ROOIBOSKLOOF LANDGOED. HUISEIENAARSVERENIGING GEDRAGSREëLS

Vergelijkbare documenten
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

HUISHOUDELIKE REëLS 11/03/2010

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

HUISHOUDELIKE REëLS HERSIEN JANUARIE 2012/2

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

SWARTLAND MUNISIPALITEIT VERORDENING INSAKE MURE EN HEININGS

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

MUNISIPALITEIT BEAUFORT-WES. Kennisgewing nr. 145/2005

RHEEBOKRIF ERF ONTWIKKELINGSKODE

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

GRONDWET VAN LILYDALE HUISEIENAARSVERENIGING. 1.1 Die naam van hierdie Vereniging is LILYDALE HUISEIENAARSVERENIGING.

Dorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

KOOPKONTRAK VERLOREN LANDGOED

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

VERORDENING OP DIE VERWYDERING Verordening No.14, 2008 VAN AFVALSTOWWE, 20 VERORDENING

Huishoudelike GoedereAfdeling

Tjokkerjol Speelgroepie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

INTERNE REëLS : KAREEPARK AFREE-OORD : 10 FEBRUARIE 2015

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

KOOPKONTRAK BELA-BELA WATERFRONT WOONGEBIEDONTWIKKELING FASE 5

Naskool Tel:

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN

KUDDE BESONDERE UITSONDERINGS

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

HUURKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

Nieteenstaande enigiets teenstrydig vervat in die polis en/of afdeling daarvan is dekking interme die polis onderhewig aan die volgende wysigings:

GEDRAGSREëLS HARTENSEE DEELTITEL WOONSTELLE

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

ARBEIDSREG ABR214. T:

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

BTW. Werkstukke vir Hoofstuk 4 - DEEL 3

AANHANGSEL F TOT DIE GRONDWET VAN DIE. Eienaarsvereniging van. Caves Aftree-Oord. GEDRAGSREëLS

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

PROTEA AFTREE-OORD HEUWELSIG. GEDRAGSREËLS [Artikel 35 (2) (b) van die Wet op Deeltitels, 1986]

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART

HANDLEIDING ARGITEKTUUR EN BOUWERK

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

KOOPOOREENKOMS. Aangegaan deur en tussen: DIE TRUSTEES VAN TYD TOT TYD VAN DIE DIEMERSFONTEIN DEVELOPMENT TRUST Registrasie Nommer IT4061/2004

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

TERME EN VOORWAARDES

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

Les Plan Twee. Habitats

MUNISIPALITEIT BEAUFORT-WES. Kennisgewing nr. 148/2005

IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O.

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

Huurkontrak (vir woon - huisvesting vanaf 1 Januarie 2015 en die einddatum 30 November 2015)

AANBOD VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING - DEELTITELSKEMA

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.

Transcriptie:

AANHANGSEL A ROOIBOSKLOOF LANDGOED HUISEIENAARSVERENIGING GEDRAGSREëLS 1. NAAM : Die naam van die Vereniging is ROOIBOSKLOOF HUISEIENAARSVERENIGING. 2. DOEL VAN VERENIGING : Die doel van die Vereniging is om besigheid te bedryf as Huiseienaarsvereniging om die gemeenskaplike belange van die eienaars en okkupeerders van die eiendomme wat deel vorm van die dorpsontwikkeling bekend as ROOIBOSKLOOF LANDGOED te beskerm en te bevorder, deur onder andere die onderhouding van paaie, tuine, omheinings, die verskaffing van sekuriteit en die regulering van toegang en bouaktiwiteite op elkeen van die eiendomme wat deel vorm van die ontwikkeling. Die doel van hierdie reëls en regulasies is verder om aan huiseienaars n hoë gehalte leefstyl in n natuurlike omgewing van n reservaat te verskaf, sodat huiseienaars in n harmonieuse, natuurlike omgewing kan woon. 3. SAMESTELLING VAN DIE VERENIGING : 3.1 n Artikel 21-Maatskappy sal opgerig word as Regspersoon vir die doel van die Huiseienaarsvereniging. 3.2 Alle geregistreerde eienaars van eiendom wat deel vorm van die dorpsontwikkeling van ROOIBOSKLOOF LANDGOED sal lede van die Artikel 21-Maatskappy en sodoende van die Huiseienaarsvereniging vorm. Elke sodanige lid se lidmaatskap sal ipso facto beëindig word by beëindiging van sy eienaarskap; 3.3 Alle lede van die Huiseienaarsvereniging sal n Estetiese Komitee bestaande uit vyf lede verkies, wie se hoofoogmerk die goedkeuring van bouplanne sal wees; 3.4 Die eerste lede van die Estetiese Komitee sal bestaan uit die ontwikkelaar, naamlik mnr HENDRI VAN STADEN en twee geregistreerde eienaars deur hom aangewys.

- 2 3.5 Alle lede van die Estetiese Komitee sal eenmaal per maand op die laaste Vrydag van die maand vergader ten einde bouplanne vir goedkeuring te oorweeg. 3.6 Die huiseienaars sal toesien dat ook gaste, familielede, werknemers en agente aan die reëls van die Huiseienaarsvereniging voldoen. 4. VOORWAARDES : Die volgende voorwaardes het betrekking op die Vereniging : 4.1 Die inkomste van die Vereniging sal slegs aangewend word in die bevordering van die doel van die Vereniging met inagneming van die betaling van redelike vergoeding aan enige van sy offisiere. 4.2 Hierdie memorandum van reels vorm n integrale deel van die Statute van die te stigte Artikel 21-Maatskappy van Rooiboskloof Huiseienaarsvereniging en is nie afskeidbaar daarvan op enige manier nie. 4.3 Elektrisiteitstoevoer vir elke erf vanaf ESKOM sal voorsien word deur die Ontwikkelaar. 4.4 n Vullisverwyderingstelsel sal ingestel word deur die Huiseienaarsvereniging en die kostes hiervan sal ingesluit word in die maandelikse heffing. 4.5 Noodbrandbestrydingsdienste sal ingestel en onderhou word deur die Huiseienaarsvereniging. 4.6 Water-voorsieningstelsel sal ten opsigte van elke erf in die dorpsgebied voorsien word beperk tot 1500 liter per huishouding per dag. 5. BOUSTANDAARDE : 5.1 Alle bouplanne moet nie later as sewe (7) dae voor die vergadering van die Estetiese Komitee van die Huiseienaarsvereniging aan die Estetiese Komitee van die Rooiboskloof Huiseienaarsvereniging voorgelê word vir goedkeuring voor indiening daarvan by die Stadsraad en alvorens die bouwerk n aanvang neem. 5.2 Alle besonderhede rakende die woonhuise moet op die planne vir die goedkeuring daarvan aangedui word. Hierdie besonderhede sluit in, maar is nie beperk tot besonderhede oor :

- 3 - (a) (b) (c) (d) (e) (f) Tipes boumateriaal; Besonderhede oor enige afdakke wat opgerig gaan word; Besonderhede oor tipes omheinings; Besonderhede van tipe materiaal wat as dakke aangebring word; Die kleur van die dak. tipe mure wat aangebring gaan word. 5.3 Alle eienaars moet gebruik maak van die dienste van n geregistreerde Argitek of Argitekstegnoloog. 5.4 Onderverdeling van enige erf/eiendom wat deel vorm van die dorpsontwikkeling word verbied. 5.5 Enige hersonering van n erf/eiendom wat deel vorm van die dorpsontwikkeling word verbied. 5.6 Maksimum hoogte van woonhuise word beperk tot twee verdiepings met n verdieping met n maksimum hoogte van 4 (vier) meter; 5.7 Grensmure mag nie hoër wees as 1,8 (een komma agt) meter nie en moet voldoen aan die vereistes vir omheining. 5.8 Bouwerk en omheinings mag nie nader as 10 (tien) meter van die straatgrens van die erf af wees nie en nie nader as 15 (vyftien) meter aan die grense aan die sykante van die erf nie. 5.9 Die straatfront van die erf mag nie omhein word nie behalwe vir die gedeeltes langs die huis tot by die grens van die erf aan die sykante van die erf. 5.10 Indien n erf aan meer as een kant deur n straat begrens word, sal die eienaar geregtig wees om die kant van die erf wat aan die straat grens wat nie as n hoofstraat beskou kan word nie, te omhein. 5.11 Woonhuise mag nie kleiner as 250 (tweehonderd en vyftig) vierkante meter wees nie. 5.12 Woonhuise sal n maksimum grootte van 500 (vyfhonderd) vierkante meter beslaan. 5.13 Behuising van bediendes mag slegs op skriftelike toestemming van die Huiseienaarsvereniging opgerig word. 5.14 Opritte moet met plaveistene geplavei word. 5.15 Alle bouwerk moet voltooi word binne drie (3) jaar na datum van registrasie van die eiendom in die naam van die eerste eienaar. 5.16 Geen voorafvervaardigde tuinhuise mag aangebring word op die erf nie.

- 4-5.17 Slegs een wooneenheid mag op die erf gebou word. 5.18 Tydelike motorafdakke word verbied. 5.19 Planne vir die bou van swembaddens moet aan die Estetiese Komitee van die Huiseienaarsvereniging voorgelê word alvorens daar met die bou van die swembad begin word. Swembaddens mag slegs aan die agterkant van die woonhuis op die erf gebou word en moet omhein word. 5.20 Geen huiseienaar sal geregtig wees om enige erf wat deel van Rooiboskloof Landgoed uitmaak, te verkoop sonder die skriftelike toestemming van die Huiseienaarsvereniging nie. 5.21 n Maksimum area van 1000 (een duisend) vierkante meter van elke erf mag gebruik word as woonhuis en verwante doeleindes. Die restant van die erf mag nie skoongemaak word nie en moet gelaat word in die natuurlike toestand. 5.22 Alle woonhuise wat deel vorm van die Rooiboskloof Landgoed, sal opgerig word in ooreenstemming met die Argitekstyl soos bepaal kragtens die bouplanne hierby aangeheg. Die volgende boumateriaal word nie toegelaat nie : (a) (b) Geen grasdakke. Geen sinkdakke. Alle dakke sal in ooreenstemming met die argitekstyl soos uiteengesit in paragraaf 5.22, aangebring word. (c) Geute : Geen ongeverfde gegalvaniseerde geute en dreinpype sal toegelaat word nie. (d) Mure : Alle mure moet sierstene wees. Geen voorafvervaardigde mure sal toegelaat word nie. Alle mure sal in ooreenstemming met die argitekstyl uiteengesit in paragraaf 5.22, aangebring word. (e) Omheinings : Geen draadomheinings sal toegelaat word nie. Geen lemmetjiesdraadomheinings sal toegelaat word nie. Geen aangeplante omheinings sal toegelaat word nie. (f) TV-antennas en Satellietskottels mag nie onooglik aangebring wees nie.

- 5 - (g) Wasgoedlyne : Dit mag nie sigbaar van die straat af wees nie. (h) Vullisdromme : Dit mag nie sigbaar van die straat af wees nie. (i) Tuine moet te alle tye netjies en onkruidvry gehou word. 6. KONSTRUKTIEWE-AKTIWITEITE : 6.1 Alle boumateriaal moet gestoor word binne die grense van die erf. 6.2 Geen bou-arbeiders sal toegelaat word in die dorpsontwikkeling vanaf 17h00 tot 07h30 nie. 6.3 Mobiele ablusiefasiliteite moet voorsien word vir alle bou-arbeiders. 6.4 Konstruksie mag slegs plaasvind vanaf 07h30 tot 17h00 Maandag tot Vrydag en vanaf 07h30 tot 13h00 op Saterdae. 6.5 Geen konstruksie sal toegelaat word op Sondae en publieke vakansiedae nie. 6.6 Die kontrakteur sal alle sypaadjies, strate en dreineringslote herstel asook die hele bouterrein opruim van konstruksie-afval na voltooiing van alle konstruksiewerk. 7. ALGEMEEN : Die ontwikkelaar sal met verloop van tyd die totale dorpsgebied omhein en 24 uur sekuriteit by n gekontroleerde hek verskaf (hierna genoem die gemeenskaplike eiendom). Die Huiseienaarsvereniging aanvaar volle verantwoordelikheid vir die onderhoud van die strate, sypaadjies, straatligte, sportfasiliteite, konferensiefasiliteite, omheining om die ontwikkeling, en die hek. Geen besigheid mag op die ontwikkeling van die dorpsgebied bedryf word nie. Die maksimum spoedgrens is 30 kilometer per uur. Geen vuurwerke mag op die ontwikkeling afgevuur word nie.

- 6 - Troeteldiere mag aangehou word op die erf en sal te alle tye binne n omheinde afskorting aangehou word. Die Huiseienaarsvereniging of Ontwikkelaar sal nie aanspreeklik wees vir enige skade veroorsaak deur enige persoon, lid, familielid of besoeker wat die gemeenskaplike eiendom gebruik nie, welke skade sal insluit gevolglike verlies van eiendom of beserings opgedoen deur n persoon. Indien enige van hierdie reëls oortree word, sal n eerste skriftelike waarskuwing aan sodanige eienaar gegee word. Indien die reël weer oortree word, sal n toepaslike boete soos bepaal deur die Huiseienaarsvereniging gehef word. n Sisteem van boetes wat voorgestel is en aanvaar is deur die Huiseienaarsvereniging sal bindend wees op alle eienaars. Indien verdere oortredings plaasvind, sal die Huiseienaarsvereniging geregtig wees om sodanige stappe te neem as wat hulle goed dink. Huiseienaars sal te alle tye so optree dat geen oorlas, hetsy uit geraas of ander oorsaak, veroorsaak word nie. Geen kommersiële advertensieborde sal in die dorpsgebied toegelaat word nie. 8. HEFFING : Elke lid van die Huiseienaarsvereniging en eienaar van die eiendom sal n heffing betaal in die bedrag soos bereken deur die Huiseienaarsvereniging op n algemene vergadering, by wyse van n meerderheidstem. 9. OMGEWINGSBESTUUR : 9.1 Geen afval of vullis mag op enige area van die dorpsontwikkeling gestort word nie. 9.2 Geen boorgate of putte mag gesink word of aangebring word op n huiseienaar se erf nie. 9.3 Geen flora mag beskadig word of verwyder word vanaf die gemeenskaplike gebiede nie. 9.4 Geen fauna mag gejag, ontwrig, gesteur, geterg of aangejaag word deur huiseienaars of ander mak diere nie..

- 7 9.5 Huiseienaars sal alle erwe vry hou van indringerplante. 9.6 Slegs inheemse bome en plante mag deur huiseienaars op hul erwe geplant word 9.7 Geen bome op erwe mag deur huiseienaars afgesaag of uitgehaal word op enige plek binne die dorpsontwikkeling sonder toestemming van die bestuursliggaam van die Huiseienaarsvereniging nie behalwe vir konstruksiedoeleindes. 9.8 Huiseienaars mag geen uitgrawings maak sonder toestemming van die bestuursliggaam van die Huiseienaarsvereniging nie. 9.9 Huiseienaars, en hul gaste, agente en familie lede mag slegs op paaie ry. 9.10 Geen nuwe paaie mag aangebring word nie. 9.11 Gebruik van vuurwapens, anders as in selfverdediging, word verbied. 9.12 Voer en lok van wilde diere deur huiseienaars, uitgesluit voëls, word verbied.