Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Vergelijkbare documenten
Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

EKURHULENI NOORD DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

Wiskunde Graad 4. November 2016

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1 FINALE EKSAMEN OKT/NOV 2014 GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Transcriptie:

1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 1 Datum : 10 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies : 1. Hierdie vraestel bestaan uit vyf vrae. 2. Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is. 3. Nommer jou antwoorde presies soos dit op die vraestel genommer is. 4. Toon alle bewerkings en berekeninge duidelik aan. 5. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders gemeld. 6. Rond alle finale antwoorde af tot twee desimale plekke, tensy anders vermeld. 7. Trek n streep na elke vraag! 8. Skryf netjies en leesbaar Vraag 1 Sjani ry fiets na haar vriendin, Angelique, se huis. Hulle drink n koppie koffie en word daarna deur Angelique se ma na n winkelsentrum toe geneem sodat hulle na n rolprent kan gaan kyk en n paar inkopies kan doen. Nadat hulle inkopies gedoen het, ry hulle per bus na hulle ander vriendin Anè toe waar hulle na musiekvideos kyk. Angelique se ma kom haal hulle by Anè se huis en neem hulle terug na Angelique se huis, waar Sjani onmiddelik weer per fiets na haar huis toe terugry. Die gebeure hierbo beskryf word in die onderstaande grafiek getoon. Gebruik die grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

Afstand in km 2 Sjani se reis na vriendinne 40 35 30 25 20 15 10 5 0 0 0.5 1 1.5 2 2.5 3 3.5 4 4.5 5 5.5 6 6.5 7 7.5 8 Tyd in ure 1.1 Hoeveel minute het Sjani gery tot by Angelique se huis? (1) 1.2 Hoe ver is Sjani en Angelique se huise uit mekaar? (1) 1.3 Hoe lank, na Sjani haar huis verlaat het, het hulle vertrek na die winkelsentrum toe? (1) 1.4 Gebruik : en bereken die spoed waarteen hulle na die winkelsentrum toe gery het in km per uur. (3) 1.5 Hoe lank, in ure, het hulle in die winkelsentrum spandeer? (1) 1.6 Gebruik bostaande formule en bereken die spoed waarteen hulle met die bus na Anè se huis gery het. (3) 1.7 Hoekom dink jy het die bus so stadig gery? (2) 1.8 Hoe ver is Angelique en Anè se huise uit mekaar? (1) [13]

3 Vraag 2 Buju het n sakeonderneming wat vierkantige visdamme bou. Hy het een helper, Sanele, wat ses dae n week vir hom werk, 8 ure per dag. Sanele word n daaglikse loon van R 150 betaal. 2.1 Hoeveel uur werk Sanele per maand vir Buju? ( Aaanvaar elke maand het 4 weke) (3) 2.2 Moet Buju vir Sanele registreer by die werkloosheisversekeringsfonds (WVF) en motiveer jou antwoord? (2) 2.3 Buju plavei elke dam met plaveistene rondom die dam om dit af te rond en mooi te laat lyk soos in die skets aangedui. Die plaveistene se afmetings is 1 m x 1 m. 1m x 1m dam 2m x 2m dam 3m x 3m dam Lengte van visdam 1 m 2 m 3 m 4 m 5 m 6 m Aantal plaveistene 8 Teken bostaande tabel oor op jou antwoordblad en voltooi dit. (4) 2.4 Buju voer hoë kwaliteit plaveistene in uit Italië eerder as om dit self te maak. Die stene kos 1,15 (Euro) elk. Hoeveel kos elke steen in Rand (ZAR) indien die wisselkoers 17,35 ZAR = 1 is? (2) 2.5 Die Italiaanse stene wat Buju invoer se afmetings is in duim. Watter grootte steen moet Buju bestel : (1 duim = 2,5 cm) (2) 2.6 Die koste van n 2 m x 2 m visdam is R 1 100 sonder die plaveistene. Wat is die koste van die dam met die plaveistene ingesluit? (3)

Bedrag (Rand) 4 2.7 Buju kom agter dat die 2 m x 2 m visdam die gewildste is en stel vir homself die volgende tabel op sodat hy die winsgewendheid van die dam kan bepaal op n maandelikse basis. 2.7.1 Wat is Sanele se totale loon vir n maand met 4 weke? (2) 2.7.2 Teken die onderstaande uitgawe tabel vir een maand oor op jou antwoordblad en voltooi. Aantal 2m x 2m visdamme p.m. 1 2 3 5 10 Uitgawes : Lone Sien 2.7.1 Uitgawe : Visdam Sien 2.6 Totale uitgawe (6) 2.7.3 Buju verkoop elke 2 m x 2 m visdam teen R 2 500. Voltooi die volgende inkomste tabel op jou antwoordblad. Aantal 2m x 2m visdamme verkoop 1 2 3 5 10 Inkomste (in Rand) 2 500 (4) 2.7.4 Teken n grafiek van Buju se uitgawes en inkomste op dieselfde assestelsel. Gebruik die onderstaande rooster as gids. Teken dit oor op jou antwoordblad. Jy is welkom om jou eie skale te gebruik vir elke as indien jy wil. (4) 3000 2500 2000 1500 1000 500 0 Buju se uitgawes en inkomstes 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Aantal 2 m x 2 m visdamme gebou

5 2.7.5 Ongeveer hoeveel visdamme moet Buju verkoop om gelyk te breek? (1) Vraag 3 [33] Buju gebruik Infinity Bank vir sy besigheidsrekening. Hy wil graag n 46 HD Smart TV koop wat R 6 500 kos. Hy besluit om n vaste maandelikse deposito rekening by Infinity bank te open en wil vir ses maande R 1 000 elke maand spaar om die TV te kan koop. Die bank bied hom 12 % enkelvoudige rente per jaar aan. 3.1 Wat is die rentekoers per maand? (2) 3.2 Bepaal of Buju na ses maande genoeg gespaar het om die TV te kan koop. (7) 3.3 Aan die einde van die belastingjaar, was Buju se inkomste R 180 000 en die van sy helper Sanele, R 43 200. Gebruik die belastingtabel hieronder en bepaal hoeveel belasting 3.3.1 Buju (4) 3.3.2 Sanele (3) sal moet betaal. Individuele Belasting tabel Belasbare Inkomste (R) Belastingkoers (R) 0 100 000 18 % van elke rand 101 000 150 000 18 000 + 25 % van die bedrag bo 100 000 151 000 200 000 25 000 + 30 % van die bedrag bo 150 000 201 000 300 000 33 000 + 35 % van die bedrag bo 200 000 [16]

6 Vraag 4 Dominique bak koekies om tydens n kerkbasaar te verkoop. Haar resepteboek het die volgende herleidings tabel in : Bestanddele 5 ml 15 ml 25 ml 100 ml Meel 3 g 8 g 15 g 60 g Suiker 4 g 10 g 20 g 80 g Margarien 5 g 15 g 25 g 100 g 1 teelepel = 5 ml 1 eetlepel = 15 ml 1 koppie = 250 ml 4.1 As Dominique 6 g meel benodig, hoeveel ml sal dit wees? (2) 4.2 Hoeveel eetlepels suiker is gelyk aan 60 g suiker (3) 4.3 Angelique meet 2 koppies margarien af. Hoeveel gram is dit? (1) 4.4 Dominique het die resep van die internet af gekry. Die instruksies sê dat sy die oond moet voorverhit tot. Gebruik die volgende formule en bereken op hoeveel grade Celsius sy die oond moet stel. Rond jou antwoord af tot die naaste heelgetal. (3) 9 Vraag 5 Juan koop n plastiek skaalmodel van n vliegtuig wat hy self moet bou. Die skaal word op die houer aangedui as 1 : 48. Indien die vlerkspan van die Regte vliegtuig 6m is, hoe lank is die model se vlerkspan? (4) 4 Totaal : 75