HOëRSKOOL PORTERVILLE

Vergelijkbare documenten
HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

REKORD- EN EINDEKSAMEN

30 November 2017 JANUARIE 2018

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Laerskool Olifantsvallei

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOëRSKOOL PORTERVILLE

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

HOëRSKOOL PORTERVILLE

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Laerskool Olifantsvallei

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

n Tempel Leier besoek Jesus

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

Petrus en die Krag van Gebed

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Hier trap ons diep spore...

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

'n Man gestuur deur God

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Jesaja sien die Toekoms

Laerskool STULTING Primary School

My siel, Pa. Marie van Rensburg

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

1. ALGEMENE INLIGTING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

Jona en die Groot Vis

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Wapport 7 24 Februarie 2017

Toe God alles gemaak het

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Toe God alles gemaak het

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

Laerskool Olifantsvallei

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag WYSNEUSIES OPEN. 19h00 Impakleiers 19h00 Leiersforum 18h30 Leiersgebed EHD 201 EHD 201

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Goeie Konings, Slegte Konings

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Welkom by Die Storie God se storie

Van Vervolger tot Prediker

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Omsendbrief 19/ Junie 2015

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / OKTOBER 2017

HOËRSKOOL PORTERVILLE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 32/2014 24 Oktober 2014 GESTIG 1870 SOMERSDRAG Somersdrag is vanaf Maandag 27 Oktober verpligtend. Die Matrieks begin Maandag 27 Oktober met die eksamen. Rooster vir die Week: M a a n d a g, 27 Oktober : Engels Eerste A d disionele Taal V1 Dinsdag, 28 Oktober : Rekeningkunde Woensdag, 29 Oktober Donderdag,30 Oktober : Afrikaans Huistaal V1 : Geografie V1 (Teorie) Vrydag, 31 Oktober : Wiskunde V1 Geografie V2 (Kaartwerk) Wiskunde Geletterdheid V1 Musiek V1 (Musiekteorie) GRAAD 7-9 EKSAMEN Die eksamen vir die graad 7-9 leerders begin op 17 November en eindig op 1 Desember. GR. 10-11 EKSAMEN Die Gaad 10-11 leerders begin op 13 November met die eksamen en eindig op 4 Desember. GR. 4-6 EKSAMEN Die datums sal later aan u deurgegee word. VERSLAG: PRYSUITDELING PRESTASIES Beste prestasie van graad 1-3 - Anri van der Merwe Beste prestasie van graad 7-12 - Yvonne van den Heever Best Academic Achievement in Gr.12 - Mardi Breytenbach L/S leerder van die jaar - Mari de Lange H/S Leerder van die jaar - Mardi Breytenbach L/S Dux Leerder van die jaar 2013 - Lara Horne H/S Dux Leerder van die jaar 2013 - Andria de Lange (vervolg op bl.2)

NOMMER 1 POSISIE IN ELKE GRAAD GR. 1 : CHRISEN BAUMEESTER 95.18% GR. 2 : CHRISTIAAN IMMELMAN 86.79% GR. 3 : ANRI VAN DER MERWE 90.27% GR. 4 : LENé IMMELMAN 89.20% GR. 5 : MARECéL CILLIERS 89.67% GR. 6 : LIZE IMMELMAN 92.03% GR. 7 : MARI DE LANGE 89.56% GR. 8 : REINETTE VAN DER MERWE 85.11% GR. 9 : CHRIZELLE DU PLESSIS 94.26% GR. 10 : NELANI STEMMET 87.10% GR. 11 : ELANA DU PLESSIS 89.95% GR. 12 : MARDI BREYTENBACH 87.48% (vervolg op bl. 3)

Sport: Beste Individuele L/S vertoning vir Atletiek: Inge von Wielligh Beste Individuele H/S vertoning vir Atletiek: Mardi Breytenbach PRESTASIES: Swem: Beste H/S Seun Beste H/S Dogter Beste L/S Seun Beste L/S Dogter - Dewaldt Janse van Rensburg - Danelle Behm - Daniël Knoetzen - Inge von Wielligh Tennis: Senior Kampioene _ Mardi Breytenbach Senior Kampioen _ Hendrik Louw Primêre Kampioene _ Lené Kotzé Primêre Kampioen - Henco Swanepoel Krieket: Belowendste Mini-Krieket speler - Wim Treurnicht Beste O/13 Speler _ Rohan Knoetzen Beste O/15 Speler _ Boetie Opperman Beste O/19 Speler _ Darren van Wyk Gholf: Gholfkampioen in die skool _ Cas Mouton Beste Gholfprestasie - Cas Mouton Rugby & Netbal: Beste O/19 Rugbyspeler van die jaar _ Morné Jonck Belowendste Jnr. Rugbyspeler _ Christiaan Burger Belowendste Snr. Rugbyspeler _ Johan Haasbroek Beste Snr. Netbalspeelster _ Anandie Burger Beste Mini-netbalspeler - Casey Primus Belowendste Snr. Netbalspeelster _ Lize Simon Belowendste Jnr. Netbalspeelster _ Antoinette Burger (vervolg op bl. 4)

Sport: Beste Individuele L/S vertoning vir Atletiek: Inge von Wielligh Beste Individuele H/S vertoning vir Atletiek: Mardi Breytenbach PRESTASIES: Swem: Beste H/S Seun Beste H/S Dogter Beste L/S Seun Beste L/S Dogter - Dewaldt Janse van Rensburg - Danelle Behm - Daniël Knoetzen - Inge von Wielligh Tennis: Senior Kampioene _ Mardi Breytenbach Senior Kampioen _ Hendrik Louw Primêre Kampioene _ Lené Kotzé Primêre Kampioen - Henco Swanepoel Krieket: Belowendste Mini-Krieket speler - Wim Treurnicht Beste O/13 Speler _ Rohan Knoetzen Beste O/15 Speler _ Boetie Opperman Beste O/19 Speler _ Darren van Wyk Gholf Gholfkampioen in die skool _ Cas Mouton Beste Gholfprestasie - Cas Mouton Rugby & Netbal: Beste O/19 Rugbyspeler van die jaar _ Morné Jonck Belowendste Jnr. Rugbyspeler _ Christiaan Burger Belowendste Snr. Rugbyspeler _ Johan Haasbroek Beste Snr. Netbalspeelster _ Anandie Burger Beste Mini-netbalspeler - Casey Primus Belowendste Snr. Netbalspeelster _ Lize Simon Belowendste Jnr. Netbalspeelster _ Antoinette Burger (vervolg op bl.4)

Beste Sportprestasie: L/S Dogter - Inge von Wielligh L/S Seun - Christiaan Burger H/S Dogter - Anandie Burger H/S Seun - Henco de Beer Baie dankie aan elke ouer wat die prysuitdeling bygewoon het! Baie dankie aan al die donateurs wat dit moontlik gemaak het dat ons boekpryse en koopbewyse aan ons pryswenners kon oorhandig! Baie dankie aan al die personeel vir hulle harde werk wat van hierdie geleentheid n groot sukses gemaak het. BEGROTINGSVERGADERING : SKOOL EN KOSHUIS Die skool se begroting vir die komende jaar moet by n oueraand goedgekeur word. Die personeel en beheerliggaam is tans besig met die begroting vir voorlegging. Hierdie begroting sal tydens die ouervergadering kortliks met u bespreek word waarna die ouers dit op die vergadering moet goedkeur of alternatiewe voorstelle moet maak. Die vergadering sal plaasvind op Maandag 24 November 2014. Die tyd en plek sal later aan u deurgegee word. Huis van Riebeeck se vergadering vind direk hierna plaas. WISKUNDE UITSLAE Ons is bewus daarvan dat Hoërskool Porterville se naam nie verskyn het op die Wiskunde uitslae wat in Saterdag, 18 Oktober se Burger verskyn het nie. By navraag het die Redakteur van die Burger as volg gereageer: Langs die grafiek by Wiskunde staan daar dat hulle (die Burger) nie alle inligting kon kry van die WKOD af nie - so alle skole wat kwalifiseer se name verskyn nie daarop nie. Ander skole in ons Distrik wat ook nie voorkom nie, is: H/S Dirkie Uys, Augsburg & Lutzville.

Baie geluk aan: L/S TENNIS STREEKSTOERNOOI Henco Swanepoel wat die Streekstoernooi vir S/11 gewen het. Estelle du Toit wat vir Witzenberg gespeel het en 2de geëindig H/S WES-BOLAND TENNIS Baie geluk aan Hendrik Louw wat as nommer 1 speler gekeur is vir die VERBRUIKERSTUDIE OLIMPIADE Baie geluk aan Mardi Breytenbach wat onder die Top 100 geëindig het BAIE DANKIE * Cas Mouton vir die spuit van gif vir die onkruid op alle velde by die skool. * Attie & Lettie Haasbroek vir die borg van pette vir die O/19 Krieketspan. * Nicolette Carstens wat as Hulp Konvenor (Gr.1) opgetree het. Tweedehandse Boeke - Mini Kunstefees Die skool benodig asseblief tweedehandse Afrikaanse en Engelse boeke vir die boekstalletjie wat by die Mini-Kunstefees gehou word op 6 November. n Houer sal by Ontvangs (Elna Lombard) beskikbaar wees waarin u die boeke kan plaas. Boeke kan ook by juf. Theani Visagie (Gr. 1A klas) ingehandig word. Baie dankie vir u ondersteuning!! VERSOEK VAN LANDBOUKLAS Die Gr. 10 en Gr. 11 leerders wat Landbou neem is besig om n tonnel op te sit agter die koshuis. Ons wil net dankie sê aan Mac Jordaan wat aan ons die raamwerk van die tonnel gegee het. Ons is egter nou dringend op soek na draad (dit kan maar ou draad wees) en n seil vir die tonnel. Die seil gaan so 10m x 25m moet wees. Kontak asseblief vir Cobus Louw by 0836565287

GROEPFOTO S: FOTO S Voorbeelde van die groepfoto s is opgesit in die voorportaal. Leerders en ouers kan dit kom besigtig en bestellings plaas by Elna Lombard (Ontvangs). Die naam van die persoon wat die foto s bestel, die nommer van die foto en die aantal t.o.v elke foto moet op die koevert verskyn. Die korrekte bedrag geld moet binne in die koevert geplaas word. Koste : R20 per foto. Laaste dag vir bestellings : Vrydag, 7 November. PRYSUITDELING FOTO S Prysuitdeling foto s kan besigtig word op die web by prent.co.za. Bestellings moet teen Maandag, 3 November by Elna Lombard (Ontvangs) geplaas wees. Hoërskool Porterville bied vanjaar vanaf 6-7 November n Mini-Kunstefees aan. Dinge gaan kook met die gewilde Amoré Bekker wat hier kom gesels en haar Tjailatyd resepte 2 (teen halfprys) saambring. Sy sal deelvorm van die grondslagfase se Afrikaans Kook! en ook betrokke wees by die bekendstelling van Papierblom die eerste bundel van leerders se skryfkuns en ander kunswerke. Ander items sluit in: Musiekkonserte Dans & Toneelstukke. Moet ook nie die personeelkonsert misloop nie! n Volledige program is verlede Vrydag saam met die weekbrief uitgegee. Kaartjies : R10 vir volwassenes R 8 vir kinders

Ek OORDENKING VIR DIE WEEK JOU KRAGBRON is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. Een van die wonderlike dinge oor die Bybel is dat God verhale laat opteken het van mense wat gesê het Ek kan nie Mense soos Moses wat gesê het hy kan nie die Israeliete uit Egipte lei nie. Mense soos Jona wat nie na God geluister het nie. God weet dat jy soms sal bang wees om dinge te doen wat jy moet doen. Hy weet jy dink jy het nie die vaardighede, intelligensie of krag daarvoor nie. Hy wil egter hê jy moet weet jy het - jy het alles wat jy nodig het om te doen wat jy moet doen. Deur Jesus Christus sal God alles vir jou gee wat jy nodig het. Gebed: Liewe Jesus, miskien is ek net bang om te doen wat van my verwag word. Help my asseblief om te weet u vir my die krag gee. Baie dankie daarvoor! Amen dat

WEEKPROGRAM Vrydag, 24 Oktober - NG Kerk Gemeente ete H/S Tennis - Dirkie Uys (T) Mnr. Prins - Terugvoering Gr. 11 HvR-Komitee vergadering Saterdag, 25 Oktober - O/19 Krieket - Paarl Gim B (T) Top 10 H/S Atletiek Moorreesburg Mnr. Prins - Terugvoering Gr. 11 Sondag, 26 Oktober - NG-Kerk Matriekdiens Gr. 7 -Toer vertrek Maandag, 27 Oktober - NSS-eksamen begin Engels V1 BHL-vergadering Dinsdag, 28 Oktober - O/15 Krieket - Vredenburg (W) Woensdag, 29 Oktober - Hugenote Atletiek Donderdag, 30 Oktober - L/S Tennis - Vredenburg (T) Vrydag, 31 Oktober - H/S Tennis - Swartland (W) Gr. 7 -Toer terug Saterdag, 01 November - O/19 Krieket - Boishaai B (W) ATKV Huis Horison (Moorreesburg) WILLEM ENGELBRECHT SKOOLHOOF Jakobus 1:5 As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt Sterkte aan die Matrieks met die NSS-eksamen wat Maandag begin.