Voorwoord deur die Skoolhoof, Francois Nel

Vergelijkbare documenten
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Laerskool Horison Graad

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2019 IN SAMEWERKING MET 10/10 SKRYFBEHOEFTES. (ouers is welkom om van hierdie opsie gebruik te maak)

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

Leerling-inligting: Van: Graad:

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

AANSOEK OM STUDIELENING

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

Pre-Graad R / Graad R

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

2015 AKADEMIESE JAAR

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2018

LAERSKOOL PARK. Op die Algemene Ouervergadering gehou op 23 Oktober 2018, is gelde vir 2019 soos volg vasgestel :

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

INLIGTING 2018 GRAAD 8

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

Naskool Tel:

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

Tjokkerjol Speelgroepie

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL

Wher e l ittle is gre at

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Laerskool Olifantsvallei

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

2017 AANSOEK OM TOELATING

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

Transcriptie:

OM

Voorwoord deur die Skoolhoof, Francois Nel Geagte Ouer U het so pas die beste belegging in belang van u kind gemaak om hom / haar in te skryf by die beste Laerskool in die stad! Baie geluk! Daar bestaan uiteraard by elke ouer sekere verwagtinge wat van die skool en die Graad 1 juffrou gekoester word. Ons wil u egter gerusstel omdat ons in funksionele en kwaliteit onderwys op al die tersaaklike vlakke van elke individuele graad en leerder voorsien. CHRISTELIKE WAARDES Ons handhaaf Christelike norme en waardes en wil graag n verlengstuk wees van die waardesisteem wat u alreeds by die huis gevestig het. Ons leer ons leerders die belangrikste Christelike waardes wat die vorming van die volledige mens ten grondslag lê soos eerlikheid, getrouheid, ordelikheid, dissipline en die afhanklikheid van God Drie Enig. SELFBEELDONTWIKKELING By Jim Fouché word ons leerders se selfkonsep as die belangrikste deel van sy/haar bestaan uitgebou en opgebou om hom / haar veilig te laat voel, aangesien u kind n nuwe, vreemde wêreld betree waar alles nog vir hom / haar onbekend is. Dit is baie belangrik dat ons elke kind optimaal ontwikkel volgens sy / haar eie individuele aanleg, vermoë en belangstelling. AKADEMIE Alhoewel akademie vir ons prioriteit is, geniet kulturele en fisiese vaardighede ewe veel aandag. Leerders word nie net visueel en ouditief gestimuleer nie, maar ook fisiek en emosioneel. SPORT & KULTUUR Ons aanvaar volle verantwoordelikheid om om te sien na die liggaamlike welstand van ons leerders sowel as die uitbreiding van ons kultuurskatte. Dit bly vir ons n prioriteit om elke leerder in totaliteit op te voed. Ons wil graag n beroep op u doen om toe te sien dat u kind ten minste aan een kultuuraktiwiteit en een winter- en een somer sportsoort deelneem. OUERBETROKKENHEID Daar bestaan n vennootskap tussen die skool en die ouerhuis omdat ons dieselfde doel betreffende die opvoeding van die kind nastreef. Ons wil u graag aanmoedig om betrokke te bly en by die verskillende komitees en projekte in te skakel sodat ons saam met u aan ons kinders net die beste te kan gee. Ons koester elke kind by Jim Fouché, daarom is ondersteunende spanwerk waarbinne elkeen se bydrae so belangrik is, die bestuurstyl wat ons gebruik. Mag Psalm 139: 14 15 ook elkeen van ons gebede vir ons kinders verwoord: Ek wil u loof, want U het my op n wonderbaarlike wyse geskep. Wat U gedoen het, vervul my met verwondering. Dit weet ek seker: geen been van my was vir U verborge toe ek gevorm is waar niemand dit kon sien nie, toe ek aanmekaargeweef is diep in die moederskoot Baie welkom aan elke ouer en spesiaal aan u kind as voornemende Jim Fouché leerder. Francois Nel SKOOLHOOF

ALGEMENE INLIGTING: 1. SKOOLKLERE: Die skool beskik oor n klerebank. Nuwe, sowel as tweedehandse klere, word teen billike pryse verkoop. Ure beskikbaar. Maandag, Woensdag & Donderdag: 12:30 14:30, Dinsdag 12:30 14:00, asook 16:30 17:30 en Vrydag 12:30 14:00. In die somer trek die dogters n groen rokkie met kortmou wit hempie en wit sokkies aan. In die winter dra hulle n groen langbroek met ons nuwe sweetpakbaadjie of skooltrui of n groen rokkie, langmou wit hemp, met swart lang kouse, of groen kniekouse asook n das. Dogters mag slegs donkergroen linte en groen haarbande dra. Oorbelletjies slegs klein ringetjies of die goue / silwer knoppies word toegelaat. Die seuns dra in die somer n wit kortmou hemp en grys kort broek en in die winter n wit langmouhemp, das en grys langbroek met skoolkouse met ons nuwe sweetpakbaadjie of skooltrui met. Alle klere en skoene moet asseblief duidelik gemerk wees. Kinders tot Gr 4 mag in die somer kaalvoet skool te kom. Wanneer leerders sportdrag aantrek, trek hulle tekkies en wit sokkies (nie secret socks nie) daarby aan. Geen truie by sportdrag nie. Slegs sweetpakbaadjie. Die Klerewinkel sal ook die dag voordat die skool heropen vir nuwe akademiese jaar oop wees, asook aan die einde van die jaar wanneer leerders hul Verslagkaarte by die skool kom afhaal. Klerewinkel tel. nr.: 051 5225951 Annemarie van Rhijn 2. KULTUURBEDRYWIGHEDE IN DIE GRONDSLAGFASE: Voortrekkers: Vanaf Graad 1 word kinders in spanne gedeel en gaan ook al kamp. Liefde vir God, volk en taal word gekweek. Ledegeld beloop R370 per jaar. Hempies ± R110 Onderbaadjie R100. Landsdiens: By die Landsdiens word leerders geleer van die 4 liefdes. Liefde vir God, Natuur, skepping & medemens en kinders het deel aan opvoedkundige uitstappies, asook kampe. Ledegeld beloop R200 wat die T-hemp insluit. Kunswedstryd: Elke tweede jaar neem ons aan die kunswedstryd deel deur middel van musiek, sang, spreekkore en individuele gedigte. Redenaars: Elke kwartaal kry verskillende kinders uit elke klas kans om voor n gehoor op te tree. Ons reël ook n aand saam met ander skole vir Gr 3-leerders. Koor: Juniorkoor en Senior Primêre koor tree by verskeie geleenthede op. Die kinders wat aan die koor deelneem, word eers getoets vir nootvastheid. Musiek: Leerders kan inskryf vir onderrig in klavier, blokfluit, klawerbord en musiekteorie. Vanaf graad 2 kan hul ook kitaarlesse neem. 3. SPORT: Moedig asseblief u kinders aan om vanaf Graad 1 reeds by een somer en een wintersportaktiwiteit in te skakel aangesien noodsaaklike vaardighede aangeleer word. Dit vorm die basis vir die daaropvolgende jare se afrigting en is noodsaaklik vir die motoriese ontwikkeling van die kind. Rugby: Netbal: Krieket (Mini): Vanaf Graad 1 speel ons seuntjies gedurende die tweede kwartaal al in die skoleliga. Ons dogters speel ook ligawedstryde gedurende die tweede kwartaal. Seuns en dogters is hier welkom. Die wagwoord is deelname en genot. Basiese vaardighede van krieket word aangeleer. Tennis: Ons is tans bevoorreg om ook deur professionele afrigters afgerig te word. Billike tariewe word kwartaalliks vir hierdie puik diens gehef. Gereelde toernooie word gereël vir verdere blootstelling. Atletiek: Grondslagfase leerders neem vanaf Graad 1 af aan naellope deel. In die winter kan die langasems aan landloop deelneem. Graad 1 atlete hardloop 1 km ver. Hokkie: Ons bied ook hokkie afrigting aan vanaf Graad 1: Toernooie en ligas vind in die derde Skaak: kwartaal plaas. Vanaf Graad 1 kan leerders ook hieraan deelneem. Aangesien skaak konsentrasie by kinders bevorder word deelname aan hierdie sportsoort sterk aangemoedig.

FINANSIES: 1. Rekeninge: Ons finanisiële stelsel is gerekenariseer. Indien u enige onduidelikheid het in verband met u rekening, versoek ons u om die rekening afdeling te skakel. 2. Skoolgeld: Sien vorm aangeheg. 3. Debietorders: Die skool maak van bank debietorders gebruik om skoolfonds in te vorder. Administratiewe en ander kostes word hierdeur beperk. Ons doen n beroep op u as ouers / voogde om asseblief waar dit moontlik is van die stelsel gebruik te maak. Hierdie reëling moet elke jaar hernu word. Debietorders strek slegs van Februarie tot November. Die volle jaarlikse skoolfonds kan met debietorder betaal word, die volle bedrag word dan deur 10 gedeel. 4. Kwytskelding: Dit is die ouers se eie verantwoordelikheid om vir kwytskelding aansoek te doen voor 31 Januarie. U moet asseblief persoonlik die beursaansoekvorm by die kantoor kom afhaal. Daar word n beroep op ouers gedoen om vroegtydig vir kwytskelding aansoek te doen, aangesien die goedkeuring van n aansoek baie tyd in beslag neem. Ouers wie se aansoek om kwytskelding vir skoolgeld goedgekeur of afgekeur is, sal individueel daarvan in kennis gestel word. 4. Musiek: Ons musiekafdeling is geprivatiseer en dit word bedryf soos n musiekskool. Gelde aangeheg. Busgeld: Die busdiens vanaf Langenhovenpark en Universitas is geprivatiseer. Vir enige navrae rondom die roetes, busgelde en enige ander navrae, kan u gerus die Hoërskool, skakel by 051 5021760. Alle bedrae vir volgende jaar is onderhewig aan verandering soos vasgestel na die Begrotingsaand.

Middagstudie: Lokale: Aparte lokale vir Graad 1 5. Gr 6 7 is gesamentlik in een lokaal. Tyd: Grondslagfase leerders gaan direk na skool na hulle studie klasse. Ook gedurende eksamentye. Hulle bly dus voortdurend onder toesig van n volwasse persoon. Die amptelike studie vir almal begin om 13:00 (Grondslagfase) & 14:00 (Gr 4 7) en ouers kan hulle volgens keuse wat op die aansoekvorm gemaak word self by hulle onderwyseres kom haal of na 16:30 by die nasorgsentrum kom kry. Elke dag van Maandag tot Donderdag word huiswerk gekontroleer, maar op Vrydag is dit gesamentlike toesigklas. (Slegs in skoolkwartale) Kostes: Sien onder Kennisgewing: Een kalendermaand skriftelike kennisgewing moet vooraf gegee word indien n kind die sentrum sou verlaat en die ouer bly aanspreeklik vir betaling van die geld vir die kennisgewingmaand. Rooster vir Graad 1 & 2: 1. Eet 2. Huiswerk 3. Pouse 4. Huiswerk Rooster vir Graad 3 7: 1. Studeer 14:00 16:00 2. Pouse 16:00 Elke leerder kry om 16:00 koeldrank in die somer en n bekertjie sop / warm sjokolade / tee / koffie in die winter. Elke kind bring steeds soos in die verlede n middagpakkie met toebroodjies. ** Vakansiesorg: Ons bied ook vakansiesorg aan vir leerders gedurende vakansietye. Benodigdhede vir Grondslagfase: Elke onderwyseres sal in die eerste week briefies uitgee met die nodige benodigdhede.

OM PRIMêRE SKOOL JIM FOUCHé Toelatingsvorm VOLMAG EN ONDERNEMING Posbus 32019 Tel.: 051-5225951 Fichardtpark 9317 Faks. 051-5220681 Die Leerder mag onder geen omstandighede tot die skool toegelaat word nie, tensy die geboortesertifikaat / identiteitsdokument(kind en ouers) & Oorplasingsvorm ingehandig word nie. LEERDERBESONDERHEDE Kantoorgebruik Van: Toelatingsdatum: Volle voorname: Noemnaam: Geslag: S D Geboortedatum Jaar Maand Dag Huidige graad: Identiteitsnommer: Graad & seksie Toelatingsnommer Die leerder is in hierdie skool die Oudste 2e oudste 3e oudste 4e oudste Aantal kinders in hierdie skool: Koshuis: Behendigheid Regs: / Links: Kerkverband: Gesinsnommer Ras: Wit Bruin Swart Indiër Ander Mediesefonds: Nr.: Hooflid: BESONDERHEDE VAN OUERS / VOOGDE BIOLOGIESE VADER / VOOG BIOLOGIESE MOEDER / VOOG Van: Van: Vrl: Titel: Vrl: Titel: Volle name: Huwelikstatus: ID nr.: Beroep: Werkgewer: Volle name: Huwelikstatus: ID nr.: Beroep: Werkgewer: huis: werk: huis: werk: Selfoon: e-pos: Posadres: Straatadres(domicilium): Poskode: Selfoon: e-pos: Posadres: Straatadres(domicilium): Poskode: Woon by: Vader / Moeder (omkring) Was dié leerder voorheen in Jim Fouché Primêr / Saailand? JA / NEE (omkring)

BESONDERHEDE VAN VORIGE SKOOL: Volle naam van vorige skool: Volledige adres van vorige skool Poskode: Enige terapie ontvang: RO / Didakties / Arbeidsterapie / Spraak / Ander Laaste datum by bogenoemde skool: 20 / / Hoogste Graad geslaag: NAME VAN BROERS & SUSTERS IN HIERDIE SKOOL: Graad: Graad: Graad: Graad: NAAM VAN FAMILIELID Naam & Van Adres: huis Selfoon: VOLMAG EN ONDERNEMING DEUR OUER / VOOG: 1. Ek gee volmag aan die skoolhoof om in dringende gevalle, soos ongelukke, epidemies of skielike siekte, na goeddunke in my plek op te tree. 2. Ek onderneem om alle boeke en / of toerusting, wat aan bogenoemde leerders in bruikleen gegee is, aan die Skoolhoof terug te besorg wanneer hy daarom vra en die koste van alle items wat nie in redelike toestand terugbesorg word nie, te vergoed. 3. Skoolfonds betaalbaar met inskrywing. 4. Ek aanvaar die geldende skoolreëls as bindend vir my en my kind. 5. Afskrif van vorige punteverslag / kleuterskoolverslag. Aangeheg: Ja Nee 6. Oorsplasingsvorm van vorige skool Aangeheg; Ja Nee 7. Afskrifte van die ID Dokumente. (Leerder & beide ouers) Aangeheg: Ja Nee Debietorder Kontant / Tjek Hiermee neem ek kennis dat skoolfonds vooruitbetaalbaar is en onderneem om op die volgende wyse te betaal (Merk met n kruisie) Sport / Kultuur: (Merk in watter sport / kultuur leerder gaan deelneem) Atletiek Rugby Netbal Krieket Tennis Swem Hokkie Landsdiens Musiek Skaak Koor JFFJ Voortrekkers Landloop Noem ander sportsoorte HANDTEKENING VAN OUER 1 HANDTEKENING VAN OUER 2 Datum

Lys van benodigdhede 2012/2013 Graad 1 ALLES MOET DUIDELIK GEMERK WEES. 1 Dik Inkleurboek / Aktiwiteitsboek 1 x stoflap 1 Pakkie inkleurpotlode Steadler (12) 1 x 30cm liniaal 4 x grys HB potlode Steadler I uitveër Steadler 1 x 2 liter roomysbak (ouers) 2 x pakke uitdraaikryte 1 Springtou 3 x gomstafies -35g 1 x sneesdoekies 1 m DC fix 1 x skerpmaker & houer 1 denim stoelsakkie 1 goeie skêr (linkshandiges ook beskikbaar) 2 Flip file boek met 30 sakkies 1 stel Flardkaarte 1 x A4 dik hardebandboek 128bl 2 x witbord koki penne ( nie swart) 1 Plastiek koevertsakkie 1 wit- en swartbord 1 Vanil leessakkie & sinnesakkie 1 x boontjiesak Graad 2 1 Boontjiesakkie 1 Tennisbal 1 Springtou 1 stel Flardkaarte 1 witbord kokipen 1 wit- & groenbordjie 1 stoelsakkie 1 klein stoflappie 1 skêr 1 x 2 liter roomysbak (ouers) 2 pakkies inkleurpotlode Steadler [Skrif & Wisk] 10 grys HB potlode (Steadler) 1 pakkie uitdraaikryte 1 groot pak sneesdoekies 2 x 20 bl Flip File 2 x uitveërs 2 x 30 cm liniaal 2 Gomstafies Pritt 35g 2m DC fix 1 x A5 Hardebandboek met indeks(a B C) vir persoonlike woordeboek. 1 skerpmaker staal 1 sakrekenaar 1 maatband (vir Wisk) 20 gekleurde blaaie (80g) 1 lugverfrisser Graad 3 1 pakkie Steadler kleurpotlode 1 Skerpmaker 2 gate met houer 6 x HB potlode 1 x A4 dik hardeband 196bl 1 Steadler uitveër Flip File 50 bl 1 pak sneesdoekies groot Skêr Sakrekenaar 1 blou Bic pen (geel & blou) Maatband 1 pak uitdraaikryte 2 groot gomstafies 1 wit- & groenbordjie 1 liniaal met cm & mm 1 stel Flardkaarte 1 Boontjiesak 1 Tennisbal 1 Springtou 1 stoflap 2 x witbordkoki penne (Rooi & Blou) 1 x 2 liter roomysbak (ouers) 1 plastiek koevertsakkie met knippie Graad 4 1 uitveër 2 HB Potlode / pacer met loodjies 1 30 cm liniaal Pritt Skêr Kleurpotlode 1 Skerpmaker dromsoort 1 x 50 bl flip file (Portefeulje) & 1 x 30 flip file (NWT) Tweetalige woordeboek (indien moontlik) 1 x 10 bl flip file (weekbriewe) 2 x Bic blou penne Sneesdoekies (met naam op) Graad 5-7 Meetkunde stel Inkleurpotlode Pritt Sakrekenaar (net graad 7) Blou penne HP Potlode / Pacer Uitveër Skerpmaker 30 cm liniaal Skêr 30bl Flip file vir leerareaportefeulje Verklarende Woordeboek (Afr Gr 6 & 7) Woordeboek (Engels Gr 6 & 7) 1 x 30 flip file (NWT) Nie Graad 7 >>>> Graad 1 pakkette beskikbaar by Edunation, Langenhovenpark (051 4465075) en Prellerplein (051 4360205) Gr 1 = R350, R 375 & Gr 3 R325 **Die stoel-, lees- en sinnesakke is by die Klerewinkel beskikbaar. OM

PRIMêRE SKOOL JIM FOUCHé Aansoekvorm: Middagstudie Naam & van van leerder: Ouerdom van leerder: Graad: Meld grade van ander boeties / sussies in middagstudie: OM Enige allergië: Enige medikasie & tyd: Meld tyd wanneer u kind die studieklas op sy eie moet verlaat OF Meld tyd wanneer u, u kind by die lokaal wil kom haal: OF Meld plek waar u, u kind wil kom haal indien dit nie by die studieklas is nie. Woon u kind die sentrum by op n Vrydag? Ja Nee OUERS SE BESONDERHEDE: Vader Naam & Van Adres: huis werk Selfoon Moeder Naam & Van Adres: huis werk Selfoon Datum waarop dit in werking moet tree:... Naam van mediesefonds: Nr. Kontakpersoon & telefoonnommer in geval van nood: 1. 2. ALGEMEEN: 1. Hiermee onderneem ek om elke maand voor of op die 7 de (sewende) van die maand die bedrag Verskuldig, vooruit te betaal. 2. Indien geld nie betaal word nie, kan u kind ongelukkig nie die volgende maand toegelaat word nie. 3 Indien u kind nie kan aanpas by die middagstudie nie of nie die reëls nakom nie, sal hy/sy na drie skriftelike waarskuwings versoek word om ander reëlings in die middag te tref. 4. Ek onderneem om die kantoor die oggend te skakel indien my kind die middagstudie gaan bywoon nie. 5. Ek is bewus daarvan dat daar na 17:30 geen toesig meer by die skool is nie. 6. Indien u nie self u kind soos gewoonlik by die lokaal kan kom afhaal nie, moet u per brief / telefonies die betrokke dame in kennis stel en toestemming verleen dat n ander persoon u kind kan kom oplaai. Kennisgewing: Een kalendermaand skriftelike kennisgewing moet vooraf gegee word indien n kind die sentrum sou verlaat en die ouer bly aanspreeklik vir betaling van die geld vir die kennisgewingsmaand. Handtekening :. Datum :

Januarie of 1ste maand SKOOLFONDS (Betaalbaar oor 11 maande) PM x10 (Feb - Nov) Kw 1 Kw 2 Kw 3 Kw 4 Per Jaar Graad 1 800.00 580.00 1960.00 1740.00 1740.00 1160.00 6600.00 Graad 2 800.00 550.00 1900.00 1650.00 1650.00 1100.00 6300.00 Graad 3 800.00 550.00 1900.00 1650.00 1650.00 1100.00 6300.00 Graad 4 800.00 550.00 1900.00 1650.00 1650.00 1100.00 6300.00 Graad 5 800.00 550.00 1900.00 1650.00 1650.00 1100.00 6300.00 Graad 6 800.00 615.00 2030.00 1845.00 1845.00 1230.00 6950.00 Graad 7 800.00 580.00 1960.00 1740.00 1740.00 1160.00 6600.00 SO 800.00 550.00 1900.00 1650.00 1650.00 1100.00 6300.00 1 Kind Volprys 2 Kinders Volprys Betaal 3 Kinders 2½ 4 Kinders Betaal 3 Betaal 5 Kinders 3½ NASORG (Betaalbaar oor 11 maande) Per Maand Kw 1-3 Kw 4 Per Jaar 1 Kind 240.00 720.00 480.00 2640.00 2 Kind 480.00 1440.00 960.00 5280.00 3 Kind (2½) 550.00 1650.00 1100.00 6050.00 4 Kind (3) 660.00 1980.00 1320.00 7260.00 Daggeld R20 MUSIEK Per Kw 1 Instr + Teorie Per Kw 2 instr + Teorie Per Kw Slegs Instrument 1 Kind 650.00 1300.00 325.00 2 Kind 1300.00 2600.00 650.00

POSBUS 32019 * FICHARDTPARK * 9317 LAVENDERSTRAAT * GARDENIAPARK * BLOEMFONTEIN 051-5225951 / 5227031 051-5220681 E-POS: info@psjf.co.za 2 November 2012 Geagte Ouers SKOOLFONDS 2013 Lees asseblief hierdie brief noukeurig. Hierin is baie belangrike inligting vervat. 1. Ingevolge die Wet is die betaling van skoolfonds verpligtend. Verder bepaal die wet dat die hele jaar se skoolfonds vooruit betaalbaar is. 2. Ons wil graag ouers tegemoet kom wat nie die volle bedrag eenmalig kan vereffen nie. Daarom is gereël dat ouers formeel mag aansoek doen om die jaar se skoolfonds maandeliks af te betaal: 11 paaiemente (Januarie tot November), elke maand stiptelik voor die 7 de van die maand. Die nodige aansoekvorm sal 9 Januarie 2013 aan die oudste en enigste leerders gegee word. 3. Artikel 40 van die Wet maak daarvoor voorsiening dat die betaling van skoolgelde deur n regsproses afdwingbaar is. 3.1. Indien n ouer in gebreke bly om die volle jaar se skoolfonds voor 7 Feb 2013 te betaal sonder om n afbetalingsooreenkoms met die skool op die voorgeskrewe vorms aan te gaan, is die skool geregtig om onmiddellik met n regsproses te begin om die volle jaar se skoolgeld te vorder. 3.2. Verder, indien n ouer wat n afbetalingsooreenkoms met die skool aangegaan het, een maand in gebreke sou bly om die afbetaling op die Skoolfonds na te kom, is die volle jaar se uitstaande bedrag onmiddellik betaalbaar. Indien die ouer dan in gebreke sou bly om die volle skoolgeld te vereffen, sal die rekening oorhandig word vir invordering. 4. Die Wet maak ook voorsiening vir verskillende vorme van vrystelling van die betaling van Skoolfonds vir ouers in laer inkomstegroepe. Ouers wat dink dat hulle vir vrystelling kwalifiseer, mag op die voorgeskrewe vorm aansoek doen. Aansoekvorms vir vrystelling moet deur die ouer by kantoor afgehaal word, en sal 9 Januarie 2013 by kantoor beskikbaar wees. Die vorm moet voor of op 31 Januarie 2013 by die skool ingehandig word. 5. Op die Begrotingsvergadering gehou 1 November 2012 is daar besluit dat die verpligte betaling van skoolfonds vir 2013 soos volg daar sal uitsien: JANUARIE PER LEERDER (Betaalbaar voor of op 9 Januarie 2013) FEBRUARIE TOT NOVEMBER JAARLIKSE SKOOLFONDS PER LEERDER Graad 1 R800.00 R580.00 per maand R6600.00 Graad 2,3,4,5 & SO R800.00 R550.00 per maand R6300.00 Graad 6 R800.00 R615.00 per maand R6950.00 Graad 7 R800.00 R580.00 per maand R6600.00 Indien daar enige verdere onduidelikheid is, geliewe die skoolkantoor te skakel. Vriendelike groete FA Nel SKOOLHOOF

AANSOEKVORM VIR DIE AFBETALING VAN SKOOLFONDS OOR N TYDPERK VAN 11 MAANDE (Januarie tot November) Ons wil graag ouers tegemoet kom wat nie die volle bedrag eenmalig kan vereffen nie. Daarom mag ouers n formele aansoek aan die Beheerliggaam rig om Skoolfonds oor 11 maande af te betaal. Indien n ouer in gebreke bly om die volle jaar se skoolfonds voor 7 Februarie 2012 te betaal sonder om n afbetalingsooreenkoms met die skool aan te gaan, is die skool geregtig om onmiddellik met n regsproses te begin om die volle jaar se skoolgeld te vorder. Die vorm moet asseblief volledig deur albei ouers voltooi word. Ouers wat aansoek doen vir kwytskelding van Skoolfonds moet ook die vorm voltooi. Skoolfondsrekeningnommer: LEERDERBESONDERHEDE: Van Volle Name Graad 1. 2. 3. 4. 5. OUERINLIGTING: BIOLOGIESE VADER BIOLOGIESE MOEDER Titel: Titel: Van: Van: Volle name: Volle name: Huwelikstatus: Posadres: Woonadres: Huwelikstatus: Posadres: Woonadres: Identiteitsnommer: Werkgewer: (Indien u vir u self werk - die naam & aard van besigheid) Werkgewer adres: Identiteitsnommer: Werkgewer: (Indien u vir u self werk - die naam & aard van besigheid) Werkgewer adres: Telefoon (Huis): Telefoon (Werk): Selnommer: Handtekening: Telefoon (Huis): Telefoon (Werk): Selnommer: Handtekening: Dui asseblief aan hoe skoolfonds betaal sal word: Maandeliks(voor die 7de van elke maand): Kwartaaliks: Debietorder: Die aanbod tot maandelikse betaling van skoolgelde word aanvaar onderhewig aan die uitdruklike voorwaarde dat gereelde en stiptelike betaling geskied. Sou gereelde en stiptelike betaling nie geskied nie, sal die hele uitstaande bedrag ten opsigte van die skoolgeld opeisbaar en betaalbaar wees

POSBUS 32019 * FICHARDTPARK * 9317 LAVENDERSTRAAT * GARDENIAPARK * BLOEMFONTEIN 051-5225951 / 5227031 051-5220681 E-POS: info@psjf.co.za SUID AFRIKAANSE SKOLEWET NR 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VIR OUERS VAN BETALING VAN SKOOLFOOIE [Merk met n x in toepaslike blokkie] 1. Het die Skoolhoof u ingelig wat die bedrag van jaarlikse skoolfooie beloop? JA NEE 2. Het die Skoolhoof u ingelig dat u verplig is om skoolfooie te betaal en dat die betaling daarvan regtens afdwingbaar is. JA NEE 3. Het die Skoolhoof u ingelig aangaande u reg om aansoek te doen vir vrystelling van die betaling van skoolfooie? JA NEE 4. Verkies u om aansoek te doen vir gemelde vrystelling? (Indien Ja, moet die aansoekvorms by die kantoor afgehaal word en voor 31 Januarie 2011 ingehandig word) JA NEE 5. Verkies u dat die Skool u behulpsaam moet wees in die voltooiing van die aansoek? JA NEE 6. Het die Skoolhoof u voorsien van n vorm waarop u aansoek kan doen om vrystelling? JA NEE 7. Het die Skoolhoof sodanige vorm onderteken? JA NEE 8. Het u die vorm onderteken? JA NEE 9. Het die Skoolhoof aan u n getekende afskrif van die vorm voorsien? JA NEE NAAM VAN LEERDER :.. GRAAD:. FA Nel SKOOLHOOF HANDTEKENING: OUER Datum: