As die skoen jou pas...



Vergelijkbare documenten
Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Totaal: 95 NAAM: VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae in vol sinne:

Jakkals lê eendag heerlik en

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Nota vir die onderwyser/es:

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Antonieme en sinonieme

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Hoe kies n mens n troeteldier?

FAKTORE EN VEELVOUDE

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Abu Ali tel sy donkies

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Direkte en indirekte rede. Naam:

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Dinge wat kan verander

Letterlike en figuurlike taalgebruik

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Memorandum: Voorbeeld van n toets

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

1 Waar ek vandaan kom

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

GRAAD 9 AFRIKAANS VRAESTEL

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

n Tempel Leier besoek Jesus

Transcriptie:

TOETS 1 Datum: Tyd: Begrip totaal: 20 Taal totaal: 30 2 = l5 Stelwerk totaal: l5 + l5 Jou totaal: Jou totaal: 2 = Jou totaal: + Jou groottotaal Lees die teks aandagtig en beantwoord die vrae wat daarop volg. As die skoen jou pas... Liewe Katrien Roosstraat 19 Heuwelsig 3406 28 Desember 2013 1 Dankie vir n besonder interessante week. Ek het dit regtig geniet om saam met jou skool toe te gaan. Die klimraam was n heerlike ondervinding, sonder growwe plekke in die hout of skerp splinters. 2 Ek skryf vandag aan jou om jou te herinner aan die voordele van jou voortreflike nuwe skoene. Jy weet mos, die paar met die groot pienk blomme op? 3 Ek verstaan dat dit jou partymaal frustreer as jy sukkel om die regte skoen aan die regte voet te kry, maar volhard asseblief; hulle is werklik die volmaakte voetvriendelike skoeisel. 4 9781775786986_smk_hl_tes_g06_afr_za.indb 4 11/12/2013 06:56

4 Afgesien van die pragtige pienk kleur en vrolike blomme, is hulle boonop die toonbeeld van gemak. Hulle is so slim ontwerp dat jy die binnesole kan uithaal om te was of in n ander paar skoene te sit sodat ons lekker knus daarin pas. Die sagte wollerige binnekante laat my dink aan wanneer jy ons saggies tussen die kat se pels inwikkel om sy maag te kielie terwyl hy lê en slaap. Wat n salige sensasie! In daardie blommetjieskoene voel dit asof ons op n donsige wattewolk loop n groot verligting ná die stof, skerp klippies, warm teer en geniepsige duwweltjies waarop ons dikwels te lande kom. 5 Aangesien ek die grootste van ons vyf is en die meeste met balans te doen het, is ek mos gewoonlik die een wat seerkry. En ons albei weet wat dan gebeur: ek word van bo tot onder besmeer met daardie onwelriekende pienk salf wat na geskroeide kaneel ruik, en toegeplak met n pleister vol superheld-prentjies. 6 Ek wil dringend by jou pleit: betoon tog die nodige respek teenoor jou arme voete en tone. Ek s nogal geheg aan jou en sou dit graag so wou hou. Beskerm my asseblief teen verdere stampe en stote, teen die pienk salf en die wurgende pleisters. Dra asseblief jou nuwe skoene! Pedikuristies die uwe Groottoon Begrip 1. Aan wie is die brief geskryf? (1) 2. Voltooi die sin hieronder deur n regmerk in die blokkie langs die regte antwoord te maak. ( 1) Die brief is geskryf deur Katrien se ma. Katrien se onderwyser. Katrien se suster. Katrien se groottoon. 3. Is die stelling Die skoene is slim ontwerp waar of onwaar? Gee n rede vir jou antwoord. (2) 5 9781775786986_smk_hl_tes_g06_afr_za.indb 5 11/12/2013 06:56

4. Voltooi die sin hieronder deur n regmerk in die blokkie langs die regte antwoord te maak. (1) Die salf wat op n skraapplek gesmeer word, ruik soos n nat hond. geskroeide kaneel. sweet. soutbeskuitjies met kaassmeer. 5. Lees weer die eerste en tweede paragraaf voordat jy die sin hieronder voltooi. Gebruik net een woord. (1) Die skoene is esteties bevredigend, dus is hulle baie 6. Watter dinge in paragraaf 6 maak Groottoon ongelukkig? Noem twee goed. ( 2) 7. Voltooi die onderstaande sin deur die ontbrekende woorde in te vul. Kies uit die kassie hieronder. (3) liddoringpleisters onthou hoëhakskoene dra voet poot Katrien dikwels nie haar skoene nie omdat sy nie kan watter skoen sy aan watter moet trek nie. 8. Van watter teksture hou Groottoon? Haal woorde uit paragraaf 4 aan om jou antwoord te staaf. (2) 9. Wat dink jy bedoel Groottoon as hy sê hy is geheg aan Katrien en hy wil graag so bly? (2) 6 9781775786986_smk_hl_tes_g06_afr_za.indb 6 11/12/2013 06:56

10. Wat probeer Katrien se groottoon bereik deur hierdie brief te skryf? (1) 11. Verduidelik waarom Groottoon die beste een is om hierdie brief te skryf. (2) 12. Wat sal jou reaksie wees as jy n brief van jou groottoon moet kry? Verduidelik waarom. (2) Taal 13. Skryf die volgende sin, wat in die verlede tyd geskryf is, in die toekomende tyd: (1) Die klimraam was n heerlike ondervinding, sonder growwe plekke in die hout of skerp splinters. 14. Onderstreep die hulpwerkwoord in die volgende sin: (1) Ek het dit regtig geniet om saam met jou skool toe te gaan. 15. Die betekenisse van die woorde onwelriekende en stink stem baie ooreen. Wat noem ons sulke woorde met eenderse betekenisse? (1) 16. Kyk na die leesteken in die woord Ek s. 16.1 Wat noem ons hierdie leesteken? (1) 16.2 Wat is die doel van hierdie leesteken? (1) 7 9781775786986_smk_hl_tes_g06_afr_za.indb 7 11/12/2013 06:56

17. Waarvoor staan die afkorting Ns.? Maak n regmerk in die blokkie langs die regte antwoord. (1) Nommers Naskrif Nasionale Sertifikaat Nieu-Seeland 18. Skryf die volgende sin oor met die regte leestekens en hoofletters waar nodig: (4) dankie vir n besonder interessante week sê groottoon 19. Lees die inhoudsopgawe hieronder ten minste twee maal en beantwoord die vrae. Inhoudsopgawe Inleiding deur die skrywer, prof. Kal Kaneus... 2 Basiese anatomie van die tien toonbeentjies... 5 Die name van al 250 000 sweetkliere in die voet... 7 Voetgesondheid en -welstand: Die diagnose en behandeling van ongesteldhede en knokkeltone... 20 Ingroeitoonnaels: Die regte instrumente vir chirurgie... 30 Pedikuur-etiket: n Toonaangewende gids vir dokters... 35 Bromohidrose: Ruik goed, alles goed... 36 19.1 Op watter bladsy begin die hoofstuk Basiese anatomie van die tien toonbeentjies? (1) 8 9781775786986_smk_hl_tes_g06_afr_za.indb 8 11/12/2013 06:56

19.2 Voltooi die sin deur n regmerk in die blokkie langs die korrekte antwoord te maak. (1) Die kortste hoofstuk in die boek is: Pedikuur-etiket en dit is 8 bladsye lank. Ingroeitoonnaels en dit is 4 bladsye lank. Bromohidrose en dit is 1 bladsy lank. Pedikuur-etiket en dit is 1 bladsy lank. 19.3 Ingroeitoonnaels: Die regte instrumente vir chirurgie a. Wat is die funksie van die dubbelpunt in die hoofstukopskrif hierbo? (1) b. Die woord reg kan meer as een betekenis hê (homonieme). Skryf die antoniem van twee moontlike betekenisse neer. (2) en c. Voltooi die sin deur n regmerk in die blokkie langs die korrekte antwoord te maak. (1) Die woord toonnaels is n samevoeging. byvoeglike naamwoord. samestelling. bywoord. 19.4 Die woord kalkaneus is die wetenskaplike woord vir n mens se hakskeen. Sê watter stylfiguur hier gebruik word en verduidelik waarom dit n snaakse naam is vir die skrywer. (3) 19.5 Waarvoor staan die afkorting prof.? (1) 9 9781775786986_smk_hl_tes_g06_afr_za.indb 9 11/12/2013 06:56

19.6 Voltooi die sin deur n regmerk in die blokkie langs die korrekte antwoord te maak. In die hoofstuk Basiese anatomie van die tien toonbeentjies is die woord basiese: (1) n byvoeglike naamwoord. n telwoord. n selfstandige naamwoord. 19.7 Voltooi die sin deur n regmerk in die blokkie langs die korrekte antwoord te maak. Die woord ongesteldhede bevat n: (1) voorvoegsel wat nie of die teenoorgestelde beteken. agtervoegsel wat nie of die teenoorgestelde beteken. middelvoegsel wat beslis nie beteken. 19.8 Voltooi die volgende frase om n volsin te vorm: (2) Die name van al 250 000 sweetkliere in die voet. 19.9 Die hoofstuk Bromohidrose: Ruik goed, alles goed bevat n idioom wat aangepas is om by die tema van die boek aan te sluit. Onderstreep die woord wat verander is en skryf die oorspronklike idioom neer. (2) 19.10 Onderstreep die voorsetsel in Inleiding deur die skrywer, prof. Kal Kaneus. (1) 19.11 Skryf die vroulike vorm van die woord skrywer neer. (1) 19.12 Skryf die volgende sin in die lydende vorm: Prof. Kal Kaneus het die inleiding van die boek geskryf. (2) 10 9781775786986_smk_hl_tes_g06_afr_za.indb 10 11/12/2013 06:56

Stelwerk 20. Skryf n formele brief aan die skoolhoof waarin jy maniere voorstel waarop die speelgrond verbeter kan word. (15) 11 9781775786986_smk_hl_tes_g06_afr_za.indb 11 11/12/2013 06:56

21. Skryf n dialoog tussen jou en jou oorlob of duim. Jou dialoog moet uit tien sinne bestaan. (15) 12 9781775786986_smk_hl_tes_g06_afr_za.indb 12 11/12/2013 06:56