A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

Vergelijkbare documenten
DIE ABC ERKENNINGSTELSEL KONSEP VOORSTEL 1

Kentekens op Erkenningsbaadjie van Volwassenes

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

1 BEMAGTIGING Die grondwet bemagtig die hoofbestuur in artikel 13 om Voortrekkerdrag voor te skryf vir al die lede van Die Voortrekkers.

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

PRESIDENTSVERKENNER PROSPEKTUS

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

STELLENBOSCH VOORTREKKERS

DIE VOORTREKKERS PRESIDENTSVERKENNER PROSPEKTUS VANAF 2016 PRESIDENTSVERKENNER PROSPEKTUS 2016: 2015/04/27 BLADSY 1 VAN 9

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

VORM A HARTEBEESTFONTEIN 4 8 April 2018 INSKRYWINGSVORM - PENKOPPE EN DRAWWERTJIES Graad 1-7

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Nuusbrief Okt 2005: Voortgesette Professionele Opleiding Deel 3

Laerskool Stellenbosch

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

Stuur die aansoekvorm aan:

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

Inleiding Tot Die Jagluiperd

BARRETT SE TAKSONOMIE

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Wrestling Federation Stoeifederasie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

DIE VOORTREKKERS: TRANSVAAL JAARPROGRAM Januarie Januarie 2019 (1 November 2017)

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

2 nd Chances... Wiskunde

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

KONSTITUSIE VAN ARSO

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

GROOTFONTEIN KUIERFEES

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1)

RAAMWERK VIR n KONSTITUSIE VIR n GEMEENSKAPSFORUM / ORGANISASIE VIR GEMEENSKAPSONTWIKKELING

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

Stuur die aansoekvorm aan:

GROOTFONTEIN KUIERFEES

BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

REGLEMENT INSAKE NUWE VERLOFREGULASIES VIR PERMANENTE PERSONEEL

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Foto-redigering vir sun.ac.za

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord.

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Laerskool Horison Graad

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

INTERNASIONALE AFRIKAANS-EKSPO. vir skoolleerders en studente. jou erfenis!

Elizette Nel Opvoedkundige Sielkundige Paarl-skool

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

Transcriptie:

A B C Toekenning 15 Februarie 2003

VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte blad saamgestel wat dien as die punte stelsel. n Lid verwerf punte deur die betrokke aktiwiteite by te woon of aan te bied. Indien n lid slegs n gedeelte van n aktiwiteit bywoon sal hy of sy nie in aanmerking kom vir die punte soos uiteengesit nie. Die tabel geld vir alle lede. TOEKENNING MINIMUM VEREISTE PUNTE VIR DIE VERWERWING VAN ELKE TOEKENNING VLAKKE Oranje 70 Gr 1 Groen 140 Gr 2 Blou 210 Gr 3 Silwer-Wit 280 Gr 4 Silwer-Oranje 350 Gr 5 Silwer-Groen 420 Gr 6 Silwer-Blou 490 Gr 7 Silwer-Rooi 560 Gr 8 Silwer-Silwer 630 Gr 9 Silwer-Goud 700 Gr 10 Goud-Wit 770 Gr 11 Goud-Oranje 840 Gr 12 Goud-Groen 910 Bonus 1 Goud-Blou 980 Bonus 2 Goud-Rooi 1050 Bonus 3 Goud-Silwer 1120 Bonus 4 Dubbel Goud 1190 Bonus 5 Punte wat behaal is word jaarliks oorgedra.

JEUGLEDE PUNTE WORD AS VOLG VERDIEN SPANBYEENKOMSTE Werwing van n nuwe voortrekkerlid 1 punt :Maksimum 5 punte 1 Punt vir elke 10% bywoning :Maksimum 10 punte 5 Punte vir elke spankamp :Maksimum 10 punte KOMMANDO AKTIWITEITE (Vyf aktiwiteite per jaar moet deur die kommando ge-identifiseer word en in die jaarprogram aangedui word wat gaan tel vir die erkenningstelsel bv. Waterkaskenades, Vorie Vasbyt, Speletjiesaand, Kerkparade ens.) 5 Punte vir elke ge-identifiseerde aktiwiteit : Maksimum 25 punte 10 Punte vir kommandokamp OORD EN GEBIEDSAKTIWITEITE (Drie aktiwiteite moet deur die kommando ge-identifiseer word en in die jaarprogram aangedui word wat gaan tel vir die erkenningstelsel bv. GGA, Voltvaart, Stadsnagmars, Kuieraand, ens.) 2 Punte vir elke ge-identifiseerde aktiwiteit 15 Punte vir elke gebiedskamp bywoning : Maksimum 30 punte SPESIALE ONDERSKEIDINGS KENTEKENS (Slegs kentekens wat deur die betrokke bestuur goedgekeur is kwalifiseer) 2 Punte vir elke S.O. wat gedoen word in span -, kommando -, gebiedsverband Dit sluit Gebiedskampe uit. Totale Maksimum Punte wat verdien kan word per jaar : 110 punte

OFFISIERE EN HEEMRAADSLEDE PUNTE WORD AS VOLG VERDIEN BYWONING Kommandobyeenkoms 4 punte Kommandokamp 10 punte Gebiedskampe 10 punte Informele kursusse 5 punte Formele kursusse 10 punte : Maksimum 40 punte : Maksimum 30 punte AANBIEDING Werwing van n nuwe voortrekkerlid 1 punt Spanbyeenkomste 1 punt Spankamp 5 punte Kommandobyeenkomste 10 punte Kommandokamp 15 punte Gebiedskamp kursusaanbieder 10 punte Gebiedskamp kursusleier 20 punte Gebiedskampleier 30 punte Gebiedskamp Adjudant, Sekretaresse, Finansies, Veldkornet 20 punte Informele kursus 5 punte Formele kursus 10 punte Gebieds/Nasionale komitee 20 punte : Maksimum 5 punte : Maksimum 15 punte : Maksimum 30 punte Totale Maksimum Punte wat verdien kan word per jaar : 300 punte

Implimentering Kommando s wat reeds deel was van die twee alternatiewe stelsels (Die Penningstelsel en Die Mier) gaan as volg te werk met die oorskakeling na die ABC Toekenning. Bereken die persentasie (%) van die punte totaal reeds behaal onder die ou stelsel teenoor die aantal jare lidmaatskap en skakel dit om na die ABC Toekenning se ooreenkomstige vlak. Kommando s wat vir die eerste keer inskakel op die ABC Toekenning begin bloot van voor en gebruik die voorgestelde vorms soos uiteengesit in die inligtings brosjure wat by Die Voortrekker Depot beskikbaar is. Neem aantal jare lidmaatskap in aanmerking en gee krediet aan elke persoon met die minimum benodig. Indien n kommando se rekord stelsel ten volle op datum is kan die rekords terug gewerk word en ooreenkomstig erkenning gegee word. Dra van die toekenning Erkenningsbaadjie (Jeuglede) Die materiaal kenteken word as volg aangebring op die erkenningsbaadjie: Reg onder die Voorslag toekenning waar die eerste SO Kenteken of Dagbreekkenteken aangewerk sou word. Die eerste kenteken of Dagbreekkenteken word dan direk onder die ABC Toekenning aangewerk. Slegs die hoogste toekenning word gedra. Erkenningsbaadjie (Volwassenes) Die material kenteken word as volg aangebring op die erkenningsbaadjie: Reg onder die ere-orde toekenning word die ABC Toekenning aangebring. Slegs die hoogste toekenning word gedra. Formelebaadjie (Volwassenes) Die metaal kenteken word as volg aangebring op die formelebaadjie: Die toekenning word aan die regterkant van die baadjie gedra onder die jare diens toekenning (Juk / Skei). Die metaalkenteken word ook op die jeuglid se skooldrag gedra. LET WEL Die ABC Toekenning is so ontwerp dat dit vir alle lede van Die Voortrekkers is en word ten sterkste aanbeveel dat n kommando sy jeuglede en volwassenes laat inskryf vir deelname aan die stelsel.

Werkswyse Elke lid wat aan die toekening wil deelneem moet vir die stelsel ingeskryf word deur sy/haar kommando. Bywoning van aktiwiteite word deurlopend op die normale wyse aan geteken. Aan die einde van die jaar word die punte bymekaar getel vir die betrokke jaar om n totale punt vir die jaar te kry. Vorige jare se punte word ook bygetel om te bepaal vir watter toekennig die lid kwalifiseer. Die toekennings word jaarliks uitgegee en n lid ontvang die toekenning in twee vorme. Die een is so groot soos n SO kenteken en word op die erkenningsbaadjie vasgewerk ooreenkomstig die voortrekkerdrag reglement. Die ander is n metaal balkie wat op sy skoolklere / aktiewedrag gedra word. Die lid hou die onderskeie toekennings en ontvang elke jaar die toekenning waarvoor hy/sy kwalifiseer. Slegs die hoogste toekenning mag gedra word. Definisie soos bedoel deur die skrywer Werwing Dit is as n nuwe lid gewerf word vir die beweging. Die nuwe lid moet sy ledegeld betaal en vir ten minste een jaar n lid bly. Spankampe Dit is 'n kamp soos gereël deur die spanoffisier waar ten minste een nag uitgeslaap word en waarvoor 'n program vir ten minste 18 uur uitgewerk is. Kommandobyeenkoms Dit is 'n byeenkoms gereël deur die dagbestuur van n kommando anders as die normale bymekaarkom eenmaal per week. Dit vervang nie 'n spanbyeenkoms nie en vorm ook nie deel van 'n spanbyeenkoms nie. 'n Goeie voorbeeld sal 'n kommandonagmars wees waar die grade teen mekaar deelneem.

Kommandokamp Dit is 'n kamp gereël deur die kommandodagbestuur waartydens al die spanne van die kommando teenwoordig is en waar graadwielwerk behandel word en ten minste twee nagte uitgeslaap word. Die kamp moet langer as 36 uur duur. Gebiedskamp Dit is 'n kamp soos gereël deur die betrokke gebied waar daar binne graadverband graadwielwerk behandel word en 2 dae vir die P/D's duur en ten minste 5 dae vir die Verkenners duur. Die betrokke kamp moet n erkende Gebiedskamp wees. SO kentekens Dit is die spesiale onderskeidingstekens soos beskryf in die SO Kenteken handleiding. Al die vereistes moet noukeurig nagekom word. Dit sluit nie kentekens wat by kampe verdien word in nie. Spanbywoning Dit is die bywoning van die jeuglede by hulle betrokke spanne soos weekliks gehou. Indien die kandidaat 'n aanvaarbare verskoning voorlê moet dit in ag geneem word. Alle spanuitstappies word hierby ingesluit. Addisionele kamp/toer Dit is 'n geleentheid soos gereël deur die span, kommando, oord of gebiedsdagbestuur wat ten minste 2 of 5 dae duur. Fondsinsamelings/Werksdae (Slegs Offisiere) Dit is insamelings geleenthede of werksdae soos gereël deur die betrokke kommando-, oord- of gebiedsdagbestuur. Maksimum punte GGA Dit is die bedoeling dat dit die meeste punte is wat 'n lid in een jaar kan verwerf. Dit is n Gebieds Goedgekeurde Aktiwiteit.