Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Vergelijkbare documenten
Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Huurkontrak (vir woon - huisvesting vanaf 1 Januarie 2015 en die einddatum 30 November 2015)

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

HUURKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER")

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE "VERKOPER")

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN

REËLS VAN VEILING EN VOORWAARDES VAN VERKOPING DIE VOLGENDE SAL DIE VOORWAARDES VAN VERKOPING WEES WAARVOLGENS DIE EIENDOMME

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

TERME EN VOORWAARDES

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as

TENDERVOORWAARDES. GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder )

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

AANBOD OM TE KOOP. Wat by aanvaarding 'n Koopkontrak daarstel

HUURKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN

KOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED

TENDER PROSEDURE. 1. Betaal R terugbetaalbare registrasie fooi per tender op trust in by LANGE CARR & WESSELS INGELYF.

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

KOOPOOREENKOMS AANGEGAAN DEUR. STICHTING NEDERLANDS BEJAARDENCENTRUM (hierin later genoem die STIGTING) aan die een kant MET

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

KOOPKONTRAK MEMORANDUM VAN N OOREENKOMS AANGEGAAN EN GESLUIT TUSSEN:

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. BOUPLANNE 4. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

VERKOOPSVOORWAARDES in terme waarvan VAN RENSBURG EN BEKKER VEILINGS (EDMS) BPK van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

Katalogus. Lot 1 Friesperd reun: Esfané Zorba. Lot 2 Friesperd hings: Esfané Wynand. Lot 3 ESFANÉ VEILING 3 MAART ESFANé STOET OPEDAG EN VEILING

VERKOOP VAN VASTE EIENDOM

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE & SONERINGSERTIFIKAAT 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07)

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07)

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07)

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

KOOPOOREENKOMS VAN AANDELE. Hierdie ooreenkoms word aangegaan tussen: THANI-ZIMBI GAME FARM (PTY) LIMITED. Registrasienommer: 2005/018832/07

VILLA CORTONA AFTREE-OORD DEELTITEL KOOPKONTRAK. Aangegaan deur en tussen:

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

HUURKONTRAK. aangegaan deur en tussen SEE-EIKE TRUST (EIENDOMS) BEPERK DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

VERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

KOOPOOREENKOMS NOG 'N SPOGONTWIKKELING DEUR GLC DEVELOPMENT (EDMS) BPK

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

VERKOOP VAN VASTE EIENDOM

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : VRYBURG PLASE OP TENDER TE HUUR / KOOP

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Kommersiële Versekering Afdeling sake-onderbreking

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

SAKE-ONDERBREKING. (iv) enige ander materiële skade-versekering wat die belang van die versekerde dek;

Koper Een Naam: Id / Reg No:, behoorlik daartoe gemagtig en hierin verteenwoordig deur

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : UITSTEKENDE PLAAS OP TENDER TE KOOP

AANBOD OM TE KOOP. Ek, die ondergetekende, Identiteitsnommer: Maatskappynommer: Trust /Beslote Korporasie Nommer: Huwelikstatus: Adres: Tel:

Tjokkerjol Speelgroepie

KENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : VRYBURG PLASE OP TENDER TE HUUR / KOOP

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

STANDAARD TERME EN VOORWAARDES

AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum

VEILINGSREëLS (LANDBOU GROND) en VERKOOPSVOORWAARDES

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

KOOPOOREENKOMS. Aangegaan deur en tussen: DIE TRUSTEES VAN TYD TOT TYD VAN DIE DIEMERSFONTEIN DEVELOPMENT TRUST Registrasie Nommer IT4061/2004

AANBOD VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING - DEELTITELSKEMA

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

Indien Maatskappy of Beslote Korporasie, die registrasienommer:

ARBEIDSREG ABR214. T:

AFDELING SAMBREEL-AANSPREEKLIKHEID

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

[1] Hierdie appèl is gerig teen die afwysing, met koste, van die appellant se. vorderings teen beide die eerste respondent en die tweede

VERORDENING OP DIE VERWYDERING Verordening No.14, 2008 VAN AFVALSTOWWE, 20 VERORDENING

Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers

VEILINGSREëLS (LANDBOU GROND) en VERKOOPSVOORWAARDES

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

ARBEIDSREG ABR214. T:

Kommersiële Versekering Afdeling brand

AANSOEK OM STUDIELENING

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

Pre-Graad R / Graad R

BESPROEIINGSTELSELS. Vir die doeleindes van hierdie afdeling, sal n sentrifigale spilpunt of besproeiingstelsel die volgende insluit:

BEMARKINGSOOREENKOMS

Transcriptie:

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

- 1 - HIERDIE OOREENKOMS is opgestel en aangegaan deur en tussen (naam van verhuurder) (hierna die VERHUURDER genoem), wie se adres soos volg is: EN (naam van huurder) HUURDER genoem) (hierna die 1. Die VERHUURDER verhuur aan die HUURDER, wat die volgende eiendom huur: Adres van eiendom: Waarby ingesluit is:

-2-2. Die huurooreenkoms is vir `n vaste tydperk van wat vanaf dié datum te ontruim. bereken word en op eindig, en die HUURDER onderneem om die eiendom op 3. Die HUURDER het die opsie om die huurooreenkoms vir `n verdere tydperk van te verleng, wat vanaf die datum van beëindiging bereken word, met dien verstande dat skriftelike kennis van die HUURDER se voorneme om hierdie opsie uit te oefen minstens kalendermaand(e) voor die datum van beëindiging aan die VERHUURDER gegee word. Gedurende die verlengingstydperk is al die voorwaardes wat hierin vervat is op die verlengde huurooreenkoms van toepassing, behalwe dat die HUURDER geen verdere verlengingsreg het nie. 4(a) Die huurgeld vir die vaste tydperk is R,00 (woorde: ) per maand, wat maandeliks op die eerste dag van elke maand aan die VERHUURDER vooruitbetaalbaar is by (adres):

- 3 - of by sodanige ander plek as wat die VERHUURDER van tyd tot tyd skriftelik voorskryf. 4(b) Indien die opsie kragtens die bepalings van hierdie kontrak uitgeoefen word, is die huurgeld vir sodanige verdere tydperk R,00 (woorde: ), wat op dieselfde wyse betaal moet word. 5. DIE HUURDER van (a) (b) moet betaal vir alle elektrisiteit en water wat aan die eiendom voorsien word; moet alle bedrae wat kragtens hierdie huurooreenkoms verskuldig is, vry bankkommissie betaal; ( c) mag nie die huurooreenkoms sedeer of oordra nie; (d) (e) (f) (g) mag nie sonder die skriftelike toestemming van die VERHUURDER die geheel of n gedeelte van die eiendom aan enigiemand behalwe sy onmiddellike gesin vir die okkupasie daarvan onderverhuur nie; mag die gehuurde eiendom slegs vir woondoeleindes gebruik tensy die VERHUURDER se skriftelike toestemming vir die gebruik daarvan vir ander doeleindes verkry word; moet die eiendom skoon, bewoonbaar en netjies hou en die tuin versorg en in stand hou; mag nie sonder die skriftelike toestemming van die VERHUURDER strukturele of ander veranderings, byvoegings of verbeterings aan die eiendom aanbring nie;

- 4 - (h) (i) (j) moet die VERHUURDER of sy behoorlik gemagtigde AGENT toelaat om die eiendom te alle redelike tye te ondersoek; mag nie deur opsetlike handeling of deur versuim enigiets doen of toelaat dat dit gedoen word wat die versekeringspolisse op die eiendom ongeldig sal maak of die premies daarvoor sal laat styg nie; en mag nie n geraas of steurnis veroorsaak wat die stil en rustige okkupasie van sy of haar bure enigsins sal benadeel nie. 6. DIE VERHUURDER (a) is vir die instandhouding en onderhoud van die buitekant van die eiendom, met inbegrip van die dak, verantwoordelik; (b) is nie verantwoordelik vir skade wat weens lekkasie, reën, hael, sneeu, brand of die onderbreking van die water- of elektrisiteitstoevoer of enige oorsaak hoegenaamd vir die HUURDER veroorsaak word nie; ( c) is vanaf die datum van ondertekening van hierdie huurooreenkoms verantwoordelik vir die betaling van belasting en dienskoste waarvoor die eiendom aangeslaan word; (d) (e) en (f) is daarop geregtig om te eniger tyd gedurende die geldigheidstermyn van die huurooreenkoms van die HUURDER te vereis om die eiendom op die HUURDER se onkoste te herstel tot dieselfde toestand as waarin dit op die datum van okkupasie was; moet onverwyld strukturele gebreke herstel wat in die eiendom verskyn; is verantwoordelik vir die herstel en instandhouding, na gelang van die omstandighede, van die binnekant van die eiendom, met inbegrip van alle plafonne en kook-, verhittings-, verkoelings-, beligtings-, loodgieters- en lugreëlingsinstallasies asook enige deel van deure, vensters en installasies. Commented [AVN1]: Ek voel die omstandighede moet omskryf word om latere dispute te voorkom KAS] Commented [AVN2R1]:

- 5-7. In die geval van die algehele of gedeeltelike vernietiging van die eiendom of n gedeelte daarvan weens enige oorsaak is die VERHUURDER daarop geregtig om die huurooreenkoms te beëindig, by gebreke waarvan dit voortduur, maar die HUURDER is gedurende die tydperk waartydens die eiendom herstel word, op n proporsionele vermindering van huurgeld geregtig. Die HUURDER het geen vergoedingseis teen die VERHUURDER nie, maar indien die vernietiging te wyte is aan die versuim of nalatigheid van die HUURDER, sy gesin, bediendes of persone wat die eiendom met sy toestemming okkupeer, is die VERHUURDER onder daardie omstandighede daarop geregtig om vergoeding te eis vir die skade wat die VERHUURDER gely het. 8. Indien die HUURDER versuim om die huurgeld of n gedeelte daarvan op die opeisbaarheidsdatum daarvan te betaal of n ander voorwaarde van hierdie huurooreenkoms verbreek en 7 (sewe) dae lank in gebreke bly nadat hy n kennisgewing van die VERHUURDER ontvang het wat betaling van die huurgeld of herstel van die breuk, na gelang van die geval, eis, of indien die HUURDER insolvent raak, het die VERHUURDER die reg om hierdie huurooreenkoms onverwyld te kanselleer en om die verhuurde eiendom weer te betree en daarvan besit te neem sonder benadeling van enige eis wat die VERHUURDER teen die HUURDER vir verskuldigde huurgeld, skadevergoeding, kontrakbreuk of andersins mag hê. Indien die VERHUURDER hierdie huurooreenkoms kanselleer en die HUURDER die reg om te kanselleer betwis en in okkupasie van die eiendom bly, moet die HUURDER in afwagting van die skikking of beslissing van enige eis hetsy deur onderhandeling of deur gedingvoering voortgaan om n bedrag gelyk aan die maandelikse huurgeld waarvoor in hierdie huurooreenkoms voorsiening gemaak word maandeliks vooruit op die eerste dag van die maand te betaal en die VERHUURDER is daarop geregtig om sodanige betaling te aanvaar en te verhaal, en die VERHUURDER se eis om kansellering wat dan in geskil is word nie deur sodanige aanvaarding benadeel of enigsins geaffekteer nie. Indien die geskil in die guns van die VERHUURDER beslis word, word die betalings wat kragtens hierdie klousule gedoen en ontvang is, geag bedrae te wees wat deur die HUURDER betaal is ten opsigte van skade wat deur die VERHUURDER gely is weens die kansellering van hierdie huurooreenkoms en/of die onwettige besetting van die eiendom deur die HUURDER. - 6 -

9. Enige verslapping, toegewing of kwytskelding wat die VERHUURDER of sy AGENTE aan die HUURDER toestaan of enige kondonasie deur die VERHUURDER van n verbreking van die bepalings van hierdie huurooreenkoms bind nie die VERHUURDER nie en hy is te alle tye daarop geregtig om te eis dat die HUURDER alle verpligtinge behoorlik en stiptelik uitvoer. 10. Enige kennisgewing wat die VERHUURDER aan die HUURDER wil bestel, word geag geldig bestel te wees indien dit per voorafbetaalde, geregistreerde brief aan die HUURDER by die eiendom gestuur is of deur die VERHUURDER of sy AGENT by sodanige adres gelaat is. Elke kennisgewing word geag ontvang te gewees het drie (3) dae na die versending daarvan per geregistreerde pos of op die dag waarop dit kragtens hierdie kontrak per hand afgelewer is. 11. Die HUURDER kies die eiendom as sy domicilium citandi et executandi en stem toe tot die regsbevoegdheid van die landdroshof ten opsigte van geregtelike stappe wat uit hierdie huurooreenkoms ontstaan. 12. Geen wysiging van die bepalings van hierdie huurooreenkoms is van krag nie tensy dit op skrif gestel en deur die VERHUURDER en HUURDER of hulle behoorlik aangestelde AGENTE geteken is. 13. Die koste van hierdie huurooreenkoms tesame met seëlreg daarop word deur die HUURDER betaal. 14. n Deposito gelykstaande aan een maand se huurgeld is betaalbaar deur die HUURDER. Indien enige skade aan die eiendom aangerig is wanneer die HUURDER die huurhuis verlaat, word die onkoste uit die deposito verhaal.

- 7-15. Spesiale voorwaardes: - 8 -

Die partye het in die teenwoordigheid van die ondergetekende getuies hulle handtekening hierop geplaas: Deur die VERHUURDER te op die dag van 20. AS GETUIE: 1. VERHUURDER 2. Deur die HUURDER te op die dag van 20. AS GETUIE: 1. HUURDER 2.