Laerskool Fairland Norm 2016

Vergelijkbare documenten
Norm Laerskool Fairland

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf.

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

Laerskool Hannes Visagie

Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Die Hoërskool Menlopark. Reglement vir die toekenning van kleure en erekleure. Kode

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

INDIVIDUELE AFDELING

INDIVIDUELE AFDELING

ALGEMENE KENNIS AANSOEK OM KULTUUR ERKENNING IN DIE AFDELING. Naam van leerder : Omkring punt van toepassing: Naam en van : Handtekening :

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

Animato Koorkompetisie/Choir

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

Con Spirito!!!! 9. Prestige-Aand. Maandag, 4 Oktober Parkdene Primary, Boksburg

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

EUGENE MARAIS KULTUURFEES

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

JAARPROGRAM BEPALINGS INSKRYWINGSVORMS. 11de Jaarlikse Kunswedstryd

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS)

2012 Con Spirito!!!! Vir meer inligting oor CON SPIRITO. gaan na.

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS)

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

Rolprente uit twee verskillende genres *

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

Laerskool Wonderboom SPORTBELEID

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Beeld,Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Wapport 7 24 Februarie 2017

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Beeld, Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

Wrestling Federation Stoeifederasie

Laerskool Olifantsvallei

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Uit die hoof se kantoor

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1)

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

Aanbieding van drama as buitemuurse aktiwiteit LAERSKOLE RETHA POOL: HOOF/REGISSEUSE/ONDERWYSERES/TEATERPRAKTISYN 15 JAAR ERVARING

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Transcriptie:

Laerskool Fairland Norm 2016 (Hersien November 2015)

Inhoudsopgawe Norm 2016 Bladsy Akademie 1 2 Sport 3 7 Kultuur 8 12

1 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD R - GRAAD 3 AKADEMIE (Hersien November 2015) 1. Geen formele toekenningsgeleenthede vind plaas nie. 2. n Leerder sal n sertifikaat en n vorderingsverslag aan die einde van kwartaal 4 ontvang. GRAAD 4 - GRAAD 7: Gr. 4 - gr. 6 se akademiese toekennings sal tydens n akademiese toekenningsgeleentheid in die daaropvolgende jaar toegeken word. Gr. 7 se akademiese toekennings sal aan die einde van hul gr. 7-jaar toegeken word tydens die gr. 7-prysuitdelingsfunksie. ʼn Leerder kan slegs een lapbalkie vir akademie per jaar ontvang. SLEGS DIE HOOGSTE TOEKENNING WORD GEMAAK. TOPPRESTEERDER METAALBALKIE: Dit word kwartaalliks by ʼn saalbyeenkoms aan alle leerders wat in gr. 4 - gr. 7 ʼn gemiddeld van 90% of hoër behaal het, toegeken. GEEN AFRONDING WORD GEDOEN NIE EN DIE LEERDER MOET 90% OF MEER Hê. Dit word ook jaarliks aan die toppresteerder per graad ( gr.4 - gr. 7 ) toegeken op die toekenningsaand. Gr. 4 - gr. 6 word aan die begin van die daaropvolgende jaar tydens die akademiese toekenningsaand toegeken en die gr. 7 s word toegeken op die gr. 7-toekenningsaand. Slegs die name van die toppresteerders in die eerste posisie (gr. 4 - gr. 7) volgens die promosiepunt word op die ererolbord aangebring. 1. BALKIE: Dit word jaarliks aan alle leerders in gr. 4 - gr. 6 met ʼn gemiddelde promosiepunt (kwartaal 1-4) van 85% - 89.9% toegeken. Geen afronding word gedoen nie. Dit word ook jaarliks aan alle leerders in gr. 7 met ʼn gemiddelde jaarpunt (kwartaal 1-3) van 85% - 89.9% toegeken. Geen afronding word gedoen nie. 2. HALF-EREKLEURE EN EREKLEURE Half-erekleure word aan die begin van die daaropvolgende jaar toegeken aan die gr. 4- tot gr. 6-leerders waarvan die gemiddeld bo 90% is (bereken op die promosiepunt van die voorafgaande jaar). Erekleure word toegeken aan die top 5 presteerders in gr. 4 - gr. 6 met minimum van 90% volgens die promosiepunt aan die begin van die daaropvolgende jaar. Alle leerders bo 95% ontvang erekleure. Indien n leerder vanaf gr. 4 - gr. 6 elke jaar half-erekleure ontvang het vir n gemiddeld bo 90% (bereken op promosiepunt), ontvang die leerder erekleure aan die begin van hul gr. 7 jaar.

2 In gr. 7 word erekleure toegeken aan die top 5 leerders met minimum van 90%. Alle leerders bo 95% ontvang erekleure. Half-erekleure word toegeken aan die gr. 7 leerders waarvan die gemiddeld bo 90% is. Beide word bereken op die jaarpunt. Die toekenning word tydens die gr. 7-toekenningsaand gemaak. Slegs die toppresteerder in die eerste posisie volgens die promosiepunt word op die ererolbord aangebring. TROFEë AKADEMIE (Gr. 4 - gr. 6) Dit word in die daaropvolgende jaar tydens die akademiese toekenningsgeleentheid toegeken. Akademiese toppresteerder Graad 4 hoogste persentasie (promosiepunt) Akademiese toppresteerder Graad 5 hoogste persentasie (promosiepunt) Akademiese toppresteerder Graad 6 hoogste persentasie (promosiepunt) Akademiese toppresteerder Graad 4 Graad 6 Indien meer as een leerder hierdie prestasie deel, word die trofee gedeel. TROFEë AKADEMIE (Gr. 7) Vaktrofeë word toegeken aan die leerder met die hoogste persentasie (jaarpunt) in die betrokke vak. Afrikaans Engels Wiskunde Natuurwetenskap EBW Sosiale Wetenskappe Skeppende Kuns Lewensoriëntering Tegnologie Beste akademiese prestasie Graad 7 (Dux-leerder) Akademiese toppresteerders (Slegs gr. 7-leerders wat erekleure en half-erekleure ontvang.) SPESIALE MEDALJE WAAROP TOPPRESTEERDER GEGRAVEER IS. ALGEMENE TOEKENNINGS Erekleure word toegeken aan die gr. 7-voorsitters. BUITENGEWONE AKADEMIESE PRESTASIES Daar sal tydens die akademiese toekenningsgeleenthede melding gemaak word van die hoogste/beste prestasie wat ʼn leerder behaal het. (Met verwysing na olimpiades, wetenskap-ekspo, WOW-spelfees en ander aktiwiteite soos deur die skool gekoördineer). Dit is die ouer se verantwoordelikheid om die stawende bewyse vir sodanige prestasies te lewer. Alle medaljes, trofeë en oorspronklike sertifikate in verband met sodanige prestasies moet by Leanie Taljaard ingehandig word ter verifikasie van prestasie. Slegs sertifikaat van hoogste/beste prestasie sal tydens toekenningsgeleenthede uitgedeel word geen medaljes of trofeë sal uitgedeel word nie. Spesifieke balkies kan verwerf word vir nasionale top 3 van Wow-spelfees, Wiskunde olimpiade (Goud verwerf tydens finale rondte) of soortgelyke akademiese geleenthede soos deur Laerskool Fairland gekoördineer.

3 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD R - GRAAD 3 SPORT (Hersien November 2015) 1. Geen formele toekenningsgeleenthede vind plaas nie. 2. Indien n gr. 3-leerder 10 jaar oud is en in die o/10-ouderdomsgroep deelneem, sal die leerder wel erkenning hiervoor ontvang. GRAAD 4 - GRAAD 7 1. Slegs leerders wat gedurende n kalenderjaar 10 jaar en ouer word, kom in aanmerking vir n toekenning. 2. ʼn Leerder kan slegs een medalje vir sport per jaar ontvang. 3. ʼn Leerder kan slegs een sportbalkie vir sport per jaar ontvang. Wanneer ʼn leerder kwalifiseer vir ʼn medalje en ʼn balkie word slegs die hoogste toekenning gemaak. Dit is wel moontlik vir n leerder om bv. erekleure in krieket, half-erekleure in rugby en n sportbalkie in dieselfde jaar te verwerf. ʼn Leerder kan half-erekleure of erekleure vir elke sportsoort binne skoolverband verwerf. SPORT BINNE SKOOLVERBAND: A-span: Provinsiaal : Erekleure B-span: Provinsiaal : Half-erekleure Provinsiale Toernooiwenners soos GISSA, Truida Kestell, Noord van Vaal, Goue Leeus, ens. : Erekleure Provinsiale Toernooi-naaswenners soos GISSA, Truida Kestell, Noord van Vaal, Goue Leeus, ens. : Half-erekleure A-span: Ligawenners : Balkie A-span: Distrikspan : Balkie B-span: Distrikspan : Medalje B-span: Ligawenners : Medalje C-span: Distrikspan : Medalje C-span: Ligawenners : Medalje D-span: Distrikspan : Medalje D-span: Ligawenners : Medalje

4 SPORTSOORTE BINNE SKOOLVERBAND: Atletiek Rugby Netbal Krieket Tennis Landloop Skaak Hokkie SPORT BUITE SKOOLVERBAND: Sportkodes moet geaffilieer wees by SASCOC (SOUTH AFRICAN SPORTS CONFEDERATION AND OLYMPIC COMMITTEE). Daar sal tydens toekenningsgeleenthede melding gemaak word van die hoogste/beste prestasie wat n leerder in n sportsoort buite skoolverband behaal het. Geen verdere toekenning sal gemaak word nie. Dit is die ouer se verantwoordelikheid om die stawende bewyse vir sodanige prestasie aan Laerskool Fairland te lewer. Alle medaljes, trofeë en oorspronklike sertifikate in verband met sodanige prestasie moet by Leanie Taljaard ingehandig word ter verifikasie van prestasie. Slegs sertifikaat van hoogste/beste prestasie sal tydens toekenningsgeleentheid uitgedeel word geen medaljes of trofeë sal tydens dié geleentheid uitgedeel word nie. SPORT BINNE SKOOLVERBAND: A. ATLETIEK GROEPPRESTASIES: i) Interlaerspan : Sertifikaat INDIVIDUELE PRESTASIES: SA-span en/of Internasionaal : Erepenning i) Provinsiaal : Erekleure ii) D10-span : Balkie iii) Deelname aan D10-kampioenskapsbyeenkoms : Medalje B. RUGBY GROEP: i) A-span: Goue Leeus-wenners (o/10 - o/13) : Erekleure Goue Leeus-naaswenners (o/10 - o/13) : Half-erekleure ii) A-span: Sentraal ligawenners (o/10 - o/13) : Balkie iii) B-span: Sentraal ligawenners (o/10 - o/11) : Medalje iv) 2de-, 3de- en 4de spanne: Sentraal ligawenners (o/13) : Medalje

5 INDIVIDUEEL: i) A-span: Provinsiaal (o/13 en o/12) : Erekleure ii) B-span: Provinsiaal (o/13 en o/12) : Half-erekleure iii) A-span: Sentraalspan (o/12 en o/13) : Balkie iv) A-span: Sentraal kliniekspan (o/11 - o/13) : Balkie v) B-span: Sentraal kliniekspan (o/11 - o/13) : Medalje C. KRIEKET GROEP: i) A-span: Noordwes 3-ligawenners (o/10 - o/13) : Balkie ii) B-span: Noordwes 3-ligawenners (o/10 - o/13) : Medalje iii) 2de-, 3de- en 4de spanne: Noordwes 3-ligawenners : Medalje INDIVIDUEEL: i) A-span: Provinsiale span (o/10 - o/13) : Erekleure ii) B-span: Provinsiale span (o/10 - o/13) : Half-erekleure iii) Gauteng-Noordspan (o/10 o/13) : Balkie iv) A-span: Johannesburg Noordwesspan (o/10 - o/13) : Balkie v) B-span: Johannesburg Noordwesspan (o/10 - o/13) : Medalje D. NETBAL GROEP: i) Nasionale toernooi (plekke 1-8) : Erekleure ii) Nasionale toernooi (plekke 9-16) : Half-erekleure iii) Gautengwenners (o/11- o/13) : Erekleure iv) Gauteng-naaswenners (o/11- o/13) : Half-erekleure v) A-span: Streeksligawenners (o/10 - o/13) : Balkie vi) B-span: Streeksligawenners (o/10 - o/13) : Medalje vii) C-span: Streeksligawenners (o/10 - o/13) : Medalje viii) D-span: Streeksligawenners (o/10 - o/13) : Medalje INDIVIDUEEL: i) A-span - Provinsiale span (o/12 en o/13) : Erekleure ii) B-span - Provinsiale span (o/12 en o/13) : Half-erekleure iii) A-span Johannesburgspan (o/12 en o/13) : Balkie E. TENNIS slegs binne skoolverband GROEP: i) A-spanne: JHB ligawenners Junior- en seniorspanne : Balkie ii) B-spanne: JHB ligawenners Junior- en seniorspanne : Medalje

6 INDIVIDUEEL: i) SA Tenniskampioenskap (junior/senior) (Plek 1-32 behaal) : Erekleure ii) SA Tenniskampioenskap (junior/senior) (Plek 33-56 behaal) : Half-erekleure (Slegs TSA Nasionale toernooi se keuring van plekke 1-56 is geldig.) iii) A-span: Sentraal-Gautengspan : Balkie iv) B-, C- en D-spanne: Sentraal-Gautengspan : Medalje F. LANDLOOP INDIVIDUEEL: i) Provinsiale span : Erekleure ii) D10-span : Balkie iii) D10-Kampioenskapbyeenkoms : Medalje G. HOKKIE GROEP: i) A-span: Suid Gauteng-wenners (o/13) : Erekleure Suid Gauteng-naaswenners (o/13) : Half-erekleure ii) A-spanne: Distrik D10-ligawenners (o/10 - o/13) : Balkie iii) B-spanne: Distrik D10-ligawenners (o/10 - o/13) : Medalje INDIVIDUEEL: i) A-span: provinsiale span (o/12 en o/13) : Erekleure ii) B-span: provinsiale span (o/12 en o/13) : Half-erekleure iii) A-span - D10-span (o/11 - o/13) : Balkie iv) B-span: D10-span (o/11- o/13) : Medalje H. SKAAK GROEP: i) A-span: Noordwesrand-ligawenners (o/10; o/12; o/14) : Balkie ii) B-span: Noordwesrand-ligawenners (o/10; o/12; o/14) : Medalje INDIVIDUEEL: i) A-span: provinsiaal : Erekleure ii) B-spanne: provinsiaal : Half-erekleure iii) A-spanne: D10-span / Noordwesrandspan : Balkie iv) B-, C- en D-spanne: D10-span / Noordwesrandspan : Medalje

7 TROFEë SPORT SKAAK: ATLETIEK: LANDLOOP: HOKKIE Beste speler (o/11) Beste speler (o/13) Beste atleet o/10 (seun) Beste atleet o/10 (dogter) Beste atleet o/11 (seun) Beste atleet o/11 (dogter) Beste atleet o/12 (seun) Beste atleet o/12 (dogter) Beste atleet o/13 (seun) Beste atleet o/13 (dogter) Beste landloopatleet seuns (o/10 - o/13) Beste landloopatleet dogters (o/10 - o/13) Beste speler o/10 (dogter) Beste speler o/11 (dogter) Beste speler o/12 (dogter) Beste speler o/13 (dogter) Beste juniorseun (o/10 - o/11) Beste seniorseun (o/12 - o/13) NETBAL Beste speler o/10 Beste speler o/11 Beste speler o/12 Beste speler o/13 KRIEKET: Beste speler o/10 Beste speler o/11 Beste speler 1e span RUGBY: Beste speler o/10 Beste speler o/11 Beste speler 1e span TENNIS: Beste Juniordogter (o/10 - o/11) Beste Juniorseun (o/10 - o/11) Beste Seniordogter (o/12 - o/13) Beste Seniorseun (o/12 - o/13) Tennis: Junior-/Seniorbeker Die beker gaan aan die senior/juniorspeler wat die langste in die nr.1 posisie vir die skool gespeel het. D.w.s. hierdie leerder het die grootste gedeelte van die jaar in die nr.1 posisie vir die skool gespeel. Indien n juniorspeler besluit om vir die seniorwedstryde te speel, sal hierdie leerder NIE in aanmerking geneem word vir die juniorbeker nie! ALGEMEEN: Hoogste prestasie in een of meer van die amptelike sportkodes binne skoolverband (Sportseun) Hoogste prestasie in een of meer van die amptelike sportkodes binne skoolverband (Sportdogter)

8 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD R - GRAAD 3 Geen formele toekenningsgeleenthede vind plaas nie. GRAAD 4 - GRAAD 7 KULTUUR (Hersien 24 November 2015) Die kultuurnorm word met ingang 1 Januarie 2016 aangepas om geleentheid te bied aan die leerders van Laerskool Fairland om gratis aan n interne kunswedstryd, gehou in Augustus van elke jaar, deel te neem ten einde die volgende doelwitte te bereik: Die daarstelling van gelyke geleenthede aan al die leerders ongeag agtergrond, finansiële beperkings of vlak van kundigheid. Dat uitmuntendheid bepaal sal word deur n stel kriteria wat deur middel van n standaard beoordeelstaat gemeet sal word. Die kriteria sal ontwikkel word deur die skoolbestuur in samewerking met die beheerliggaam en n paneel kundiges op elke gebied. Die skool se toekennings sal gebaseer word op die prestasies wat op die kunswedstryd behaal word. Beoordeling sal deur n onafhanklike paneel kundiges geskied. Afdelings waarvoor leerders kan inskryf, sal op n jaarlikse basis hersien word om inklusief te wees. Toekennings word gekoppel aan persentasies soos deur beoordelaars bepaal. Redenaars sal ingereken word onder die Drama-afdeling, kore sal onder die Musiekafdeling resorteer. Revuegroepe sal n spesiale afdeling van Dans wees. LAERSKOOL FAIRLAND KUNSWEDSTRYD vir Uitvoerende Kuns Die volgende afdelings sal aangebied word in 2016: (Laerskool Fairland behou die reg om die afdelings verder uit te brei indien die aantal inskrywings dit regverdig. Gr. R tot gr. 3 mag in Rondte 1 vlak 1 deelneem vir kultuurontwikkelingsdoeleindes. Dit is die sertifikaatafdeling. Sertifikate sal tydens n saalbyeenkoms uitgedeel word.) Daarna sal slegs gr. 4-7 vorder na volgende rondtes en vlakke wat erkenning kry op die skool se amptelike toekenningsgeleenthede. DRAMA (Afrikaans en Engels) (Beide solo s en groepe mag onder al die afdelings inskryf.) 1. Lees ( voorbereid en onvoorbereid) 2. Voordrag Poësie (voorgeskryf en eie keuse ) Engels Monoloë (komies en dramaties) Tweespraak Samespraak Storievertelling Prosa (ook gedramatiseerd) Spreekkore (Kleinkore 6-10) (Grootkore 11-20) 3. Advertensie (maks tyd 1 min ) 4. Mimiek 5. Poppespel 6. Improvisasie 7. Redenaars ( voorbereid en onvoorbereid )

9 DANS (Solo s en groepe ) Ballet Kontemporêr Spaans Hiphop Tradisioneel / Volksdanse Jazz Freestyle Eie choreografie Improvisasie ( Voorgeskrewe temas op dag van deelname ) Musiekblyspel Revuegroepe (ten minste 20 lede) Moet sing en dans, eie keuse van musiek en kostumering MUSIEK 1. INSTRUMENTAAL: (sluit bands en ander instrumentale groepe in) Snaar / Perkussie / Blaas 2. SANG: (sluit kore in ) Klassiek, pop, gewyde, rock, jazz, musicals, movie themes, country, Afrikaans, volksliedere, Afrika. Kore moet aan beide sekulȇre en gewyde items deelneem TOEKENNINGS : Fairland Kunswedstryd Alle toppresteerders sal aangewys word in oorleg met die insette van n paneel kundige beoordelaars in samewerking met die normkomitee. Hierdie reëling geld vir alle items, afdelings, genres en die finale rondte van die kunswedstryd. Hulle finale besluite in die verband sal gebaseer wees op die handhawing van standaarde met minimum vereistes vir elke aktiwiteit. Die normkomitee behou die reg om die minimumvereistes te bepaal. Geen ateljees of privaatafrigters sal spesiale vermelding op Laerskool Fairland se toekenningsaande kry nie. Leerders skryf in as skoliere van Laerskool Fairland. Uitvoerende Kuns Rondte 1 [Vlak 1] Sertifikate Leerders neem deel in een van 4 afdelings. Afdeling 1: Gr. R en gr. 1 Afdeling 2: Gr. 2 en gr. 3 Afdeling 3: Gr. 4 en gr. 5 Afdeling 4: Gr. 6 en gr. 7 Aan die einde van die eerste rondte van die kompetisie sal sertifikate toegeken word, gebaseer op die persentasies behaal in elke item waaraan die leerder deelgeneem het. Dit is die enigste rondte waaraan gr. R-3 mag deelneem met die oog op kultuurontwikkeling. Alle sertifikate vir Gr. R-3 sal tydens saalbyeenkomste uitgelees word. Sertifikaat Persentasie Meriete 60-74 Brons 75-79 Silwer 80-84 Goud 85-89 Platinum Bo 90

10 Rondte 1 Uitvoerende Kuns [Vlak 2] Slegs gr. 4-7 Uitslae vanaf Vlak 2 kwalifiseer vir moontlike toekennings in terme van die kultuurnorm. Diplomas vir Itemwenners Die wenner van elke item verwerf n A3 diploma, bv. Beste leser, Beste dramatiese monoloog. Voorbeeld: Indien die hoogste persentasie vir lees in Afdeling 3 89% is, sal hy dus n diploma verwerf, so ook vir beste Balletsolo gr. 4-5, Kitaarsolo gr. 6-7, Samespraak gr. 4-5, ens. Diploma Persentasie Meriete 60-74 Brons 75-79 Silwer 80-84 Goud 85-89 Platinum Bo 90 Balkies vir Spesialiste Die toppresteerders in elke genre (dans, drama, musiek) in Afdelings 3 & 4 kan moontlik kwalifiseer vir balkies. Slegs die beste presteerders in Afd. 3 & 4 sal op die gala-aand teen mekaar deelneem om die Beste van die Beste te bepaal. [Gala-aand deelnemers word deur die paneel kundiges en normkomitee aangewys.] Trofeë vir Afdelingwenners (Afd 3 & 4) Die wenitem van elke afdeling word bepaal op grond van die hoogste prestasie, ongeag in watter genre dit val, m.a.w. dit is die toppresteerder in elk van die twee afdelings. Rondte 2 Uitvoerende Kuns Finaal Beste van die Beste Die toppresteerders in Afdelings 3 & 4, neem teen mekaar deel, om die rangleer van die Beste van die Beste te bepaal. Dus toppresteerders in enige van die genres of al 3 die genres Drama, Dans en Musiek van beide afdelings. Hierdie items kan dan moontlik kwalifiseer vir halfkleure of erekleure. Trofeë Afdelingwenners: Topprestasie in Afd 3 (gr. 4-5) [Oor al 3 genres] Topprestasie in Afd 4 (gr. 6-7) [Oor al 3 genres] Beste in genre: Toppresteerder: Dans ( Afd 3) Toppresteerder: Dans ( Afd 4) Toppresteerder: Musiek ( Afd 3) Toppresteerder: Musiek ( Afd 4) Toppresteerder: Drama ( Afd 3) Toppresteerder: Drama ( Afd 4) Dans: Algehele wenner Drama: Algehele wenner Musiek: Algehele wenner [Hierdie kan aan individue of n groep toegeken word.]

11 Halfkleure en erekleure Op die gala-aand tydens die finaal sal toppresteerders meeding om die titel Beste van die Beste en daar sal besluit word wie die kandidate is vir half- en erekleure. Die algehele wenner sal n wisseltrofee verower met die inskripsie: Laerskool Fairland Kunswedstryd Algehele wenner BESTE VAN DIE BESTE Visuele Kuns Gr. R 3 neem slegs aan Rondte 1 [Vlak 1] deel. Hierdie deel van die kompetisie sal oor 3 kwartale plaasvind. Punte/persentasies verwerf oor al 3 rondtes (SLEGS gr. 4-7) sal bymekaar getel word om die toppresteerders aan die einde van rondte 3 aan te wys. Graad 4, 5, 6 en 7 (Afd. 3 & 4 ) Hierdie been van die kompetisie sal oor 3 rondtes geskied om sodoende die uitmuntende kunstenaars te identifiseer. Rondte 1 Beeldende kuns Die kompetisie vir rondte 1 sal in die saal plaasvind. Deelnemers sal gevra word om n beeldhouwerk in 3D te skep na aanleiding van n voorgeskrewe tema. Gr. R-7 mag aan Rondte 1 deelneem. Sertifikate sal toegeken word, soos vir Uitvoerende Kuns. Gr. R-3 sal hulle sertifikate tydens saalbyeenkoms ontvang. Die Gr. 4-7 sal hulle sertifikate tydens die toekenningsgeleenthede ontvang. Sertifikaat Persentasie Meriete 60-74 Brons 75-79 Silwer 80-84 Goud 85-89 Platinum Bo 90 Rondte 2 Illustrasie ( Teken en verf ) Hierdie rondte is net vir gr. 4-7. Persentasies verwerf sal by die van rondte 1 getel word om die toppresteerders aan te dui. Alle prestasies bo 75% op gesamentlike punt vir eerste twee rondtes sal kwalifiseer vir diplomas. Diploma Persentasie Brons 75-79 Silwer 80-84 Goud 85-89 Platinum Bo 90 Rondte 3 Collage In hierdie derde en finale rondte sal al 3 rondtes se punte bymekaar getel word om die finale toppresteerders aan te wys. Hierdie toppresteerders sal oorweeg word vir halfkleure en erekleure. Die algehele wenner in die Afdeling: Skeppende en Beeldende kuns sal die wisseltrofee verwerf: Algehele wenner Laerskool Fairland Kunswedstryd Visuele Kuns

BUITE-KULTUUR 12 Alle prestasies op die gebied van eksterne organisasies sal in saal uitgelees word, maar sal voortaan slegs as buite kultuur geld, bv NEA, ATKV, Radikale Redenaars, SATCH, ens. en word nie in ag geneem vir enige verdere interne toekennings nie. Slegs die hoogste/beste prestasie behaal in elke kompetisie sal op Laerskool Fairland se toekenningsgeleenthede uitgelees word met die oorhandiging van die betrokke sertifikate. Geen trofeë, medaljes, ens. sal weer oorhandig word nie. Buitengewone prestasies soos nasionale kampioene, sal deur die normkomitee oorweeg word vir erkenning volgens hulle diskressie. Waar van toepassing sal toekennings vir erekleure en half-erekleure dadelik toegeken word na goedkeuring deur die beheerliggaam. Die normkomitee behou die reg om finale besluit te neem ten opsigte van alle toekennings!