgende tabel. Prys van artikel Betaal met Kleingeld 55c R1 R52,30 R60 3

12. Vul in agter, langs, of voor in elke sin. a. Die koei is die trekker. b. Die moersleutel trekker. is die 13. Die skool begin om 8 uur. Joan verlaat die huis om 6 uur. Hoeveel ure neem dit haar om by die skool te kom? Aantal ure =. 14. Teken die minuutwyser en die uurwyser op elk van die volgende wyserplate om die korrekte tyd aan te dui. 12 11 12 1 11 10 1 2 10 2 3 9 3 9 8 4 7 5 6 8 4 7 5 6 Kwart voor 6 Half 9 4

15. B A C D Sap Olie Koeldrank Melk 1 liter 2 liter 1 liter 1 liter Kyk na die bostaande prente en beantwoord die volgende vrae. a. Hoeveel melk kan item D bevat? b. Hoeveel kanne olie het ek nodig om n 30 liter tenk te vul? 16. John plant 3 rye met sewe bome in elke ry. Hoeveel bome het hy altesaam geplant? 5

17. Die onderstaande piktogram toon die aantal sterre aan wat elke kind gekollekteer het. Aantal sterre gekollekteer Ben Ric Ann Suzan a. Wie het die meeste sterre gekollekteer? b. Hoeveel sterre het die 4 kinders altesaam gekollekteer? 18. F G P M Z Kyk na die bostaande hoofletters. a. Merk die letters wat simmetries is met n. b. Omkring die letter in die tweede posisie. 6

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 2 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE Hierdie boekie bestaan uit 24 bladsye, die voorblad uitgesluit.

RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA) 1. Hoe om die eksemplaar vraestelle te gebruik Alhoewel die eksemplaar vraestelle vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is, hoef die leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike voorbeeldvrae kies wat deel vorm van die beplande les. Sorgvuldig geselekteerde individuele eksemplaar vraestelle of 'n hanteerbare groep vrae kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses soos volg gebruik word: 1.1 Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas testel. Die diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word om aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die diagnostiese toets kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie. 1.2 Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde kennis en vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder agter raak nie. 1.3 By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders voldoende begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas. Spoedige terugvoer aan leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van die les(se) is wat weer behandel moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê. 1.4 Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel, bv. hoe om meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te beantwoord. Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe toets heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel is. Dit is belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van 'n volwaardige toets, soortgelyk aan dié van die Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets. 2. Memorandums of nasienriglyne 'n Tipiese voorbeeld van die verwagte response (nasienriglyne) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne geensins rigied is nie. Dit gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare moontlikhede ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar. 3. Kurrikulumdekking Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die eksemplaar vraestelle vir elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n voorbeeld van belangrike kennis en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die skooljaar betrekking het. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 1

1.1 Omkring die letter langs die regte antwoord. Dit is n... A B C D pop bok rok mot 1.2 Maak n kruisie in die regte blokkie. Dit is n... pop bok rok mot Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 2

1.3 Kies die regte woord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. pop bok rok mot Dit is n 1.4 Maak n kruisie (x) in die regte blokkie. Hy leun teen die... mier meur muur meir 1.5 Omkring die regte woord. Hy leun teen die... mier meur muur meir Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 3

1.6 Kies die regte woord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. mier meur muur meir Hy bou n 1.7 Kies die regte woord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. druiwe drywe drink drom. 1.8 Maak n kruisie(x) in die regte blokkie. Dit is n... trom trap trok trek Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 4

1.9 Omkring die regte antwoord. Dit is n (akker wakker wekker rakker). Lees die storie en beantwoord vrae 2-8. Anna is in Graad 2. Sy hou daarvan om vroeg skool toe te gaan, maar hou baie meer van naweke. Gedurende naweke beplan haar ma altyd iets opwindend om te doen. Anna het verlede Saterdag haar bed opgemaak, haarself aangetrek en haar na die kombuis gehaas. Mamma was besig om ontbyt te maak. Sy het vir Anna gevra om die tafel te dek. Sy het haar ook gevra om die ketel aan te skakel en tee te maak. Anna was geskok, want mamma het haar nog nooit toegelaat om tee te maak nie. Mamma het haar dop gehou, terwyl sy tee gemaak het. Anna was baie trots op haarself en het sommer groot gevoel. Na ontbyt het mamma vir Anna gesê dat sy die volgende dag roereiers kan maak. Anna was baie opgewonde, want sy gaan Maandag interessante nuus hê om te vertel. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 5

2.1 Maak n kruisie(x) in die blokkielangs die regte antwoord. Die beste naam vir die storie is... Anna doen haar huiswerk. Anna bly by die huis. Anna gaan skool toe. Anna leer kook. 2.2 Omkring die letter met die regte antwoord. Wat is die beste naam vir die storie? Anna leer hoe om te... A B C D lees skryf kook sing 2.3 Omkring die regte antwoord. Wat is n gepaste naam vir die storie? Anna leer hoe om te ( lees skryf kook sing ) Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 6

3.1 Maak n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord. Wie het vir Anna geleer kook? Haarjuffrou Haar maatjie Haar suster Haar ma 3.2 Omkring die letter met die regte antwoord.... leer haar om te kook. A B C D Anna se juffrou Anna se maat Anna se sussie Anna se ma 3.3 Omkring die regte antwoord. Anna se ( uffrou maat sussie ma) leer haar om te kook. 4.1 Voltooi die sin. Skryfjou antwoord op die lyn. Anna en haar ma was in die... Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 7

4.2 Kies die regte woord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. slaapkamer kombuis Anna en haar ma was in die... 4.3 Omkring die regte antwoord. Anna en haar ma was in die( slaapkamer kombuis ). 5.1 Plaas die gebeure van die storie in die regte volgorde. Nommer die sinne van 1-4 in die blokkies om die regte volgorde aan te dui. Sy het kombuis toe gegaan. Sy het tee gemaak. Sy het die tafel gedek. Anna trek haarselfaan. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 8

5.2 Maak n kruisie (x) in die blokkie met die regte antwoord. Anna het kombuis toe gegaan, die tafel gedek en haarselfaangetrek. ja nee 5.3 Omkring die regte antwoord. Anna het kombuis toe gegaan, die tafelgedek en tee ( gemaak gedrink ). 6.1 Maak n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord. Anna was baie trots op haarself, want mamma het haar gevra om... brood te bak. haar kos te eet. tee te maak. eiers te bak. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 9

6.2 Kies die regte woord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. geskok opgewonde gelukkig trots Anna het... gevoel toe mamma haar vra om tee te maak. 6.3 Omkring die letter met die regte antwoord. Anna het trots gevoel, want mamma het haar gevra om... A B C D brood te bak. haar kos te eet. tee te maak. n eier te bak. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 10

7.1 Maak n kruis (x) in die blokkie langs die regte antwoord. Anna was bly omdat sy opwindende nuus gehad het. hou van haar skool. haarselfaangetrek het. tee gemaak het. 7.2 Kies die regte woord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. geskok opgewonde gelukkig trots Anna was..., want sy het goeie nuus gehad. 7.3 Omkring die letter langs die regte antwoord. Anna was opgewonde omdat sy... A B C D goeie nuus gehad het. van haar skool gehou het. haarself aangetrek het. tee gemaak het. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 11

8.1 Het jy van die storie gehou of nie? Gee een rede hoekomjy so sê....... 8.2 Omkring die woorde wat sê ofjy van die storie hou of nie hou nie. Voltooi dan die sin. Ek (hou van die storie / hou nie van die storie nie), want...... 8.3 Skryfeen sin om te verduidelik watjy van die storie dink..... Gee een rede hoekomjy so dink.... 9.1 Omkring die letter langs die regte antwoord. Watter woord beteken dieselfde as hartseer? A B C D gelukkig verbaas ongelukkig kwaad Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 12

9.2 Kies die regte woord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. verbaas ongelukkig kwaad gelukkig Die woord... beteken dieselfde as hartseer. 9.3 Omkring die regte antwoord. Die woord(verbaas ongelukkig kwaad ) beteken dieselfde as hartseer. 10. 1 Skryf die regte woord op die lyn Die teenoorgestelde van liefde is... 10. 2 Omkring die regte antwoord. Die teenoorgestelde van liefde is (hou van haat). 10. 3 Kies die regte woord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. helder donker Die teenoorgestelde van lig is... Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 13

11.1 Omkring die letter langs die regte antwoord. 11.1.1 Anna bors... haar tande. A B C D il ak el ul 11.1.2 Mamma sal vir Anna leer om roerei... te maak. A B C D rg rm lm ers 11.2 Maak n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord. 11.2.1 Anna bors... haar tande il ak el ul Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 14

11.2.2 Mamma sal vir Anna leer om roere... te maak. rg rm lm ers 11.3 Kies die regte woord in die blokkie. Skryfdie woord op die lyn. il ak el ul 11.3.1 Anna bors... haar tande. rg rm lm ers 11.3.2 Mamma sal vir Anna leer om roerei... te maak. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 15

Bestudeer die kalender en beantwoord die vrae. Augustus So. Ma. Di. Wo. Do. Vry. Sat. 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 12.1 Trek n lyn om by die begin van die sin te pas. 12.1.1 Nege dae na die 1 ste is die 30 ste 12.1.2 Die datum voor die laaste dag in Augustus is die 3 de 12.1.3 Die 1 ste Saterdag van die maand is die 10 de Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 16

12.2 Kies die regte antwoord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. 29ste 6de 14de 12.2.1 12.2.2 12.2.3 Sewe dae na die 7de is die... Die datum van die laaste Donderdag is die... Die 1 ste Dinsdag van die maand is die... 12.3 Omkring die regte antwoord. 12.3.1 12.3.2 12.3.3 Daar is( drie vier vyf ) Maandae in Augustus. Augustus het( drie vier vyf ) Donderdae. Die 17de is die(tweede derde vierde) Saterdag van die maand. 13.1 Omkring die letter langs die regte antwoord Mamma... die borde gewas. A B C D sal wil het gaan Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 17

13.2 Omkring die regte antwoord. Mamma( sal wil het gaan) die borde was. 13.3 Maak n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord. Mamma en Anna... besig om die borde te was. wil is sal het 14.1 Antwoord die vraag in die verlede tyd. 14.1.1 Skryf die onderstaande sin in die verlede tyd. Mamma kook kos. Gister...... 14.1.2 Kies die regte woord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. Môre Gister... het mamma kos gekook. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 18

14.1.3 Trek n lyn van die woord na die sin. Gister het mamma kos gekook sal mamma kos kook. 14.2 Antwoord die vraag in die toekomende tyd. 14.2.1 Skryf die sin in die toekomende tyd. Anna het die eiergekook. Môre...... 14.2.2 Kies die regte woord in die blokkie. Skryf die woord op die lyn. Môre Gister...sal Anna die eier kook. 14.2.3 Trek n lyn van die woord na die regte sin. Môre het Anna n eier gekook. sal Anna n eier kook. 15.1 Vul twee leestekens vir die onderstaande sin in. 15.1.1 Gister het anna kombuis toe geloop... Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 19

15.1.2 Het mamma eiers roosterbrood en wors gemaak... 15.2 Omkring die leestekens in elke sin. 15.2.1 Omkring die hoofletter en punt. Gister het Anna kombuis toe geloop. 15.2.2 Omkring die komma en vraagteken. Het mamma eiers, roosterbrood en worsgemaak? 15.3 Maak n kruisie (x) in die blokkie met die regte antwoord. 15.3.1 Gister het Anna kombuis toe geloop. Gister het anna kombuis toe geloop. 15.3.2 Het mamma eiers roosterbrood en wors gemaak Het mamma eiers, roosterbrood en wors gemaak? 16.1 Beantwoord die vrae oor voornaamwoorde. 16.1.1 n Voornaamwoord is in die plek van n naamwoord. Voltooi die sin en vul die voornaamwoord in. Anna kan...eie veters vas maak. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 20

16.1.2 n Voornaamwoord is in die plek van n naamwoord Is die woord wat onderstreep is n voornaamwoord? Maak n kruisie (x) in die blokkie met die regte antwoord. Anna kan haar eie veters vas maak. ja nee 16.1.3 n Voornaamwoord is in die plek van n naamwoord. Omkring die voornaamwoord in die sin. Johan hou daarvan om op sy fiets te ry. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 21

17.1 Skryf 5-8 sinne oor die prent.................. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 22

17.2 Skryf5-8 sinne oor die prent.................. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 23

17.3 Skryf5-8 sinne oor die prent................. Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions 24

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 2 WISKUNDE EKSEMPLAAR VRAESTELLE Hierdie boekie bestaan uit 22 bladsye, die voorblad uitgesluit

RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA) 1. Hoe om die eksemplaar vraestelle te gebruik Alhoewel die eksemplaar vraestelle vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is, hoef die leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike voorbeeldvrae kies wat deel vorm van die beplande les. Sorgvuldig geselekteerde individuele eksemplaar vraestelle of 'n hanteerbare groep vrae kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses soos volg gebruik word: 1.1 Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas testel. Die diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word om aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die diagnostiese toets kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie. 1.2 Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde kennis en vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder agter raak nie. 1.3 By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders voldoende begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas. Spoedige terugvoer aan leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van die les(se) is wat weer behandel moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê. 1.4 Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel, bv. hoe om meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te beantwoord. Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe toets heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel is. Dit is belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van 'n volwaardige toets, soortgelyk aan dié van die Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets. 2. Memorandums of nasienriglyne 'n Tipiese voorbeeld van die verwagte response (nasienriglyne) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne geensins rigied is nie. Dit gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare moontlikhede ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar. 3. Kurrikulumdekking Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die eksemplaar vraestelle vir elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n voorbeeld van belangrike kennis en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die skooljaar betrekking het. Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 1

1.1 Teken die volgende vorms in die herhalende patroon.. 1.2 Teken die volgende vorms in die patroon. 1.3 Omkring die letter voor die korrekte vorm wat volgende kom in die patroon. A B C D 2.1 Trek n lyn om die korrekte 3-D voorwerp naam met die korrekte prentjie te verbind. kubus Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 2

2.2 Merk die vorms met slegs reguit sye met n en die met geronde sye met n x. 2.3 Merk n vorm wat net reguit sye het. 3.1 Skryf die getalsimbool vir eenhonderd nege en sestig neer. 3.2 Trek n lyn om die getalsimbool met die getalnaam te verbind. 3.2.1 49 agtien 3.2.2 55 vier en sewentig 3.2.3 63 vyf en vyftig 3.2.4 74 nege en veertig 3.2.5 18 drie en sestig Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 3

3.3 Kies n getalsimbool uit die raam hieronder en skryf dit langs die korrekte getalnaam neer. 101 100 110 3.3.1 Eenhonderd en een ------------ 3.3.2 Eenhonderd ------------ 3.3.3 Eenhonderd en tien ------------- 4. Skryf die getalnaam vir 47 neer. 5.1 Skryf die tyd op die wyserplaat hieronder neer. Die tyd is. Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 4

5.2 Teken die minuutwyser en die uurwyser op elk van die volgende wyserplate om die gegewe tyd aan te toon. 6 uur Half 4 5.3 Bongie verlaat die huis om 7 uur in die oggend. Sy kom terug om 3 uur in die middag. Hoeveel ure was sy altesaam weg van die huis? Sy was ure weg van die huis. 6.1 Omkring die letter voor die korrekte antwoord. Watter breukdeel van die vorm is ingekleur? A B C D 1 derde 1 halwe 1 kwart 1 vyfde Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 5

6.2 Beantwoord die volgende vrae. Die bostaande diagram is verdeel in gelyke dele en n is ingekleur. 6.3 Kleur die gegewe breukdeel in elke diagram. een derde 4 kwarte 7.1 Skryf die gegewe getalle van die grootste tot die kleinste: 131 129 152 117 162 7.2 7.2.1 Rangskik die getalle van die kleinste tot die grootste. 100 110 95 90 105 7.2.2 51 15 105 115 5 Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 6

7.3 Omkring die letter voor die korrekte antwoord. Watter getalle is gerangskik van die grootste tot die kleinste? A 64 12 40 21 80 B 80 64 40 21 12 C 21 40 80 64 12 D 80 64 21 12 40 8.1 Bereken 69 41 en omkring dan die letter voor die korrekte antwoord. A 28 B 82 C 72 D 78 Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 7

8.2 8.2.1 Vul die ontbrekende getalle in om die herhalende optel som te voltooi. 27 + 2 + + = 33 8.2.2 31 + + + = 43 8.2.3 16 + 10 + = 8.2.4 19 + 6 + + = 8.3 As 52 9 = 43 is, dan is 52 43 = 9.1 Merk die korrekte blok in die sin hieronder met n. Die motorband kan gly. rol. 9.2 Omkring die voorwerp wat kan gly. fotoraam wiel Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 8

9.3 Teken n voorwerp wat kan rol en n voorwerp wat kan gly. Voorwerp wat kan rol. Voorwerp wat kan gly. 10.1 Trek n simmetrielyn op die gegewe vorm. 10.2 Voltooi die figuur om n simmetriese prent te maak. Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 9

10.3 Merk die vorm met die korrekte simmetrielyn met n. 11.1 Voltooi elk van die volgende getalpatrone: 11.1.1 66; 63; 60; ; ;. 11.1.2 141; 145; 149; ; ;. 11.2 Vul die ontbrekende getalle in. 11.2.1 11.2.2 162; ; ; 168, 170;. 152; 155; ; ; 164;. Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 10

12.1 Die waarde van die onderstreepte syfer in 81 is 12.2 In getal 73 12.2.1 die getalwaarde van getal 7 is 12.2.2 die getalwaarde van getal 3 is 13.1 Voltooi: 13.1.1 29 Verdubbel = 131.2 Halveer vir 29 = 13.2.1 Halveer die gegewe getal. Getal Getal gehalveer 24 16 12 13.2.2 Verdubbel die gegewe getal. Getal Getal verdubbel 18 10 14 Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 11

13.3 Verdubbel elk van die volgende getalle deur n optel getalsin te skryf. 13.3.1 6: = + 13.3.2 8: = + 14.1 Vul in kleiner as of groter as tussen die getalle om n korrekte getalsin te maak. 12 21 14.2 Vul in =, >, < tussen elke paar getalle om die stellings korrek te maak. 14.2.1 122 102 14.2.2 105 105 14.2.3 101 110 14.3 Omkring die korrekte teken om die stellings korrek te maak. 14.3.1 5 + 5 > = < 23 14.3.2 47 > = < 74 Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 12

15.1 Voltooi die vloeidiagram: 5 15.1.1 x 3 7 15.1.2 15.2 Vul die ontbrekende getalle in. karre 1 3 5 9 wiele 4 20 24 15.3 Skryf die antwoord neer. 15.3.1 2 x 5 = 15.3.2 10 x 4 = 61.1 Vul die regte bewerkingsteken in om die getallesin waar te maak. 34 10 = 44 16.2 Omkring die korrekte bewerkingsteken om die getallesin waar te maak. 23 + - 10 = 13 Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 13

17.1 Omkring die swaarste item. 5kg 1kg 2kg 17.2 Rangskik die gegewe items van die ligste tot die swaarste in die tabel hieronder. 5kg 1kg 2kg Item Gewig 17.3 Merk die blok met die korrekte antwoord met n X. n Baksteen is swaarder ligter as my potlood. Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 14

18.1 Bongani en sy vriende verpak 36 appels in sakkies met 4 in elke sakkie. Hoeveel sakkies kan hulle vol maak en hoeveel appels bly oor? 18.2 My juffrou het 38 potlode en sy deel dit gelyk op tussen 4 leerders. Hoeveel potlode kry elke leerder en hoeveel bly oor? Elke leerder kry potlode en potlode bly oor. Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 15

19.1 3 Koppies melk is nodig om 1 melkskommel te maak. Hoeveel koppies melk is nodig om 4 melkskommels te maak? 4 melkskommels het koppies melk nodig. 19.2 Ma bak 4 koeke en sy gebruik drie koppies meel per koek. Hoeveel koppies meel het sy altesaam gebruik om die koeke te bak? Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 16

20.1 Kyk na die pryslys hieronder en beantwoord die vraag wat daarop volg. R12,00 R4,00 Susan koop n bal en n roomys. Sy betaal met n R20, 00 banknoot. Hoeveel kleingeld moet sy kry? R 20.2 Hoeveel roomyse kan Nomsa koop met n R20? Nomsa kan roomyse koop. Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 17

20.3 Thandi wil graag 2 balle koop, maar sy het net n R20. Hoeveel geld is sy kort? Thandi is R kort. 21.1 Hoeveel vierkante is daar in die diagram hieronder? Die aantal vierkante is = 21.2 Tel die vierkante in die diagram hieronder en skryf die getalnaam neer. Die getalnaam is Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 18

21.3 Kyk na die diagram hieronder en voltooi die sin: Daar is klein vierkante en groot vierkant. 22.1 Hoeveel pote het 9 koeie? Nege koeie het pote. 22.2 Daar is 4 dosies vetkryt in ons klaskamer. Elke dosie het 9 vetkryte in. Hoeveel vetkryte is daar altesaam? Daar is altesaam vetkryte. Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 19

23.1 Gebruik die grafiek om die vrae wat volg te beantwoord. Boeke deur 5 leerders gelees 10 9 8 7 6 Aantal boeke 5 4 3 2 1 Peter Amy John Tshepo Pam 23.1.1 Wie het die meeste boeke gelees? 23.1.2 Hoeveel boeke het Amy en Pam saam gelees? Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 20

23.2.1 Matome vra 18 seuns in sy klas uit oor hul gunsteling TV program. Hy maak n lys van hul antwoorde deur die volgende te skryf: S vir sport, N vir nuus, D vir drama en G vir godsdiens. S N D D G N G D S G S N G S S D S G Hoeveel seuns het die volgende as hul gunsteling TV program gekies? 23.2.1 Sport? 23.2.2 Drama? 23.2.3 Godsdiens? 23.2.4 Nuus? Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 21

23.2.5 Gebruik die inligting hierbo en teken n prentgrafiek. Sleutel: Gebruik ( ) om 1 seun voor te stel. GUNSTELING TV PROGRAM Aantal seuns Sport Drama Godsdiens Nuus TV-PROGRAMME Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 22