HOËRSKOOL ALBERTON STRAFBELEID 2016

Vergelijkbare documenten
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.

ONDERNEMING EN GEDRAGSKODE. Naam van leerder: Graad 2019:

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DISSIPLINêRE STELSEL LAERSKOOL TUINRAND

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Laerskool Stellenbosch

LAERSKOOL TUINE SKOOLREëLS & DISSIPLINE STELSEL

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

HOËRSKOOL OOS-MOOT AANHANGSEL TOT GEDRAGSKODE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL RUSTENBURG

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

BET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

REKORD- EN EINDEKSAMEN

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LUCAS MEYER PRIMÊRE SKOOL

DISSIPLINêRE KODE VAN DARLING KOLLEGE

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Gedragskode vir Leerders van Hoërskool Wonderfontein High School

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AANSOEK OM TOELATING

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

REGULASIES EN GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE EN ANDERE (Hersien en aangepas 2010)

Laer Gedenkskool Danie Theron

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

DISSIPLINÊRE PROSEDURE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

hierdie gedragskode en al die reëls en regulasies van Laerskool Park getrou na te kom;

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS KENNISGEWING 6903 VAN 2000 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (WET NO. 84 VAN 1996)

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

NASKOOLSENTRUMBELEID

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

GEDRAGSKODES VIR LEERDERS

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

GOUDVELD-HOËRSKOOL LEERDERBYWONINGSBELEID

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

DISSIPLINÊRE BELEID. Prosedure vir die hantering van Kategorie A-oortredings.

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

Bergsig Akademie/Academy

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Transcriptie:

HOËRSKOOL ALBERTON STRAFBELEID 2016 1. STRAFBELEID Oortredings van die skoolreëls en wangedrag word hierin hanteer. Die gepaste straf sal bepaal word deur oorweging te skenk aan of die oortreding per abuis of met opset gepleeg is, of dit n herhaling van n vorige oortreding is en of die vorige oortredings in die betrokke skooljaar begaan is. Die oortredings hieronder vermeld en die strawwe vir die betrokke oortredings is slegs voorbeelde en dien as riglyne van wat te wagte kan wees vir n sekere oortreding. Die adjunkhoof/hoofvoog/departementshoof het steeds n diskresie om n ander toepaslike straf op te lê waar die omstandighede dit regverdig. Indien die hoof/adjunkhoof van oordeel is dat die oortreding ernstige wangedrag impliseer wat permanente uitsetting uit die skool regverdig, sal die saak na die Beheerliggaam verwys word vir n tugverhoor en die uitslag na die Onderwyshoof verwys word vir finale beslissing, of soos die wysigingswet bepaal. Opvoeders, ouers en leerders erken dat tug deel van gesonde opvoedkundige beginsels wat binne skoolverband, sover as wat moontlik is, as n professionele bestuursaangeleentheid hanteer moet word. Wanneer n oortreding gerapporteer word aan die hoof of adjunkhoof/hoofvoog/departementshoof of, indien die hoof/ adjunkhoof/hoofvoog/departementshoof ondersoek instel na so n beweerde oortreding, sal die hoof/adjunkhoof/hoofvoog /departementshoof, die reg hê om die betrokkene se liggaam en/of goed te deursoek in die teenwoordigheid van n getuie en volgens geslag soos deur die wet bepaal, en besit te neem van enige voorwerp wat na bewering betrokke was by die pleging van die oortreding. Sodanige artikels sal deur die skool gehou word by die afhandeling van die tugoptrede teen die leerder, waarna die tuginstelling wat die tug toepas, dit aan die regmatige eienaar daarvan moet terugbesorg. 1

Indien n leerder buite skoolverband of buite skoolure of tydens buitemuurse aktiwiteite hom skuldig maak aan wangedrag, stel die leerder hom bloot aan dissiplinêre optrede of n saak kan by die SAPD aanhangig gemaak word. 2. GEDRAGSKODE n Leerder: o se gedrag moet die etos en missie van die skool weerspieël en nastreef; o moet hom/haar so gedra dat hy/sy nie die skool in diskrediet bring of kan bring nie; of die handhawing van orde en dissipline van die skool benadeel nie; o moet hom/haar weerhou van ongedissiplineerde optrede teenoor personeellede; o moet die menswaardigheid van elke medeleerder respekteer; o moet respek betoon teenoor diegene in gesagsposisies waaronder die skoolbestuur, opvoeders, kapteins van sportspanne, afrigters, skeidregters, ouers, Verteenwoordigende Raad van Leerders en voorsitters van besture. Leerders erken dat dissipline en orde n voorvereiste is vir die bevordering en instandhouding van die gehalte van die leerproses. Leerders erken dat selfdissipline en die nakoming van die skoolreëls ten grondslag lê van dissipline en orde. Die kode bind leerders te alle tye op die skoolterrein, op skooltoere en op welke tyd ookal buite die skoolterrein, wanneer die leerder identifiseer kan word as n leerder van die Hoërskool Alberton. Leerders erken dat nie-nakoming van die gedragskode tot straf sal lei. 3. AKADEMIESE OORTREDINGS Optrede deur die vakonderwyser self: Elke voogonderwyser/vakonderwyser en hoofvoog het die reg om te enige tyd met die ouers telefonies/per brief/sms, te skakel in verband met leerders se werk. 2

Vakonderwysers kan: o n Inskrywing aanteken met die mededeling dat sodanige strafpunte op daardie leerder se strafrekord aangeteken word (LEERDER MOET STRAFVORM TEKEN) o die leerder berispe; o die verrigting van n bepaalde taak of diens deur die leerder vereis; o die leerder gelas om teenoor n bepaalde persoon verskoning aan te teken; o die leerder na die hoofvoog verwys. Optrede deur die hoofvoog: Die hoofvoog het enige van die bevoegdhede waarmee n vakonderwyser beklee word. Skakel ouers/voogde Plaas leerder op detensie Saamstel van n swartlys per graad (sodanige leerders verbeur enige voorregte van die skool - bywoon van funksies, bloktyd, dra van erekleure ens.). Optrede deur die adjunkhoof: Die adjunkhoofde het enige bevoegdheid waarmee n vakonderwyser/hoofvoog beklee word. Skakel ouers/voogde Voer onderhoud met leerder en/of ouers/voogde Plaas leerder op detensie/tydelike skorsing. Optrede deur die skoolhoof Die hoof het enige bevoegdheid waarmee n vakonderwyser/hoofvoog/ adjunkhoof beklee word en het addisioneel daartoe, die bevoegdheid om: n finale waarskuwing aan die leerder uit te reik; die leerder n bepaalde tyd uit die skool te skors. die leerder se ouers/voogde te skakel. die leerder aan n tugverhoor van die beheerliggaam te onderwerp. Indien van n formele klagstaat / Dissiplinêr aankla 3

4. DETENSIEKLASREëLS Toesighouer moet teenwoordige leerders noukeurig afmerk in register. Kinders moet almal uitskryf skoolreëls of spelreëls of wat die detensietoesighouer bepaal. Niemand word toegelaat om huiswerk te doen nie. Niemand mag n ekstra klas bywoon nie - nie sportdeelname nie - niemand word verskoon nie (soos wat die oorspronklike reël was vir detensie) Geen kind mag vroeg loop nie. Leerders verdaag 16:50 sodat hulle met die bus kan ry. Niemand mag n toets tydens detensie skryf nie. Alle fone word vooraf toegesluit in die kluis - aan einde van detensie teruggegee. Geen geselsery nie - eksamentoestande heers. Geen etery nie. Hou seniors en juniors apart. Veral grade wat problematies is. Leerders wat hul skuldig maak aan n oortreding word aangeteken op register. (Ernstige gevalle word dadelink in kantoor aangemeld) ------------------------------------ -------------------------------------- MNR H J SCHOEMAN MNR C BOTHA HOOF BEHEERLIGGAAMVOORSITTER 4

HOëRSKOOL ALBERTON GEDRAGSKODES 2016 No. VLAK 1 OORTREDINGS: PUNTE 10 1 Skooldrag 2 Hare/Naels/Baard/Grimering/Juwele 3 Laatkom vir klas/saal/opening 4 Praat aanhoudend in klas/saal/opening 5 Spoeg 6 Huiswerk nie gedoen/onvolledig 7 Huiswerk by die huis vergeet 8 Boeke of toerusting nie by skool 9 Bemors klaslokale/terrein 10 Erkenningsbewys vanaf ouer nie ingehandig 11 Bank toesigklas 12 Eet/drink in klas 13 Gebruik van selfoon tydens klas 14 Werk nie aan klasopdrag gegee 15 Gooi goed rond/stap rond in klas/ontwrig klas VLAK 2 OORTREDINGS: PUNTE 20 16 Portefeulje-opdragte nie ingehandig nie 17 Huiswerk afgeskryf/oneerlik 18 Huiswerk afskryf Lener 19 Baklei (minder ernstig) 20 Vryery/onsedelikheid 21 Dreig/Intimideer van medeleerders 22 Vloek/Kwetsende opmerkings 23 Ondermyn gesag/arrogansie 24 Vervals handtekeninge/leuens VLAK 3 OORTREDINGS: ERNSTIG 50 25 Selfone in klas-,toets- en eksamenlokale 26 Periode afwesig uit klas sonder verskoning (Bank) 27 Verbale aanval op personeellid 28 Oneerlik tydens toetse en eksamens (Hanteer verder volgens eksamenbeleid) VLAK 4 OORTREDINGS ERNSTIG 29 Afwesig van detensie sonder wettige rede 30 Beskadig eiendom/grafitti/vandalisme 31 Besit van wapens/gevaarlike materiaal en voorwerpe 32 Besit van pornografiese materiaal 33 Besit van alkohol 34 Intimidasie/Viktimisering en rassisme 35 Gebruik van alkohol 36 Rook 37 Diefstal SKORSING 3 DAE 5

VLAK 5 OORTREDING 38 Gebruik van wapens/gevaarlike materiaal en voorwerpe 39 Besit/gebruik/verspreiding van dwelms 40 Kriminele oortreding 41 Aanranding 42 Opruiende (Disruptive) gedrag ERNSTIG INTERNE DISSIPLINêRE GESPREK PUNTE Vir elke 50 punte (opgeloop) (=Vlak 1 + 2) 200 (Opgeloop) (Vlak 1 + 2) Enkel oortreding Vlak 3 Enkel oortreding Vlak 4 Vlak 5 oortreding Herhaaldelike oortredings AKSIE 1 x detensie (3 ure na skool) Hoofvoogde gee name deur aan die adjunkhoofde Adjunkhoofde hanteer volgens beleid Hanteer as vlak 4 oortredings Adjunkhoofde hanteer Skakel ouers/voogde Adjunkhoofde hanteer Skakel ouers/voogde Onderhoud met ouers/voogde en leerder 3 dae skorsing Gemeenskapsdiens Onderhoude met ouers/voogde Finale waarskuwings Skorsing Indien van formele klagstaat Leerder se naam op swartlys geplaas Opskort van voorregte soos Bloktyd, Leerlingraad, Ere-kleure ens. PROSEDURE: Personeel vul aanmeldvorm in met leerder se naam, oortreding se nommer en aantal strafpunte. `n Inskrywing sal slegs ingelees word indien `n leerder by sy/haar inskrywing geteken het. Indien leerder weier om te teken, sal die Adjunkhoofde die probleem hanteer. Alle vlak 1-3 oortredings wat opgeteken is in die personeel se straflêer, moet persoonlik aan Me J van Staden oorhandig word vir die inlees op die rekenaar. Alle vlak 4 5 oortredings word opgeteken in die personeel se straflêer en die naam van die leerder word skriftelik aan n adjunkhoof of hoof deurgegee wat dit sal hanteer. Die administratiewe dame, Me J van Staden, teken die oortredings daagliks op die rekenaar aan. Dinsdae word `n uitdruk gemaak van leerders wat per graad op detensie geplaas moet word. Die hoofvoog werk die uitdruk deur en plaas leerders op detensie vir die daaropvolgende Maandag. Daar word n inskrywing in die leerder se Allie-gids gemaak wat die Ouer/Voog in kennis stel van die aantal punte, datum en tyd van detensie. 6

Detensie word deur een/meer personeellede hanteer (volgens `n rooster) Die Departementshoof aan diens vir die week is ook beskikbaar in hul kantoor om die probleme wat opduik te kan hanteer. Detensie sal op Maandagmiddae van 14:00 tot 17:00 geskied en val onder die beheer van die DETENSIEHOOF. Detensie sal in die detensieklas geskied, waar leerders weekliks `n stuk uitskryfwerk sal ontvang om te voltooi. Die afgehandelde detensielyste gaan Dinsdae-oggende na Me J van Staden wat die leerders krediteer. Leerders wat afwesig is van detensieklas, word in VIR DRIE DAE TYDELIK GESKORS. KLASKAMERBESTUUR. Die stelsel is daar om die personeel se hand sterk te maak en nie om die dissiplinêre rol van die personeellid te vervang nie. Die stelsel kan misbruik word deur personeel wat nie persoonlike bemoeienis met die leerlinge wil maak nie. Jou opdragte moet van so `n aard wees dat die leerlinge presies weet wat van hulle verwag word. Voorbeelde van misbruik: Indien `n hele klas nie hul werk gedoen het nie, bly dit die verantwoordelikheid van die personeellid om `n gepaste straf daar te stel. (Bv. die personeellid werk in pouse) Erkenningsbewyse nie ingehandig nie, kan nie 3 maal na mekaar net aangeteken word nie. Bel die ouers is dan die aangewese pad om te volg. Personeel moet hulself teenoor die ouer kan verantwoord indien daar navrae kom. Personeel moet verantwoordelikheid vir hul leerders/vak/voogklas neem. Personeel wat die stelsel misbruik sal deur die hoofvoog/adjunkhoof/hoof daarop gewys word. Klaskamer bestuur bly van kardinale belang VOORDELE: Straf word opgeteken vir die gebruik by die invul van intervensieprogram vir GDO Geen straf gaan dus ooit verlore nie. Jy kan leerders vinnig op die stoepe straf hy/sy moet net daarby teken. Die hoofvoogde sien die hele tyd `n geheelprentjie van al die oortredings. Dit kan nuttig by die graadvergadering gebruik word. Ons kommunikeer voortdurend met die ouers d.m.v. standaardbriewe. VORMS EN BRIEWE AANGEHEG AS `N ADDENDUM 7

HOËRSKOOL ALBERTON GEDRAGSKODE: AANMELDVORM VLAK 1, 2 + 3 OORTREDINGS PERSONEELLID: VAN EN NAAM VAN LEERDER GRAAD DATUM VAK OORTREDING/ NO. OP LYS AANTAL PUNTE VERLOOR HAND- TEKENING VAN LEERDER ADMIN 8

HOËRSKOOL ALBERTON GEDRAGSKODE: AANMELDVORM VLAK 4 TOT 5 OORTREDINGS DIREKTE AANMELDING BY ADJUNKHOOFDE PERSONEELLID: VAN EN NAAM VAN LEERDER GRAAD DATUM VAK OORTREDING/ NO. OP LYS AANTAL PUNTE VERLOOR HAND- TEKENING VAN LEERDER ADMIN 9

HOËRSKOOL ALBERTON VOORBEELD VAN BLAD IN ALLIEGIDS DETENSIE Hiermee word kennis aan die leerder en Ouer/Voog deurgegee vir detensie wat gesit moet word. STRAF- PUNTE DATUM TYD HANDTEKENING VAN OUER/VOOG HANDTEKENING VAN DETENSIE- PERSONEELLID INDIEN U ENIGE NAVRAE HET KAN DIE SKOOL GESKAKEL WORD. (Me J van Staden - Administratiewe dame) 10

HOËRSKOOL ALBERTON WEEKLIKSE DETENSIELYS - 2016 HOOFVOOG: Graad: DATUM LEERDER TEENW/ AFWESIG OP VIERKANT TEENW/ AFWESIG IN DETENSIEKLAS OPMERKING/TEL.NO ADMIN 11

HOëRSKOOL ALBERTON Posbus 71 Tel 869-7224 Alberton 869-7225 1450 Faks 869-7282 E-pos: hsalberton@global.co.za Webadres:hsalberton.co.za OORTREDING/PLIGVERSUIM NAAM VAN LEERDER:..... GR:.. Geagte mnr/me Langs hierdie weg wil ek u in kennis stel dat u seun/dogter by my in die kantoor was oor die volgende saak: Deur dié skrywe aan u te rig en die saak onder u aandag te bring, word die erns daarvan beklemtoon en word u versoek om dringend aandag aan die saak te skenk. As strafmaatreël vir bogenoemde oortreding, word die volgende stappe teen u seun/dogter geneem, naamlik:.... Indien u my wil skakel of n afspraak wil reël, is u baie welkom. Voltooi asseblief die afskeurstroke en stuur dit saam met u seun/dogter terug. By voorbaat dankie Die uwe ------------------------------------- -------------------------------------- MNR H J SCHOEMAN ADJUNKHOOF HOOF ----------------------------------------------------------------------------------------------------- STUUR ASSEBLIEF TERUG SAAM MET U KIND NAAM VAN LEERDER:. GR: KLAS:.. Mnr & me.. het kennis geneem van die inhoud van die skrywe en aanvaar die tugmaatreëls soos deur die skool opgelê. ----------------------------------------------- ---------------------------------- HANDTEKENING VAN OUER/VOOG DATUM 12