MEMORANDUM KWARTAAL 1 REKENINGKUNDE Graad 12 KWARTAAL 1 TAAK 1: GESKREWE VERSLAG 50 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 5
Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 6
REKENINGKUNDE GRAAD 12 TAAK 1: GESKREWE VERSLAG MEMORANDUM AKTIWITEIT 1 VAN 3 MAATSKAPPY GROOTBOEKREKENINGE Algemene grootboek van Ashwin Beperk. Gewone aandelekapitaal Saldo o/b 6 500 000 Mar 2012 1 Saldo b/d 4 000 000 Des 1 Bank KOJ 2 500 000 6 500 000 6 500 000 2013 Mar 1 Saldo a/b 6 500 000 5 Verdelingsrek. Behoue inkomste 720 000 2012 Mar. Saldo b/d 720 000 Verdelingsrekening GJ 1 047 000 Saldo o/b 1 047 000 1 767 000 1 767 000 1 767 000 2013 Mar. Saldo a/b 1 047 000 7 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 7
2012 Mar. SARS (SAID): Inkomstebelasting 31 Bank KBJ 130 000 2012 Mar Aug. 31 Bank 2013 Feb. 2013 Mar. KBJ 280 000 2013 Feb. 1 Saldo a/b 130 000 28 Inkomstebelasting GJ 528 000 28 Bank KBJ 376 000 Saldo a/b 128 000 1 Saldo b/d 128 000 786 000 786 000 7 2012 Mar. 2013 Feb. Aandeelhouers vir diwidende 31 Bank KBJ 240 000 2012 Mar. 28 Saldo a/d 585 000 2013 Feb. 1 Saldo a/b 240 000 28 Gewone GJ 585 000 aandele dividende 825 000 825 000 2013 Mar. 1 Saldo a/b 585 000 2013 Feb. 28 Inkomstebelasting Gewone aandele dividende Behoue inkomste Verdelingsrekening GJ 528 000 GJ 905 000 1 047 000 2013 Feb. 2 8 Wins en verlies Behoue inkomste G J 1 760 000 720 000 2 480 000 2 480 000 6 10 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 8
ASHWIN Bpk. 1. BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2013 EKWITEITE EN LASTE Kapitaal en reserwes 7 547 000 Gewone aandelekapitaal 7 6 500 000 Behoue inkomste 8 1 047 000 4 2. Notas tot die Balansstaat op 28 Februarie 2013. 7 AANDEELHOUERSBELANG GEMAGTIG 1 500 000 gewone aandele van R5 elk 7 500 000 Uitgereik: 800 000 aandele van R5 elk 4 000 000 500 000 aandele van R5 gedurende die jaar 2 500 000 1 300 000 Aandele van R5 6 500 000 8 BEHOUE INKOMSTE Behoue inkomste op 1 Maart 2012 720 000 Netto wins na belasting 1 760 000 Gewonde aandele (905 000) Betaal 320 000 Aanbeveel 585 000 Behoue inkomste om 28 Februarie 2013 1 047 000 7 4 50 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 9
AKTIWITEIT 2 VAN 3 MAATSKAPPY FINANSIËLE STATE OLYMPIC Bpk. INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG OP 28 Februarie 2013 Verkope (1 759 000 2 000 40 000 ) 1 717 000 Koste van verkope 1 099 375 Bruto wins 617 625 Ander bedryfsinkomste 40 540 Korting ontvang 12 750 Huurinkomste (18 700 3 160 ) 15 540 Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering 500 Wins op bateverkope 11 750 Bruto bedryfsinkomste 58 165 Bedryfsuitgawes 14 352 811 Direkteursfooie 30 000 Herstelwerk 1 220 Verpakkingsmateriaal 8 400 Salarisse en lone (167 470 + 14 000 ) 181 470 Skryfbehoeftes (4 200 200 ) 4 000 Ouditfooie (5 000 + 2 800 ) 7 800 *Oninbare skuld (1 221 + 450 ) 1 671 Versekering (8 100 1 950 ) 6 150 *Telefoon (27 590 + 1 210) 28 800 *Pensioenfondsbydrae (13 700 + 1 050 ) 14 750 Mediesefondsbydrae (13 110 + 1 120 ) 14 230 Handelsvoorraadtekort 950 Waardevermindering 51 270 (4 300 + 26 970 + 20 000 ) Donasie 31 2 100 Bedryfswins 33 305 354 Rente-inkomste 22 400 Wins voor rente-uitgawe 327 754 Rente-inkomste (10 350 + 18 050) (28 400) Netto wins voor belasting 299 354 Belasting (88 740) Wins voor belasting 3 210 614 *Ken volpunte toe as die antwoord korrek is. 50 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 10
AKTIWITEIT 3 VAN 3 KONTANTVLOEISTAAT ESOVANE MAATSKAPPY Bpk. KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2012 KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE Nota 120 375 Kontant deur bedrywighede voortgebring 1 214 475 Rente betaal Belasting betaal Dividende betaal KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE 3 4 (18 000) (48 600) 27 500 (510 625) Aankoop van vaste bates 5 (580 000) Opbrengs met die verkoop van vaste bates (20 000 [45 000 + 5625]) KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE Opbrengs met die uitreik van aandele (550 000 300 000) Opbrengs met langtermynlening (180 000 100 000) Netto verandering in kontant en kontantekwivalente 2 Kontant en kontantekwivalente aan die begin van die 2 jaar Kontant en kontantekwivalente aan die einde van die jaar 69 375 330 000 250 000 80 000 (60 250) 50 500 2 (9750) 16 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 11
NOTAS TOT DIE KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG JUNIE 2012 Rekonsiliasie van die netto wins voor belasting Wins voor belasting 195 500 Verandering met betrekking tot Waardevermindering (120 000 45 000 x 0,15 x ½) 22 500 + (300 000 x 0,15 x ½) 5 625 28 125 Rente betaal (100 000 x 0,15 x 9/12) + (180 000 x 0,15 x 3/12) 18 000 Bedryfswins voor verandering in bedryfskapitaal 241 625 Verandering in bedryfskapitaal (27 150) Vermeerdering van handelsvoorraad (88 906 65 300) (23 606) Afname in verandering in handels- en ander ontvangbares (76 800 1 456 75 344) Afname in die handels- en ander betaalbares (5 000) (22 500 + 2 500) (4 500 + 3 000) Handels- en ander ontvangbares (80 000 4 800 + 1 600) (77 600 4 656 + 2 400) Kontant deur bedrywighede voortgebring 214 475 Kontant en Netto 2012 2011 kontantekwivalente verandering Bank (60 500) (10 500) 50 000 Kleinkas 250 750 500 (60 250) (9 750) 50 500 9 3 Belasting betaal Bedrag in finansiële state (32 500 + 100 000 45 330 60 000) Saldo laaste dag vorige jaar Saldo aan die einde van die jaar 55 500 (55 500) 2 400 4 500 (48 600) 5 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 12
OF ʼn Grootboekrekening kan getoon word. Saldo 2 400 Inkomstebelasting 55 500 Bank 48 600 Saldo 4 500 55 500 55 500 Saldo 4 500 5 Dividende betaal Bedrag in finansiële state (5 + 12 = 17 sent x 250 000 aandele) Saldo op die laaste dag van die vorige jaar (10 sent x 150 000) vorige jaar finale Saldo op die laaste dag huidige jaar (12 sent x 250 000) (42 500) (15 000) 30 000 OF n Grootboekrekening kan getoon word. 3 Aandeelhouers vir dividende Bank 15 000 Saldo 15 000 Saldo 30 000 Gewone aandele div. 30 000 45 000 45 000 Saldo 30 000 Gewone aandele dividende Bank 12 500 Verdelingsrekening 42 500 Aandeelhouers vir div. 30 000 42 500 42 500 3 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 13
Aankoop van bates Gebou (480 000 200 000) Toerusting (alles nuut) (280 000) (300 000) (580 000) 4 40 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 14
MEMORANDUM KWARTAAL 1 REKENINGKUNDE Graad 12 KWARTAAL 1 TAAK 2: MAARTTOETS 100 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 15
Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 16
REKENINGKUNDE GRAAD 12 TAAK 2: MAARTTOETS MEMORANDUM TOTAAL: 100 VRAAG 1 (Inkomstestaat) 1.1 NELSON HANDELAARS BPK. INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG OP 28 FEBRUARIE 2014 Verkope (421 680 7 680) 414 000 Koste van verkope (240 000) Bruto wins 174 000 Ander bedryfsinkomste 17 400 Huurinkomste (18 850 1 450) 17 400 Bruto bedryfsinkomste 191 400 Bedryfsuitgawes (94 819) Diensgeld en belasting 3 420 Verpakkingsmateriaal (8 530 2 470) 6 060 Skryfbehoeftes (1 642 186) 1 456 Salaris (30 000 4 000) 26 000 Versekering (2 600 658) 1 942 Oninbare skuld (350 + 400) 750 Water en elektrisiteit 2 418 Direkteursfooi 36 000 Ouditfooie 1 780 Donasie 360 Handelsvoorraadtekort 2 340 Voorsiening oninbare skuld aansuiwering 25 Waardevermindering (8 688 + 2 040) 10 728 WVF werkgewersbydrae (1 600 60) 1 540 Bedryfswins 96 581 Rente-inkomste 600 Wins voor rente-uitgawe 97 181 Rente-uitgawe (4 160) Wins voor belasting 93 021 Inkomstebelasting (38 125) Wins vir die jaar na belasting 54 896 56 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 17
1.2 Notas tot die Balansstaat BEHOUE INKOMSTE Saldo aan die begin van die jaar 98 400 Netto wins na belasting 54 896 Dividende (33 500) Betaal 14 000 Aanbeveel 19 500 Saldo aan die einde van die jaar 119 796 HANDELS EN ANDER BETAALBARES Krediteurekontrole 16 780 SARS (SAID)-inkomstebelasting (38 125 36 700) 1 425 SARS (SAID) LBS (2 410 850) 1 560 Inkomste vooruitontvang 1 450 Opgelope uitgawes 1 920 Aandeelhouers vir dividende 19 500 WVF (400 60) 340 Krediteure vir salaris (21 340 3 040) 18 300 Pensioenfonds (1 000 80) 920 62 195 9 13 78 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 18
VRAAG 2 (Ouditverslag) 2.1 Wie stel ʼn onafhanklike ouditeur aan? Aandeelhouers. 2.2 Watter tipe ouditeursverslag het die maatskappy ontvang? Gekwalifiseerde verslag. 2.3 Waarom is dit belangrik vir ouditeure om aan ʼn professionele instansies soos die SAICA te behoort? Hoë etiese waardes. Goeie kwaliteit werk lewer. Versekering aan publiek/aandeelhouers dat hy/sy goed opgelei is om ʼn deurlopende basis. (enige 1) 2.4 Watter AARP-beginsel het die uitvoerende direkteur van die maatskappy nie nagekom nie deur skuld in die maatskappy se boeke te hou? Paringsbeginsel om nie die skuld af te skryf in die jaar waar die skuld in voorgekom het. Of Begrip van Wesenlikheid Die direkteure het nagelaat om die inligting wat ʼn relevante effek het, bekend te maak. 2.5 Waarom noem die ouditeur die bladsynommer 8 32 in die verslag.? Die ouditeure toets slegs sekere gedeeltes die direkteure is verantwoordelik vir die syfers. 10 VRAAG 3 (Ontleding en vertolking van finansiële state) 3.1 Bereken die Netto batewaarde per aandeel vir 2013. 730 920 x 100 53 000 1 = 1379 c of R13,79 4 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 19
3.2 Bereken die Verdienste per aandeel vir 2013. 196 720 x 100 53 000 1 = 371 c of R3,71 4 3.3 Bereken die Skuld/Aandeelhouersbelangverhouding vir 2013. 40 000 730 920 = 0,05: 1 4 12 100 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 20
MEMORANDUM KWARTAAL 2 REKENINGKUNDE Graad 12 KWARTAAL 2 TAAK 3: PROJEK 50 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 21
Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 22
REKENINGKUNDE GRAAD 12 TAAK 3: PROJEK MEMORANDUM AKTIWITEIT 1 VAN 4 ONTLEDING EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE STATE VRAAG 1 1.1 Noem drie items wat ingesluit kan wees onder voorrade. Handelsvoorraad. Klaarproduktevoorraad. Grondstofvoorraad. Verbruikersvoorraad soos verpakkingsmateriaal, skryfbehoeftes en brandstof voorhande. Enige 3 x 1 = 3 3 1.2 Die bedryfskapitaalverhouding in 2010 is 1, 6:1 en die vuurproefverhouding is 0, 7:1. Bereken hoeveel voorraad is op hande. Neem aan al die voorraad is handelsvoorraad. Bedryfsbates : Bedryfslaste x : 347 00 = 1,6 : 1 Daarom x = 555 200 Berekening: (347 000 x 1,6) = 555 200 Vuurproefverhouding: Bedryfskapitaalverhouding minus voorraad: bedryfslaste x : 347 000 = 0,7:1 x = 242 900 (347 000 x 0,7) = 312 300 Daarom voorraad op hande: 555 200 242 900 = 312 300 5 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 23
1.3 Bereken die omsetsnelheid van voorraad vir 2012; en lewer ook kommentaar op jou antwoord. Neem in ag dat die omsetsnelheid in 2011 was 5,3 keer vir die jaar. Koste van verkope/gemiddelde voorraad: Koste van verkope gemiddelde voorraad 1 200 000 1 200 000 ½(312 300 + 281 600) = 296 950 = 4 keer per jaar. Dit is ʼn ernstige afname op verlede jaar wat 5,5 keer was. Dit is veroorsaak deur ʼn afname in verkope en ʼn toename in voorraad op hande aan die einde van 2012. In die klerebedryf is ʼn vinnige voorraadomsnelheid noodsaaklik omdat meeste klere nie uit seisoen verkoop kan word of anders het die mode verander in die volgende jaar. 1.4 Bereken hoe lank (in maande) die voorraad voorhande op 30 Junie 2012 sal hou. Voorraad op 30 Junie : 312 000 Koste van verkope 1 200 000 OF (wat die antwoord was vir nommer 2) = 3,1 maande 4 2 VRAAG 2 2.1 Die langtermyn lening het nie verander in die afgelope twee jaar nie. Waarom het die rente op die lening verhoog? Die koerse van rente is verhoog deur die SA Reserwe bank. 14 1 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 24
2.2 Bereken die persentasie rente gehef op die lening vir 2012. Rente op lening x 100 Langtermynlening 1 320 x 100 2 000 = 16% p.j. 2 2.3 Bereken die skuld : ekwiteit verhouding vir 2012. In 2011 was dit 0,5:1. Nie bedryfslaste : Eienaarsbelang = 2 000 000 : 5 000 000 + 1 830 000 =2 000 000 : 6 830 000 =0,29 : 1 2 2.4 Bereken die Opbrengs op Kapitaal aangewend vir 2012. Netto wins voor belasting + rente x 100 Gemiddelde kapitaal aangewend = 2 596 000 + 320 000 x 100 ½ (5 000 000 + 1 830 000 + 3 000 000+ 960 000 = 2 916 000 x 100 10 790 000 = 27,03% 4 2.5 Die onderneming het oor R2 miljoen bekom deur die verkoop van aandele op 1 Maart 2011. Waarvoor het hulle die geld gebruik? Identifiseer TWEE items en verwys na syfers deur jou antwoord te motiveer. Geboue (6 000 4 100 = 1 900) Toerusting (1 190 650 = 540) OF Handelsvoorraad OF Finansiering van debiteure OF Bank verhoog (2 x 1 = 2) 2 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 25
2.6 Is toestande gunstig of ongunstig om geld te leen? Verwys in jou antwoord na vraag 3 en 4. Die huidige rente op lening is 18 p.j. Toestande baie gunstig om geld te leen. Die maatskappy is lag gerat en is kredietwaardig. Die skuld aandeelhouersbelang is slegs 0,28:1 wat baie laag is. Alhoewel die rente koers 16% p.j. verdien die maatskappy 38% met die geld wat geleen is. (Enige 2 van die bogenoemde) 5 16 VRAAG 3 1. Bereken die Netto wins voor belasting. VERDELINGSREKENING Inkomstebelasting 70 500 Behoue inkomste Gewone aandele 100 000 Wins en dividende verlies Behoue inkomste 151 500 70 000 x 322 000 322 000 Die netto wins (x) is R252 000 of die behoue inkomste nota tot die finansiële state kan gemaak word. 3 2. Bereken die dividende per aandeel vir 2012. Tussentydse dividend R40 000 [2] + finale dividend R60 000 (aandeelhouers vir dividende) = R1 00 000 500 000 aandele is uitgereik (1 000 000/R2) Dividende per aandeel = 20 sent per aandeel (100 000/500 000) 1 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 26
3. Bereken die Verdienste per aandeel vir 2012. Netto wins na belasting x 100 Gemiddelde aandele uitgereik 252 000 70 500 x 100 500 000 1 = 181 500 500 000 = 36 sent per aandeel 2 4. Bereken die Opbrengs op gemiddelde Aandeelhouersbelang vir 2012. Netto wins op belasting x 100 Gemiddelde aandeelhouersbelang = 181 500 x 100 ½ (1 115 500 + 870 000) = 17,9% 1 5. Bereken die Netto batewaarde per aandeel op 30 Junie 2012. Aandeelhouersbelang x 100 Aantal aandele uitgereik 1 1 171 500 x 100 500 000 1 = 230 sent per aandeel 2 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 27
6. Behoort die aandeelhouers tevrede te wees met die resultate van die maatskappy in 2012? Verduidelik kortliks deur relevante syfers of persentasies vir opbrengs, verdienste en dividende per aandeel in jou antwoord aan te haal. Ja aandeelhouers behoort tevrede te wees met die maatskappy se vertoning omdat: 1. Die opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang het verbeter van 15,8% na 17,8% 2. Die verdienste per aandeel het verbeter van 2,5 sent per aandeel van 33,5 sent na 36 sent. 3. Die dividend per aandeel het vermeerder met 5c sent per aandeel van 15 sent per aandeel na 20 sent per aandeel. 4 VRAAG 4 4.1 Bereken die pariwaarde van ʼn aandeel. Gewone aandelekapitaal? Aantal aandele uitgereik: 1 500 000 / 375 000 = R4 13 1 4.2 Lewer kommentaar op die Skuld: Ekwiteit verhouding. Gee ʼn rede vir die verandering Die skuld: aandeelhouersbelang het verswak van 0,25: 1 na 0,46 : 1 Die rede is die verhoging van ʼn lening van R480 000 tot R880 000 1 3. Die huidige rentekoers is 18% p.j. stem jy saam met die besluit om die loon te verhoog? Gee ʼn rede vir jou antwoord. Nee. Ek dink nie hulle moet nog geld leen nie. Hulle moet 18% p.j. leen op die lening maar hulle verdien 19,5% op die geld. Dit is nie genoeg opbrengs verdienste en die waarborg van risiko of wins verminder of rente verhoog. 2 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 28
4.4 Bereken die totale dividend vir die jaar. Tussentydse : 0,3 x 375 000 aandele 112 500 Finale dividend (aandeelhouers vir dividende) 93 750 R206 250 2 4.5 Die raad van direkteur wil die oorblywende aandele verkoop aan die publiek teen 540 sent per aandeel. Die gemiddelde prys op die Johannesburgse Sekuriteitebeurs (JSE) vir die laaste drie maande is 538 en die NBW is 537 sent. 4.5.1 Gee redes waarom jy aandele moet koop teen 540 sent. Die maatskappy doen nie besonders goed nie. Alle opbrengste en verdienste het verbeter in die afgelope jaar. Ek het vertroue in die maatskappy se bestuur dat hy in die toekoms sal verbeter. Volgens die direkteursverslag gaan die maatskappy ʼn goeie produk bemark bv. dis ʼn kragbesparende produk, en dit sal die winste van die onderneming verbeter in die toekoms. Die besturende direkteur het bedank. Nuwe bestuur kan verbeterde resultate lewer. 4.5.2 Gee twee redes waarom jy nie aandele moet koop teen 540 sent nie. Kan moontlik aandele goedkoper koop op die JSB alhoewel daar kostes verbonde is bv. Makelaarsfooie. Die prys is meer as die netto batewaarde. Dit is te riskant om aandele te koop vir meer as wat hulle werd is. Ek het die nie vertroue in die bestuur van die maatskappy om te verbeter op die resultate van die afgelope twee jaar nie. Internasionale markte is baie onderdruk en is nie bereid om die risiko te neem om geld op die oomblik te verloor nie. 4.6 Hoe sal die uitgereik van die oorblywende aandele die skuld : aandeelhouersbelangverhouding. Dit sal die skuld : aandeelhouersbelang verhouding verbeter (van 0, 36: 1) as ekwiteit verhoog. 12 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 29
AKTIWITEIT 2 VAN 4 VASTE BATES VRAAG 1 NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT 3. Vaste bates Grond en geboue Voertuie Toerusting Drawaarde aan die begin 1 850 000 48 000 82 960 van die jaar Kosprys 1 850 000 480 000 170 000 Opgelope (432 000) (87 040) waardevermindering Beweging Verkryging 450 000-23 000 Bateverkope teen - (66 368) drawaarde Waardevermindering (47 999) (16 592) Drawaarde aan die einde 2 300 000 1 23 000 van die jaar Kosprys 2 300 000 480 000 23 000 Opgelope waarde vermindering - (479 999) - Jun. 30 Toerusting 170 000 Jun. BATEVERKOPE 30 Opgelope waardevermindering op toerusting (87 040 + 16 592) 103 632 Donasie 66 368 170 000 170 000 8 16 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 30
1.3 Aandeelhouer B is ongelukkig met die feit dat die toerusting geskenk is as ʼn donasie aangesien die toerusting verkoop kon word teen ʼn wins van R7 200. Die maatskappy het verskeie aanbiedinge gekry vir die toerusting. Argumenteer ten gunste van aandeelhouer A vir die donasie van die toerusting aan die kinderhuis. Gee die onderneming ʼn goeie naam (gee iets terug aan die gemeenskap.) Donasies betaal dus minder belasting. Goeie korporatiewe bestuur. (King Kode) Enige 2 Argumenteer ten gunste van aandeelhouer B vir die verkoop van die toerusting om ʼn wins van R7 200 te maak. Meer wins vir die maatskappy. Meer winsgewend. Sal makliker ʼn lening kry. Opbrengs op wins vermeerder. Enige 2 8 1.4 Watter effek sal die verkoop van die bate teen ʼn wins van R7 200 hê op die finansiële state? Ander bedryfsinkomste sal vermeerder. Verhoging van bruto wins en netto wins. 2 34 VRAAG 2 2.1 Verduidelik die afkorting SAICA. Suid Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters. 2.2 Wat sal die effek wees as die metode van waardevermindering verander word op die netto wins van die maatskappy? Die netto wins sal groter wees. 2 2 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 31
2.3 Wat behoort die reaksie te wees teenoor die besturende direkteur aangaan die versoek om die metode van waardevermindering te verander? Oneties en kan nie die metode van waardevermindering verander om ʼn groter wins te verkry nie. 2.4 Wat sal die reaksie wees van aandeelhouers as hulle bewus word daarvan? Verloor vertroue in die onderneming. Sal hulle aandele verkoop. Op die volgende AJV sal die dieselfde direkteur aanstel. Enige 2 2.5 Wat sal die gevolge wees vir die boekhouer wanneer hy die metode van waardevermindering verander en die aandeelhouers vind dit uit? Gewaarsku word deur die professionele liggaam. Sy naam kan geskrap word van die professionele liggaam en sal nie meer kan optree as ʼn CA. Tydelike opskorting as lid van professionele liggaam. Beboet word. (enige 2) 4 4 4 16 34 +16 = 50 AKTIWITEIT 3 VAN 4 BANKVERSOENING 1. Die KOJ toon op 31 Januarie 2012 ʼn deposito. (a) Die bedrag verskyn nie op die bankstaat nie. Verduidelik waarom. Die bankstaat was moontlik gedruk voordat die deposito gemaak is. 2 (b) Hoe sal die deposito gehanteer word in die bankversoeningstaat? Dit sal getoon word as ʼn krediet inskrywing in die bankversoeningstaat. OF Kredietdeposito nog nie deur die bank gekrediteer nie/ krediteer uitstaande 2 deposito. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 32
2. Kyk na die bankversoeningstaat van 31 Desember 2011; tjeknr. 1152 is nog steeds uitstaande. (a) Verduidelik wat kan die rede daarvoor wees. Dit is ʼn vooruitgedateerde tjek uitgereik. Dit kan slegs aangebied word vir betaling van 2 Februarie 2012. (b) Tussen watter datum kan die tjek aangebied word vir betaling? Tussen 2 Februarie en 2 Augustus 2012. 2 (c) Wanneer is dit aanvaarbaar om ʼn vooruitgedateerde tjek uit te skryf? Wanneer betaling verwag word, maar die goedere is nog nie afgelewer nie. 2 So ʼn inskrywing moet nie gereeld voorkom nie. 3. ʼn Kredietinskrywing vir die bedrag van R17 128 verskyn op die gesigskant van die bankversoeningstaat op 31 Desember 2011. Hoe weet jy of hierdie fout reggemaak is? Die bankstaat sal die kredietinskrywing aandui. 2 4. Die bankstaat op 1 Januarie 2012 tot 31 Januarie 2012 toon inskrywings in die saldokolom wat in hakies getoon word. (a) Wat beteken hulle? Hakies toon aan debiet of negatief of ongunstige saldo soos per bankstaat. 2 OF Bank oortrokke Enige van die onderstreepte. 5. Bereken die bankkoste van die bankstaat vir die periode 1 Januarie tot 31 Januarie 2012. R3 100 + R600 + R300 = R4 000 3 6. Die KBJ vir Januarie 2012 toon vier inskrywings vir kontanttjek. (a) Waarvoor was hierdie tjeks voor gewissel? Lone 1 (b) Is dit ʼn goeie beleid om kontant tjeks uit te skryf? Verduidelik. Nee. Kontanttjeks moet tot ʼn minimum beperk word. Vb. Vir betaling van lone of vir kleinkas. 2 2 7. Die bankstaat vir 1 Januarie tot 31 Januarie 2012 toon op 2 Januarie 2012 ʼn inskrywing gemerk V/T. (a) Verduidelik wat daarmee bedoel word? Tjek is gedeponeer, maar betalings is deur die bank geweier. OF Tjek is gedishonoreer by die bank en is verwys na die trekker. 1 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 33
(b) Hoe sal dit hanteer word in die kontantjoernale? Tjek sal gekanselleer word in die KBJ. 2 AKTIWITEIT 4 VAN 4 BTW TOTAAL 23 1. Nommer BTW-INSET BTW-UITSET BTW BETAALBAAR AAN SARS (SAID) 1 +R120 -R120 2 +R63 +63 3 Geen BTW 4 +73,68-73,68 of +73,68 +73,68 5 +531,30-531,30 12 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 34