SLEUTEL VIR ANTWRDE Habitat Benodigdhede Habitat Savanne Reënwoud Vleiland Stad Woud Faktore Voedsel Hoog Hoog Medium Laag Laag Water Medium Hoog Hoog Medium Laag Beskutting Laag Hoog Medium Hoog Laag Ruimte Hoog Laag Medium Laag Hoog Dier Benodigdhede Dier Voedsel Water Beskutting Ruimte Spesiale faktore ptimale Habitat Jagluiperd Hoog Laag Medium Hoog Vinnig, klein mond, jag alleen Tier Hoog Medium Hoog Laag Groot, sterk, alleenloper, gebruik kamoeflering Leeu Hoog Medium Medium Hoog Jag in 'n groep, sterk, groot mond Huiskat Laag Laag Medium Laag Gewoonlik afhanklik van menslike ondersteuning Mens Medium Medium Hoog Laag Wysig habitatte om aan vereistes te voldoen Savanne Reënwoud Savanne Stad Verskeie 18
HABITAT PAS WERKSTUK Naam Datum Habitat Benodigdhede Instruksies Bestrudeer die sketse wat voorsien word van die vyf verskillende habitat tipes en vra die studente om te besluit of elke habitat LAE, MEDIUM F HË vlakke van elkeen van die habitat faktore het. Teken die volgende tabel op die swartbord of maak gebruik van die aangehegde studente werkstuk. Habitat Faktore Savanne Reënwoud Vleiland Stad Woud Voedsel Water Beskutting Ruimte Dier Benodigdhede Instruksies Hersien die "kat" feite wat voorsien is aan die begin van hierdie bron en bepaal die benodigdhede wat elkeen van die diere hier onder het vir hulle habitat. Nadat die Habitat Benodigdhede tabel hierbo voltooi is vra die studente om die mees geskikte habitat van elkeen van die kat spesies te bepaal. Spesiale faktore soos die spesifieke vermoëns en die liggaams tipe mag ook die dier se habitat voorkeur beïnvloed.. Teken die volgende tabel op die swartbord of maak gebruik van die aangehegde studente werkstuk. Dier Voedsel Water Beskutting Ruimte Spesiale faktore ptimale Habitat Jagluiperd Tier Leeu Huiskat Mens 19
WAARDEBEPALING 1 2 3 4 Die leerder kon nie die vlakke van benodigdhede in die verskeie habitats kategoriseer nie en was nie in staat om te voorspel waar diere gevind sal word gebaseer op hierdie kategorieë nie. Die leerder kon meestal die vlakke van benodigdhede in die verskeie habitats kategoriseer. Die leerder kon egter nie korrektelogiese voorspellings maak oor waar die diere gevind kan word nie. Die leerder was in staat om die habitat benodigdhede te herroep en om die vlakke van benodigdhede in die verskeie habitats te kategoriseer. Die leerder was ook in staat om op grond van die voorafgaande, voorspellings te maak oor waar verskeie diere gevind kan word. Die leerder toon 'n dieper insig ten opsigte van die aktiwiteit, soos getoon deur die antwoorde gegee in die reflektiewe vrae. AKTIWITEIT 3 - Jagluiperd habitat Maak gebruik van die twee kaarte wat afsonderlik die lande en die algemene plantegroei gebiede in Afrika toon en "brainstorm" met die leerders oor waar hulle dink jagluiperds mag voorkom. Vra die leerders om 'n lys van die lande saam te stel waar hulle dink jagluiperds mag voorkom, op grond van die tipe plantegroei wat daar aangetref word. Maak gebruik van die kaart wat die verspreiding van jagluiperds aandui (in die bron), en verduidelik dan aan die leerders waar jagluiperds wél voorkom deur die gebiede uit te wys op die groot kaart plakkaat. 20
ALGEMENE PLANTEGREI GEBIEDE VAN AFRIKA XX X X X X X X XX XX X XX X X XXX X X X X X X X X X X X X XX X X X X X ATLANTIC CEAN MEDITERRANEAN SEA === = = == = = = X Mediterreense Klimaat Woestyn Semi-Woestyn Bergagtig Grasveld Re nwoud RED SEA INDIAN CEAN 21
LANDE VAN AFRIKA TURKEY SIERRA LENE WESTERN SAHARA SENEGAL MAURITANIA GLANEA-BISSAU LIBERIA MRCC IVRY CAST MALI BURKINA GHANA ALGERIA TG BENIN NIGER NIGERIA EQUITRIAL SA TME & PRINCIPE TUNISIA CAMERN GABN MEDITERRANEAN SEA LYBIA CNG CHAD CAR ZAIRE EGYPT SUDAN RWANDA BURUNDI SYRIA JRDAN TANZANIA RED SEA ERITREA ETHIPIA KENYA IRAQ KUWAIT IRAN SAUDI ARABIA SMALIA INDIAN CEAN ATLANTIC CEAN ANGLA NAMIBIA ZAMBIA ZIMBABWE BTSWANA MALAWI MZAMBIQUE MADAGASCAR SWAZILAND SUTH AFRICA LESTH 22
DIE VERSPREIDING VAN DIE JAGLUIPERD IN AFRIKA EN ASIE TURKEY SIERRA LENE WESTERN SAHARA SENEGAL MAURITANIA GLANEA-BISSAU LIBERIA MRCC IVRY CAST MALI BURKINA GHANA ALGERIA TG BENIN NIGER NIGERIA EQUITRIAL SA TME & PRINCIPE TUNISIA CAMERN GABN MEDITERRANEAN SEA LYBIA CNG CHAD CAR ZAIRE EGYPT SUDAN RWANDA BURUNDI SYRIA JRDAN TANZANIA RED SEA ERITREA ETHIPIA KENYA IRAQ KUWAIT IRAN SAUDI ARABIA SMALIA INDIAN CEAN ATLANTIC CEAN ANGLA NAMIBIA ZAMBIA ZIMBABWE BTSWANA MALAWI MZAMBIQUE MADAGASCAR SWAZILAND SUTH AFRICA LESTH 23