HOËRSKOOL PORTERVILLE

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "HOËRSKOOL PORTERVILLE"

Transcriptie

1 HOËRSKOOL PORTERVILLE Posbus Tel: (022) Faks: (022) e-pos: 1 April 2015 Kwartaalbrief 1/2015 Geagte Ouers 1. BEDANKING Weereens baie dankie aan so baie van u wat op n onbaatsugtige wyse by die skool betrokke is. U hulp word raakgesien en opreg waardeer. Ons wil veral dankie sê aan ouers wat hierdie kwartaal betrokke was by die: sportkafee s atletiekafrigting rugby- en netbalafrigting beamptes by atletiekbyeenkomste borgskappe, donasies en fondsinsamelings toesig by klasse en sokkies bederf van personeel Ons konvenors was weereens staatmakers. Dankie aan Amanda Gloyne en ons konvenors wat sorg dat ons kombuis vol flukse mammas en pappas is om ook daar hul deel te doen! Hulle is: Marlette Bester Geraldine Kirsten Amanda Kalp Stephanie Louw 2. SKOOLTYE VIR DIE TWEEDE KWARTAAL Maritza Taljaard Tina van der Merwe Marni Redelinghuys Marieta van Wyk Skool heropen : Maandag, 13 April Graad 1 : 07:30-13:00 Graad 2-12 : 07:30-14:00 Let wel: Die skool begin met Maandag se rooster. 3. PERSONEEL Aflos personeel: Me. Maureen van Rooyen sal waarneem in die Gr. 4 klas vanaf middel Mei wanneer Juf. Jeanne Kriel met kraamverlof gaan. 4. A-KANDIDATE 2014

2 Ons A-kandidate van 2014 na die hermerksessie is Mardi Breytenbach (87,29%), Yvonne van den Heever (86,43%), Marinda Briers (86%), Bianca van Wyk (81%) & Alrené van Heerden (80,71%). Ons bly baie trots op julle. Baie geluk aan bogenoemde leerders en hul ouers. 5. LEERDERBYWONINGSBELEID Ons bring net weer die leerderbywoningsbeleid onder u aandag: Indien n leerder 10 (tien) dae aaneenlopend afwesig is, daar kontak met die ouers beding is, en daar geen rede of versoening aangebied word nie, sal so n leerder onmiddellik vanaf SOBIS verwyder moet word. So n leerder sal dan heraansoek moet doen om toelating tot die skool. 6. RAPPORTE / ASSESSERINGSVERSLAE Saam met hierdie omsendbrief ontvang u n rapport/assesseringsverslag. Daarin kan u sien hoe u kind gedurende hierdie kwartaal akademies gevorder het. Bespreek dit asseblief met u kind. Diegene wat nie so goed presteer het nie, sal n besluit moet neem om volgende kwartaal meer getrou te werk. Vergewis uself asseblief van die KABV slaagvereistes vir die Grondslagfase, Intermediêre Fase, Senior Fase en VOO Fase vanaf Grondslagfase: Gr. 1-3 Huis Taal (Vlak 4) Bo 50% Engels (Vlak 3) Bo 40% Wiskunde (Vlak 3) Bo 40% Intermediêre Fase: Gr. 4-6 Huis Taal (Vlak 4) Bo 50% Engels (Vlak 3) Bo 40% Wiskunde (Vlak 3) Bo 40% Twee oorblywende vakke (Vlak 3) Bo 40% Senior Fase: Gr. 7-9 Huis Taal (Vlak 4) 50-59% Engels (Vlak 3) 40-49% Wiskunde (Vlak 3) Enige 3 ander vakke (Vlak 3) Twee oorblywende vakke (Vlak 2) VOO Fase: Gr Huis Taal (Vlak3) 40% Enige 2 vakke (Vlak 3) 40% Enige 3 ander vakke (Vlak 2) 30% - met dien verstande dat die SBA komponent ingehandig is vir die vak wat nie geslaag is nie. Die effek hiervan is kommerwekkend vir ons as skool na die afgelope toetsreeks.

3 Ons vestig u aandag daarop dat u asseblief u kind(ers) se rapporte/ assesseringsverslae moet onderteken en op Maandag, 13 April, na die skool terugstuur. 7. OUERAAND Leerders word deur opvoeders genooi na die oueraand. Uitnodiging geskied op die kriteria van onder-prestering in vakke. Slegs afsprake met dié ouers sal vir die oueraand van 21 April gereël word. Hierdie reëling geld vir graad U sal in kennis gestel word van die spesifieke tyd vir u afspraak. Die Grondslagfase beplan n nuwe formaat vir die oueraand, u sal hieroor per skrywe ingelig word in die nuwe kwartaal. Indien u kind nie geïdentifiseer is vir n afspraak nie, maar u wil graag n opvoeders(s) spreek, is u welkom om n afspraak te maak op n ander datum. 8. SKOOLKLERE Leerders trek somersdrag aan totdat ons u oor die wintersdrag in kennis stel. Gewoonlik verander die weer teen die einde van April. Maak asseblief seker dat u kind se wintersdrag reeds aan die begin van die kwartaal reg is. Ter wille van die nuwe leerders en ouers gee ons weer die wintersdrag: Graad 8-12 Dogters: Voorgeskrewe somersrok, swart sykouse OF langbroek met langmou wit hemp, voorgeskrewe skooldas en wit sokkies MET voorgeskrewe skoolbaadjie, donkerblou trui met skoolkleure/ pull-over - indien nodig - en swart skoolskoene met veters of bandjies oor die voet. Seuns: Grys langbroek, wit skoolhemp, voorgeskrewe skooldas, grys sokkies met skoolkleure, voorgeskrewe skoolbaadjie, donkerblou trui met skoolkleure/ pull-over - indien nodig - en swart toerygskoene. L.W. Die voorgeskrewe skoolbaadjie is verpligtend. Die skooltrui/ pull-over mag nie sonder die baadjie gedra word nie. Hierdie reël geld wanneer volle wintersdrag gedra word. APRIL MAAND: Gewoonlik is die weer van so n aard dat volle wintersdrag nie n vereiste is nie. Leerders mag in hierdie tyd hul pull overs sonder die baadjie dra (seuns en dogters). Graad 1-7 (seuns en dogters) Hulle mag gedurende die winter die voorgeskrewe skoolsweetpak dra saam met n wit hemp, das, sokkies en skoolskoene. Onder die sweetpak mag die skooltrui/ pull-over gedra word. Die sweetpak moet toegerits wees. Andersins kan presies dieselfde kleredrag soos voorgeskryf vir graad 8 12 gedra word (nie langbroek vir die dogters nie). n Skoolbaadjie is egter nie verpligtend vir laerskoolleerders nie. Merk asseblief u kinders se besittings duidelik. Daar word gedurig klere en sportsakke by die skool opgetel wat naamloos is.

4 ALLE LEERDERS: Slegs die HSP-serpe wat by die klerewinkel beskikbaar is, mag gedra word. 9. KLEREWINKEL Die voorlopige tye vir die tweede kwartaal is: Maandae 07:15-07:45 Dinsdae 13:45-14:15 Donderdae 13:45-14:15 Vrydae 13:45-14: RUGBY- en NETBALOEFENINGE Rugby en Netbaloefeninge vind plaas op Dinsdag, 14 April, soos aangedui op die middagrooster, tensy afrigters ander reëlings met leerders tref op Maandag, 13 April. Op Donderdag, 16 April word normale tye geoefen. 11. DISSIPLINêRE STELSELS Die hernude stelsel het n positiewe effek op die hele skool se dissipline getoon, waaroor ons baie dankbaar is. Die stelsel is nog in die proses van verfyning en groeipyne, maar die nodige resultate word verkry. 12. KWARTAALOORSIG ATLETIEK Interhuis Atletiek Weereens n opwindende dag! Die paviljoene het mooi gelyk en die gees was goed. Dankie vir al die leerders se opgewondenheid, personeel se entoesiasme en ouers se teenwoordigheid en betrokkenheid. Die kaptein, kapteine en dirigente van die onderskeie Huise was as volg: HUIS KAPTEIN KAPTEINE DIRIGENTE BASTIAANSE Gino Fredericks Margriet Cronjé Fabrisca Fredericks Elana du Plessis Hein-Paul Cruywagen McCLEAN Cas Mouton Bianca Mackriel Leighton Hendriks Johan Haasbroek Marietjie Hagen PIENAAR Reinhardt Wessels Elsa Richter R.W. van Uys Riandri Oosthuizen Trudie van Staden BESTE SEUNSATLEET BESTE DOGTERSATLEET Wim Treurnicht (Pienaar) O/10 Marique van der Meulen (Pienaar)

5 Daniël Knoetzen (McClean) O/11 Dané Kellerman (McClean) Darren van Wyk (Pienaar) O/12 Jani van der Merwe (Pienaar) Gideon Cruywagen (Bastiaanse) O/13 Inge von Wielligh (Pienaar) Wilberd Waterboer (Pienaar) O/14 Antoinette Burger (Bastiaanse) Keanu Fortuin (Bastiaanse) O/15 Reinette v.d. Merwe (Pienaar) Corben Isaacs (McClean) O/17 Jana J.v. Rensburg (McClean) Christiaan Gous (McClean) O/19 Sashen Cox (Bastiaanse) Huis McClean het die WEN-beker gewen en Huis Bastiaanse die GEES- beker Nuwe Rekords: Baie geluk aan die volgende leerders wat n rekord verbeter het tydens die Interhuis Atletiek: Eduan Louw 80m S/9 Marique van der Meulen Verspring D/10 Darren van Wyk 150m Hekkies S/12 Inge von Wielligh Diskus D/13 Antoinette Burger Spiesgooi D/14 Cassidy Visser Hoogspring D/14 Christiaan Burger 300m Hekkies S/14 Wilberd Waterboer 400m S/14 (Rekord 1999 Juan Matthee) 100m Hekkies Henco de Beer Diskus S/15 (Rekord 1997 MacHendrik Jordaan) Reinette van der Merwe 400m D/15 (Rekord 1998 Angelique Hauptfleish) Adriaan Haasbroek Hamergooi S/17 Corben Isaacs 400m Hekkies S/17 (Rekord 1996 Arno von Wielligh) 400m Deodan Jacobs 100m S/17 Cas Mouton Hoogspring M/19 (Rekord 1983 Rudolf Liebenberg Platteland Interskole Atletiekbyeenkoms Vanjaar is die wenskool vir die 1ste keer aangewys. Die skole wat deelgeneem het was H/S en L/S Dirkie Uys en H/S Piketberg Die uitslae was soos volg: HSP = 673 HS DU = 620 PHS = 407 Platteland Atletiekspan

6 Ons is baie trots op ons atlete se prestasies tydens die Platteland Byeenkoms. Die volgende leerders het die Wes-Boland Span verteenwoordig: Laerskool Wes-Boland Atletiek uitslae: Eerste Plekke Tweede Plekke Derde Plekke : Inge von Wielligh (D/13 - DG) : Francesca Olivier (D/13 - SG) : Estelle du Toit (D/13- GS) en Jani van der Merwe (D/12-75mH) Hoërskool Wes-Boland Atletiek uitslae: Jana Cronjé D/14 DG 1ste Christiaan Gous M/19 100m 3de 200m 1ste Deodan Jacobs S/17 100m & 200m 1ste Glen-Brey Fortune M/19 DS 2de Mariska Vlok V/19 HG 3de Shaan-D Ockhuis S/15 300mH 3de Dylan Young S/15 800m 2de Lyzanne J. v.rensburg V/19 DG & SG 2de Gisela Nel D/17 HG 4de Cornel Vlok D/17 HG 2de Corben Isaacs S/17 400m 1ste 800m 2de Shaunice Stevens D/14 GS 2de Reinette van der Merwe D/15 200m & 400m 1ste Cassidy Visser D/14 90mH 4de HS 1ste Patricia Baadjies V/19 HS 1ste Wilberd Waterboer S/14 100mH & 400m 1ste Rowaldo Hollenbach S/15 100mH 3de Henco de Beer S/15 GS & DG 1ste Cas Mouton M/19 HS 2de Miché Farao D/14 VS 2de Elzanne Liebenberg D/14 90mH & 300mH Keanu Fortuin S/15 400m & 800m Elzanne Lienbenberg en Keanu Fortuin kwalifiseer met hulle vorige tye. Laerskool Boland Uitslae Die volgende leerders is opgeneem in die Wes-Kaap span: Jani van der Merwe D/12 HS 2de Inge von Wielligh D/13 DG 1ste (Verbeter Boland rekord) Marique van der Meulen D/10 VS 2de Hoërskool Boland Uitslae

7 Die volgende leerders is opgeneem in die Wes-Kaap span: Cassidy Visser D/14 HS 3de Miché Farao VS 4de Jana Cronjé DG 3de Reinette van der Merwe D/15 400m 2de Cornel Vlok D/17 HG 4de Lyzanne J. van Rensburg D/19 SG 3de Wilberd Waterboer S/14 400m 1ste Henco de Beer S/15 GS 3de DG 1ste Cas Mouton S/19 HS 3de Christiaan Gous 200m 4de Henco de Beer S/14 GS + DG 2de L/S Wes-Kaap Uitslae: Die volgende leerders is opgeneem in die SA Atletiekspan: Inge von Wielligh D/13 DG 1ste H/S Wes-Kaap Uitslae Die volgende leerders is opgeneem in die SA Atletiekspan: Henco de Beer S/15 GS en DG 1ste Cassidy Visser D/14 HS 1ste Reinette van der Merwe D/15 400m 2de L/S SA Atletiek uitslae Inge von Wielligh D/13 DG 4de Swem Interhuis Swemgala: Ons het n baie opwindende gala gehad. Die swemgala het weer tussen die 3 Huise plaasgevind. n Spesiale gelukwensing aan ons wenners van elke ouderdomsgroep 7 Jaar: 7 Jaar Marinette van Wyk en Adolf Knoetzen 8 Jaar Lené Kotze & Christiaan van der Merwe 9 Jaar Nina Carstens & Eduan Louw 10 Jaar Wilmie Cronjé & Wim Treurnicht 11 Jaar Dané Kellerman & Daniël Knoetzen 12 Jaar Jani van der Merwe & Paul Louw L/S O/14 Jaar Francesca Olivier & Darius Rademan H/S O/14 Jaar Mari de Lange & Rohan Knoetzen O/16 Jaar Danelle Behm & Neil Rademan

8 O/19 Jolandie Burger & Leighton Hendriks Olifantsvallei Swemgala Jani van der Merwe het n besonderse prestasie behaal deur 7 eerste plekke te verower. Die volgende swemmers het plekke behaal: 1ste Plek 2de Plek 3de Plek Jacolene du Toit en Daniël Knoetzen Wilmie Cronjé, Wim Treurnicht en Paul Louw Inge von Wielligh, Liebe Treurnicht, Daniël Knoetzen, Paul Louw, Eely Pieters en Nashwin Mbula. Deurnag swem Hierdie tradisie het voortgeleef op Dinsdag, 31 Maart en word deur die VRL aangebied. Die swem het op Dinsdag, 31 Maart om 18:00 begin en op Woensdag, 1 April om 06:00 geëindig. NETBAL EN RUGBY Top 10 Netbal Die volgende leerders is gekies vir die Top 10 Netbal: Anika Kotzé, Elana du Plessis, Elsa Richter, Grethe du Plessis, Jana Janse van Rensburg, Lené Nortje, Lerine Burger, Margriet Cronjé, Patricia Baadjies en Sashen Cox. HSP Sportnaweek Die laaste naweek van die kwartaal het ons afgesluit met n fees van netbal en rugby. Hierdie sportnaweek is gereël ten bate van HSP se groot fondsinsameling vir die jaar. 19 Skole (Hendrik Louw van Somerset-Wes, Noord-Eind van Paarl, Overberg van Caledon, Willemsvallei, Olifantsvallei (rugby), Langenhoven van Riversdal, Union High van Graaff-Reinet, Dirkie Uys, Schoonspruit, Boishaai, Tygerberg, Namakwaland van Springbok, Stellenberg, Brackenfell, Framesby van Port Elizabeth, Noord-Kaap van Upington & Hottentots Holland, Girls High en D.F. Malan) het deelgeneem aan hierdie geleentheid. Die O/13, O/14, O/16 en 1ste netbalspanne en die O/13, O/15, O/16, O/19B en O/19A rugbyspanne het deelgeneem. TENNIS Hendrik Louw beklee n 6de plek in Boland O/15 tennisspan. Pragtig! KRIEKET

9 Wes-Boland Hoërskole Krieket Die volgende leerders is opgeneem in die Wes-Bolandspan: O/19 Johan Haasbroek O/17 Hein-Paul Cruywagen Albert du Plessis UITSTAPPIES EN KULTUUR Graad 11- Beach Walk Hierdie goeie spanbou naweek, wat jaarliks aangebied word vir ons graad-11 leerders, het op Saterdag, 18 Januarie plaasgevind. Graad 12-Kamp Ons graad-12 kamp het plaasgevind by die Hoërskool se swembad. Die doel van die kamp is om die leerders toe te rus en te motiveer vir hul matriekjaar. Maynardtville Uitstappie Die graad 12-leerders het op 3 Februarie die opelugteater te Maynardtville in die Kaap besoek as deel van hul Engelse voorgeskrewe werk Krummeltjiekonsert Die graad 8-klas het n baie suksesvolle Krummeltjie -konsert, na die inskakelingsweek, aan die begin van die jaar gehou. Huis van Riebeeck Uitstappie Die koshuisleerders se uitstappie het op 5 Februarie plaasgevind. VCSV- kamp Die leerders het die VCSV-kamp op 6 8 Februarie te Strandfontein bygewoon. 13. H/S SA ATLETIEK UITSLAE Baie geluk aan: Henco De Beer S/15 wat onder die Top 8 geëindig het. Cassidy Visser D/15 wat onder die Top 7 geëindig het. Cassidy Visser en Reinette van der Merwe neem op 9 tot 11 April deel aan die Jeug en Junior SA Atletiekkampioenskappe in Bloemfontein. 14. PROEFSTUDENTE

10 Die volgende studente besoek ons skool vanaf April: * Me. J. Richter (Grondslagfase) * Me. L. C. Taljaard (Grondslagfase) * Me. Y. Hagen (Intermediêre-/Seniorfase 15. SWEM SA Level 1 Streekskampioenskappe 27 tot 29 Maart 2015 te Malmesbury NAAM ITEM MEDALJE Jani van der Merwe 50m Rugslag 100m Rugslag 50m Vryslag 50m Vlinderslag 200m Borsslag 200m Wisselslag Goud Goud Silwer Silwer Brons Silwer Jani de Lange 50m Vryslag Brons 4 x 50m Wisselslag Aflos Goud 4 x 50m Vryslag aflos Goud Mari de Lange 50m Vlinderslag Brons 4 x 100m Vryslag aflos Goud Phillipa Louwrens 50m Rugslag Silwer 4 x 50m Vryslag aflos Goud Danelle Behm 50m Borsslag Goud 100m Borsslag Goud 200m Borsslag Goud 4 x 50m Wisselslag Aflos Goud 4 x 100m Vryslag aflos Goud 4 x 50m Vryslag aflos Goud 4 x 50m Vryslag aflos Gemeng Goud (2 x seuns en 2 x dogters) Uit die 35 swemklubs wat deelgeneem het (Streke: WP, SWD, OP, Grens en Namibië), het Swartland Swemklub algeheel n 4de plek behaal. Die dogters van Swartland Swemklub (Porterville, Malmesbury en Moorreesburg) het n 1ste plek behaal. n Puik prestasie vir ons Swartland streek!! Baie geluk! 16. SANESA PERDRY Baie geluk aan Alannah en Francesca Olivier wat die volgende plekke behaal het: WP Eventing (14 tot 15 Maart) Noordhoek Ruiter Kompetisie Plek Vlak Alannah Olivier Noordhoek Eventing 4de 80cm

11 Sanesa Qualifier 3 (20 tot 22 Maart) Mistico-Durbanville Ruiter Kompetisie Plek Vlak Laerskool Francesca Olivier Working Hunter 1ste Equitation 1ste Peformance Riding 1ste Prix Caprelli 1ste Intermediate level Working Riding 1ste Show Jumping 3de 70cm Hoërskool Alannah Olivier Show Jumping 1ste 90cm Show Jumping 2de 90cm 17. NOODHULP VLAK 1 EN VLAK 2 Die Vlak 1 en Vlak 2 Noodhulp opleiding het plaasgevind in Wellington op 6,7 en 14 Februarie. Baie geluk aan die volgende leerders wat sertifikate ontvang het. VLAK 1 VLAK 2 Tertia de Jager Le-Handré Gloyne Maré Gagiano Natalie Pereira Sabrina September Keliah Daniëls Jana Janse van Rensburg Carla van Wyk Cornél Vlok 18. TONY STOOPS RUGBY WEEK & PAARL GIM Sterkte aan die leerders wat die vakansie aan die Rugbytoernooie - Paarl Gim & Tony Stoops rugby week gaan deelneem. 19. INSKRYWING VAN LEERDERS VIR 2016 Aansoekvorms is beskikbaar by die sekretaresse by die Hoërskool en kan ingehandig word vanaf 1 April SKOOLFONDS Ouers moet asseblief hulle kind/ers se skoolfonds, soos gereël met me. Kriel (Finansies) gereeld betaal. Deur skoolfonds op datum te betaal, word verdere kostes vir u rekening vermy. Dankie aan ons ouers wat gereeld hulle kind/ers se skoolfonds betaal.

12 21. WEEKPROGRAM Maandag, 06 April - O/16 Rugbytoernooi Paarl Gim O/19A Rugbytoernooi Stoopsweek Gesinsdag Dinsdag, 07 April - Woensdag, 08 April - Donderdag, 09 April - Vrydag, 10 April - Saterdag, 11 April - Maandag, 13 April - Skool begin om 07:30 Saalbyeenkoms Skool verdaag om 14:00 Personeelvergadering 14:15 BHL verkiesing 19:00 (Hoërskool saal) Dinsdag, 14 April - Woensdag, 15 April O/13 Platteland Rugbyproewe Donderdag, 16 April L/S ATKV Redenaars L/S De Kuilen Vrydag, 17 April Vlak 3 Noodhulp - Wellington HSP Proe-aand Saterdag, 18 April Dirkie Uys Sportdag Olifantsvallei Sportdag Vlak 3 Noodhulp - Wellington Aangeheg vind u die KWARTAALPROGRAM en die MIDDAGROOSTER vir die tweede kwartaal. Geniet die vakansie saam met u kinders! Vriendelike groete WILLEM ENGELBRECHT SKOOLHOOF

HOËRSKOOL PORTERVILLE

HOËRSKOOL PORTERVILLE HOËRSKOOL PORTERVILLE Posbus 22 6810 Tel: (022) 931 2174 Faks: (022) 931 3321 e-pos: [email protected] 28 Maart 2013 Kwartaalbrief 1/2013 Geagte Ouers 1. BEDANKING Weer eens baie dankie aan so

Nadere informatie

HOËRSKOOL PORTERVILLE

HOËRSKOOL PORTERVILLE HOËRSKOOL PORTERVILLE Posbus 22 6810 Tel: (022) 931 2174 Faks: (022) 931 3321 e-pos: [email protected] Gestig 1870 27 Junie 2014 Kwartaalbrief 2/2014 Geagte Ouers 1. DANKIE Dankie aan so baie van u

Nadere informatie

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE HOëRSKOOL PORTERVILLE Posbus 22 PORTERVILLE 6810 Tel: (022) 931 2174 Faks: (022) 931 3321 e-pos: [email protected] Gestig 1870 6 Desember 2013 Kwartaalbrief 4/2013 Geagte Ouers 1. DIE HOOF EN

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 21/2014

Nadere informatie

HOËRSKOOL PORTERVILLE

HOËRSKOOL PORTERVILLE HOËRSKOOL PORTERVILLE Posbus 22 6810 Tel: (022) 931 2174 Faks: (022) 931 3321 e-pos: [email protected] Gestig 1870 26 Junie 2015 Kwartaalbrief 2/2015 Geagte Ouers 1. DANKIE Dankie aan so baie van u

Nadere informatie

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 32/2014

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 1 SKOOLUNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 2. Swart skoolskoene met kort

Nadere informatie

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 1 SKOOL UNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 2. Swart skoolskoene met kort wit sokkies. Kouse

Nadere informatie

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 23/2014

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 -Hierdie inligting verwys na alle Skool-en Sportdrag. -Hierdie Skool- en Sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 29 September 2017 1. Laerskool Olifantsvallei se Kom-Proe-Pretdag was

Nadere informatie

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 02/2015

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 27 Januarie 2017 1. Die atletiekbyeenkoms was n groot sukses en die

Nadere informatie

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 1/2014

Nadere informatie

Wapport 7 24 Februarie 2017

Wapport 7 24 Februarie 2017 Wapport 7 24 Februarie 2017 Belangrike datums DATUM ITEM WIE WAAR 24 25 Februarie NAPSOvakgroepvergaderings Personeel WAP 2 Maart WAP-OPEDAG Belangstellendes WAP en Treintjieskool 3 Maart WAP VERJAAR Personeel

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

Nuusbrief 12 Desember 2018

Nuusbrief 12 Desember 2018 Nuusbrief 12 Desember 2018 1. Die oorgangs-fase van twee jaar na die nuwe skooldrag is nou verstreke. Onderstaande skooldrag is dus verpligtend vanaf 2019. Alle Pep-Stores winkels hou die skooldrag aan.

Nadere informatie

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

JAARPROGRAM KWARTAAL 1 JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected] Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 30 Junie 2017 1. Die klasgemiddeldes vir kwartaal 2 is soos volg: Graad

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 EXTRA-MURAL PROGRAMME / BUI- TEMUURSE PROGRAM 1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017 Buitemuurse program begin op Maandag, 23 Januarie met swem, mini-krieket en krieket. Buitemuurse program begin op Dinsdag, 24

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY

VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag 1 2 Skooldrag vir Seuns 3 Somer 3 Winter 3 4 Matriekdrag (Seuns en Dogters) 4 Skooldrag vir Dogters 5 Somer 5 Winter

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 1. Skooluniform (meisies) Somer: Donkergroen skoolrok met skoolwapen op linkerbors Wit kortmou, oopnekhemp Wit sokkies (enkelhoogte en omgevou). Winter: Donkergroen skoolrok

Nadere informatie

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Omsendbrief 27/ Oktober 2018 Omsendbrief 27/2018 19 Oktober 2018 Geagte Ouers Ons wil graag die volgende sake onder u aandag bring: A. PERSONEEL Baie welkom aan ons nuwe graad 6-onderwyser, Jesse Ceustermans. Hy het goed ingeskakel

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure Hoërskool McLachlan NUUSBRIEF 24/01 2019 Geagte Ouers/Voogde Posbus 3 Joubertina 6410 042-273-1335 042-273-1210 [email protected] www.hsmclachlan.co.za 1. Weeklikse nuusbrief: Ouers/voogde wat aangedui

Nadere informatie

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 [email protected] Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR EENHEID 2018: ONS SKOOL, ONS TROTS = LUTZVILLE

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS Laerskool Garsfontein KWARTAALPROGRAM VIR OUERS VIERDE KWARTAAL 2017 1 MAANDAG, 9 OKTOBER 2017 Jnr Skaak 13:15 Somersdrag in aanvang Hoofleiervergadering DP se kantoor 13:40 14:00 Emily Dhlamini DINSDAG,

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie. Prestasies 2009 ABé BAILEY TWEETALIGHEIDSKOMPETISIE: Baie geluk aan die volgende twee leerders met hul puik prestasies tydens die Abé Bailey Tweetaligheidskompetisie: Linda Mennega 3 de Alicia Swanepoel

Nadere informatie

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP Die volgende leerders wat op 10 en 11 Maart aan die ATKV-Redenaars se eerste uitdunronde by Parel Vallei in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 17 Maart 2017 1. Dit is n groot lekkerte om met u te deel dat ons personeel

Nadere informatie

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018)

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018) 01/01/2018 Maandag 02/01/2018 Dinsdag Verj: Me Kadys Roux 02/01/2018 Dinsdag Verj: Mnr Gawie Nieuwoudt 03/01/2018 Woensdag 04/01/2018 Donderdag 05/01/2018 Vrydag Verj: Mnr Handré Victor 06/01/2018 Saterdag

Nadere informatie

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017 POSBUS 22 TEL: (022) 931 2174 PORTERVILLE FAKS: (022) 931 3321 6810 E-MAIL: [email protected] Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017 Ons streef daarna om n vooruitstrewende leerorganisasie met n Christelike

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 28 JANUARIE DAG 5 Tennis: Liga Juniorkoor:

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Uit die hoof se kantoor. Inhoud Nuusbrief 3 16 Mei 2018 Uit die hoof se kantoor Hoërskool Wonderboom se primêre doel is om 'n opvoedkundige instansie te wees wat kinders met karakter in die wêreld in stuur. Ons gee erkenning aan u wat

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee. LAERSKOOL LORRAINE Omsendskrywe 1/2015 -Die skool wat omgee. Geagte Ouers / Voogde Ons verwelkom graag almal in die nuwe akademiese jaar. Voorspoed en seëninge word elke leerling, ouer en leerkrag toegebid

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / 2017 11 APRIL 2017 Geagte ouers en personeel, Na n lang termyn het n welverdiende vakansie uiteindelik aangebreek. Dankie vir elkeen se ondersteuning en

Nadere informatie

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING TEGNIESE REëLS VIR ATLETE Uittreksel van Tegniese Reëls (April 2012) van Die Suid Afrikaanse Tweekamp Vereniging 1. Inleiding. Tweekamp is n unieke en onafhanklike

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD HOëRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE

Nadere informatie

Die Hoërskool DF Malan

Die Hoërskool DF Malan Die Hoërskool DF Malan Frans Conradierylaan, Bellville 7530 Tel (021) 948 8781 Faks (021) 948 2996 E-pos : [email protected] Webtuiste : http:// www.dfmalan.com Nuusbrief 1 10 Februarie 2015 Beste

Nadere informatie

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste:  Uitgawe: 33 14 Oktober 016 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 33 GEAGTE OUERS Baie welkom terug na die kort vakansie. Ek hoop werklik dat ons almal n baie geseënde vierde kwartaal sal beleef. Die eksamen begin

Nadere informatie

Laerskool STULTING Primary School

Laerskool STULTING Primary School NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1

Nadere informatie

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019 POSBUS 22 TEL: (022) 931 2174 PORTERVILLE FAKS: (022) 931 3321 6810 E-MAIL: [email protected] Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019 Ons streef daarna om n vooruitstrewende leerorganisasie met n Christelike

Nadere informatie

NUUSBRIEF 2/2018 LAERSKOOL STULTING BEHEERLIGGAAMVERKIESING ( )

NUUSBRIEF 2/2018 LAERSKOOL STULTING BEHEERLIGGAAMVERKIESING ( ) NUUSBRIEF 2/2018 2018-02-22 LAERSKOOL STULTING BEHEERLIGGAAMVERKIESING (2018 2020) Die Laerskool Stulting Beheerliggaamverkiesing vind om 18:00 op 7 Maart 2018 in die skoolsaal plaas. Geskikte kandidate

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. KULTUURTOEKENNINGS...1

Nadere informatie

1. ALGEMENE INLIGTING

1. ALGEMENE INLIGTING / Rekenaarfaks 086 695 0656 Geagte Ouers GPS 27 38 30 S 27 14 08 E 1. ALGEMENE INLIGTING OMSENDBRIEF 28 28 Augustus 2014 BELANGRIKE AKSIES VIR VOLGENDE WEEK: 1. Maandag 1 September is Lentedag. Leerders

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste:   Uitgawe: 21 26 Julie 2018 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 21 GEAGTE OUERS Baie dankie aan al die ouers wat die ouervergadering bygewoon het. Daar is nog heelwat rapporte wat nie afgehaal is nie. Leerders kan

Nadere informatie

HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID

HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. KLEREDRAG 3. BESLUITNEMING 4. VERSKAFFERS 5. KLEREBANK 6. BORGE 7. PRESTASIE TOEKENNINGS Datum: 8/2015 1 1. INLEIDING Die kleredrag van Hoërskool

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF Nuustak 2017 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 40/2017 Geagte Ouers 23-29 NOVEMBER 2017 se

Nadere informatie

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017 Kleur jou lewe in! Geagte Ouers en Wonniepersoneel 2 Maart 2017 Baie dankie aan die Wonnie-ouers vir hul goeie gedrag tydens die rugbywedstryde teen Vastrap wat Dinsdag, 28 Februarie, plaasgevind het.

Nadere informatie

LAERSKOOL GARSFONTEIN

LAERSKOOL GARSFONTEIN LAERSKOOL GARSFONTEIN GARSIEBEELD 2016 MEISIES SOMERSDRAG Grys rompie / broekrompie Wit kortmouhemp Groen moulose skooltruitjie (opsioneel) Koeler dae: Donkergroen drimacbaadjie met skoolwapen Langmou

Nadere informatie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT. Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 36 NUUSBRIEF 7/ 2018 28 Mei 2018 Geagte Ouers Ek glo dat elkeen van ons dankbaar is vir die goeie reën wat geval het, veral

Nadere informatie

Eendjienuus ORANJE PRIMÊR BELANGRIKE DATUMS: Uitgawe 5 13 Februarie 2015 UIT DIE KANTOOR : Kermis, Vrydag 20 Februarie

Eendjienuus ORANJE PRIMÊR BELANGRIKE DATUMS: Uitgawe 5 13 Februarie 2015 UIT DIE KANTOOR : Kermis, Vrydag 20 Februarie ORANJE PRIMÊR Eendjienuus Uitgawe 5 13 Februarie 2015 UIT DIE KANTOOR : Elke dogter het verlede week n boekmerkie ontvang met die waardes vir die jaar. Verantwoordelikheid, Respek, Omgee en Eerlikheid.

Nadere informatie

Januarie Gedagte vir die week

Januarie Gedagte vir die week Charlie I Hoërskool CHARLIE HOFMEYR High 49, CERES 6835 023 312 1130 / 023 312 1194 023 312 1131 [email protected] Web: www.charlie.org.za Kantoorure: 07:15 15:00 01.01.2019 11 Januarie 2019 Gedagte

Nadere informatie

HOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS

HOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS HOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS Die skooldrag is die trots van Hoërskool Roodepoort en daarom moet leerders altyd netjies tydens skoolgeleenthede, sport- en kultuurbyeenkomste, op busse en OP STRAAT

Nadere informatie

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 18/2014

Nadere informatie

Leerling-inligting: Van: Graad:

Leerling-inligting: Van: Graad: SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal. SKRIFTELIKE kennisgewing

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

LGS PRESTIGE-AAND BELEID LGS PRESTIGE-AAND BELEID INLEIDING Die Prestige-aand het ten doel om aan die beste presteerders op akademiese, sport- en kultuurgebied erkenning te gee vir hulle prestasies. Die skool besef terdeë dat

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ 2017 25 JULIE 2017 Geagte ouers en personeel, Openbaring 1:4 Al wat ons nodig het is om te weet dat ons God se kinders is en deur Sy vrede gedra word. ALGEMENE

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig

Nadere informatie

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen BYLAAG F1 01 - ATLETIEK [ Volgende opdatering November 2019] Nasionale kampioen op rang ordelys of met SA Toernooi (Slegs skool sportsoorte) SA-Span en deelneem aan Internasionale byeenkoms Provinsiale

Nadere informatie

Januarie. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

Januarie. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Januarie 1 2 3 4 5 6 Nuwejaarsdag 7 8 9 10 11 12 13 1ste Krieket vs. Paarl Gim 1ste Krieket vs. Boys High 1ste Krieket vs. Stirling Union High-Toernooi Union High-Toernooi Union High-Toernooi 14 15 16

Nadere informatie

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl. Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 14 JANUARIE DAG 1 Juniorkoor: Oefening 14:00-15:00

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

LAERSKOOL GARSFONTEIN

LAERSKOOL GARSFONTEIN LAERSKOOL GARSFONTEIN GARSIEBEELD 2017 MEISIES SOMERSDRAG Grys rompie / broekrompie Wit kortmouhemp Groen moulose skooltruitjie (opsioneel) Koeler dae: Donkergroen drimacbaadjie met skoolwapen Langmou

Nadere informatie

Elizette Nel Opvoedkundige Sielkundige Paarl-skool

Elizette Nel Opvoedkundige Sielkundige Paarl-skool Elizette Nel Opvoedkundige Sielkundige Paarl-skool 1 Een van die uitstaande kenmerke van Paarl-skool, is die wyse waarop n gees van optimisme op alle vlakke geskep word. Elke klein oorwinning word met

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79) AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79) TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Nadere informatie

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003 A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR

WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 [email protected] Aan alle Ouers WEEKBRIEF 17 VAN 2017 GROEI.. UIT DIE KANTOOR ONS GROEI.. Saterdag 3 Junie is ons jaarlikse

Nadere informatie