BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC

Vergelijkbare documenten
Agtergrond Inligtingsdokument. vir Kommentaar

MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT

LEWER U KOMMENTAAR ASSEBLIEF! Keisie Rivier Grondbewaringswerke

OMGEWINGSIMPSTUDIEPROSES VOORGESTELDE STEELPOORT POMPOPGAARSKEMA EN MEEGAANDE INFRASTRUKTUUR. Agtergrond-inligtingsdokument.

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT

OMGEWINGSIMPAKEVALUERING (OIE) Voorgestelde Thyspunt Transmissielyn Integrasieprojek OIE NUUSBRIEF (November 2009)

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

Basiese Impakbepaling vir die rehabilitasie van die Kouga Dam, Baviaans Plaaslike Munisipaliteit, Oos-Kaap AGTERGROND INLIGTING DOKUMENT

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

Doel van hierdie dokument

AGTERGROND-INLIGTINGSDOKUMENT

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT

VERSLAG. Opsomming van Voorlopige Terreinseleksieverslag; Kantoorgebonde Identifisering van Gebiede waarin Eksplorasieterreine Geplaas kan word

AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE EN AANSOEK OM LISENSIE VIR AFVALBESTUUR

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (OIS): MYNREGTE EN ANDER AANVERWANTE LISENSIËRING PROSESSE: VOORGESTELDE PLATINUM GROUP METALS MYNE EN VERWANTE INFRASTRUKTUUR

PUBLIEKE OPE DAG EN BELANGHEBBENDE VERGADERING, RAKENDE DIE VOORGESTELDE KUDU INTEGRASIE PROJEK, TE GARRIES, OP 9 FEBRUARIE

OMGEWINGSINVLOEDBEPALING: BEOOGDE TRU-OSMOSE-AANLEG BY HENDRINA KRAGSENTRALE, MPUMALANGA UITVOERENDE OPSOMMING: FINALE BASIESE INVLOEDBEPALINGSVERSLAG

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (BASIESE STUDIE): VOORGESTELDE TRU-OSMOSEAANLEG, YSTERERTSHANTERINGSFASILITEIT, SALDANHAHAWE

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT

1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

Gids vir Byvoordele eise

September Doel van hierdie dokument

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

AGTERGROND-INLIGTINGSDOKUMENT

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

OMGEWINGSIMPAK EVALUERING PROSES VOORGESTELDE GEKONSENTREERDE SONKRAK (GSK) AANLEG EN GEASSOSIEERDE INFRASTRUKTUUR IN DIE NOORD-KAAP PROVINSIE

SALDANHABAAI MUNISIPALITEIT

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER)

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT:

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

EKURHULENI NOORD DISTRIK

PUBLIEKE OPE DAG EN BELANGHEBBENDE VERGADERING, RAKENDE DIE VOORGESTELDE KUDU INTEGRASIE PROJEK, TE VANRYSDORP, OP 2 MAART 2006 TEEN 18:00

OMGEWINGSINVLOEDBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE WINDENERGIE-AANLEGTE (SUID & NOORD) OP DIE OOSTELIKE PLATO NABY DE AAR, NOORD-KAAP APRIL 2012

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

REKORD- EN EINDEKSAMEN

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

LAP Spiraal Arm Inligting Sessies Notas vir sessies gehou in Carnarvon Williston en Brandvlei Oktober 2017

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Inleiding Tot Die Jagluiperd

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

VERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

OMGEWINGSIMPAKBEPALING STUDIE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

Kodes vir Afkeurredes

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

Terugvoer van wegbreekgroepe. Algemene jaarvergadering 2015

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel

PRESTASIE- BESTUUR-2015 HANDLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AANSOEK OM STUDIELENING

Transcriptie:

y BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC OMGEWINGSIMPAKSTUDIE PROSES Voorgestelde ontwikkeling van `n Nuwe-Generasie Korrektiewe Fasiliteit in Paarl, Wes Kaap. DEA REF. NO: 12/12/20/2190 AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT - APRIL 2011 This document is also available in English Die AGTERGROND BETREFFENDE DIE VOORGESTELDE PROJEK DOEL VAN HIERDIE DOKUMENT Die doel van hierdie Agtergrondinligtingsdokument (AID) is om belangstellende en belanghebbende partye (B&BPe) in te lig oor die Omgewingsimpakevaluering (OIE) wat vir die oprigting van `n Nuwe-Generasie Korrektiewe Fasiliteit (gevangenis) langs die huidige Allandale Gevangenis, onderneem word. Publieke insae en kommentaar, rakende die voorgestelde ontwikkeling, word verwelkom. Indien u kommentaar wil lewer op die projek kan u die aangehegde Registrasie Vorm voltooi, die publieke vergadering bywoon en/of skriftelike navrae aan die Openbare Deelnamekonsultante hieronder rig. Sodra u registreer as `n B&BPe sal u die geleentheid kry om `n bydra te lewer tot die proses. U sal ook kan bevestig of u knelpunte en voorstelle ter harte geneem is tydens die impakstudie en besluitnemings proses. Die Departement van Openbare Werke (DOW) het namens die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD) voorgestel om `n 3000 gevangene Nuwe-Generasie Korrektiewe Fasiliteit (gevangenis) te bou. Die voorgestelde gevangenis sal op Gedeeltes 32 en 35 van Plaas 527, langs die huidige Allandale gevangenis, in die noord-oostelike buitewyke van Paarl (Wes Kaap), gebou word (sien Figuur 1 Ligginskaart). Die Groenheuwel en Fairyland woonbuurte grens aan die noorde kant van die voorgestelde terrein (Figuur 2). Die area is onontwikkeld en word tans deur die Allandale gevangenis gebruik vir die verbouing van groente. Die voorgestelde projek vorm deel van `n nasionale program wat geimplementeer is om die oorbevolking van gevangenisse in Suid Afrika aan te spreek. Die oorbevolking van gevangenisse is `n groot probleem waarmee die DKD gekonfronteer word. Die Nuwe-Generasie Fasiliteit was dus ontwerp en voorgestel om die probleem te bekamp. Die voorstel is ontwerp op grond van internasionale beste praktyke en riglyne. Boland Omgewingskonsultante is as onafhanklike konsultant aangestel om die verlangde Omgewings-impakevaluering (OIE) en openbare deelnameproses vir die bogenoemde voorgestelde projek te onderneem. Die eerste fase van `n OIE is die Bestekopnamefase (Scoping), wat gedoen word om `n begrip te kry van die potensiële omgewingskwessies rakende die projek en om te bepaal waar verdere inligting benodig word. Die tweede fase (Impak-evalueringsfase) evalueer geidentifiseerde impakte, waartydens bestuurs- en versagtingsmaatreëls voorgestel word om die impakte sodoende te verminder. Insae van rolspelers en belangstellende en belanghebbende partye (B&BPe) word in ag geneem. Geregistreerde B&BPe sal deurlopend op hoogte gehou word van vordering gemaak m.b.t. die proses. Neem asseblief kennis dat slegs geregistreerde B&BPe inligting sal ontvang oor die projek. U is welkom om hierdie dokument te versprei/sirkuleer na ander persone en organisasies wat geinteresseerd sal wees in die voorgestelde projek. Boland Omgewingskonsultante Posbus 250, Worcester, 6849 R301 Paarl N1 Voorgestelde nuwe gevangenis Tel: 023 347 0336 Faks: 023 347 5336 E-pos: comment@bolandenviro.co.za Web: www.bolandenviro.co.za / Project Documents 4km Figuur 1: Liggingskaart om Gedeeltes 32 en 35 van Plaas 527, Paarl aan te dui in die landskap (Bron - 1:250 000 Topo-kadasterkaart 3318 en 3319).

Paarlberg N1 PAARL SSK New Orleans Allandale Tronk Gedeeltes 32 & 35 van Plaas 527, Paarl Fairyland Groenheuwel Berg Rivier R301 Bo Dal Josafat Straat Figuur 2: Google Earth satelliet beeld (2010) vanuit `n noordelike rigting. Die ligging van die Allandale Tronk op verskeie Gedeeltes van Plaas 527 word aangedui (rooi buitelyn), asook Gedeeltes 32 en 35 van Plaas 527 (geel buitelyn) wat dien as die liggingsterrein van die voorgestelde Nuwe-Generasie gevangenis. Paarl Sentrale Sake Kern (SSK), aangrensende woonbuurte asook die hoofweë word op die kaart aangedui. Fairyland Winkel Begrafplaas A B Parkering Plaas 527 / 32 Bewaarders Behuising Parkering Landbou grond Funksionele Dienste Kern Plaas 527 / 35 Dam Bewaarders Behuising Aangrensende Wingerd Figure 3: Skematiese voorstelling van die Nuwe-Generasie gevangenis op die Allandale terrein. Rooi areas dui tronk sones aan, waar blou die funksionele, diens en administratiewe kern aantoon. Sport en ontspannings geriewe word ook beplan. A en B toon die voorlopige alternatiewe ingangsroetes aan.

TOEPASLIKE WETGEWING Die Nasionale Wet op Omgewingsbestuur (Wet 107 van 1998) (soos gewysig) maak voorsiening vir die identifisering en evaluering van aktiwiteite wat `n potentiële nadelige effek op die omgewing kan hê. Hierdie aktiwiteite benodig alvorens omgewingsmagtiging van relevante owerhede vir die onderneming daarvan. Die Departement van Openbare Werke vereis in hierdie geval omgewingsmagtiging van die Departement van Omgewingsake (Nasionaal, namens die Departement van Korrektiewe Dienste, i.t.v. die nuwe OIE Regulasies (Junie 2010), voordat die projek kan begin. Omvattende, onafhanklike omgewings-studies word dus uitgevoer i.t.v. die regulasies. Die voorgenome ontwikkeling gee aanleiding tot die volgende gelyste aktiwiteite: Aktiwiteit Beskrywing van die Aktiwiteit Nommer Goewermentskennisgewing (GK) Regulasie 544 (Junie 2010) Aktiwiteite wat `n Basiese Omgewingsimpakstudie vereis. 13 18 Die konstruksie van fasiliteite of infrastruktuur vir die opgaar, of vir die opgaar en hantering, van gevaarlike stowwe, waar welke opgaring plaasvind in houers met `n totale kapasiteit van 80, maar nie meer as 500 kubieke meter. Beskrywing: Die voorgestelde ontwikkeling vereis die opgaar van brandstof (petrol/diesel) en olie vir kragopwekkers tydens noodgevalle soos krag onderbrekings, en moontlik waterverhitting. Die opvulling of storting van enige material van meer as 5 kubieke meter in, of die baggering, uitgrawing, verwydering of verskuiwing van grond, sand, skulpe, skulpgruis, spoelklippe of rotse uit `n waterloop. Beskrywing: Die Applikant beplan om `n huidige dam op die terrein te sloop, en die waterloop te rehabiliteer. 38 Die uitbreiding van fasiliteite vir die transmissie en verspreiding van elektrisiteit, waar die vergrote kapasiteit meer as 275 kv sal wees en die ontwikkelingsvoetspoor sal toeneem. Beskrywing: Huidige elektrisiteits-netwerk gaan opgegradeer word om die voorgestelde ontwikkeling te akkommodeer. Goewermentskennisgewing Regulasie 545 (Junie 2010) benodig `n Bestekopname- en Omgewingsimpak-evaluering 15 Fisiese verandering van onontwikkelde, onbeboude of verlate grond vir residensiële, kleinhandel-, kommersiële-, ontspannings-, nywerheids of institusionele gebruik indien die totale area wat omskep word 20 hektaar of meer is. Beskrywing: `n Area van ongeveer 39ha, wat tans deur die Allandale gevangenis gebruik word vir die verbouing van groente, gaan omskep word vir die konstruksie van die 3000 gevangene fasiliteit, wat interne paaie, parkeer areas, sport en ontspannings-geriewe, administratiewe geboue, ens. insluit. Goewermentskennisgewing Regulasie 546 (Junie 2010) Aktiwiteite wat `n Basiese Omgewingsimpakstudie vereis. 3 Die bou van maste of torings van enige materiaal of tipe wat gebruik word vir doeleindes van telekommunikasie-uitsending en radiouitsending, waar die mas: (a) geplaas staan te word op `n terrein wat nie voorheen vir die doel gebruik is nie, en (b) hoër as 15 meter sal wees, maar uitgesonderd aanhegsels aan bestaande geboue en maste op dakke. In die Wes Kaap: iii. Gebiede binne stedelike gebiede maar buite kommersiële en nywerheidsgebiede. Beskrywing: Die voorgestelde ontwikkeling vereis die installering van tele-kommunikasie torings. Ander relevante wetgewing sluit die volgende in: Gedeelte 38 van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (25 van 1999) Argeologie, Erfenis en Visuele Impakevaluering; Grondgebruik Beplanningsordinansie (Ordinansie No. 15 van 1985) hersonerings aansoek wat gelyktydig met die OIE proses uitgevoer sal word; Nasionale Waterwet (36 van 1998) moontlike sloping van `n dam en die rehabilitasie van `n waterloop.

DIE OMGEWINGS-IMPAKEVALUERINGS (OIE) PROSES Die omgewingstudie word in die volgende drie fases onderneem: Fase 1: Aansoek (reeds afgehandel) Fase 2: Omgewings-bestekopname (word tans onderneem) Fase 3: Omgewings-impakevaluering (sodra die Bestekopname-verslag en Studieplan deur die Departement van Omgewingsake aanvaar is) ONS IS HIER (APRIL 2011) Aansoekvorm Bestekopname Aanvanklike Publieke Deelname en Registrasie Voorlopige Bestekopname-verslag Finale Bestekopname-verslag Omgewingimpak-Evaluering (OIE) Spesialis Studies Voorlopige Omgewingsimpakverslag Finale Omgewingsimpak-verslag Inhandiging van OIE aan Owerheid (DOS) Inhandiging van Finale Bestekopname-verslag en Studieplan aan Owerheid Goedkeuring Figuur 4: Aansoek en Bestekopname-Proses Figuur 5: Die OIE-Proses RAAK BETROKKE BY DIE PUBLIEKE DEELNAME PROSES Publieke Deelname vorm n kardinale deel van die OIE Proses. Dit is dus belangrik dat relevante rolspelers en Belangstellende en Belanghebbende Partye (B&BPe) geidentifiseer word en betrokke raak by die Publieke Deelname Proses (PDP) vanaf die aanvang van die voorgestelde projek. Hierdie proses gee vir jou, as lid van die publiek, die geleentheid om meer uit te vind van wat voorgestel word, om enige kwessies, goedvinde of besware wat u mag hê, uit te lig. Die insae wat vanaf B&BPe ontvang word vorm n belangrike deel van die OIE Proses en sal die relevante owerhede meehelp met hul besluitnemings-proses. Neem asseblief kennis dat opdaterings van die projek en verdere inligting slegs aan geregistreerde B&BPe gesirkuleer sal word. Die volgende stappe word gevolg om effektiewe publieke deelname te verseker: STAP 1: STAP 2: STAP 3: STAP 4: STAP 5: STAP 6: Adverteer die OIE proses in die Paarl Post tydens verskeie fases van die proses; Uithandiging van pamflette en pos van geregistreerde briewe en agtergrondinligtingsdokumente aan aangrensende grondeienaars en persone geleë naby die voorgestelde ontwikkeling; Oprigting van kennisgewing borde op die terrein van die voorgestelde ontwikkeling, asook in publieke plekke in die plaaslike gemeenskap; Registreer B&BPe en rolspelers gedurende die verloop van die proses; Terugvoer van inligting aan B&BPe d.m.v. konsultasies, `n publieke vergadering, werkswinkels met rolspelers, asook fokusgroepvergaderings; Nooi B&BPe uit om insae te lewer op die voorlopige en finale Bestekopname- en Impakevaluerings-verslae.

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE BESTEKOPNAME FASE VOORGESTELDE OPRIGTING VAN `N NUWE-GENERASIE KORREKTIEWE FASILITEIT (GEVANGENIS) BY DIE ALLANDALE GEVANGENIS PAARL, WES KAAP DEA REF. NO: 12/12/20/2190 PUBLIEKE DEELNAME PROSES BELANGSTELLENDE EN BELANGHEBBENDE PARTYE REGISTRASIE VORM APRIL 2011 DATUM BESONDERHEDE VAN DIE PARTY: NAAM VERLANGDE KONTAK METODE POS ADRES STRAAT ADRES POSKODE TELEFOON NOMMER SELFOON NOMMER POSKODE FAKS NOMMER E-POS ADRES WATTER BELANGE HET U IN DIE VOORGESTELDE ONTWIKKELING? LYS ENIGE KOMMENTAAR EN VRAE T.O.V. DIE VOORGESTELDE PROJEK: (u is welkom om addisionele bladsye te gebruik, indien nodig) Getal addisionele bladsye: GAAN U DIE PUBLIEKE VERGADERING BYWOON? JA: NEE: Stuur vorm na: Me. Marizanne Vos Boland Omgewingskonsultante Posbus 250, Worcester, 6849 Tel: 023 347 0336 Faks: 023 347 5336 E-pos: comment@bolandenviro.co.za