2017 AANSOEK OM TOELATING

Vergelijkbare documenten
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

INLIGTING 2018 GRAAD 8

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

Naskool Tel:

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

AANSOEK OM STUDIELENING

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Wher e l ittle is gre at

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

Pre-Graad R / Graad R

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

HOËR VOLKSKOOL. Aansoek om toelating/inskrywingsvorm

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Stuur die aansoekvorm aan:

Bergsig Akademie / Academy

HOËR VOLKSKOOL Identiteitsfoto:

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad r VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Heg foto van leerder hier aan AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR GRAAD. SLEGS vir Admin doeleindes: Admin-nommer. Rekeningnommer. Huis.

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

AANSOEK TOT TOELATING BY HOëRSKOOL LYDENBURG EN KOSHUIS

Stuur die aansoekvorm aan:

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

Tjokkerjol Speelgroepie

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

AANSOEK VIR SLEGS SKOOL SKOOL EN KOSHUIS INDIEN LEERDER NIE TOELATING TOT DIE KOSHUIS KRY NIE MOET HY AS DAGSKOLIER GEKEUR WORD?

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

inskrywingsboek WEBBLAD Jaar van toelating Graad van toelating Van Naam Dokumente 1. Bewys van adres

HOËR TEGNIESE SKOOL DROSTDY

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

AANSOEK OM TOELATING GRAAD R (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

ONDERNEMING EN GEDRAGSKODE. Naam van leerder: Graad 2019:

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

EDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e:

VORM A HARTEBEESTFONTEIN 4 8 April 2018 INSKRYWINGSVORM - PENKOPPE EN DRAWWERTJIES Graad 1-7

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

Hoërskool Oos-Moot VAN: VOLLE NAAM: NOEMNAAM: GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK D D M M J J TOELATINGSDATUM:

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

REKORD- EN EINDEKSAMEN

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

Kruis Kinders Centurion

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

AANSOEK OM VRYSTELLING VIR SKOOLGELD (Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Nr.84 van 1996)

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

D D M M AFDELING A WAAR WOON LEERDER BEIDE OUERS MOEDER VADER GROOTOUER

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Transcriptie:

Vorige skool:... Leerder se van:... Doopname:... Noemnaam:... Graad waarvoor ingeskryf word:... Jaar: 2017 (slegs kantoorgebruik) Inskrywingsdatum:... Registerklas:... Toelatingsnommer:... Kwitansienommer:... Posbus 45, BELA-BELA, 0480 Telnr.: 014-7362166 Faksnr: 086 606 5253 epos: warries1@mosmail.co.za Webtuiste: www.warries.co.za 2017 AANSOEK OM TOELATING Die volgende dokumente moet die aansoekvorm vergesel: OUERS: LEERDER: - ID afskrif van beide ouers - Geboortesertifikaat/ ID afskrif - Bewys van Werksadres - Rapport (huidige jaar) - Munisipale rekening/bewys van verblyf - Oorplasingskaart van ander skool Die onderneming van die personeel van Hoërskool Warmbad is om die skool se missie soos uiteengesit, ten alle tye te onderskryf. V I S I E Waardes is die fondasie van gedrag en karakter. Ons het dit ten doel om elke kind se karakter so te vorm, deur waardes vas te lê, dat hy/sy ʼn gesonde, standvastige en doelgerigte persoon sal wees wat ʼn verskil gaan maak in die samelewing. Waardes in plek - alles in plek. MISSIE Die vier waardes waarop Hoërskool Warmbad fokus is Respek, Integriteit, Hardwerkendheid en Aanvaarding. (RIHA) Ons streef om dit op 'n kreatiewe en treffende wyse oor te dra en om daardeur elke persoon se karakter te bou op alle terreine (akademie, kultuur, sport en sosiaal). 1 RESPEK INTEGRITEIT HARDWERKEND AANVAARDING

BAIE BELANGRIK: Aansoekvorms sal in die kantoor beskikbaar wees op 18/5/2016. Ouers moet dit persoonlik by Hoërskool Warmbad kom inhandig. Maak asseblief seker dat alle dokumente soos aangedui die aansoekvorm vergesel. Aansoekvorms moet by die kantoor ingehandig word, waarna die ouer die register persoonlik moet teken. Nadat die aansoekvorm ontvang is, word die leerders op ʼn waglys geplaas. Leerders wat in die voedingsgebied woon en wie se ouers daar werk, word op waglys A geplaas. Die leerders sal voorkeur kry. U sal n brief ontvang met u waglysnommer op. Leerders wat nie in die voedingsgebied woon of werk nie, word op waglys B geplaas. U sal n brief ontvang met u waglysnommer op. Indien daar nie genoeg leerders is wat in die voedingsgebied woon nie, sal u telefonies gekontak word as daar plek is vir die leerder. Let wel: Die skool sal u telefonies skakel indien die leerder se aansoek suksesvol is. n Munisipale rekening en afskrifte van beide ouers/voogde se identiteitsdokument moet aansoek vergesel vir finansiële administrasie. Skoolfooie: Hoërskool Warmbad is ʼn Q5 skool volgens LPOD. Dit beteken dat skool/onderriggelde afdwingbaar is volgens die Skolewet. Die totale bedrag, soos bepaal deur die Beheerliggaam, is jaarliks vooruitbetaalbaar. Die betaling vir Januarie 2017 beloop R2 000 en word vooruit betaal met registrasie. Die aansoeke open op 18/5/2016 en sluit op 21/6/2016. A. AANSOEK OM TOELATING 1. Ouers en voogde van leerders moet die Christelike karakter van die skool, soos gebaseer op die Bybel as Woord van God, onderskryf. 2. Afrikaans en Engels is die amptelike voertaal en onderrigmedium vir leerders wat dié tale as huistaal gebruik. 3. Die aanbieding van enige vak is onderhewig aan ekonomiese klasgroottes en die beskikbaarheid van ʼn toepaslik gekwalifiseerde onderwyser. 4. Elke leerling moet aan die vereiste prestasiepeil voldoen soos vereis deur die Departement van Onderwys. 5. Leerders uit die natuurlike voedingsgebied van die skool geniet voorkeur by toelating, d.w.s. ʼn leerder wat woon in die voedingsgebied of ʼn ouer wat werk in die voedingsgebied kry eerste voorkeur. Indien u woon naby ʼn skool waar die leerder se taal onderrig word, sal die betrokke leerder op ʼn B-waglys geplaas word. Indien daar nie genoeg leerders van die voedingsgebied is nie, sal die leerders op die B- waglys telefonies gekontak word. 6. Die leerder mag nie meer as twee jaar ouer wees as die gemiddelde ouderdom van die leerders in die graad waarin toelating verlang word nie, tensy anders deur die Beheerliggaam bepaal. 7. Ouers of voogde moet onderneem om die finansiële verpligtinge, soos bepaal deur die Beheerliggaam, stiptelik na te kom. 8. Ouers of voogde en leerders moet onderneem om die skool se reëls te eerbiedig en leerders moet hulle daarby neerlê. 9. Toelatingsvereistes is streng volgens regulasies soos bepaal deur die Limpopo Departement van Onderwys. (LIMPO) 2 RESPEK INTEGRITEIT HARDWERKEND AANVAARDING

B. BESONDERHEDE VAN LEERLING LEERDER SE VAN: DOOPNAME VAN LEERDER: NOEMNAAM VAN LEERDER: HET JY BURGERSKAP VAN ENIGE ANDER LAND: IMMIGRASIEDATUM: WATTER LAND: LEERDER SELFOONNOMMER: GESLAG VAN LEERDER: POSISIE IN GESIN: UIT (GETAL KINDERS) GEBOORTEDATUM: GRAAD WAARVOOR AANSOEK GEDOEN WORD: OUDERDOM: BEVOLKINGSGROEP: ETNIESE GROEP: VORIGE SKOOL: DOEN JY OOK AANSOEK OM KOSHUISTOELATING? KOSHUISTOELATING IS ONDERHEWIG AAN TOELATING TOT DIE SKOOL. IDENTITEITSNOMMER: JARE IN GRAAD: HUISTAAL: NOORD-SOTHO / NDEBELE / SUID SOTHO / SWAZI / TSONGA / TSWANA / VENDA / XHOSA / ZULU VORIGE PROVINSIE: NEE JA [MERK MET KRUISIE] INDIEN JA VOLTOOI OOK KOSHUISTOELATINGSVORM HET JY AL VOORHEEN HIER INGESKRYF? NEE JA [MERK MET N KRUISIE] INDIEN JA, IN WATTER JAAR? BOGENOEMDE SKOOL SE ADRES (INDIEN JY VANAF BUITELAND LAASTE SKOOL WAT LEERDER IN RSA BYGEWOON HET) REDE VIR SKOOLVERLATING IS VOORTSETTING VAN STUDIE BY ENIGE SKOOL IN ENIGE STADIUM IN DIE VERLEDE AAN JOU GEWEIER? ONTVANG U SOSIALE TOELAAG VAN REGERING? (JA/NEE) TEL. NR: C. GESINSBESONDERHEDE VAN VAN OUER/VOOG VOORLETTERS VAN OUER/VOOG TITEL VAN OUER/VOOG HUISADRES: (Heg munisipale rek aan) MOEDER VADER VOOG/STIEFPA/STIEFMA POSADRES POSKODE ID NO. (Heg afskrif van ID aan) BEROEP (Spesifiseer) WERKGEWER: (Heg nuutste salarisstrokie aan) WERKSTELEFOONNOMMER SELFOONNOMMER FAKSNOMMER E-POS ADRES VERWANTSKAP AAN LEERDER nvt Nvt AFSTAND VAN SKOOL (bv. 6 km) GESINSOPSET (merk korrekte een) Getroud Geskei Weduwee Wewenaar Voog Vervreem AANTAL KINDERS IN GESIN AANTAL LEERDERS IN HOËRSKOOL WARMBAD HUISTAAL LAND VAN OORSPRONG ANDER KONTAKPERSOON KERKVERBAND Verwantskap TELNR: FAKSNR: SELNR: KONTAK/NOMMER VIR NOODGEVAL: Indien u my nie direk kan kontak, kan die volgende familie/vriende gekontak word. Verskaf asseblief ten minste 4 name (en verwantskap), tesame met die kontaknommers...... 3 RESPEK INTEGRITEIT HARDWERKEND AANVAARDING

D. AKADEMIESE INLIGTING HOOGSTE GRAAD GESLAAG DATUM VAN MEES ONLANGSE EKSAMEN GESKRYF? SKOOLVAKKE PUNTE BEHAAL IN MEES ONLANGSE EKSAMEN 1 7 2 8 3 9 4 10 5 11 6 12 SKOOLVAKKE PUNTE BEHAAL IN MEES ONLANGSE EKSAMEN GEMIDDELDE PERSENTASIE: (HEG N KOPIE VAN EERSTE EN TWEEDE KWARTAAL SE RAPPORT AAN) KLEURE, EREKLEURE, PENNING, ANDER AKADEMIESE TOEKENNINGS ONTVANG: JAARTAL E. BUITEMUURSE AKTIWITEITE Hoërskool Warmbad bied buitemuurse aktiwiteite vir elke leerders van die skool aan. Daar word van die leerders verwag om aan TEN MINSTE een aktiwiteit ʼn kwartaal deel te neem. 1. Buitemuurse aktiwiteite waaraan jy deelneem/deelgeneem het: 1.1 SPORT:...... 1.2 KULTUUR:... 1.3 LEIERSPOSISIE:... Handtekening van ouer/voog:... Datum:... Kontaknommer:... of... F. GESONDHEIDSTOESTAND VAN LEERDER 1. Wat is die algemene fisiese en emosionele welstand van die leerder? 2. Het/Ly die leerder aan een van die volgende, of enige ander ERNSTIGE siekte(s) of het daaraan gely: Gehoorapparaat Grand Mal Epilepsie Depressie Gedeeltelik blind Ernstig leergeremd Ander (bv. konsessies): 3. Ander spesiale behoeftes of beskrywing van leeragterstand aangedui in punt 2: 4. Allergieë: 5. Naam van Huisdokter: Telefoonnommer: 6. Mediese fonds naam: Mediese fondsno.: 4 RESPEK INTEGRITEIT HARDWERKEND AANVAARDING

G. ONDERRIGGELD 1. Betaling van skoolgelde: (uittreksel van Suid Afrikaanse Skole Wet 84 van 1996) n Ouer is verantwoordelik vir die betaling van skoolgelde soos bepaal in terme van paragraaf 39, behalwe as hy of sy vrystelling het van betalings in terme van die wet. Die Beheerliggaam van ʼn publieke skool mag, deur middel van wetgewing, betaling van skoolgelde vereis van ouers wat verantwoordelik is om te betaal in terme van paragraaf 39 2. Die skoolgeld word jaarliks in Oktober vir die daaropvolgende jaar aangepas. 3. In die geval waar ouers geskei is, bepaal die wet dat albei biologiese ouers steeds verantwoordelik bly vir skoolgelde, tensy ʼn hof interdik dit anders vereis. PERSOON VERANTWOORDELIK VIR REKENING: TITEL: VOORLETTERS: VAN: ID-NOMMER POSADRES: WERKGEWER: WOONADRES: HUIS: WERK: E-POS ADRES: KONTAK BESONDERHEDE: SELFOON: FAKS: ONDERNEMING VIR DIE BETALING VAN SKOOLGELD: Ek, die ondergetekende, (volle naam en van in drukskrif) ouer/voog van die volgende kind/kinders (gee volle naam en van van elke kind): 1. Graad: 2. Graad: 3. Graad: Betaling van skoolfooie 2017: Merk asseblief waar van toepassing: Reeds betaal Eenmalig Datum:... Afbetaling R... per maand vanaf... Debietorder R... per maand vanaf... (debietorder moet by ouer se bank gereël word) VERKLAAR HIERMEE DAT EK: 1. die ondergetekende, aanspreeklik sal wees vir die stiptelike betaling van skoolgeld en moontlike heffings wat uit hoofde van my verbintenis met Hoërskool Warmbad betaalbaar is en jaarliks deur die Beheerliggaam bepaal word. 2. kennis dra dat die totale bedrag, soos bepaal deur die Beheerliggaam, jaarliks vooruitbetaalbaar is. Die bedrag vir Januarie 2017 is R2000 en is vooruit betaalbaar met registrasie. Die balans met gelyke paaiemente, is betaalbaar oor die eerste 10 (tien) maande tydens die skooljaar. Die volle bedrag is betaalbaar voor/op 30 Oktober 2017. 3. kennis dra dat die totale bedrag vir koshuisfooie, soos bepaal deur die Beheerliggaam, jaarliks vooruitbetaalbaar is. ʼn deposito van 10% van die jaarlikse bedrag (aftrekbaar van die jaarlikse fooi) is betaalbaar by registrasie. Die balans moet kwartaalliks tydens die skooljaar betaal word. 4. kennis dra dat in terme van die Gesinswet (Maintenance Act Nr. 99 of 1998), is beide ouers afsonderlik en gesamentlik verantwoordelik/aanspreeklik vir die betaling van skoolgelde. 5. kennis dra dat in terme van Artikel 40 van die SA Skolewet Nr. 84 van 1996 is ouers verplig om skoolgelde te betaal. 6. kennis dra dat in terme van Artikel 41 (1) van die SA Skolewet mag die Beheerliggaam regstappe neem teen ouers wat nie hul verpligtinge t.o.v. die betaling van skoolgelde nakom nie. 7. kennis neem dat indien ek agterstallig sou raak met betalings en geen skriftelike reëlings is getref nie, kan ek ʼn telefoniese oproep ter sodanige waarskuwing van die skool ontvang. 8. kennis neem dat indien ek ʼn 2de/ verdere paaiement sou oorslaan, nie by my reëling hou nie of ʼn debietorder van my geweier word, sal ek ʼn skriftelike kennisgewing per hand, e-pos of sms ontvang. 9. kennis neem dat indien so ʼn rekening dan nie binne 7 dae vanaf skrywe ten volle vereffen is nie, word die lêer aan die skool se kredietinvorderaars/ prokureurs oorhandig vir invordering van die volle jaar se fooi. 10. dat bogenoemde inligting korrek is, en dat ek daarvan bewus is dat ek vir alle opsporingskoste, invorderingskoste asook prokureurs- /kliëntkoste verantwoordelik sal wees, indien die rekening aan ʼn prokureur of skuldinvorderaar oorhandig sou word vir invordering. 11. verder kennis neem dat ek aansoek mag doen vir voorgeskrewe kortings indien ek nie die fooie kan bekostig nie (slegs skoolfooie). Ek bevestig voorts dat indien ek van die aanbod gebruik wil maak, die amptelike aansoekvorm by die kantoor verkry sal word. By voltooiing van vorms is korting nog nie toegestaan nie en sal eers gefinaliseer word nadat alle brondokumente nagegaan is deur Beheerliggaam. GETEKEN TE BELA-BELA OP HIERDIE DAG VAN 20. OUER/VOOG: (HANDTEKENING VAN PERSOON/E VERANTWOORDELIK VIR REKENING) 5 RESPEK INTEGRITEIT HARDWERKEND AANVAARDING

H. VERKLARING DEUR OUER/VOOG EK VERKLAAR: 1. Dat ek die vorm ingevul het en dat die besonderhede waar en korrek is. 2. Dat ek my van die skoolreëls vergewis het en dat ek daartoe toestem dat my kind hom/haar verbind tot nakoming deur al sy/haar studiejare van hierdie reëls soos van tyd tot tyd deur die skoolhoof en personeel en Beheerliggaam vasgestel. Ek sal my neerlê by enige stappe wat deur die skoolhoof en Beheerliggaam geneem word wat uit die herhaaldelike oortreding van hierdie reëls mag voortspruit. 3. Onderrig te ontvang in die taalmedium van die skool, nl.: Afrikaans en Engels. 4. Die kurrikulum van die skool te aanvaar. 5. My volle samewerking te gee t.o.v. akademiese vordering asook optrede en voorkoms in die openbaar. 6. Te aanvaar dat die skool ʼn Christelike nasionale karakter het. 7. Om alle toerusting en boeke van die skool wat aan my kind geleen word, in stand te hou en by verstryking van die leentydperk terug te besorg. Ek aanvaar ook aanspreeklikheid vir betaling van skade wat mag spruit uit die uitleen van toerusting en boeke en beskadiging van enige skooleiendom. 8. Dat ek kennis neem dat die skool ʼn vasgestelde beleid het ten opsigte van oortredings met betrekking to alkohol en dwelms. 9. Dat ek as ouer/voog my toestemming gee om my seun/ dogter op lukrake wyse te toets vir dwelms. Indien positiewe uitslag op spoortoets (by skool) is, ek my kind op eie koste na ʼn dokter sal neem vir opvolgtoetse. 10. Dat ek die etos en die karakter van die skool eerbiedig en inkoop by die visie van Hoërskool Warmbad. Dus sal ek toesien dat my kind sy/haar gewig ingooi t.o.v. akademie, sowel as sport- en kultuuraktiwiteite op ʼn kwartaallikse basis. Ook dat my kind sport-, kultuur- en ander aktiwiteite in ʼn ondersteunende hoedanigheid sal bywoon en so deel wees van die WARRIE LEEFWYSE. ONDERTEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN IN DIE JAAR AS GETUIES: HANDTEKENING VAN OUER NAAM VAN LEERDER 1. 2. HANDTEKENING VAN LEERDER 6 RESPEK INTEGRITEIT HARDWERKEND AANVAARDING