Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Vergelijkbare documenten
Die slaapkamer * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 4 3 MY WOONPLEK 4 Module 16 5 DIE SLAAPKAMER

Dit is pret! - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dit is Pret! 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Die drie varkies. Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 6 3 Module 10 4 DIE DRIE VARKIES

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

Rolprente uit twee verskillende genres *

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

Deelname aan klasbesprekings oor dans

Om te onderskei tussen herbivore, karnivore en omnivore

Inhoud (volume) * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN TYD 4 Module 42 5 INHOUD (VOLUME)

Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 3 5 KATROLLE EN RATTE. Katrolle en Ratte

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Die klimaat van SA: Temperatuur

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

OpenStax-CNX module: m Diere is aangepas. Siyavula Uploaders

Tema 8: Mense wat ons help

Leerafrikaans123: Leeruitkomste vir Graad 2: Huistaal.

'n Kort geskiedenis van seevervoer *

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole)

BARRETT SE TAKSONOMIE

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf.

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

Lees en Leesgereedheid

OpenStax-CNX module: m Die plant: blomme. Siyavula Uploaders

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Die verhaal van die ruimtewedloop

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Herwinning, graffiti en taal

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1

Prysvorming deur vraag en aanbod

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Vergelyking van die wereld se grootste godsdienste *

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Tema 7: Stories van dapper helde

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

Die 1990's: Apartheid eindig - menseregte begin

Groot godsdienste van die wereld *

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Stede en bedienswaardighede

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

Nota vir die onderwyser/es:

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Om materiaal te weef

Abu Ali tel sy donkies

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Vlotheid en intonasie

LESPLAN LEERPROGRAM: GELETTERDHEID GESELLEKTEERDE LU S & ASS LEERAKTIWITEITE HULPMIDDELS

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Tema 11: Hoe ek voel, wat ek moet doen, wat ek mag doen.

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole)

Tema 6: Troeteldiere. Week 7. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Inleiding Tot Die Jagluiperd

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Onderwyser sit die assosiasieprent van die h-klank op die bord h vir hok

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels. Leerders luister en voer 3 opdragte uit.

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

Transcriptie:

OpenStax-CNX module: m30314 1 Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum INLEIDING In Graad 2 sal die leerders voortbou op die woordeskat wat in Graad 1 bekend gestel is. Baie geleenthede moet geskep word om hul luister- en praatvaardighede te ontwikkel sodat lees en skrif daarop kan volg. `n Uitgebreide woordeskat is noodsaaklik. Terwyl reeds bekende woorde vasgelê word, word nuwe woordeskat in stories, rympies, gediggies en speletjies ingevoer. Leerders word aangemoedig om vrae te beantwoord en deel te neem aan besprekings en gesprekke in die addisionele taal. Leerders se aandag word gevestig op die verskil in die indiwiduele klanke van die nuwe taal. Leerders ontdek dat sommige klanke dieselfde bly en sommige verander. Die opvoeder sal toevallig aandag gee aan die korrekte uitspraak. TYDSKEDULE VIR MODULES 1-5 Daar word voorgestel dat al die leerders al vyf modules voltooi. Die woordeskat in verband met vervoer word deur middel van stories, gediggies en rympies aan die leerders bekendgestel. Hulle kry die geleentheid om die betrokke stukke te lees en te bespreek waarna hulle teken-, pas- en skryfaktiwiteite daaroor afhandel. INTEGRASIE VAN TEMAS `N GESONDE OMGEWING Bespreek: Besoedeling deur verkeer. Hoe kan dit bekamp word? MENSEREGTE EN SOSIALE GEREGTIGHEID Het almal vervoer? Waarom is vervoer belangrik? * Version 1.1: Jul 24, 2009 5:01 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m30314 2 5 LEERDERS AFDELING 6 Inhoud 6.1 `n Storie: Kom ons lees almal die storie saam.

OpenStax-CNX module: m30314 3 Figure 1

OpenStax-CNX module: m30314 4 Figure 2 LU 1.1.3 LU 3.2.2 LU 3.2.3 LU 3.2.4 LU 5.2.1 Table 1 Kom ons lees weer paragraaf een. Figure 3

OpenStax-CNX module: m30314 5 Kleur in: - Die eerste motor is groen. - Die tweede motor is blou. - Die derde motor is geel. - Die vierde motor is oranje. - Die vyfde motor is grys. - Die sesde motor is bruin. Teken: LU 5.1.6 Table 2 `n ou motor `n groot motor `n vinnige motor `n wit motor `n nuwe motor `n klein motor `n stadige motor `n swart motor Table 3 Kom ons lees weer paragraaf 2 en 3, 4 en 5. LU 5.2.1 LU 6.4 Table 4 Figure 4

OpenStax-CNX module: m30314 6 Soek die regte woord en skryf dit in die hokkie. stuurwiel bagasievoorwielnoodwiel bagasiebakligagterwielenjinkap Table 5 LU 1.1.4 LU 4.1 Table 6 Kom ons lees weer paragraaf 6. Soek `n mooi prent van `n 4 x 4 motor. Knip die prent uit en plak dit hier. Figure 5 1. Wat is die kleur van die 4 x 4?... 2. Wat is die naam van die 4 x 4?... 3. Hoeveel sitplekke is daar in die 4 x 4?... Vertel van jou 4 x 4 motor! LU 4.3 LU 2.6 Table 7 Kom ons lees weer paragraaf 7.

OpenStax-CNX module: m30314 7 Figure 6 Teken `n taxi. Daar is 14 mense in die taxi. - Die taxi is geel. - Op die deur van die taxi staan die naam Blommetjie. Soek `n snaakse naam vir jou taxi... LU 1.1.3 Table 8 Die polisie gebruik ook motors. Die polisiemotor het `n sirene en `n groot blou lig op die dak. Die sirene maak pee pô pee pô. Polisiemotors kan vinnig ry. As hulle iemand agtervolg, gebruik hulle die blou lig en die sirene.

OpenStax-CNX module: m30314 8 Figure 7 As jy in gevaar is, kan jy die blitspatrollie bel. Die nommer is 10111. Die blitspatrollie se motors kan baie vinnig ry. 7 Assessering Leeruitkomste 1:LUISTER: Die leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne `n wye verskeidenheid situasies te reageer. Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder begrip toon van eenvoudige stories: 1.1.3 teken `n prent oor die storie en sê of skryf `n paar woorde omtrent die prent neer; 1.1.4 orden prente en pas byskrifte daarby; Leeruitkomste 2:PRAAT: Die leerder is in staat om binne `n wye reeks situasies met vertroue in gesproke taal te kommunikeer. Assesseringstandaard 2.6: Dit is duidelik wanneer die leerder gesels oor `n tekening of `n prent; Leeruitkomste 3:LEES EN KYK: Die leerder is in staat om tekste te lees en te ondersoek vir inligting en genot, en krities te reageer op die estetiese, kulturele en emosionele waardes daarvan. Assesseringstandaard 3.2: Dit is duidelik wanneer die leerder begin om `n geskrewe teks te verstaan deur saam met die onderwyser te lees: 3.2.2 volg die onderwyser se oog- en vingerbewegings; 3.2.3 wys na die regte woord wanneer dit gelees word; 3.2.4 beantwoord kort mondelinge vrae oor `n storie; Leeruitkomste 4:SKRYF: Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir `n wye verskeidenheid doeleindes te skryf. Assesseringstandaard 4.1: Dit is duidelik wanneer die leerder `n byskrif kies wat `n prent duidelik beskryf en skryf dit neer; Assesseringstandaard 4.3: Dit is duidelik wanneer die leerder sinne voltooi deur ontbrekende woorde in te vul. Leeruitkomste 5:DINK EN REDENEER: Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik. Assesseringstandaard 5.1: Dit is duidelik wanneer die leerder begrippe en woordeskat verstaan betreende:

OpenStax-CNX module: m30314 9 5.1.6 volgorde (soos: vierde, vyfde); Assesseringstandaard 5.2: Dit is duidelik wanneer die leerder taal gebruik om te dink: 5.2.1 identiseer ooreenkomste en verskille (vergelyk byvoorbeeld `n vis en `n dolfyn); Leeruitkomste 6:TAALSTRUKTUUR EN -GEBRUIK: Die leerder is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer. Assesseringstandaard 6.4: Dit is duidelik wanneer die leerder sommige adjektiewe verstaan en gebruik (soos: jong/jonk; ou/oud; gelukkige/gelukkig).