AFDELING A: KEUSEVRAE

Vergelijkbare documenten
Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Elemente en verbindings

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

FAKTORE EN VEELVOUDE

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

10 Die bou van n plant

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

6. Die Weer: natuurverskynsels

BARRETT SE TAKSONOMIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

8 Die mens in die ruimte

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hoe kies n mens n troeteldier?

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

1 Waar ek vandaan kom

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Motheo Onderwysdistrik

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

INSTRUKSIES EN INLIGTING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Transcriptie:

SKOOL Nat & Tegn - Gr 7 - Eksamen 2 Desember 2010 Tyd: 120 min NAAM: Totaal: 100 Instruksies: 1. Vul EERSTENS jou naam en van in. 2. Lees elke vraag noukeurig voordat jy antwoord en antwoord volledig. 3. Skryf netjies en leesbaar. 4. Baie sterkte! l AFDELING A: KEUSEVRAE VRAAG 1: Omkring die alfabetletter wat die korrekte antwoord aandui: 1.1 Chromatografie is: (1) a) Die chemiese verbinding van elemente b) Die chemiese skeiding van elemente c) Die fisiese skeiding van kleurstowwe 1.2 Materiaal wat van lewende dinge afkomstig is, is: (1) a) Anorganies b) Organies c) Chemies 1.3 Bio-afbreekbare stowwe is byvoorbeeld: (1) a) Rubber en plastiek b) Glas en polistireen c) Skille en papier 1.4 Suiwer stowwe kan elemente of samestellings wees. (1) a) Waar b) Onwaar 1.5 'n Stof wat nie chemies afbreekbaar is nie, is 'n: (1) a) Mengsel b) Samestelling c) Element 1.6 Sement is 'n samestelling van: (1) a) kalsium (Ca) en suurstof (O) b) koolstof (C) en suurstof (O) c waterstof (H) en suurstof (O) 1.7 Buisligte is met die gas bekend as gevul. (1) a) Helium b) Fluoor c) Neon 1.8 In ons sonnestelsel is die gasse en die algemeenste elemente. (1) a) Silikon en Aluminium b) Waterstof en suurstof c) Waterstof en helium 1.9 Die kern van die aarde bestaan uit twee metaalelemente, nl: (1) a) Staal en lood b) Yster en goud c) Yster en nikkel... / - 2 -

- 2-1.10 Behalwe natrium en chloor wat in seewater opgelos is, is daar ook opgelos. (1) a) Waterstof en suurstof b) Kalsium en magnesium c) Magnesium en broom 1.11 Ons liggame het klein hoeveelhede van metaalelemente soos yster, en nodig. (1) a) Swael en fosfor b) Kalium en kalsium c) Chloor en jodium 1.12 Die samestelling van yster en suurstof word genoem. (1) a) Ysterjodied b) Ysterchloried c) Ysteroksied 1.13 Die element goud se simbool is: (1) a) A1 b) Au c) AP 1.14 Alle elemente op die periodieke tabel kom natuurlik in die aarde voor. (1) a) Waar b) Onwaar 1.15 Die element stikstof se simbool is: (1) a) Zn b) Hg c) N TOTAAL - AFDELING A: 15 AFDELING B: KORTVRAE VRAAG 2: Beantwoord die volgende vrae so volledig as moontlik: 2.1 Noem twee (2) eienskappe van suiwer stowwe. (2) 2.2 Rika het haar ma se spelde in 'n sak mieliemeel laat val. Nou het sy 'n mengsel van spelde en mieliemeel. a) Beskryf twee (2) maniere hoe Susan die spelde en mieliemeel sou kon skei. (2)... / - 3 -

- 3 - b) Watter twee (2) vrae sou Rika haarself moes afvra om te bewys dat sy 'n mengsel het. (2) 2.3 Vul die ontbrekende woorde in die oop spasies in: Wanneer water in ys verander, sê ons dit het 'n ondergaan. Die temperatuur waarteen water in ys verander, word die genoem. (2) 2.4 Vul die ontbrekende woorde in die oop spasies in: Met die olie en water-eksperiment is 'n gebruik om die mengsel te skei. Die feit dat daar 'n op die papier was, het bewys dat. (3) 2.5 'n Sekere asblik is gevul met die volgende items: Blare en takke, visgrate, glasbottel, konfytblik, PET-slaaisousbottel, melkboksie, vrot tamaties en ou koerante. Verduidelik watter items herwin kan word en sê ook op watter manier. (8) 2.6 a) Het jy 'n mengsel of 'n samestelling wanneer jy kompos maak? Verduidelik hoekom. (2)... / - 4 -

- 4 - b) Ná 'n paar weke, wanneer die kompos gereed is, het julle 'n mengsel of 'n samestelling? Verduidelik hoekom? (2) 2.7 Dink jy om kompos te maak, is 'n voorbeeld van herwinning? Gee 'n rede vir jou antwoord. (4) 2.8 Vul die ontbrekende woorde in die oop spasies in: Sommige soorte plastiek skep 'n ernstige besoedelingsprobleem, want hulle is nie nie. (1) 2.9 Wat is die probleme met opvulterreine? (2) 2.10 Hoe het elemente hul simbole gekry? (2) 2.11 a) Benoem onderstaande skets. b) Beskryf en benoem die elemente in die kern. (6)... / - 5 -

- 5-2.12 Die Engelse benaming vir 'n loodgieter is plumber, hoekom word hulle so genoem (verduidelik met behulp van die periodieke tabel) (2) 2.13 Kyk na die volgende lys van elemente en beantwoord die vrae wat volg: Silikon, Natrium, Waterstof, Goud, Kwik, Argon, Helium, Suurstof, Yster, Aluminium, Stikstof, Broom en Chloor. LET WEL: Elke element mag meer as een keer genoem word. Noem die elemente in bogenoemde lys wat: a) Teen kamertemperatuur vaste stowwe is: (2½) b) Teen kamertemperatuur vloeistowwe is: (1) c) Teen kamertemperatuur gasse is: (3) d) Metale is: (1½) e) Vaste nie-metale is: (1)... / - 6 -

- 6 - f) Deel is van die aarde se atmosfeer: (1) g) Deel is van die aardkors: (2) h) Deel is van die oseane: (2) 2.14 Natrium is 'n vaste element en chloor is 'n giftige gas. Wanneer hierdie twee elemente kombineer, vorm hulle natriumchloried wat ons oor kos eet. Dink jy natriumchloried is 'n mengsel of 'n samestelling? Gee 'n rede vir jou antwoord. (2) 2.15 Verbind die regte samestelling uit Kolom A om by die regte element-kombinasie te pas uit kolom B. antw KOLOM A KOLOM B 2.15.1 Petrol A Waterstof, swael en suurstof 2.15.2 Sement B Koolstof, waterstof en suurstof 2.15.3 Water C Waterstof en koolstof 2.15.4 Suiker D Kalsium en suurstof 2.15.5 Swaelsuur E Waterstof en suurstof (5)... / - 7 -

- 7-2.16 Lees die volgende stelling en skryf slegs waar of vals na elke stelling neer: a) Wanneer materie kleiner word as gevolg van afkoeling, noem ons dit insetting: (1) b) Die aksie van 'n gas wat verander tot 'n vloeistof, noem ons kondensering: (1) c) Die temperatuur waarteen 'n vaste stof in 'n vloeistof verander, noem ons die stof se smeltpunt: (1) d) Die horlosieglas word gebruik om plante mee te bedek: (1) e) Die Erlenmeyerfles word gebruik om vloeistowwe in te hou tydens verhitting: (1) f) Die gaasdraad word bo-op die retortstaander geplaas wanneer iets verhit word: (1) g) Die vierde fase van materie word plasma genoem en bestaan op aarde in die vorm van sonkrag: (1) h) Samepersing beteken om iets te druk om dit kleiner te maak: (1) 2.17 Verduidelik hoekom party soorte materie meer as ander uitsit en inkrimp. (2) 2.18 Gee die definisie van 'n wetenskaplike model. (2) 2.19 Waarvoor word filtreerpapier in 'n laboratorium gebruik? (1)... / - 8 -

- 8-2.20 Gee die simbole vir die volgende elemente: a) Silwer: (1) b) Goud: (1) c) Yster: (1) d) Kwik: (1) e) Koolstof: (1) 2.21 Kies een (1) van die volgende eksperimente en verduidelik: wat ons gedoen het; wat gebeur het; hoekom dit gebeur het en wat dit vir ons bewys / leer: Reaksie tussen kaliumpermanganaat en gliserien óf Maak roes uit staalwol (6) TOTAAL - AFDELING B: 85 TOTAAL 100