NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM

Vergelijkbare documenten
NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM

Die Kandelaar 19 November :00 Roepingsfees en 18:00 Kerssangfees. Sondag 26 November. Deurkollekte: Volksblad-Kersfonds

ROOIKERK-EREDIENSTE. Tema: Insluiting. Vandag. Deurkollekte: Kollekte vir Carpe Diem. 19:15 Leiersraadvergadering. Sondag 19 November

ROOIKERK-EREDIENSTE. Tema: Insluiting. Vandag. Tema: Soos pleegmoeder en pa: die karakter van ʼn gestuurde gemeente.

Die Kandelaar 20 Augustus Geroep en Gestuur NUWE LIDMATE - BAIE WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE

Die Kandelaar 6 Augustus Begin vandag. Geroep en Gestuur WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE. Baie geluk aan...

Die Kandelaar 5 Maart 2017

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Filippense 1:9-11 en 3:7-14 Tema: Regte vrae gee regte antwoorde. Deurkollekte: Fonds vir Gemeentehulp

Die Kandelaar 8 Julie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes

Onthou asb ons karwag Johan. Jy kan vir hom geld in die houtkissies by die deure gooi. LIEF EN LEED NUWE LIDMATE VERJAARDAE

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Die Kandelaar 18 September NG Gem Universitas-Wes

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Die Kandelaar 1 Junie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes. Deurkollekte: Alimentasie. 09:00 Thania Teks: Jakobus 2:14-18 Tema: Glo én doen.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Thania Teks: Titus 1:10-16 Ons is nie Kretensers nie! (Oor die geloofsgewoonte: Skuldbelydenis)

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Die Kandelaar 17 Julie NG Gem Universitas-Wes NUWE LIDMATE BAIE WELKOM! nguniversitaswes. ROOIKERK-EREDIENSTE Maandtema: Leierskap/Leadership

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

ROOIKERK-EREDIENSTE. Reise belangriker as bestemmings? Deurkollekte: Fonds vir Middestad- en Arbeidsbediening

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie 10:15 Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe nie.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Predikantebegeleiding.

Inhoudsopgawe. Voorwoord

sodat jy n gestuurde van die Here kan

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: Filippense 3:1-12 (fokus op vers 1-10). Dié EK wat God luister en leef.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

n Tempel Leier besoek Jesus

Vertrou. alles HERE OP DIE MET WAT JY HET. MO ENIE STAATMAAK OP JOU EIE INSIGTE NIE. SPREUKE 3:5

Pragtige Koningin Ester

Die Kandelaar 25 November Maandtema: Koester ʼn Koninkryksvisie.

Die Kandelaar 21 Augustus NG Gem Universitas-Wes NUWE LIDMATE BAIE WELKOM! nguniversitaswes. Soulfood-Koffiebediening

Paulus kritiseer sy tyd se manier

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: 1 Korinthiërs 12:27-31 en Lukas 10:38-42 Een pot, vele dele.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Vennootskappe Lesotho. 09:15 Baba-, Peuter- en Kinderkerk. 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe.

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Jesaja sien die Toekoms

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

FAMILIENUUS. Here, laat my lewe deur die Gees. MEI Want elkeen hoort in n geestelike gesin

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

SKRIFLESING: Lukas 16:1-13. TEKS: Lukas 16:11 HK 42. Geld en goed vir God. Psalm 95 : 1, 3. Psalm 119 : 7. Skrifberyming 44 (15-8) : 2

Die Groot Gebod dennis de wet

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Jona en die Groot Vis

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

n Dubbele kruis-belydenis

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Goeie Konings, Slegte Konings

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Welkom by Die Storie God se storie

Die Kandelaar 7 Oktober Maandtema: Neem deel aan God se reisplan. Deurkollekte: Alimentasie ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Markus 5:1-20

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Van Vervolger tot Prediker

Transcriptie:

Die Kandelaar 22 Oktober 2017 NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net. WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag, Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is ROOIKERK- EREDIENSTE Tema: Insluiting Vandag 09:00 Carel Teks: Efesiërs 1 Tema: Sola Christi/Christus alleen Deurkollekte: Predikantebegeleiding. 09:00 Baba-, Peuter- en Kinderkerk 10:15 Junior- en Seniorjeug- Omgeegroepe 18:00 Carel / Rikus Botha (en stories oor GLS). Teks: Lukas 22:47-53 Tema: Christus, ons Superhero. Sondag 29 Oktober 09:00 Carel 18:00 Carel 1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

NUWE LIDMATE - BAIE WELKOM! Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by die Inligtingsentrum. Baie welkom aan Pieter Henco Steyn, Willem Pieter Steyn en Martha Elizabeth Visagie 071 684 0740. Hulle het oorgekom vanaf NG Gem Empangeni. SIEKES Kom ons bid vir ons siek mense in die gemeente - vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys is nie. Ons dink veral baie Nic Schmidt, 072 209 3789 en gesin. Nic is tuis baie siek met kanker. Ons bid vir hulle vir wysheid en baie liefde vir hulle tyd saam as gesin. Robert Crowther ontvang tans kankerbehandeling. Dinah Crowther sterk tuis aan. Martins Scholtz is in Medi-Clinic opgeneem. Elize Sevenster 0833643180, se pa, Johnny von Beneke is in die versorgingseenheid van Aliquando opgeneem en dit gaan nie so goed met hom nie. Liesl du Toit 0829248825 se pa Phillip Strauss is in Cairn Hall opgeneem vir toetse. Ons wens die volgende persone baie geluk met hul verjaarsdae: 22 Okt Danelle Geringer 0832997503 Willie Linde 0765034450 Jané Uys Marietjie van Eden 0832969959 23 Okt Gerida Fourie 0839591524 Frikkie Potgieter 0824142490 24 Okt Ané Grobler 0614023259 Lidia vd Merwe 0825082893 25 Okt Carina Lamprecht 0833880582 Willie Simmons 0832872001 Anje Venter 0834561082 26 Okt Thania Labuschagne 0810623438 27 Okt Natascha Nieuwenhuizen0724863172 Sannie Oosthuizen 0796962232 Henco Steyn Schalk vd Merwe 0828230300 28 Okt Paul Els 0829909003 Kenneth Loock 0833002874 2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Liewe gemeente in Jesus Christus, Hierdie tyd van die jaar is dit weer tyd vir die insameling van die 10de maand dankoffers. Ons bedink in hierdie tyd die volgende oor God: 1. God gee ons alles en alles is eintlik dus God s n ook dit wat ek verdien en ontvang. Psalm 24 stel dit mos duidelik: Die aarde en alles daarop behoort aan die Here. Dis mos Hy wat my die energie gee om te werk en wat my vertrou met wat Hy my gee. 2. In die Ou Testament was daar die offers van die eerstelinge en die tiendes. Daarmee het die Here dus dit aan ons duidelik gemaak dat die eerste en die laaste een van alles die bewys is dat ek alles van Hom af ontvang: Syne is nr 1..2..3 8..9..10. 3. As Hy dus van ons ʼn tiende deel vra, is dit eintlik n geloofsoffer wat Hy vra waarmee ons in geloof gee en Hom dus ten volle vir alles vertrou. Maar ons offertyd in Oktober vertel ook iets oor ons: 1. God vertrou ons met Sy besittings en stel ons aan as rentmeesters en bestuurders. As ʼn sakeman sien dat sy bestuurder nie goed werk met wat hy aan die bestuurder toevertrou nie, is daar selfs ʼn kans dat hy aan die bestuurder minder sal gee waarmee hy hom kan vertrou. 2. ʼn Dankoffer is dus ʼn manier hoe dat ek God vertrou omdat Hy my vertrou. 3. Om vir God met my hele hart, my hele siel en my hele verstand lief te hê (Matteus 22), sluit letterlik alles in. Maar offertyd laat ons ook weer luister na die konteks waarbinne ons lewe: 1. Natuurlik word ons almal geraak deur laer rentekoerse (vir hulle wat op hulle rente staatmaak vir inkomste en tot voordeel van hulle wat skuld het!!) en hoër brandstofpryse. Dit raak natuurlik die gemeente ook. 2. Verder raak die nood as gevolg van bogenoemde natuurlik al hoe groter. En omdat kerkwees in die wêreld geleef word en die groei van die kerk in die wêreld lê, kan ons nie die konteks bedien en ʼn verskil maak aan mense se lewens as daar nie ook maar die nodige fondse is nie. 3. Ja, ons is mos ʼn gestuurde gemeente met ʼn koninkryksvisie!!! Baie dankie vir julle offervaardigheid. Mag die Here jou seën sodat jy ander kan seën. Die Here is getrou om ons te versorg. Ons eer Hom daarvoor. Namens die leraars en leiersraad. Universitas-Wes 3 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Rooikerk-Dagboek vir Oktober 22 Oktober Tee vir nuwe lidmate is verskuif na 19 November 25 Oktober DIENSGROEPVERGADERINGS 18:00 Finansies 26 Oktober 1 Dag-Stilwees-retraite 29 Oktober Hervormingsfees (sien bl 1). 10de-Maand-Dankofferinsameling Rooikerk-Dagboek vir November 1 November Diensgroepe se verslae moet in wees. 5 November 18:00 Jeug se Kerskonsert 12 November Leiersraadvergadering. 16 November 1 Dag-Stilwees-retraite 19 November 09:00 Roepingsfees 18:00 Kerssangfees 26 November Leiersbevestiging. 4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Gebedsbediening Waak oor jou gedagtes. Wees oordeelkundig en moenie sommer enigiets in jou gedagtewêreld toelaat nie. Rick Warren: Keuses wat jou lewe kan verander. Hilda 083 732 1025 Ons is steeds op soek na ʼn suurstofmasjien. Kontak Carel indien jy kan help. September, Oktober en November se spesiale koevertinsameling gaan vir Tiendemaanddankoffers - vir ons drie Gestuurde Uitdagings. Gebruik die ekstra koevertjie by die deur, benewens jou normale dankoffer. Diensgroep vir Finansies Gemeentelede: As daar van julle is wat 4Ply-wol kan skenk vir die kerk. Dit kan enige kleur wol wees en kan oorskiet wol wees. Ek wil die wol gebruik om hoedjies en sokkies te hekel vir hulpbehoewende babatjies wat dit bitter nodig het. Jy kan die wol inhandig by die Inligtingstoonbank by die kerk of jy kan direk met my in verbinding tree. Sybrand 0727047384 of 0814461022. Kommunikasie en Bemarking is op soek na ʼn manspersoon wat op Maandae die Inligtingsbord kan opdateer. Kontak Lisma 0845225904 of skakel die Kerkkantoor. 5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Lede word benodig vir die Omgewingsdiensgroep. Kontak Diek Conradie, 082 440 7875, indien dit op jou hart lê om by die omgewingsake betrokke te raak Verder word almal versoek om te help om ons sypaadjies en verkeerseilande skoon en netjies te hou. Laat ons weer trots wees op ons woonplek. Bid saam vir die #39 land op die Geopende Deure se Wêreldwaarnemingslys China ʼn Aansienlike deel van vervolging is gerig op die klein bekeerde minderhede onder die Tibettane en die Moslem Uyghurs, maar Christene onder die Han (meerderheidsgroep onder die bevolking) staar ook toenemende beperkings in die gesig. Die veldtog om kruise af te breek in die provinsie van Zhejiang het geëindig, maar kerkbyeenkomste is steeds ontwrig in verskeie provinsies. Die nuwe wet op NGO s en die nuwe konsepregulasies op godsdiens is tekens van strenger beheer oor Christene in die besonder. Christene is die grootste sosiale groep in China wat nie deur die Kommunistiese Party beheer word nie, en daar is toenemende pogings om hulle onder die staat se beheer te bring.https://www.opendoors.org.za/afr/vervolgde_christene/wereldwaarnemingslys 6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Dié Diensgroepe benodig die volgende leiers: 1. Ondersteuningsdiensgroep. Ons benodig iemand as leier 2. Diensgroepleiers: Kuns- en Dramadiensgroep Wil jy nie asseblief hieroor gaan bid en as die Here dit op jou hart lê, vir Carel (0828217600) of Riana in die kerkkantoor (0515222547) skakel nie? Hospitaalbediening Jeanette Scholtz(082 229 6717) is die leier van hospitaalbedieningspan. Mense kan haar direk skakel of die Kerkkantoor met name van persone in die hospitaal. Enigiemand (oud of jonk) wat wil deel wees van die Hospitaalbediening in die gemeente, kan haar gerus skakel. 7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

NG KERK UNIVERSITAS-WES ROOIHARTMARK Op 10 Desember 2016 is die eerste Rooihartkersmark gehou en dit was 'n reusesukses. Op Sondag, 5 Maart 2017, het die Leiersraad toestemming gegee dat die Rooihartkersmark 'n jaarlikse instelling mag word. Die doel van die Rooihartmark bly liefdadigheid - spesifiek vir lede van die gemeente wat 'n helpende hand nodig het. Ons wil graag die hele gemeente vra om oor hierdie saak te bid en mense te nomineer as begunstigdes van die 2017-Rooihartkersmark. Nominasies kan aan my gestuur word of by die Kerkkantoor ingedien word. Nominasies moet asseblief op skrif ingedien word en moet die volgende bevat: 1. Naam en kontakbesonderhede van die genomineerdes 2. Huidige situasie 3. Kort motivering waarom u dink hulle voordeel sal trek uit die mark en waarom die Leiersraad hulle moet kies as begunstigdes Alle nominasies moet asseblief voor of op Woensdag, 1 November 2017 ingedien word vir bespreking by die Leiersraadvergadering geskeduleer vir Sondag, 12 November 2017. Laat aansoeke sal ongelukkig moet oorstaan vir die 2018-Rooihartkersmark. Die Mark word gehou op Saterdag, 9 Desember 2017. Moet asseblief nie huiwer om my te kontak nie sou u enige vrae het of enige verdere inligting benodig. Lizelle de Reuck (Lizelle.dereuck@gmail.com/ 082 974 1550). 8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Carpe Diem benodig: Hulle benodig die volgende vir die seuns: Kortbroeke nommer 36 of 38 Kortbroeke nommers 28 of 30 of 15 tot 16 jaar Skoene/tekkies - nommer 11 Korthemde - Large/XLarge Korthemde - Small Indien jy kan help, gee dit asb af by die Kerkkantoor. 9 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

10 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Program van die week 22 Oktober - Erediens. Roelf. Teks: Efesiërs 1:3 Tema: Christus alleen. Die Gideons is vandag ons gaste. 24 Oktober - Saalbybelstudie. Roelf. Tema:Hoe bied ons versoekings die hoof in Matteus 6:13. 26 Oktober - Wyksbyeenkoms. Wyk 13A van Kleintjie Steyn aan huis van Johan en Kleintjie H146. 29 Oktober - Hervormingsfees. Erediens - Roelf. Ons oorblywende wyksbyeenkomste vir 2017 26 Oktober: Wyk 13A Wyksleier Kleintjie Steyn 2 November: Wyk 13B Wyksleier Alet Kleynhans 9 November: Wyk 14 Wyksleier Maxie Oosthuizen Ons verjaarsdae Donderdag 26 Oktober Louise de Wet H179 Vrydag 27 Oktober Sannie Oosthuizen H54 11 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Siekes vir wie ons kan bid Amanda Gous van NW18 is tuis baie siek met kanker. Babs Simes van H 58 is tydelik in die VE nadat sy haar heup ontwrig het. Medelye Triena Joubert van H 47 is Woensdag oorlede. Ons verseker haar kinders van ons voorbidding vir krag en vertroosting in die Here. Saalbybelstudie Ons Saalbybelstudie dien meer as een doel. Dit is 'n groepsbyeenkoms wat fokus op geestelike groei. Verder word baie klem gelê op hóé om die Bybel te lees. Ons is nie ingestel op Bybelkennis nie, maar vra liewer wat ons by die Here hoor as ons besig is met die Bybel. Ons leer ook om na mekaar te luister, waardeer mekaar en almal is welkom. Dr Roelf gee ook elke week 'n Bybelstudiestuk uit wat die onderwerp en Bybelgedeelte van die week toelig. Kry die betrokke stuk by Grace Serfontein 051 522 6266. 12 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum