WRIGHT R et VAN DER MERWE R VAN DER MERWE R. [1] Die beskuldigde in hierdie hersieningsaak is op 26 Junie

Vergelijkbare documenten
KRUGER R, et BLOEM WND R BLOEM, WND R. [1] Hierdie is n hersiening. Volgens die oorkonde was die

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

UITSPRAAKOPHERSIENING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. APPèLAFDELING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING) KIMBERLEY SAAK NO.: 183/2005 DATUM: In die Hersieningsuitspraak van:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPéLAFDELING)

Appellant is n 25 jarige eerste oortreder wat in die Streekhof verskyn het. op n aanklag van verkragting van n 41 jarige vrou.

VAN DER MERWE R. [1] Die appellant is in die Landdroshof te Viljoenskroon skuldig. bevind aan oortreding van die bepalings van Artikel 1(1)(b)

skuldigbevinding aan moord met versagtende omstandighede;

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. APPèLAFDELING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) ABRAHAM PETER PRETORIUS. UITSPRAAK OP APPéL

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING}

BARTMANN (JNR) SPRINGBOK PATROLS (EDMS) BPK ALERT SPRINGBOK PATROLS BK ABRAHAM ALBERTUS CILLIERS. -en- VAN HEERDEN, VIVIER et MARAIS ARR.

CILLIé R et VOGES WR. [1] Die verhoor van hierdie beskuldigde het in die landdroshof te. Sasolburg n aanvang geneem op 11 November 2002.

EPHRAIM BASIMANE MOTSHWAEDI. E M GROSSKOPF, VIVIER et HARMS ARR. UITSPRAAK

Saak nr 438/92 /MC IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPeLAFDELING) Tussen. GIDEON JOHANNES BOTHA Appellant. - en - DIE STAAT Respondenb

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL

CORAM: CORBETT HR et HOEXTER, VIVIER, EKSTEEN, NIENABER ARR.

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOëHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Hoëhof, Kimberley) UITSPRAAK

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPeLAFDELING)

Saaknommer: 311/84 WHN. PHILLIP OOSTHUIZEN Appellant

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

UITSPRAAK OP HERSIENING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPéLAFDELING)

IN DIE Hoë HOF NOORD-KAAP, KIMBERLEY

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA 70/85. (APPèLAFDELING) In die saak tussen: CILLIé, HOEXTER et VAN HEERDEN, ARR. Verhoor: 24 Mei 1985

MALHERBE RP et VAN COPPENHAGEN R VAN COPPENHAGEN R. [1] Die appellant n 46 jarige man het in die Landdroshof

Saak nr 26/86 /MC. - en -

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA

UITSPRAAK. IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Hoë hof, Kimberley) Saak No: CA&R 23/2010 Saak Aangehoor: 24/05/2010 Datum gelewer: 28/05/2010

ANNA HENDRINA MYBURGH

Saak no 258/92 /MC IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) In die saak tussen. BAREND OOR Eerste Appellant

LL Saak No 79/1988 IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. APPèLAFDELING. Insake die appèl van: teen. VAN HEERDEN, STEYN et EKSTEEN, ARR

[1] Hierdie is n aansoek vir die voorlopige likwidasie van die. respondent nie in staat is om sy skulde te betaal nie.

IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE

[1] Hierdie appèl is gerig teen die afwysing, met koste, van die appellant se. vorderings teen beide die eerste respondent en die tweede

VAN COPPENHAGEN R. 1. Respondent het as prokureur gepraktiseer tot 5 Augustus 1999 op welke

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG

Pretoria-.. Romeine 3:9-31 Sondag 23 30/10/2009 Ds. Petrus Venter

MALHERBE RP. Eiseres vorder skadevergoeding in haar persoonlike hoedanigheid. as moeder en natuurlike voog van haar minderjarige seun, Stefan

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA APPèLAFDELING. CORAM: HOEXTER, NESTADT, et F H GROSSKOPF, ARR

172/85 JONAS VUYANI MABHANI DIE STAAT

et NIENABER ARR UITSPRAAK Die uitspraak van Smalberger AR het ek ter insae gehad. drie jaar gevangenisstraf wat die appellant opgelê is volkome

DIE BRIEF AAN FILEMON

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA. (TRANSV AALSE PROVINSIALE AFDELlNG) NIE RAPPORTEERBAAR Saaknommer: A2563/02

UITSPRAAK STEYN, AR. Saaknr 302/1994 IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) Indiesaak tussen: JOUBERT, STEYN et F H GROSSKOPF, ARR

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Appellant THEMBILE JAMA. Respondent DIE STAAT

Paulus kritiseer sy tyd se manier

SAREL MECHANIC MALOKASE 5de Appellant

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) PATRICK JOSIAS... APPELLANT. VILJOEN, VAN HEERDEN et JACOBS, ARR VERHOORDATUM: 21 FEBRUARIE 1986

IN DIE HOOGSTE HOF VAN APPÈL VAN SUID-AFRIKA

n Tempel Leier besoek Jesus

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA APPèLAFDELING

GROSSKOPF, SMALBERGER, ARR en KUMLEBEN, Wnd AR

Baie welkom by vanoggend se erediens

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (APPèLAFDELING) CORAM: E.M. GROSSKOPF ET GOLDSTONE ARR et KRIEGLER Wnd. AR UITSPRAAK

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

sodat jy n gestuurde van die Here kan

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA APPèLAFDELING

Belydenis Teks 1933/53-vertaling 1983/91 vertaling. Ons glo dat God die mens uit die stof van die aarde geskep het;

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

MALHERBE RP et WRIGHT R et MUSI R

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

IN DIE HOOFGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA 141/84

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

CORBETT HR, HOWIE et KRIEGLER Wnd.ARR

REDES VIR BEVEL GELEWER OP 28\10\2005

SCHALK JOHANNES BURGER Eerste Appellant. JOSEPH GEORGE SCHEEPERS Tweede Appellant JOHANNES VALENTINE ADRIAAN MATTHYSEN

SKRIFLESING: Handelinge 16: TEKS: Handelinge 16:30-31 HK 23. Wie in die Here Jesus glo, word gered. Psalm 48 : 4.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Coram : RABIE WHR, MILNE AR et VILJOEN, WAR

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Van Vervolger tot Prediker

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Van Vervolger tot Prediker

gelees. In hierdie roman word die aangrypende verhaal van 'n Franse

Preek Romeine 1:16-17

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. APPèLAFDELING

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (APPèLAFDELING) AGMAT WILLIAMS EERSTE APPELLANT MELVIN RHODA. TWEEDE APPELLANT

Transcriptie:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Hersiening Nr. : 1579/2004 In die hersiening van: DIE STAAT versus MOSES SEGOBO CORAM: WRIGHT R et VAN DER MERWE R UITSPRAAK: VAN DER MERWE R GELEWER OP: 11 NOVEMBER 2004 [1] Die beskuldigde in hierdie hersieningsaak is op 26 Junie 2004 gevind op die grond van Beatrixmyn, Theunissen sonder wettige rede daartoe. Terselfdertyd was die beskuldigde onder andere in besit van n lamp wat ondergronds in n myn gebruik word. Die waarde van die

2 mynlamp, volgens die getuienis, was R213,00. Die mynlamp was splinternuut en het n merk van St Helenamyn gedra. Die beskuldigde was na my oordeel tereg op die eerste aanklag teen hom skuldig bevind aan n oortreding van artikel 36 van die Algemene Regswysigingswet, Nr. 62 van 1955 en op aanklag twee aan betreding ter oortreding van die Wet op Oortreding, Nr. 6 van 1959. [2] Op 27 Augustus 2004 is die beskuldigde op elkeen van die gemelde aanklagte gevonnis tot 12 maande gevangenisstraf ingevolge die bepalings van artikel 276(1)(b) van die Strafproseswet, Nr. 51 van 1977. [3] Ek meen dat die landdros tereg ten opsigte van vonnisoplegging bevind het dat die beskuldigde op die betrokke mynperseel betree het met die bedoeling om onwettig aldaar te myn. Ek aanvaar ook dat die beskuldigde se vorige veroordeling van betreding, gepleeg op 12 Februarie 2002, ook plaasgevind het op myneiendom. Ek aanvaar ook dat die beskuldigde voor vonnisoplegging n

3 arrogante houding in die hof ingeneem het, soos wat die landdros verduidelik het. [4] Die beskuldigde is op 15 Februarie 1993 skuldig bevind aan n oortreding van artikel 143(1) van die Wet op Mynregte, Nr. 20 van 1967, deurdat hy onwettig handel gedryf het in n ander edelmetaal as goud. Vir hierdie oortreding is hy gevonnis tot n boete van R400,00 of 2 maande gevangenisstraf en daarbenewens n verdere 3 maande gevangenisstraf wat in geheel voorwaardelik opgeskort is vir n tydperk van 4 jaar. Skynbaar hoofsaaklik op grond van laasgemelde vorige veroordeling, het die verhoorhof by vonnisoplegging aanvaar dat die beskuldigde reeds vir ten minste 11 jaar besig is om onwettig te myn en dit as sy werk of besigheid beskou. Hierdie bevinding van die landdros is nie geregverdig nie en kom neer op n growwe wanvoorligting. Trouens, die landdros moes die vorige veroordeling van 15 Februarie 1993 na my oordeel weens die lang tydsverloop betrokke, buite rekening gelaat het.

4 [5] Soos gemeld, was die beskuldigde ten aansien van aanklag 1 in besit van vermoedelik gesteelde goedere ter waarde van R213,00. Hy het geen soortgelyke vorige veroodeling nie. In die omstandighede is n vonnis van 12 maande gevangenisstraf vir hierdie oortreding so buitensporig swaar dat dit nie kan bly staan nie. [6] Die beskuldigde is 40 jaar oud, getroud met twee kinders en werkloos. Hy was vir ongeveer 2 maande as verhoorafwagtende in hegtenis aangehou. [7] Die feit dat die beskuldigde die betrokke mynlamp besit het en op die betrokke plek betree het met die bedoeling om onwettig te myn, is n sterk verswarende faktor. Ek aanvaar die landdros se uiteensetting dat onwettige mynery n besondere probleem is binne die landdros se regsgebied. Boonop het die beskuldigde n onlangse vorige veroordeling van betreding, klaarblyklik juis op n mynperseel. In die lig van hierdie omstandighede is ek tevrede dat direkte gevangenisstraf wel gepas is. Na my oordeel is n vonnis van 3 maande gevangenisstraf gepas ten aansien van aanklag 1 en n vonnis van 6 maande gevangenisstraf gepas

5 ten aansien van aanklag 2. [8] Gevolglik word die skuldigbevindings bekragtig, maar die opgelegde vonnisse tersyde gestel en vervang met n vonnis van 3 maande gevangenisstraf op aanklag 1 en n vonnis van 6 maande gevangenisstraf op aanklag 2. Die vonnisse moet geag word opgelê te gewees het op 27 Augustus 2004. C.H.G. VAN DER MERWE, R Ek stem saam. G.F. WRIGHT, R /S Pieterse