NASIONALE SERTIFIKAAT (BEROEPSGERIG) LEWENSORIËNTERING (IKT KOMPONENT) (Tweede Vraestel) NKR VLAK 3 AANVULLENDE EKSAMEN 2010

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Foto-redigering vir sun.ac.za

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Bankstate LPF Systems BK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

2 nd Chances... Wiskunde

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

REKORD- EN EINDEKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

EKURHULENI NOORD DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

Inleiding...17 Toepassings- teenoor stelselprogrammatuur...17 Die bedryfstelsel...17 Toepassingsprogrammatuur...22 Toets en verbeter jou kennis...

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Transcriptie:

(7601023) -1- NC1380(A)(M2)V NASIONALE SERTIFIKAAT (BEROEPSGERIG) LEWENSORIËNTERING (IKT KOMPONENT) (Tweede Vraestel) NKR VLAK 3 AANVULLENDE EKSAMEN 2010 (7601023) 2 Maart (X-Vraestel) 09:00 12:00 Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n 1-bladsy-antwoordblad.

(7601023) -2- NC1380(A)(M2)V TYD: 3 UUR Druktyd ingesluit PUNTE: 200 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. 12. 13. 14. 15. Lees AL die vrae aandagtig deur. AFDELING A moet op die aangehegte ANTWOORDBLAD beantwoord word. Skryf jou eksamennommer in die blokkie voorsien en sluit die antwoordblad in jou omslag in. Beantwoord AL die vrae in AFDELING B en AFDELING C. Gebruik gepaste toepassingsprogramme en plaas jou drukstukke in jou omslag. Maak seker dat elke drukstuk die KORREKTE vraagnommer en jou eksamennommer vertoon. Let wel dat druktyd by die toegelate drie uur ingsluit is. Geen addisionele druktyd sal toegelaat word nie. Stoor jou werk met gereelde tussenposes om die verlies van ingesleutelde data tydens kragonderbrekings te voorkom. Indien 'n rekenaar of drukker onklaar sou raak, sal die toesighouer die nodige reëlings tref om jou in staat te stel om voort te gaan met die eksamen en die werklike tyd wat verlore gaan, sal addisioneel toegelaat word. 'n Speltoetser moet gebruik word. Geskrewe eksamennommers is nie aanvaarbaar nie. Punte sal nie toegeken word vir uitdrukke sonder eksamennommers nie. Uitdrukke wat gemerk moet word, moet in dieselfde volgorde gerangskik word as die vraestel se vrae. Handig slegs een uitdruk per vraag in. Elke antwoord moet gedruk word op 'n aparte bladsy. Gebruik een kant van die bladsy. Tydsduur wat by elke afdeling aangedui is, is slegs 'n riglyn om die vraestel betyds voltooi. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel gebruik word. Skryf netjies en leesbaar.

(7601023) -3- NC1380(A)(M2)V AFDELING A: TEORIE PUNTE: 30 PUNTE TYD: 30 MINUTE Beantwoord hierdie vrae op die ANTWOORDBLAD voorsien. Skryf jou EKSAMENNOMMER in die blokkie voorsien. Sluit die ANTWOORDBLAD in jou omslag in. Inligting- en Kommunikasietegnologie soos toegepas in sosiaal, moderne, regs, fisiese wêreld en toepassingsagteware. VRAAG 1 Dui aan of die volgende stellings WAAR of VALS is. Kies die antwoord en skryf slegs 'waar' of 'vals' langs die vraagnommer (1.1 1.10) op die ANTWOORDBLAD. 1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 Wanneer krag na die rekenaar gelei word (aanskakel), laai 'n program van LAG ('ROM') die stelsel. Toepassingsagteware kan gebruik word om Windows sagteware te installeer. 'n Ikoon is 'n klein grafiese prentjie wat 'n program, datalêer of ander rekenaarfunksies verteenwoordig. Stelselsagteware is die sagteware wat benodig word om die loop ('running') van die rekenaar te beheer. 'n Profielvorm ('Template') is 'n spesiale dokument wat algemene inhoud en instellings verskaf wat jou help om 'n nuwe dokument te skep. [5] VRAAG 2 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee is. Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommer (2.1 2.5) op die ANTWOORDBLAD neer. 2.1 2.2 2.3 2.4 2.5 (-,?) kan nie in 'n lêernaam gebruik word nie. 'n Lêer is ʼn versameling (velde, rekords). Die spoed van die SVE word gemeet in (MHz, GB). Veldname kan (meer as 50, tot en met 50) karakters bevat. Deur die grootte van jou (LSG, LAG) te vergroot, sal die rekenaar se werkverrigting verbeter. [5]

(7601023) -4- NC1380(A)(M2)V VRAAG 3 Kies 'n woord uit KOLOM B wat by 'n beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A E) langs die vraagnommer (3.1 3.5) op die ANTWOORDBLAD neer. KOLOM A KOLOM B 3.1 3.2 Versamelings van ongeprosesseerde feite Die opdrag wat gegee sal word om 'n disket vir eerste gebruik voor te berei of om alle bestaande data uit te wis op die diskette A B C D bladsyoriëntasie internet data Ms Word 3.3 3.4 3.5 'n Program wat gebruik kan word vir die versameling van data. Die lang, nou bladsy word portret genoem en die kort, breë bladsy word landskap genoem 'n Naam wat aan 'n rekenaar gegee word om dit vir die persoon maklik te maak om op sy persoonlike rekenaar aan te teken E F G H I J domeingebruikernaam persoonlike rekenaar hernoem formateer databasis Java [5] VRAAG 4 Pas die gegewe datatipes by die velde wat onder hulle gelys is. Skryf slegs die korrekte datatipe langs die vraagnommer op jou ANTWOORDBLAD neer. TEKS DATUM/TYD JA/NEE MEMO GELDEENHEID OLE OBJECT NOMMER OUTONOMMER HIPERSKAKEL 4.1 4.2 4.3 4.4 4.5 Werknemernommer Van Datum Salarisse ID [5]

(7601023) -5- NC1380(A)(M2)V VRAAG 5 Jy is gevra om navorsing te doen wat aan die jeug van jou gemeenskap aangebied sal word in die vorm van 'n PowerPoint-aanbieding. 5.1 Bespreek kortliks VYF stappe wat jy sal moet volg wanneer jy aanvanklik vir die voorlegging voorberei. (5 1) (5) 5.2 Watter punte sal jy in gedagte hou wanneer jy jou voorlegging maak? (5 1) (5) [10] TOTAAL AFDELING A: 30 AFDELING B: WOORDVERWERKING AGTERGROND: Jy is aangestel as student in opleiding by jou kollege. Jou lynbestuurder het jou gevra om 'n possamesmeltingdokument voor te berei wat studentuitslae aan hul ouers en voogde kommunikeer. Bestudeer die volgende inligting en volg dan die instruksies. VRAAG 6.1 PUNTE: 10 PUNTE TYD: 9 MINUTE 6.1 Gebruik Databasis- en Woordverwerkingsprogramme OF Woordverwerkingprogram slegs om dokumente wat in Possamesmelting gebruik word, voor te berei. Voeg 'n kopskrif in met jou eksamennommer (links) en VRAAG 6.1 (regs). MOENIE DIE TABEL TIK PRESIES SOOS GEGEE NIE! 6.1.1 Berei die volgende DATABRON voor deur gebruik te maak van font Arial, grootte 12: Velde Rekord 1 Rekord 2 OUER John Lebakeng David Smith STUDENT Peter Bronwyn ADRES 123 Thagastraat Sleutel jou eksamennommer in STAD Johannesburg Pretoria KODE 2000 0000 TOETS1 56 77 PRAKTIES1 85 53 6.1.2 Verander die bladsyoriëntasie na landskap en maak seker dat alle inligting leesbaar is.

(7601023) -6- NC1380(A)(M2)V 6.1.3 Stoor die lêer as UITSLAE op jou disket of volgens jou Kollege Eksamenregulasies. 6.1.4 Druk die dokument en plaas die drukstuk in jou eksamenomslag. [10] VRAAG 6.2 PUNTE: 70 PUNTE TYD: 60 MINUTE 6.2 Berei die hoofdokument vir samesmelting voor. 6.2.1 Sit 'n kopskrif in met jou EKSAMENNOMMER (links) en VRAAG 6.2 (regs). 6.2.2 6.2.3 6.2.4 6.2.5 6.2.6 6.2.7 6.2.8 6.2.9 6.2.10 6.2.11 6.2.12 Sleutel die letter in soos op die volgende bladsy getoon. Stel beide linker- en regterkantlyne op 1 /2.54cm/10. Gebruik font COURIER NEW grootte 12. Skep 'n 'tab stop' op 4.5 / 11.5cm en blok die boonste adres. Sleutel VELDNAME in waar aangedui met [...]. Sit die tabel in en vetdruk die opskrifte. Sleutel 'n bladsynommer in, onder, regs op die bladsy. Sleutel 'n voetskrif in: EERSTERMYN-UITSLAE in bokas, vetdruk, kursief en rig links. Laat 4 reëlspasies oop vir 'n handtekening van die AKADEMIESE BESTUURDER. Stoor die lêer as UITSLAE2 op jou disket of volgens jou Kollege Eksamenregulasies. Druk die brief en plaas die drukstuk in jou eksamenomslag.

(7601023) -7- NC1380(A)(M2)V JOU KOLLEGE sent entreer reer, vetdruk,, 20pt Vandag se datum Privaatsak 1 MIDRAND 1234 [OUER] [ADRES] [STAD] [KODE] Ons het aan die einde van die eerste termyn gekom en wil graag 'n paar belangrike aangeleenthede aan u kommunikeer. Soos u weet, assesseer ons die studente op 'n gereelde basis. Die studente ontvang 'n jaarplan aan die begin van die jaar met al die assesseerdatums. Die Interne Deurlopende Assessering (IDASS)-punte sluit teorie en praktiese komponente in. Die studente voltooi ook 'n Geïntegreerde Summatiewe Assesseringstaak (GOAT) by die kollege. Hierdie assessering word intern sowel as ekstern gemodereer om te verseker dat die goeie standaard behoue bly. Die kollege stuur die IDASS- en GOATuitslae na die departement en hulle bereken die finale punt deur gebruik te maak van 'n formule wat die IDASS-, GOAT- en finale eksamenpunte insluit. Daarom is dit belangrik dat studente geen assessering mis nie. Slegs 'n geldige doktersbrief sal aanvaar word as verskoning vir afwesigheid tydens assessering. Klasbywoning is baie belangrik en studente wat nie die klas gereeld bywoon nie sal ʼn geskrewe waarskuwing ontvang. Daar word van die student verwag om die ouer of voog se handtekening te kry om te bevestig dat hulle kennis neem van die waarskuwing. Na die tweede geskrewe waarskuwing sal die ouers of voogde ingeroep word om die aangeleentheid verder te bespreek. Ons studente is belangrik vir ons en daarom het ons die Studentondersteuningsentrum toegerus met die nuutste tegnologie om ons te help om die studente te help om enige leertekorte te vul. Ons het ook 'n professionele berader aangestel wat tydens kantoorure beskikbaar is. Sy kan gekontak word by 011 123 4567 bylyn 890 as jy 'n afspraak wil maak om die student se bywoning en uitslae te bespreek.

(7601023) -8- NC1380(A)(M2)V - - bladsy breuk Staat van Uitslae Termyn 1 sent Studentnaam: [STUDENT] entreer reer, vetdruk, onderstreep,, 16pt ASSESSERING TEORIE/PRAKTIES PERSENTASIE T1 Teorie [TOETS1] P1 Prakties [PRAKTIES1] Minimum slaagvereistes: Beroepsvakke: 50% Fundamentele vakke: 40% tensy anders aangedui in die Assesseringriglyne. Vir enige verder navrae, skakel ons gerus by 011 123 4565/6. Die uwe M LATA AKADEMIESE BESTUURDER Voltooi asseblief die afskeurstrokie hieronder en stuur terug aan studente-ondersteuning voor Vrydag.... Hiermee neem ek, (ouer/voog naam), ouer/voog van (studentnaam) in (Vlak en klasgroep) kennis van ontvangs van uitslae en bygaande inligting vir die termyn. Ons wil bevestig dat ons julle korrekte kontakbesonderhede het. Neem asseblief ʼn minuut en gee aan ons die volgende inligting: Huis telefoonnommer: Werk telefoonnommer: Ouer/Voog handtekening Datum 1.5lsp Volle justeri ng [70]

(7601023) -9- NC1380(A)(M2)V VRAAG 6.3 PUNTE: 8 PUNTE TYD: 7 MINUTE 6.3 Smelt die DATABRON en HOOFDOKUMENT saam in 'n nuwe dokument. 6.3.1 Gebruik die databrondokument geskep in VRAAG 6.1 en die hoofdokument geskep in VRAAG 6.2. Smelt hierdie TWEE DOKUMENTE in een NUWE DOKUMENT saam. 6.3.2 Verander die vraagnommer in die kopskrif na VRAAG 6.3. 6.3.3 Stoor die lêer as UITSLAE3 op jou disket, of volgens jou Kollege Eksamenregulasies. 6.3.4 Druk die TWEE briewe in die saamgesmelte dokument. Verseker dat VRAAG 6.3 in die kopskrif vertoon en dat die bladsynommering in die voetskrif wys op beide briewe. Plaas die drukstukke in jou eksamenomslag. [8] TOTAAL AFDELING B: 88 AFDELING C: SPREITABEL AGTERGROND: Studente-ondersteuning het die afskeurstrokies van al die studente ontvang, maar moet uitwerk hoeveel hulle terugontvang en nie ontvang het nie vir statistiese doeleindes. Gebruik 'n spreitabelprogram vir VRAAG 7. VRAAG 7.1 PUNTE: 20 PUNTE TYD: 18 MINUTE 7.1 Sleutel die data hieronder verskaf in. 7.1.1 Sleutel jou EKSAMENNOMMER (links) en VRAAG 7.1 (regs) in as kopskrif. 7.1.2 Gebruik skrif Arial grootte 12. 7.1.3 Moenie die ry- en kolomopskrifte insleutel nie. Dit is slegs ingesit om aan te dui watter selle gebruik moet word. Jy sal gepenaliseer word vir die gebruik van verkeerde seladresse. 7.1.4 Pas die kolomwydtes aan om die inhoud soos aangedui in te pas.

(7601023) -10- NC1380(A)(M2)V 7.1.5 Vertoon die syfers as heelgetalle. 7.1.6 Stoor die spreitabel as STATISTIEK op jou disket, of volgens die Kollege Eksamenregulasies. 7.1.7 Druk die spreitabel op 'n A4-portret-bladsy. 7.1.8 Druk die spreitabel met ry- en kolomopskrifte en plaas die drukstuk in jou eksamenomslag. A B C 1 STUDENTE-ONDERSTEUNINGSENTRUM 2 EERSTE TERMYNPUNTE 3 KOMMUNIKASIE MET OUERS/VOOGDE 4 5 VLAK EN BRIEWE AFSKEUR GROEP 6 GESTUUR STROKIES 7 ONTVANG 8 L2 OA1 345 305 9 L2 TT1 150 144 10 L2 MM1 127 120 11 L2 EM1 255 180 12 L3 OA1 298 215 13 L3 TT1 126 122 14 L3 MM1 95 95 15 L3 EM1 188 122 16 L4 ALL 560 450 [20] VRAAG 7.2 PUNTE: 50 PUNTE TYD: 45 MINUTE 7.2.1 Herwin die spreitabel STATISTIEK en maak die volgende veranderinge: 7.2.2 Verander VRAAG 7.1 in die kopskrif na VRAAG 7.2. 7.2.3 Maak al die veranderinge soos aangedui op die spreitabel en volgens die instruksies hieronder. 7.2.4 Vetdruk die hoofopskrif in ry 1, verander die fontgrootte na 18, voeg saam en sentreer dit oor kolomme A tot D. 7.2.5 Verander die opskrif in ry 3 na kursief, fontgrootte 14, voeg saam en sentreer dit oor kolomme A tot D.

(7601023) -11- NC1380(A)(M2)V 7.2.6 Onderstreep die opskrif in ry 5, voeg saam en sentreer dit oor kolomme A tot D. 7.2.7 Verander die kolomopskrifte na vetdruk en rig regs. 7.2.8 Voeg kolomme by vir PERSENTASIE ONTVANG soos aangedui op die spreitabel. 7.2.9 Voeg rye in vir TOTALE, MEESTE ONTVANG, MINSTE ONTVANG, HOEVEELHEID GROEPE soos aangedui op die spreitabel. 7.2.10 Verskaf formules waar dit voorkom asof die letters van die alfabet die volgende berekeninge doen: (Gebruik die selverwysings in plaas van die eintlike selinhoud. Jy sal gepenaliseer word vir die gebruik van verkeerde seladresse.) A B C D E % ONTVANG = AFSKEURSTROKIES ONTVANG gedeel deur BRIEWE ONTVANG. Kopieer soos aangedui. TOTALE = Die som van die kolom. Kopieer soos aangedui. MEESTE ONTVANG = Die hoogste aantal ontvang. MINSTE ONTVANG = Die laagste aantal ontvang. HOEVEELHEID GROEPE = Tel die groepe. 7.2.11 Vertoon al die syfers in kolomme B en C as heelgetalle. 7.2.12 Vertoon die persentasies % met geen desimale nie. 7.2.13 Sorteer die persentasies met ooreenstemmende inligting in afnemende volgorde. 7.2.14 Sit die horisontale sowel as vertikale lyne in soos aangedui. 7.2.15 Verander die kolomwydtes om die spreitabel op een A4-portretbladsy te pas. Moenie die 'fit to page'-funksie gebruik nie. 7.2.16 Stoor die spreitabel as STATISTIEK2 op jou disket, of volgens die Kollege Eksamenregulasies.

(7601023) -12- NC1380(A)(M2)V 7.2.17 Druk die spreitabel sonder ry- en kolomopskrifte en plaas die drukstuk in jou eksamenomslag. A B C D 1 STUDENTE-ONDERSTEUNINGSENTRUM 2 3 EERSTE TERMYNPUNTE 4 5 KOMMUNIKASIE MET OUERS/VOOGDE 6 7 AFSKEUR 8 BRIEWE STROKIES % 9 VLAK EN GROEP GESTUUR ONTVANG ONTVANG 10 11 L2 OA1 345 305 A 12 L2 TT1 150 144 13 L2 MM1 127 120 14 L2 EM1 255 180 15 L3 OA1 298 215 16 L3 TT1 126 122 17 L3 MM1 95 95 18 L3 EM1 188 122 19 L4 ALL 560 450 20 21 TOTALE B 22 MEESTE ONTVANG C 23 MINSTE ONTVANG D 24 AANTAL GROEPE E [50]

(7601023) -13- NC1380(A)(M2)V VRAAG 7.3 PUNTE: 12 PUNTE TYD: 11 MINUTE 7.3.1 7.3.2 7.3.3 7.3.4 7.3.5 7.3.6 7.3.7 Herwin die spreitabel STATISTIEK2. Verander VRAAG 7.2 in die voetskrif na 7.3. Vertoon die formule. Verander die kolomwydtes sodat al die formules heeltemal en duidelik vertoon. Maak seker dat die spreitabel op 'n A4-portret-bladsy sal druk. Moenie die 'fit to page'-funksie gebruik nie. Stoor die spreitabel as STATISTIEK3 op jou disket of volgens die Kollege Eksamenregulasies. Druk die spreitabel sonder ry- en kolomopskrifte (rande) en plaas die drukstuk in jou eksamenomslag. [12] TOTAAL AFDELING C: 82 GROOTTOTAAL: 200

(7601023) -14- NC1380(A)(M2)V ANTWOORDBLAD EKSAMENNOMMER: AFDELING A VRAAG 1 VRAAG 2 1.1 2.1 1.2 2.2 1.3 2.3 1.4 2.4 1.5 [5] 2.5 [5] VRAAG 3 VRAAG 4 3.1 4.1 3.2 4.2 3.3 4.3 3.4 4.4 3.5 [5] 4.5 [5] VRAAG 5 5.1 (5) 5.2 (5) [30]