HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

Vergelijkbare documenten
VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017

Inskrywings Program Keetmanshoop Skou 2013

Klas Tyd Klas Beskrywing Tipe Geslag

Thabazimbi Skou JULIE 17

AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET

SWARTLANDSKOU MOORREESBURG SKOUPROGRAM 3 6 SEPTEMBER 2014

Thabazimbi. Skou. Limpopo Kampioenskappe. Nasionale Kampioenskappe

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

Thabazimbi Skou JULIE 17

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Wrestling Federation Stoeifederasie

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Animato Koorkompetisie/Choir

Internasionale Simmentaler Kampioenskappe, Vryburg 22, 23 en 24 April 2014

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

VORM A HARTEBEESTFONTEIN 4 8 April 2018 INSKRYWINGSVORM - PENKOPPE EN DRAWWERTJIES Graad 1-7

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Ons Prospektus 1. WELKOM

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Naskool Tel:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Tjokkerjol Speelgroepie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

DESEMBER NUUSBRIEF 2017

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

PRYSLYS R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

Nuusbrief Maart In hierdie nuusbrief : 1. Inligtingdag te Pela Graca. 2. Skoue. 3. Skou reëls. 4. Kalender. 5.

AANSOEK OM STUDIELENING

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

SKOUREëLS EN ETIKET VAN DIE FRIES- EN VLAAMPERDPERDGENOOTSKAP VAN NAMIBIë

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2017 KLIPDRAAI Karavaanpark / Caravan Park

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

Inligtingshandleiding

TUIGKLASSE - SKOUKLASSE

Kwotasieblad vir skole/groepe:

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

PROLIBA GEBOU / BUILDING 24 HERTZ BOULEVARD 24 TEL : (016) POSBUS / P.O. BOX 3925 FAX : (016)

NELSPRUIT EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2015

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

Toepaslike Eenheidstandaarde

SAALPERD NUUSBRIEF APRIL 2012 IN HIERDIE UITGAWE: UIT DIE KANTOOR NASIONALE KAMPIOENSKAPPE 2012 DWELM-TOETS UITSLAE 2011 PROMOSIE ARTIKELS.

DATUMS Semi Finale vind plaas by Hoër Volkskool op Saterdag 12 April Geen wedstryde word op die Astro gespeel. Sien die aangehegte program.

Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton. Besprekings NR

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

VERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS

Bankstate LPF Systems BK

2 nd Chances... Wiskunde

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Kruis Kinders Centurion

Transcriptie:

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015 Dit is vir Hertogville Landboufees se perde-afdeling-bestuur aangenaam om u uit te nooi na die informele Saalperd- asook Friesperdeskou wat aangebied word tydens bogenoemde datums. Die volledige skouprogram word hierby ingesluit navrae: SAREL BORNMAN - 0722683919 Gerieflikheidshalwe kan u die inskrywingsvorm voltooi, terugstuur na fax 0864022039/ 053 421 9584/ epos na lindrie64@gmail.com en die inskrywingsgeld elektronies oorbetaal: Rekeningnaam: Hertzogville Landboufees ENB rekeningnr: 52480862625 takkode: 241038 Verw. Perde: U naam en van of stalle se naam Om enige onduidelikheid uit die weg te ruim, vra ons om uself as perde-eienaar en/of vertoner, familie en/of helpers te vergewis van die reels en regulasies van Hertzogville Landboufees: Hiermee verklaar ek dat ek as die verantwoordelike persoon sal toesien dat ekself, my familie sowel as vertoners onder my ingeskryf: - tydens die tydsduur van die Hertzogville Landboufees, te alle tye goeie gedrag en respek teenoor die feesbestuur, personeel, beamptes, beoordelaars, mede-vertoners en die publiek sal openbaar. - Alle persone die perseel van die Landboufees op eie risiko betree, en die bestuur van Hertzogville Landboufees aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verlies en skade asook beserings aan persone, perde of voertuie nie, en vrywaar Hertzogville Landboufees van enige eise wat moontlik hieruit mag spruit. - Perdestalle vir die hoeveelheid perde wat ingeskryf en vertoon word sal verskaf word, maar die eienaar/vertoners moet self sorg vir waterbakke en kos vir perde. -Die plaaslike veearts dr Nico Hendrikz is vir die duur van die Landboufees beskikbaar vir ongevalle en kan gekontak word by selnr.0832623186 -Oop vure vir braaidoeleindes is slegs toelaatbaar vir kampeerders by die Karavaanstaanplekke geen oop vure word dus op die res van die terrein toegelaat nie. -Perde en vertoners moet 2 minute voor die klas reeds in die versamelring wees (oefentoerusting reeds verwyder) -Registrasie en inskrywings kan vanaf Donderdag 12 Maart om 14h00 by Perdekantoor op die Feesgronde gedoen word. - Gratis toegangspermitte word verskaf aan 2 eienaar en/of vertoners, sowel as aan 2 staljoggies, en 2 voertuie vir die Vrydag (13e) en Saterdag (14 Maart) -Addisionele toegangskaartjies te koop by ingangshek of perdekantoor

PERDE-AFDELING INSKRYWINGSVORM NAAM EN VAN:. NAAM VAN STALLE: SELNR. EPOSADRES:. Bywoon van Vertonersonthaal Donderdagaand 12 Mrt aantal persone:.. Klasse: Aantal:..R40 p/klas Stalle: R40 per stal Nommers:.. R10 terugbetaalbaar Karavaanstaanplekke: R50 p/dag Ablusieblok-sleutel..R50 terugbetaalbaar TOTAAL: R.. R.. R R R. R.. NR V KLAS PERDNAAM EIENAAR VERTONER.I..I I I...I I.. I.I..I.. I.I I..I..I.I. GETEKEN:.. NAAM EN VAN. DATUM:

HERTZOGVILLE : PERDE SKOU PROGRAM: VRYDAG: 13 MAART 2015: TYD: KLASNO KLAS 8h00 FEES-OPENING: DS CHRIS 8H15 1 SAALPERD-MERRIE 3JR EN OUER AAN HAND VERTOON 8H30 2 FRIESPERD KAMPIOEN VUL ONDER 12 MAANDE 8H45 3 SAALPERD-HINGS 3JR EN OUER AAN HAND VERTOON 9H00 4 FRIESPERD JUNIOR HINGS ONDER 4 JAAR 9H15 5 SAALPERD DRIEGANG PLESIERPERD 9H30 6 FRIESPERD JUNIOR MERRIE ONDER 4 JAAR 9H45 7 SAALPERD- HINGS/REUN VYFGANG 5 JAAR EN OUER 10H00 8 FRIESPERD SENIOR HINGS 4 JAAR EN OUER 10H15 9 SAALPERD- MERRIE ONDER 3 JAAR AAN HAND VERTOON 10H30 10 FRIESPERD SENIOR MERRIE 4 JAAR EN OUER 10H45 11H00 SAAMWERK PRIMER VERTONING VOOR ARENA 11H00 11 SAALPERD DRIEGANG VOL MAANHARE EN STERT 11H15 12 FRIESPERD SENIOR ENKELTUIG 4 JR EN OUER HINGS/REUN 11H30 13 SAALPERD SIERTUIG HINGS/REUN - 5 JAAR EN OUER 11H45 14 FRIESPERD SENIOR ENKELTUIG 4 JR EN OUER - MERRIE 12H00 15 SAALPERD VYFGANG PLESIERPERD/VOL MAANHARE & STERT 12H15 16 FRIESPERD ALGEHELE DRESSEER KAMPIOEN - UNIVERSEEL 12H30 17 SAALPERD PARKPERD 5 JR EN OUER HINGS/MERRIE/REUN 12H45 18 FRIESPERD SENIOR DRIEGANG 4 JAAR EN OUER H/M/R 13H00 TOT 14H15 MIDDAGETE 14h15 19 SAALPERD SIERTUIG VOL MAANHARE EN STERT 14H30 20 FRIESPERD SENIOR SIERTUIG 4 JR EN OUER H/M/R OOP KLAS 14H45 21 SAALPERD DRIEGANG MERRIE/REUN 5 JAAR EN OOR

HERTZOGVILLE: PERDE-SKOU PROGRAM: VRYDAG: 13 MAART 2015: TYD KLASNO KLAS 15H00 22 FRIESPERD BESTE KINDERRUITER 12 TOT 18 JAAR - DRIEGANG 15H15 23 SAALPERD DRIEGANG KINDERRYPERD - KIND 18 JR EN JONGER 15H30 24 FRIESPERD- TANDEM- OOP KLAS 15H45 25 SAALPERD VYFGANG MERRIE 5 JR EN OUER 16H00 16H15 VERTONING VOOR ARENA 16H15 26 FRIESPERD ALGEHEEL VETERAAN SIERTUIG 16H30 27 SAALPERD SIERTUIG PLESIERPERD 16H45 28 FRIESPERD VIERSPAN OOP KLAS 17H00 29 SAALPERD VYFGANG 4 JAAR OUD H/M/R 17H15 30 (A) SAALPERD DAMES SIERTUIG 17H30 30 (B) FRIESPERD DAMES - ENKELTUIG SATERDAG: 14 MAART 2015: 7H55 FEES OPENING: DS CHRIS 8H00 31 SAALPERD-HINGS ONDER 3 JAAR AAN HAND VERTOON 8H15 32 SAALPERD ENKELTUIG 4JR EN ONDER - H/M/R 8H30 33 FRIESPERD SENIOR DUBBELTUIG 4 JR EN OUER 8H45 34 SAALPERD VYFGANG KINDERRYPERD KIND 18 JR EN JONGER 9H00 35 FRIESPERD JUNIOR ENKELTUIG 2-4 JR OOP H/M/R 9H15 36 SAALPERD DRIEGANG HINGS 5 JR EN OUER 9H30 37 FRIESPERD JUNIOR DRIEGANG 2-4 JR OOP H/M/R 9H45 38 SAALPERD SIERTUIG MERRIE 5 JAAR EN OUER 10H00 39 FRIESPERD ENKELTUIG KINDERS 15 18 JR MERRIE/REUNS 10H15 40 AMATEUR SIERTUIG: HINGS/MERRIE/REUN 10H30 41 FRIESPERD JUNIOR SIERTUIG 2 4 JR OOP H/M/R

HERTZOGVILLE: PERDE-PROGRAM - SATERDAG: 14 MAART 2015: TYD KLASNO KLAS 10H45 42 SAALPERD ENKELTUIG 5 JR EN OUER HINGS/MERRIE/REUN 11H00 11H30 PERDE BOERESPORT 11H30 43 FRIESPERD DAMES DUBBELTUIG - OOP 11H45 44 SAALPERD- DRIEGANG 3 JR EN JONGER - H/M/R 12H00 45 FRIESPERD JUNIOR DUBBELTUIG 2-4 JR OOP H/M/R 12H15 46 SAALPERD SIERTUIG 4 JR OUD- H/M/R 12h30 47 FRIESPERD KOETSPERDE H/M/R 12H45 48 SAALPERD SIERTUIG -3 JAAR EN ONDER H/M/R 13H00-14H30 MIDDAGETE EN VEE- EN MEGANISASIE-PARADE 14H30 49 SAALPERD- DRIEGANG KAMPIOEN KINDERRUITER O/18 JR 14H45 50 FRIESPERD SENIOR KAMPIOEN ENKELTUIG 15H00 51 SAALPERD DRIEGANG 4 JR OUD HINGS/MERRIE/REUN 15H15 52 FRIESPERD SENIOR KAMPIOEN SIERTUIG 15H30 53 SAALPERD KAMPIOEN DRIEGANG 15H45 54 FRIESPERD SENIOR KAMPIOEN DRIEGANG 16H00 55 SAALPERD KAMPIOEN SIERTUIG 16H15 56 FRIESPERD SENIOR KAMPIOEN DUBBELTUIG 16H30 57 SAALPERD KAMPIOEN ENKELTUIG 16H45 58 SAALPERD KAMPIOEN VYFGANG DANKIE VIR U ONDERSTEUNING