LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Vergelijkbare documenten
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

Naskool Tel:

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

NASKOOLSENTRUMBELEID

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

Ons Prospektus 1. WELKOM

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

2015 AKADEMIESE JAAR

LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM

Tjokkerjol Speelgroepie

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

Laerskool Bakenkop. Underbergstraat 5, Wierdapark, Centurion. Posbus 51928, Wierdapark, Tel nr faks

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Laerskool Horison Graad

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

Wher e l ittle is gre at

GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks Sel INSKRYWINGSVORM

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

H/V Weir & Gustav Adolfstrate Pretoria Tuine Posbus Hercules 0030 E-pos: Tel: (012) Faks: (012)

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

AANSOEK OM STUDIELENING

Inligtingshandleiding

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

Aanbieding van drama as buitemuurse aktiwiteit LAERSKOLE RETHA POOL: HOOF/REGISSEUSE/ONDERWYSERES/TEATERPRAKTISYN 15 JAAR ERVARING

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

Kontrak MISSIE TOELATINGSVEREISTES

INLIGTING 2018 GRAAD 8

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad r VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

BABBEL & KRABBEL k l e u t e r s k o o l

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

Pre-Graad R / Graad R

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

VORM A HARTEBEESTFONTEIN 4 8 April 2018 INSKRYWINGSVORM - PENKOPPE EN DRAWWERTJIES Graad 1-7

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

KONTRAK VIR TOELATING

Besonderhede van Vader/Voog

Registrasie Vorm - Kleuterskool

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

D D M M AFDELING A WAAR WOON LEERDER BEIDE OUERS MOEDER VADER GROOTOUER

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

Stuur die aansoekvorm aan:

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

Kruis Kinders Centurion

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

Prinsies & Prinsessies Privaatskool

Naskoolsentrum. Laerskool Bellville-Noord. Selfoon: ( SMS) Telefoon: uitbr. 3 E-pos:

Transcriptie:

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede Van Voorname Geboortedatum Graad en Onderwyser(es) Huisadres Allergieë Deur wie sal kind gehaal word Kontaknommers 2 Ouerbesonderhede Vader - Noemnaam Sy kontaknommers Sel: Huis: Werk: Moeder - Noemnaam Haar kontaknommers Sel: Huis: Werk:

3 Kontakbesonderhede van familie/vriende in geval van nood Naam Verwantskap tot leerder Adres Kontaknommers 4 Naam en kontaknommers van Dokter Naam van Dokter Kontaknmmer 5 Mediese fonds Mediese fonds naam Mediese fonds nommer (Afskrif aangeheg) - Geen uitsondering. Naskoolpersoneel moet ingelig word wanneer n leerder onder medikasie is of medisyne op sekere tye geneem moet word. 6 Buitemuurse aktiwiteite Maandag Dag Aktiwiteit Tyd vanaf tot Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Ouers, u aandag word daarop gevestig dat geen kind aan n ander persoon as wat hier vermeld is, afgegee sal word, alvorens u nie skriftelik of telefonies toestemming verleen nie. HANDTEKENING VAN OUER/VOOG: DATUM:

VRYWARING EN ONDERNEMING Hiermee gee ek toestemming dat my kind/ers,, die naskoolsentrum op eie risiko mag bywoon. Alhoewel alle voorsorgmaatreëls getref is t.o.v. die veiligheid van die kind/ers, vrywaar ek die persoon van die naskoolsentrum vir enige besering of verlies deur hom opgedoen. Die personeel sal alles in hul vermoë doen om u kind/ers te behandel en te vervoer indien n noodsituasie opduik. Ek onderneem om die maandelikse fooie soos uiteengesit per kind vir 2016 te vereffen voor of op die 7de van elke maand, gebreke daaraan, kan tot gevolg hê dat my kind die naskoolsentrum geweier kan word. Gelde is betaalbaar in Laer Volkskool se Volkskool Skoolfonds rekening. Ek/Ons bevestig dat bogenoemde gegewens waar en korrek is en dat ons die Voorwaardes en Reëls van toelating wat deur ons ontvang is, deeglik gelees het, dit verstaan en aanvaar. Geteken te op hierdie dag van 20. HANDTKENING VAN OUER/VOOG:

Tye: LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM Graad RR 3 Etenstyd 12:50 13:20 (Na ete beweeg leerders terug na registeronderwysers tot studietyd) Graad 1 3 Studietyd 14:00 15:00 Graad 4-7 Etenstyd 13:45 14:10 Graad 4 7 Studietyd 14:10 15:10 Speeltyd 15:10 17:00 Sluitingstyd 17:30 Kostes: Die naskoolsentrum word tydens skoolkwartale bedryf. Kostes beloop R30 per dag per leerder. Gelde sal maandeliks op n aparte naskoolrekening gehef word. Betaal asb. voor of op die 7de van elke maand. Maand Aantal skooldae Datum Koste Januarie 13 13-31 Jan R390 Februarie 21 1-29 Febr R630 Maart 14 1-18 Maart R420 April 18 5-30 April R540 Mei 21 1-31 Mei R630 Junie 17 1-24 Junie R510 Julie 10 18-31 Julie R300 Augustus 21 1-31 Aug R630 September 22 1-30 Sept R660 Oktober 16 10-31 Okt R480 November 22 1-30 Nov R660 Desember 5 1-7 Des R150 Inbetalings: (Elektronies) ABSA Heidelberg Rekeningnaam: Volkskool Skoolfonds Rekeningnommer: 500940034 Takkode: 334134 Verwysing: U kind se naam en Naskool

NASKOOLSENTRUM 2016 ALGEMENE INLIGTING MISSIE: Ons strewe na gelukkige leerders en tevrede ouers by die Naskool. REëLS: 1. Die Naskool word deur die Beheerliggaam van Laer Volkskool Heidelberg in samewerking met die personeel van die skool bestuur. Daar vind studietye plaas van Maandag tot Donderdag van 14:00 tot 15:10. (Afhangend van leerder se graad). Studietye word deur personeel van die skool hanteer. Daar is elke dag 2 personeellede na studietyd aan diens tot 17:30. Boetes van R50-00 per dag sal gehef word indien leerders na 17:30 afgehaal word. 2. Leerders moet elke jaar weer inskryf by die Naskoolsentrum. 3. Naskoolgelde is streng vooruitbetaalbaar. Indien gelde teen die 7de van die maand nie betaal is nie, sal die leerder nie verder toegelaat word by die Naskoolsentrum nie. 4. Die naskool word in ooreenstemming met skoolkwartale bedryf. 5. n Ligte middagete, waarvan die spyskaart wissel, word voorgesit. Na studietyd is n snoepie beskikbaar. 6. Studietye geskied onder leiding van Grondslagfase- en Intermediêrefase-onderwyseresse. 7. Indien leerders herhaaldelik dissiplinêre probleme by die Naskool ondervind, kan so n leerder uit die Naskool geskors word. 8. Presensie sal daagliks aangeteken word vir kontrole. 9. Indien ouers hulle kinders kom haal, moet hul asseblief n register teken sodat daar deeglik kontrole gehou word van die leerder se beweging. 10. Vul asb. Kontrak met kontakbesonderhede volledig in. 11. Geen leerder word van studietyd verskoon, mits hy/sy sportoefening het nie. Leerders wat studie misloop a.g.v. sportoefening, moet dit later in die middag inwerk. Geen studie op Vrydae nie. 12. Geen leerder mag die terrein sonder toesig verlaat nie. 13. Leerders mag gebruik maak van die snoepie op die skoolterrein. 14. Geen leerder mag na studietye tussen die geboue en klasse rondbeweeg nie. Hulle sal vergesel word na die toegewysde speelplekke om te speel onder streng toesig. 15. Kleedkamers moet netjies gehou word en higiënies gebruik word. n Personeellid moet in kennis gestel word as leerders die kleedkamers wil gebruik vir kontrole doeleindes.

16. Leerders wat hul skuldig maak aan wangedrag van watter aard ookal, se ouers sal gekontak word met die oog op moontlike onttrekking uit die naskool. 17. Ouers parkeer in Begemanstraat om hul kinders op te laai. 18. Hou asb. by die tye van die naskool: 13:45 tot 17:30. 19. Indien u kind afwesig is, of deur alternatiewe persone opgelaai moet word, moet die naskool asb. telefonies in kennis gestel word. (Kontaknommer sal verskaf word). 20. Kennis van een kalendermaand moet gegee word indien u nie meer van die naskool gebruik wil maak nie.