Hoërskool Porterville. Sedert Huis van Riebeeck. Brosjure. HvR Huishoudelike reëlings 1

Vergelijkbare documenten
Huis van Riebeeck Brosjure

Hoërskool Porterville. Sedert Huis van Riebeeck. Brosjure. HvR Huishoudelike reëlings 1

HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Dit is egter ook die tyd van die jaar wat ons alweer moet beplan en reëlings tref vir die nuwe akademiese jaar.

KOSHUISREËLS. 1. As die eerste oggendklok lui moet alle ligte aangeskakel word en aan bly.

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

DIENSPERSONEELLEDE... 3 DAGPROSEDURE IN HUIS MCFARLANE... 4 REËLS/ REËLINGS VAN HUIS MCFARLANE...

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

HUIS WALTERS KOSHUISBELEID Posbus 262 Telnr/Faks: Hofstraat 13 Hopefield 7355 ALGEMENE INLIGTING

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

Inligtingsbrief aan Koshuisinwoners

Graad 7-inligtingsbrief

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

KROONSTAD HOëRSKOOL KOSHUIS

2 nd Chances... Wiskunde

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Laerskool Bakenkop. Underbergstraat 5, Wierdapark, Centurion. Posbus 51928, Wierdapark, Tel nr faks

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

KOSHUISHANDLEIDING 2019

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

REKORD- EN EINDEKSAMEN

NASKOOLSENTRUMBELEID

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

LUTHER CROWTER KOSHUIS: KOSHUISREëLS

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

HUISHOUDELIKE REËLS BRITS RUSOORD TEHUIS

Tjokkerjol Speelgroepie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Pragtige Koningin Ester

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Huis Eureka. Koshuisbeleid

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

KOSHUISREëLS C.M. JOOSTEHUIS KOSHUISSTRUKTUUR. Mej. M. Matthee (Skoolhoof): Sekondêre Skool Telefoon: /

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Wrestling Federation Stoeifederasie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

Briewe, posseëls en elektroniese pos

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Transcriptie:

Hoërskool Porterville Sedert 1870 Huis van Riebeeck Brosjure 2015 HvR Huishoudelike reëlings 1

KOSHUISGELDE 1. Die koshuisgeld beloop R2990 per kwartaal. 2. Die gelde is vooruitbetaalbaar op die eerste dag van elke kwartaal. Geen leerder sal in die koshuis toegelaat word, indien sy/haar vorige kwartaal se gelde uitstaande is nie. Indien gelde van die vorige jaar (jare) uitstaande is, sal geen koshuistoelating toegestaan word nie. 3. Betaling geskied by Mev Elna Lombard, die skool se sekretaresse. Elektroniese betaling kan gedoen word in die koshuis se rekening: Huis van Riebeeck, ABSA Porterville, 2100142913 en die betalingsbewyse kan gestuur word aan Mev Alet Kriel faks: 0229313321 of epos aan: admin@porterhs.co.za 4. Navrae oor staatsubsidies kan gedurende die eerste twee weke van 2015 by Mev Alet Kriel gedoen word. Let wel, subsidies is slegs gedeeltelik en ouers bly aanspreeklik vir die balans van die verblyfgelde. ALGEMENE INLIGTING 1. Die leerders voorsien hulle eie beddegoed (daar is geen voorskrifte in verband hiermee nie). 2. Indien leerders hulle kamermure wil verf (u eie koste) sal dit toegelaat word, met goedkeuring van die superintendent. Vyf behangsels of plakkate mag teen mure gehang word. Indien leerders hulle eie gordyne in die kamer wil gebruik, staan dit hulle vry om dit te doen. 3. Elektriese toebehore: 3.1 Leerders mag hulle eie haardroërs, radio s, waaiers en leeslampe saambring. 3.2 Dompelaars, strykysters, verwarmers, elektriese komberse en yskaste word nie toegelaat nie. 3.3 Prefekte word wel yskaste in hul kamers toegelaat @ R100 per maand. 3.4 Leerders moet R40 per radio/waaier of leeslamp per kwartaal betaal. Hierdie gelde word by die Hoofseun en Hoofdogter inbetaal. 3.5 Skootrekenaars en rekenaars word op skriftelike versoek toegestaan aan leerders wat dit gebruik vir akademiese doeleindes. 4. Elke bewoner is verantwoordelik vir n betroubare slot vir hulle kaste. n Spaarsleutel, wat duidelik gemerk is, moet aan die matrone gegee word aan die begin van die jaar. 5. Die koshuis is nie verantwoordelik vir wasgoed nie. Merk tog asseblief duidelik alle klere (veral skoolklere, handdoeke en beddegoed). 6. Dit gebeur dat u kind by tye n aand by die huis wil gaan slaap of by vriende in die dorp. In hierdie gevalle geld die volgende: a). Die ouer moet self die Superintendent telefonies kontak per SMS of Whatsapp, om die reëlings te tref. Hierdie inligting sal dan deur die superintendent aan die diensdoenende personeel deurgegee word. b). Die ouers vat verantwoordelikheid vir n leerder wat uit die koshuis uitgaan. c). Tydens eksamentye / toetsreekse moet hierdie tipe steurings in die leerders se roetine s tot die minimum beperk word asb. HvR Huishoudelike reëlings 2

BELANGRIKE TELEFOONNOMMERS HUIS VAN RIEBEECK Superintendent Inwonende Personeel Mnr Jaco Lourens Mnr Hugo Kotzé Tel 022-931 2256 Mnr Jeandré Eygelaar 0832321665 Me Marie Wilson Matrone Mev Susan Steyn Kombuispersoneel Mev Ronel Olivier (2 de in bevel) Tel. 022-931 3908 (Kombuis) Louisa George Jacobus Valentyn Beatrix Bekeur Karel Alkaster Koshuiskomitee Mnr Dirk Olivier Tel. 022-921 3492 (Voorsitter) Mnr Schalk Burger Tel. 022-921 2334 (Onder-voorsitter) Mev Sandra Vlok Tel. 022-931 2892 Mnr Willem Engelbrecht (Skoolhoof) Mnr Jaco Lourens (Superintendent) Mev Susan Steyn (Matrone) Dirk Olivier Lerine Burger Dewald Janse van Rensburg Sonja Horn Cobus de Waal Ellec Heydenrych Hardi Marais PREFEKTE Hoofseun Hoofdogter Onderhoofseun Onderhoofdogter Marietjie Hagen Elsa Richter Helga Truter HvR Huishoudelike reëlings 3

IN BEHEER Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag DIENSDOENENDE PERSONEEL Mev Marie Wilson Mnr Hugo Kotzé Me Carla Vorster Mnr Jeandré Eygelaar Mnr Barnie Marais Hou asseblief die bord dop in die eetsaal aangaande ruilings! 1 ste Kwartaal Toetsreeks 2 de Kwartaal Eksamen 3 de Kwartaal Toetsreeks & Gr 12 Eksamen 4 de Kwartaal Eksamen STUDIETYE Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag 14:00-16:15 15:30-17:30 16:55-17:55 16:55-17:55 15:30-17:30 14:00-16:15 19:30-21:30 19:30-21:30 19:30-21:30 19:30-21:30 14:00-16:15 15:30-17:30 16:55-17:55 16:55-17:55 15:30-17:30 14:00-16:15 HvR Huishoudelike reëlings 4

KLOKTYE Reg deur die jaar dieselfde (behalwe op Woensdae volgens rooster): * tye kan ook aangepas word gedurende bv eksamens Opstaan 06:15 Inspeksie 06:40 Stilte 06:45 Ontbyt 06:55 Middagete 14:05 Studie Soos op vorige bladsy uiteengesit Aandete 18:00 Studie 19:00 Pouse 20:00 Laerskool gaan slaap Studie 20:15 Studie eindig 21:00 Stilte 21:20 Ligte uit 21:30 DIENSROOSTER Personeel Prefekte Maandag Mnr Hugo Kotzé Dirk Olivier Lerine Burger Dinsdag Me Carla Vorster Ellec Heydenrych Helga Truter Woensdag Mnr Jeandré Eygelaar Cobus de Waal Elsa Richter Donderdag Mnr Barnie Marais Hardi Marais Marietjie Hagen Vrydag Personeel roteer (sien naweke) Dewald Janse van Rensburg Sonja Horn HvR Huishoudelike reëlings 5

SIMBOLIEK VAN HvR WAPEN Huis van Riebeeck se leuse is VRYHEID MET VERANTWOORDELIKHEID Huis van Riebeeck wapen Die Son simboliseer lig en energie om te ontvang en te deel met ander om my Die Sonstrale simboliseer sprei jou vlerke Die Koringare simboliseer voorspoed en seën Die Groen simboliseer speel almal speel met mekaar groot & klein Die Palmbome simboliseer groei om jou plek in die lewe selfstandig vol te staan HvR Huishoudelike reëlings 6

NAWEKE DIENS PERSONEEL Oop en toesluit van koshuis oor naweke. Indien daar besoekers of inwoners oor n naweek in die koshuis is, is die persoon aan diens ten volle verantwoordelik en doen u diens. EERSTE KWARTAAL Oopsluit vir 1 ste kwartaal Mnr Hugo Kotzé 23/1 Me Carla Vorster 30/1 Mnr Jeandré Eygelaar 6/2 Mnr Barnie Marais 13/2 Mnr Hugo Kotzé 20/2 Me Carla Vorster 27/2 Mnr Jeandré Eygelaar 6/3 Mnr Barnie Marais 13/3 Mnr Hugo Kotzé 20/3 Me Carla Vorster 27/3 Mnr Jeandré Eygelaar Toesluit aan einde van 1 ste kwartaal Mnr Hugo Kotzé TWEEDE KWARTAAL Oopsluit vir 2 de kwartaal Me Carla Vorster 17/4 Mnr Barnie Marais 24/4 Lang-naweek Mnr Hugo Kotzé 30/4 Lang-naweek Me Carla Vorster 8/5 Mnr Jeandré Eygelaar 15/5 Mnr Barnie Marais 22/5 Mnr Hugo Kotzé 29/5 Me Carla Vorster 5/6 Mnr Jeandré Eygelaar 12/6 Mnr Barnie Marais 19/6 Mnr Hugo Kotzé Toesluit aan einde van 2 de kwartaal Me Carla Vorster HvR Huishoudelike reëlings 7

DERDE KWARTAAL Oopsluit vir 3 de kwartaal Mnr Barnie Marais 24/7 Me Carla Vorster 31/7 Mnr Barnie Marais 7/8 Lang-naweek Mnr Hugo Kotzé 14/8 Me Carla Vorster 21/8 Mnr Jeandré Eygelaar 28/8 Mnr Barnie Marais 4/9 Mnr Hugo Kotzé 11/9 Me Carla Vorster 18/9 Mnr Jeandré Eygelaar 23/9 Lang-naweek Mnr Barnie Marais Toesluit aan einde van 3 de kwartaal Mnr Barnie Marais VIERDE KWARTAAL Oopsluit vir 4 de kwartaal Mnr Jeandré Eygelaar 16/10 Me Carla Vorster 23/10 Mnr Jeandré Eygelaar 30/10 Mnr Barnie Marais 6/11 Mnr Hugo Kotzé 13/11 Me Carla Vorster 20/11 Mnr Jeandré Eygelaar 27/11 Mnr Barnie Marais 4/12 Mnr Hugo Kotzé Toesluit aan einde van 4 de kwartaal Mnr Jeandré Eygelaar Oopsluit vir 1 ste kwartaal 2016 Mnr Hugo Kotzé HvR Huishoudelike reëlings 8

Huis van Riebeeck Huishoudelike reëlings Algemeen 1. Rook en die gebruik/besit van alkohol (of enige ander verdowingsmiddel) is VERBODE. 2. Koshuisbewoners mag onder geen omstandighede die koshuis sonder toestemming van die diensdoenende personeellid of superintendent verlaat nie. 3. Geen koshuisbewoner sal gedurende die week toegelaat word om by enige ander plek as sy ouerhuis uit te slaap nie, tensy so deur ouers persoonlik gereël met die superintendent. 4. Koshuisbewoners kan gedurende middae tot 18:00 besoekers ontvang buite die koshuis, solank dit nie inmeng met studietye en skoolaktiwiteite nie. 5. Buite-persone word onder geen omstandighede binne die koshuis toegelaat nie. Ouers van koshuisbewoners word nie hierdeur geraak nie. 6. Rekenaars en/of rekenaarspeletjies word slegs toegelaat met toestemming van die superintendent. 7. Selfone word op eie risiko toegelaat, maar misbruik daarvan kan tot gevolg hê dat selfone afgeneem word en toegesluit word tot einde van n kwartaal. 8. Geen onnodige lawaai in die koshuis nie asseblief. Hierdie sluit in radio s wat buite die kamers hoorbaar is. 9. TV is n voorreg en mag nie inmeng met koshuistye sowel as skoolaktiwiteite nie. 10. Geen koshuisbewoner gaan in n ander se kamer in sonder toestemming van daardie persoon nie. Onder geen omstandighede mag daar in ander koshuisbewoners se persoonlike eiendom gekrap word nie. 11. Alle etes moet bygewoon word. Reëlings kan met die diensdoenende personeellid en kombuis getref word. 12. Almal moet netjies geklee wees vir etes Geen kaalvoete en pantoffels in eetsaal nie! Laerskool inwoners mag kaalvoet kom eet. Bywoning van etes is verpligtend. 13. Inwoners mag in die middae op die skoolterrein beweeg, maar niemand mag sonder toestemming dorp toe gaan nie. 14. GEEN nie-skool aktiwiteite sal toegelaat word gedurende eksamentye nie. Indien jul wil voortgaan met sodanige aktiwiteite moet jy by die huis gaan leer en jou ouers neem dan verantwoordelikheid vir jou studies. 15. GEEN nie-skool aktiwiteite mag in studietye geskied nie. HvR Huishoudelike reëlings 9

Dorp toe 1. Dorpmiddae is Woensdae na afloop van studie. 2. Koshuisbewoners mag dorp in gewone klere besoek. 3. Indien n leerder moet dorp toe gaan op n ander dag, word dit met die personeellid aan diens gereel buite studietye. 4. Indien n ouer n leerder kom haal of n leerder buite die koshuis gaan oornag, moet die ouer dit direk met die superintendent reël. Die leerder moet ook met die kombuis reël vir enige etes wat gemis mag word. Naweke 1. Die koshuis is gesluit oor naweke vir koshuisbewoners. Slegs in uiterse noodgevalle word inwoners toegelaat, indien vooraf gereël met die superintendent. 2. Koshuisbewoners mag Sondae terugkom na die koshuis vanaf 16:30. Indien vroeër, tref asseblief reëlings met die diensdoenende personeellid. 3. Die intekenboek moet voltooi word op Sondagaande en Maandagoggende. Die prefekte is verantwoordelik vir die netheid en op-datum-hou van die intekenboeke. 4. Deure sluit om 20:30 op Sondagaande sonder uitsonderings. 5. Die koshuis sal elke kwartaal op die dag voor die skool begin vanaf 16:30 tot 20:30 oop wees. Geen leerder sal na 20:30 toegelaat word nie. Studie 1. Koshuisbewoners mag geen besoeke, telefoonoproepe of sms e tydens studietye ontvang of maak nie. Geen Elektroniese kommunikasie word toegelaat nie. 2. Tydens studie moet geleer en tuiswerk gedoen word, nie gelees word nie. 3. Vrae aan mede-leerders in verband met werk mag slegs met toestemming van personeellid aan diens gedoen word. 4. Koshuisbewoners wat kamerstudie het, is onder presies dieselfde reëls as diegene in die studiesaal. Kamerstudie is n voorreg, wat enige tyd opgehef kan word, en nie n reg nie. Die prefekte mag deurloop en inspeksie doen van kamerstudeerders tydens studietye. 5. Kamers se deure moet te alle tye oop wees tydens studie en die leerder moet ten volle geklee by sy/haar lessenaar sit en werk. Geen musiek mag gespeel word nie. 6. Koshuisbewoners wat afsprake tydens studietye het, moet vooraf reëlings met die diensdoenende personeellid of superintendent tref. Van sodanige leerders word verwag om hierdie verlore tyd in te werk. 7. NIEMAND GESELS TYDENS STUDIETYD NIE. 8. Laatligte word toegelaat met spesiale toestemming vir studie, indien gereël met die diensdoenende personeellid. 9. Bewoners mag slegs na die rekenaarlokaal gaan, indien dit vir skoolwerk is en indien toestemming gevra word by die diensdoenende personeellid. HvR Huishoudelike reëlings 10

Opstaantyd 1. Inwoners moet opstaan en gereed maak vir skool, nadat die opstaanklok gelui het. 2. Inwoners moet sorg dat hulle kamers netjies is vir inspeksie en hul asblikke moet buite die kamerdeur in die gang staan. Inspeksie 1. Elke inwoner moet ten volle geklee wees. 2. Niemand mag dan nog rondloop om badkamer toe te gaan nie. 3. Inspeksie word deur prefekte in samewerking met die personeellid aan diens, gedoen. Stiltetyd 1. Met stiltetyd soggens, moet elke inwoner op sy bed wees en die geleentheid gebruik om sy/haar Bybelstudie te doen. 2. Met stiltetyd in die middae, moet elke inwoner stil wees in sy kamer en mag daar nie gespeel of rondgeloop word nie. HvR Huishoudelike reëlings 11

HvR Huishoudelike reëlings 12