11 November 2018 Prediker: Ds. Kobus de Leeuw 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek

Vergelijkbare documenten
28 Oktober 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek

14 Oktober 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: St Joseph s Ouetehuis

9 September 2018 Prediker: Ds. Kobus de Leeuw 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Belydeniskamp

20 Januarie 2019 Prediker: Ds. Hardus van Nierkerk Kinderkerk 08:00 en 10:00 Sondagskoolopening 09:00 in kerk Deurkollekte: Sondagskool

13 Januarie 2019 Prediker: D. Kobus de Leeuw Kinderkerk 08:00 en 10:00 Sondagskoolopening 09:00 in kerk Deurkollekte: Sondagskool

26 Augustus 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek

19 Augustus 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Saailand

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

n Tempel Leier besoek Jesus

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Goeie Konings, Slegte Konings

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Jona en die Groot Vis

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

As julle enige vrae het, iets

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 OPENBARE VAKANSIEDAG Skoolvakansie.

Die Groot Gebod dennis de wet

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 1:16-17

God eer Josef die slaaf

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

KERKLIKE JAAR - KONINKRYKSTYD

Veels Geluk! Lekker Verjaar!

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

jy is altyd welkom! VERSORG TOEGERUS GESTUUR Sondae erediens: 09:00 Tuinedal NG Gemeente

Die brief aan die Filippense

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Welkom by Die Storie God se storie

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Vertrou. alles HERE OP DIE MET WAT JY HET. MO ENIE STAATMAAK OP JOU EIE INSIGTE NIE. SPREUKE 3:5

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

1 Waar ek vandaan kom

Persoonlike inligting

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Jona en die Groot Vis

Van Vervolger tot Prediker

Januarie 2018 WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG SONDAG MAANDAG DINSDAG Nuwe Jaar. 09:00 Erediens (doop) SKOLE OPEN

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Die moed om weer te begin. Die moed om vróú te wees. Die moed om te gee. Die moed om op te staan. Die moed om gehoorsaam te wees

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Transcriptie:

11 November 2018 Prediker: Ds. Kobus de Leeuw 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek KERKLIKE JAAR Vandag is 25ste Sondag in Koninkrykstyd. Hierdie seisoen en die kerklike jaar snel nou vinnig ten einde. Dit is die derde laaste Sondag in Koningkrykstyd, waarna Advent en die nuwe Kerklike jaar begin. Koninkrykstyd herinner ons aan die hemel waarvandaan Christus in heerlikheid regeer. Hebreërs 9 stel die hemel voor as heiligdom waarin Christus homself as offer aanbied om die sonde van baie weg te neem (v 28). Omhels Christus se offer en leef daaruit. As gestuurde kerk glo ons in die drie-enige God wat Hom in liefde en ontferming na ons toe keer. Hebreërs 9:15 beskryf God wat in Christus na ons toe draai. Hy is die Middelaar van die nuwe verbond sodat die geroepenes die beloofte ewige erfenis kan ontvang. Jy is ook n erfgenaam. Hebreërs 9:26b en 28a verkondig dat Christus se offer ons sonde weggeneem het. Ons is vergewe! Nou kan ons as verloste mense met genade na ander kyk. Die geloofsgewoonte van vergifnis spoor ons aan om ander en onsself te vergewe. Wat n heerlike uitdaging en opdrag. Volgens Hebreërs 9:27 is die mens bestem om net een maal te sterf, waarna die oordeel kom. Christus het egter deur sy offer die oordeel op Hom geneem, want mense se sonde het sy hart aangeraak. Die geloofsgewoonte van deernis leer ons om met ander se pyn en swaarkry te identifiseer. Kies n lewe van offer. Rut 3:1-5; 4:13-17 vertel hoe n ou gebruik, dié van die losser, in die vroeë geskiedenis van Israel toegepas is. Dié gebruik was gerig op die sosiale insluiting van n weduwee. Dit het as t ware vooruit gewys na Christus wat sondaars in God se genade ingesluit het. As die Here die huis nie bou nie, swoeg dié wat daaraan bou, tevergeefs. As die Here die stad nie beskerm nie, waak dié wat dit bewaak, tevergeefs. Psalm 127:1

EREDIENSTYE TYDENS SKOOLKWARTALE OM 08:00 & 10:00 EN TYDENS SKOOLVAKANSIES EN LANGNAWEKE OM 09:00 Baie welkom aan alle nuwe lidmate en intrekkers. Kom asseblief na die diens voor die kansel bymekaar, sodat ons u kan ontmoet. Hoop julle voel gou tuis in ons gemeente. KERSSANGDIENS Sondag 18 November om 18:30. As jy wil koor sing, kontak Annemarie by 083 280 4670. As jou kinders engeltjies of herders wil wees, kontak Lorraine by die kerkkantoor. As jy met iets anders kan help, of idees het, kontak Ds. Rika by 072 783 8108 Ons herinner voornemende doopouers dat ons nie in Januarie doop nie. Beplan asseblief daarvolgens en registreer vroegtydig. OUJAARSDIENS 31 Desember om 23:15 TUISGEMAAKTE LEKKERGOED Ons het tuisgemaakte lekkergoed nodig vir die Kerssangdiens. Lekkergoed kan gedurende die week kerkkantoor toe gebring word vir bewaring. PROGRAM VIR DIE WEEK Wo 14 Nov. Vrouebybelstudieafsluiting So. 18 Nov. 09:00 Voedingskemavergadering 18:30 KERSSANGDIENS

VERJAARSDAE 12-18 November 12 NOVEMBER Piet Pieterse Chloé Kotze Frans Duvenhage Danico Botes Jack Scholtz Clarice Kotze Flippie Harmse Valencia du Preez JP Swart Rika Labuschagne Chloë Oldewage Isabelle Erasmus Izelle Theron Gert Pool Johan Schoerie Shirley Foley Lynn van Aswegen Kobus Prinsloo Ulrich Stickling Rindt Gericke Nishka van Rooyen Herman Raath Chemine vd Merwe Rudolf Gouws 14 NOVEMBER Karien Smith Douw-Steyn Venter Elsje Heunes Chané Bosman Charléne v Heerden André Vorster Conradien Jacobs Maraai Coetzer 16 NOVEMBER 18 NOVEMBER Maritza Janse Elardus Erasmus Jan Botha Jacques Boshoff Pieter Jooste Cathlene Koekemoer Janika Brits JG Botha Diné Meyer Deonette Koekemoer Amanda Eloff Siebert Botha Kyle Prins Johan Lowe Nathan Geldenhuys Josua Breytenbach Elna van Graan Francois Pelser Mariaan Goosen Deirdre Cordier 13 NOVEMBER Louis Roetz Thomas Harris Hennie de Jager Johandri Burger Franchaél Smit André J van Rensburg Elsebie Jooste Walter Gouws Ben Stander JN Kapp Franco la Grange Johannes J van Vuuren Nico Swart Cornelis Liddle Danie Pienaar Armandt Knoesen Ella van Rhyn Richard Prinsloo Nickey Pieterse David Krüger 15 NOVEMBER Anna Steinhobel Dawid Smit MC Maree Jacques Cameron Marius Strydom Deolene Stoltz Audrey Meyer Natasha de Beer Barend van As Mulanie vd Vlies Jan Pelser Annelene Fourie 18 NOVEMBER André van Heerden Andries Pieterse Danelle Geldenhuys Willie Breed Jean-Jacques Voges Jack Scholtz Heidi Grobbelaar Elzené de Jager Skyler Williams GELOFTEDAG (Versoeningsdag) 16 Desember. Ons het ons eie erediens om 09:00, aangesien dit op n Sondag val. STUDENTE Ons wil graag n databasis saamstel van al die studente in die gemeente. As jy studeer of jou kind studeer, stuur asseblief vir Sanet by die kerkkantoor jou (die student) se selnommer en e-posadres. KERSDIENS Dinsdag 25 DesemberOm 09:00

Voedselprojek SPAR uitreik 23 November VROUEDIENS AFSLUITING Die Flinke Vroue nooi al die dames van die gemeente uit om saam met ons te kuier tydens ons afsluiting. Datum: 22 November 2018 Tyd: 18:00 Plek: Midway Inn Koste: R130.00 per persoon RSVP asseblief voor 19 November by Melanie 082 896 3102 Daar sal Sondae na die eerste diens n gespreksgenoot in die moederskamer beskikbaar wees vir gesprekke asook iemand by die gebedskamer indien voorbidding benodig word.

BESTUURSBEDIENINGS- VERGADERING Ons laaste vergadering vir 2018 Dinsdag 27 November om 18:00 GEBEDSLYS Jan Pelser, Rindie van Zyl, Hannelie Kapp, oom Piet van Noord, Annatjie Luus, oom Hennie en tannie Joey Geldenhuys, Maria le Roux, Hannes Brits, Zelda du Preez, Ansie Wessels, Chris Taljard, Eljana Peach, Melanie Haarhoff, Merryl Steenkamp, Chris du Preez, Annemarie en Mariana Pretorius, tannie Corrie Velthuizen, Anneke Joubert, Corrie Storm, Dirkie du Plessis, oom Pierre Scott, oom Frank Glaeser, Barbara Kaplan en Johan Swanepoel. Laat weet asseblief die kerkkantoor as jy weet van iemand wat ons op die lys kan sit of afhaal. POEDINGVERKOPE Vandag tussen die dienste by kombuis in die saal. Bid vir mekaar GEMEENTEKAMP 22-24 Februarie 2019 De Voetpadkloof Besprekings is oop by die kerkkantoor. Kontak Sanet vir inligting. VOEDSELPROJEK ONS HET TANS N BAIE GROOT BEHOEFTE AAN DIE VOLGENDE ITEMS ASSEBLIEF. 2 Minute noodles, swart sakke, showergel, toiletpapier, waspoeier, dames roll-on, mans roll-on, shampoo 2-1, sanitêre produkte, tandeborsels en tandepaste. EEN EREDIENS OM 09:00 Vanaf 18 November tot 6 Januarie 2019. Op 13 Januarie 2019 het ons weer twee eredienste, Sondagskool en Kinderkerk. In hierdie tydperk neem ons geen Deurkollekte op nie.

AFLAAI VAN SKENKINGS EN DONASIES Tydens kerkkantoorure by die Pastorale Sentrum (bruin palisade heining regs van die kerkkantoor of Sondae in die houers by die kerkdeure asseblief. PASTORALE SENTRUM As jy meer wil uitvind oor die werksaamhede van die Pastorale Bediening Sentrum en dienste wat aangebied word, kontak vir Maud by die sentrum of vir Zelna by 072 699 0853. DIVORSE CARE EN GRIEF SHARE Kursusse sal weer in Februarie 2019 begin. Meer inligting sal later verskaf word. mark@midsuid Ons Kersmark is op Vrydag 30 November vanaf 16:00. KLEREBANK Ons het dringend somersklere nodig asseblief. Mans-, damesen kinderklere en skoene baie welkom, asook bykomstighede, soos handsakke, belde, kostuumjuwele, ens. As jy betrokke wil raak, kontak asseblief vir Nicolette by 082 569 0032. ALLES WAT DRYF Gesinsdag 12 Januarie 2019 Witbank Seiljagklub van 11:00 tot sononder. Al het jy nie iets wat dryf nie, kom braai saam! Later meer besonderhede. Dienend Die volgende lidmate is tydens die Kerkraadsvergadering van 30 Oktober voorgestel as nuwe Kerkraadslede:- Alméro Calitz en Drikus Lombard

TOILETTE IS IN DIE SAAL AGTER DIE KERK. PERSOONLIKE INLIGTING Laat weet asseblief die kerkkantoor as jou adres, kontaknommers, huwelikstatus of gesin groter of kleiner geword het. Laat weet ons as jy die gemeente verlaat. Ons wil ons data op datum hou en het elkeen se samewerking nodig groot asseblief. GEDENKMUUR As jy meer wil weet oor n nissie, kontak asseblief vir Johan by 082 977 1699. DOOP Registrasie vir die doop op 3 Februarie sluit op 21 Desember. WERKSOEK- BORD As jy werk soek of werk het vir iemand, gebruik gerus ons inligtingsbord in die saal gratis. INFO

BASAAR 2018 Ons Basaar op 31 Augustus het n bedrag van R210 438.60 ge-in. Ons wil dankie sê vir elkeen wat op welke wyse ookal n bydra gelewer het. Dis als net genade. Dankie Here!!! Hierdie QR kode kan jy op jou foon aflaai. Dit het die kerk se kontakbesonderhede vir maklike verwysing. VERGETE EN VERLORE ITEMS Kontak gerus die kerkkantoor. Ons het n hele paar items in bewaring. A-Z NUTSMAN: Woning/Kantore/Bouprojekte Lukas 083 236 6417 Alle herstel- en restourasiewerk aan geboue / heinings, sowel as installering van nuwe toerusting. Loodgieter (plumbing), teëls, verf, plafonne & polystyrene decorative Cornish. Daklekke, staal en sweiswerk, kaste, deure, vloere. Elektriese herstel en installering, ens. Voltydse toesig (klein projekte doen ek self). U kan my met u huis se sleutels vertrou. Baie billike tariewe. Gratis kwotasies. BELYDENISKLAS 2017 Hou asseblief die 2019 almanak dop om afsprake te maak vir Belydenisonderhoude. As jy hier wil adverteer, kontak die kerkkantoor. R30 per Sondag. Onthou julle kan die Zapper app op julle selfone aflaai. Dit maak betalings vir jou baie makliker en veiliger. Hierdie is die kode vir NG SUID. Jy kan dit gebruik vir dankoffers en enige betaling by die kerk.