VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as

Vergelijkbare documenten
VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

TERME EN VOORWAARDES

REËLS VAN VEILING EN VOORWAARDES VAN VERKOPING DIE VOLGENDE SAL DIE VOORWAARDES VAN VERKOPING WEES WAARVOLGENS DIE EIENDOMME

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

TENDERVOORWAARDES. GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder )

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.

VERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

VERKOOPSVOORWAARDES in terme waarvan VAN RENSBURG EN BEKKER VEILINGS (EDMS) BPK van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

KOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

KOOPKONTRAK MEMORANDUM VAN N OOREENKOMS AANGEGAAN EN GESLUIT TUSSEN:

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

TENDER PROSEDURE. 1. Betaal R terugbetaalbare registrasie fooi per tender op trust in by LANGE CARR & WESSELS INGELYF.

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07)

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07)

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:

AANBOD OM TE KOOP. Wat by aanvaarding 'n Koopkontrak daarstel

HUURKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER")

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : UITSTEKENDE PLAAS OP TENDER TE KOOP

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING

VEILINGSREëLS (LANDBOU GROND) en VERKOOPSVOORWAARDES

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE "VERKOPER")

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE & SONERINGSERTIFIKAAT 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING

AANBOD OM TE KOOP. Ek, die ondergetekende, Identiteitsnommer: Maatskappynommer: Trust /Beslote Korporasie Nommer: Huwelikstatus: Adres: Tel:

VEILINGSREëLS (LANDBOU GROND) en VERKOOPSVOORWAARDES

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : VRYBURG PLASE OP TENDER TE HUUR / KOOP

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07)

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. BOUPLANNE 4. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING

Katalogus. Lot 1 Friesperd reun: Esfané Zorba. Lot 2 Friesperd hings: Esfané Wynand. Lot 3 ESFANÉ VEILING 3 MAART ESFANé STOET OPEDAG EN VEILING

Koper Een Naam: Id / Reg No:, behoorlik daartoe gemagtig en hierin verteenwoordig deur

OOREENKOMS OM ONROERENDE EIENDOM TE KOOP EN TE VERKOOP

KOOPOOREENKOMS NOG 'N SPOGONTWIKKELING DEUR GLC DEVELOPMENT (EDMS) BPK

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

VERKOOP VAN VASTE EIENDOM

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

Huurkontrak (vir woon - huisvesting vanaf 1 Januarie 2015 en die einddatum 30 November 2015)

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS

VILLA CORTONA AFTREE-OORD DEELTITEL KOOPKONTRAK. Aangegaan deur en tussen:

KOOPOOREENKOMS. Aangegaan deur en tussen: DIE TRUSTEES VAN TYD TOT TYD VAN DIE DIEMERSFONTEIN DEVELOPMENT TRUST Registrasie Nommer IT4061/2004

HUURKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN

VERKOOP VAN VASTE EIENDOM

BTW. Werkstukke vir Hoofstuk 4 - DEEL 3

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

BEMARKINGSOOREENKOMS

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

KOOPKONTRAK : CGC KANTOOR & KLEINHANDEL

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

Naskool Tel:

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

Indien Maatskappy of Beslote Korporasie, die registrasienommer:

AANBOD VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING - DEELTITELSKEMA

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

HUURKONTRAK. aangegaan deur en tussen SEE-EIKE TRUST (EIENDOMS) BEPERK DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

KOOPOOREENKOMS VAN AANDELE. Hierdie ooreenkoms word aangegaan tussen: THANI-ZIMBI GAME FARM (PTY) LIMITED. Registrasienommer: 2005/018832/07

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

BYLAE C WOORDOMSKRYWING & WETGEWING

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : VRYBURG PLASE OP TENDER TE HUUR / KOOP

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

BESLOTE KORPORASIE / MAATSKAPPY AANSOEK OM KREDIETFASILITEITE Termes en Voorwaardes ingesluit. Besonderhede van persoon wat die aansoekvorm voltooi:

AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum

Huishoudelike Versekering Algemene uitsonderings voorwaardes en bepalings

FPSA FISA RAADSEKSAMEN

STANDAARD TERME EN VOORWAARDES

2015 AKADEMIESE JAAR

KONTANT BESTUUR BELEID

VERDUIDELIKING VAN DIE BEVESTIGING VAN BESTAANDE WETTIGE WATERGEBRUIKE

KOOPOOREENKOMS AANGEGAAN DEUR. STICHTING NEDERLANDS BEJAARDENCENTRUM (hierin later genoem die STIGTING) aan die een kant MET

Transcriptie:

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as JC AFSLAERS (hierna "die AFSLAER" genoem) per Openbare veiling, namens hul prinsipale sal verkoop op: BESKRYWING: GROOT ONGEVEER m² 1. Die hoogste aanvaarde Bieër sal die Koper verklaar word. Indien enige geskil tussen twee of meer Bieërs ontstaan, kan die lot weer aangebied en herverkoop word of die Afslaer kan die Koper aanwys, en sy beslissing te dien einde is finaal en van krag betreffende alle partye. 2. (a) Indien die Afslaer enige fout begaan gedurende die verkoping of indien enige fout uit sodanige verkoop voortspruit, verwittig die Afslaer die Koper van sodanige fout sodra dit bemerk word, waarop sodanige verkoop nie as bindend beskou sal word nie, en sodanige fout sal so gou doenlik reggestel word, en indien dit weens welke rede ookal onmoontlik is om reggestel te word, is die verkoping nietig. (b) Die Koper erken deur sy handtekening op die kontrak dat die Afslaer hierdie voorwaardes van verkoop voorgelees het alvorens die veiling plaasgevind het. 3. BETALINGSVOORWAARDES: 10% Persent van die koopprys is in kontant betaalbaar by ondertekening hiervan, welke bedrag deur die Afslaer in trust gehou sal word hangende bevestiging van die koop. Binne 30 (dertig) dae moet die balans van die koopprys óf in kontant betaal word óf deur 'n goedgekeurde Bankiers- of Bouverenigingwaarborg verseker word, betaalbaar gestel teen registrasie van oordrag vanaf datum van bevestiging. Die Koper sal nie geregtig wees op rente wat verdien mag word op die deposito nie. Indien enige rente verdien mag word op sodanige deposito sal dit die Verkoper toeval. 4. 0ordrag word gegee deur die Verkoper se Aktebesorgers en alle Oordragkoste, plus 14% BTW op die koopprys, indien van toepassing, of Hereregte, Seëls en verwante koste om oordrag te voltooi, moet deur die Koper op aanvraag betaal word aan die Aktebesorgers. Die Koper sal nie op transport geregtig wees totdat die transportkoste betaal is nie. 5. Teen betaling van die balans van die koopprys of voorsiening van die waarborg waarna in Klousule 3 hiervan verwys word, en betaling van die koste kragtens Klousule 4 hiervan, sal oordrag so spoedig doenlik aan die Koper gegee word. 6. Indien die Koper in gebreke bly om behoorlike en stiptelike uitvoering te gee aan elke beding en voorwaarde hiervan, is die Verkoper geregtig na sy uitsluitlike keuse: Bladsy 1/5

(a) om die ooreenkoms te kanselleer waarop die Koper die deposito sal verbeur wat kragtens paragraaf 3 hierbo betaal is en teenoor die Verkoper aanspreeklik is vir enige skade wat deur hom gely is as gevolg van sodanige kontrakbreuk. ALTERNATIEWELIK: (b) om die ooreenkoms af te dwing en 'n geding in te stel vir die onmiddellike betaling van die balans van die koopprys wat nog hierkragtens verskuldig is of vir die nakoming van die bedinge en voorwaardes hiervan. VERDERE ALTERNATIEWELIK: (c) om die ooreenkoms te kanselleer en die eiendom vir herverkoop aan te bied hetsy per 0penbare Veiling of verkoping uit die hand waarop die Koper aanspreeklik sal wees vir enige verlies of uitgawes of skade wat deur die Verkoper gely word, maar nie bevoordeel sal word deur enige oorskot nie. 7. Die eiendom word voetstoots verkoop soos dit nou lê sonder enige waarborg of garansie hoegenaamd, nog is die Verkoper verantwoordelik vir enige verborge of sigbare gebreke. Die Verkoper word nie bevoordeel deur enige moontlike oorskot nie, nog is hy aanspreeklik vir enige tekort in die grootte daarvan. Die Verkoper sal nie verplig wees om bakens aan te dui nie. Die verkoop geskied onderworpe aan die voorwaardes en serwitute gemeld in die oorspronklike en daaropvolgende Transportaktes, en aan alle sodanige ander voorwaardes as wat ten aansien van die eiendom mag bestaan. 8. Die risiko ten aansien van die eiendom sal by datum van registrasie deur die Verkoper, by die Koper vestig. 9. Die Koper sal die Verkoopsvoorwaardes onderteken sodra die bod op hom toegeslaan word. 10. Besit van die eiendom word aan die Koper gegee en die koper neem besit teen registrasie van oordrag vanaf welke datum die Koper geregtig is op die huurgelde en aanspreeklik is vir belastings, standplaaslisensies, versekering en ander dergelike koste en alle risiko's sal aanvaar. Enige bedrae wat deur die Verkoper betaal is hieraangaande vir 'n tydperk wat strek na besitname moet deur die Koper verhoudelik aan die Verkoper terugbetaal word. 11. (a) Die Koper bevestig dat hy kennis dra van die feit dat die eiendom wat hierkragtens verkoop word tans verhuur word en dat die huurder beskerm word deur die bestaande Huurkontrak en/of deur die huurwet en enige ander statutêre bepaling of regulasie met betrekking daartoe en dat okkupasie dus nie gewaarborg kan word nie. EN / OF (b) Die Verkoper onderneem om die Koper vankante okkupasie te gee op datum van registrasie, en die Koper onderneem om op datum okkupasie te neem. 12. Die eiendom word verkoop onderworpe aan bekragtiging deur die EKSEKUTEUR IN BOEDEL WYLE binne 14 (VEERTIEN) dae vanaf die dag en tyd van Verkoop, gedurende Bladsy 2/5

welke tydperk die Koper onherroeplik gebind word deur die bepalings hiervan. 13. Die Koper kies ondervermelde adres as sy domicilium citandi et executandi vir die bestelling van alle briewe, dokumente en prosesstukke. Die Koper stem hiermee toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof vir doeleindes van gedinge wat hieruit mag voortspruit sander benadeling van die Verkoper se uitsluitlike reg om gedinge in te stel in enige ander Hof, meer besonderlik die Hooggeregshof van Suid-Afrika. 14. 7.5% plus BTW Afslaerskommissie (Betaalbaar aan JC Afslaers)is deur die Verkoper betaalbaar, welke bedrag beskou word deur die Afslaer verdien te wees onmiddelik sodra die Koper en die Verkoper hierdie verkoopsvoorwaardes onderteken het en die Afslaer is geregtig om sy kommissie en kostes af te trek van die deposito wat ingevolge klousule 3 hiervan aan hom betaal is. Die tarief vir hierdie verkoop word bereken teen die skale soos neergelê deur die Instituut vir Eiendomsagente of soos deur die partye ooreengekom. 15. Die Koper onderneem om aan die Verkoper rente-bereken teen 'n koers van 12% (TWAALF) persent per jaar te betaal op die balans koopprys vir enige tydperk waarmee okkupasie oordrag voorafgaan. 16. Indien die Koper optree as 'n Trustee vir 'n Maatskappy of Beslote Korporasie wat gestig of genomineer sal word, is hy nietemin persoonlik gebonde en verantwoordelik as die Koper hierkragtens. Indien die Maatskappy of Beslote Korporasie daarna gestig of genomineer word en hierdie verkoop behoorlik aanvaar en bekragtig word, dan verbind die ondertekenaar uit hoofde van sy handtekening hiertoe homself as Borg en Mede-Hoofskuldenaar gesamentlik en afsonderlik en in solidum met die Maatskappy of Beslote Korporasie vir die nakoming van al die bepalings en voorwaardes van hierdie Ooreenkoms. Indien 'n geregistreerde Maatskappy of Beslote Korporasie die Koper is vir die eiendom hierbo vermeld, verbind die ondertekenaar namens sodanige Maatskappy of Beslote Korporasie homself uit hoofde van sy handtekening hiertoe as Borg en Mede-Hoofskuldenaar gesamentlik en afsonderlik en in solidum met die Maatskappy of Beslote Korporasie vir die nakoming van die bepalings en voorwaardes van hierdie ooreenkoms. Die ondertekenaar doen hiermee afstand van die voordele van die regseksepeis van uitskudding en verdeling. 17. Enige tegemoetkoming aan die Koper verleen, sal nie 'n afstanddoening van regte of 'n novasie wees nie. Enige wysiging van die bedinge en voorwaardes sal nie regsgeldig wees tensy die wysiging skriftelik is en deur die Verkoper en Koper onderteken is nie. 18. Hierdie verkoping is spesiaal onderhewig aan die toestemming van die Meester van die Hooggeregshof van Suid-Afrika (Transvaalse Provinsiale Afdeling) te PRETORIA deur die uitreiking deur hom van sy gebruiklike sertifikaat ingevolge Artikel 42(2) van die Boedelwet, nr 66 van 1965 op die "Volmag om Transport te Gee" en ongeag of sodanige toestemming deur die gesegde Meester verleen word, al dan nie, sal die koper aanspreeklik wees vir die koste van sodanige Volmag om Transport te gee voor te berei en aan die gesegde Meester voor te lê, welke koste op aanvraag betaalbaar sal wees. 19(a) Die Koper bevestig hiermee dat hy kennis dra van die feit dat daar tans arbeiders op die eiendom woon. Die eiendom word verkoop onderhewig aan enige regte en belange wat sodanige arbeiders en/of hul familielede en/of enige ander persoon mag hê ingevolge die Wet op Grondhervorming (Huurarbeiders) 3 van 1996 of ingevolge enige ander toepaslike wetgewing. 19(b) Die Koper bevestig hiermee dat hy kennis dra van die feit dat die eiendom tans geokkupeer word deur n persoon of persone anders as ingevolge n huurooreenkoms. Die eiendom word verkoop onderhewig aan enige regte of belange wat sodanige persone regtens kan hê. Die onus sal op die Koper Bladsy 3/5

rus om, op sy eie koste, reëlings vir die ontruiming van die eiendom deur die genoemde okkupeerders te tref nadat die oordrag van die transport van die eiendom in sy naam geregistreer is. 20. Die Koper is verantwoordelik vir die verkryging van die Elektrisiteitsgoedkeuringsertifikaat, voor of op datum van okkupasie, of voor registrasie van transport van die eiendom ingevolge die bepalings van die Goewermentsregulasie 2920 van 1992 uitgereik ingevolge die Wet op Masjinerie en Beroepsveiligheid 6 van 1983 deur n geakkrediteerde persoon wat geregistreer is by die Elektrisiteit Kontrakteursraad van Suid-Afrika. 21. Ek, die ondergetekende, bevestig hiermee dat ek die inhoud van klousule 7 van hierdie ooreenkoms verstaan. Ek bevestig verder dat ek die risiko verstaan soos uiteengesit in klousule 7 van hierdie ooreenkoms. Ek het genoeg tyd gehad om die eiendom te inspekteer en die toestand daarvan in ag te neem voor ek hierdie aanbod maak. ANDER VOORWAARDES : EK, DIE ONDERGETEKENDE.. (ID..) Adres. Posadres.. Tel Nr (h).. (w)..... (Sel) e-pos:. erken hiermee dat ek die hierinvoormelde Eiendom gekoop het vir die bedrag van R.. (..) plus 14% BTW op die koopprys, indien van toepassing, of hereregte verklaar dat ek gebonde sal wees deur en in alle opsigte onderworpe sal wees aan ieder en elk van bostaande verkoopsvoorwaardes, wat ek onderneem om uit te voer en na te kom. GETEKEN TE... HIERDIE..... DAG VAN...... AS GETUIES : 1. 2... KOPER Bygestaan deur my/haar eggenoot LIKIDITER AFSLAERS BK., Agente vir die Verkoper, verklaar hiermee dat hulle bostaande eiendom op bostaande Bladsy 4/5

voorwaardes verkoop het en die voordele van die ooreenkoms aanvaar het. GETEKEN TE........ HIERDIE... DAG VAN..... Likiditer Afslaers BK Agente vir die Verkoper Ek bevestig en aanvaar hiermee die Verkoop. GETEKEN TE...... HIERDIE.... DAG VAN..... AS GETUIES : 1. 2... VERKOPER Bladsy 5/5