NG KERK NELSPRUIT-SUID

Vergelijkbare documenten
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

n Tempel Leier besoek Jesus

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Die Groot Gebod dennis de wet

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

sodat jy n gestuurde van die Here kan

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

Preek 2 Timoteus 3:16-17

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Pragtige Koningin Ester

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag WYSNEUSIES OPEN. 19h00 Impakleiers 19h00 Leiersforum 18h30 Leiersgebed EHD 201 EHD 201

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

10h00 Plaasbybelstudie. 18h00 Bybel studie. 17h00 Kategese. 17h30 Vroue-aksie Bestuursvergadering. 18h00 Bybel studie. 18h00 Week van.

Jesaja sien die Toekoms

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer.

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

BEVESTIGING VAN HUWELIKE

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Jesus beskryf die werking van die Heilige Gees as volg:

God eer Josef die slaaf

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Toe God alles gemaak het

'n Man gestuur deur God

Toe God alles gemaak het

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Goeie Konings, Slegte Konings

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Geroep vir Gemeenskap

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

1 Waar ek vandaan kom

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Jona en die Groot Vis

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Preek Romeine 1:16-17

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

2. In die pikdonker nag. Johannes 3:1-21

Toestemming word verleen om die dokument of te druk en te reproduseer vir die doel om Psalms 119 aanlyn Bybelstudie te voltooi.

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Transcriptie:

NG KERK NELSPRUIT-SUID NUUSBRIEF / PROGRAM VAN DIE WEEK SONDAG 21/06/2015 08:30 EREDIENS: Ds Louis Pienaar Aktiwiteite na oggenddiens: Tee en koffie word bedien onder die afdakke 15:45 Tehillah Lofdansoefening in die lapa 16:30 JEUGDIENS: Ds Louis Pienaar 18:30 EREDIENS: Dr Jean Strydom DINSDAG 23/06/2015 18:00 Mannebyeenkoms in die lapa WOENSDAG 24/06/2015 06:00 Brood breek en biduur vir die mans in die lapa 10:00 Bybelstudie in die saal 18:30 Kleingroep vir jong werkende mense in die lapa DONDERDAG 25/06/2015 09:00 Vrouebybelstudie: Millerstraat 44 17:15 Voorsangers en instrumentaliste oefen in die kerk 18:30 Toerusting in die konsistorie 18:30-20:00 Juventas in die lapa VRYDAG 26/06/2015 18:00-20:30 Juventas in die lapa SONDAG 28/06/2015 SE EREDIENSTE 08:30 OGGENDDIENS: Ds Louis Pienaar 16:30 JEUGDIENS: Geen a.g.v skoolvakansie 18:30 AANDDIENS: Geen a.g.v skoolvakansie Deurkollekte vandag: Diens van Barmhartigheid Kerkkantoor: Tel: 013 744 1925 Faks: 013 744 0543 www.ngnelspruitsuid.co.za Kantoor ure: 07:30-12:30 Admin beampte: Anko Oelofse ngnelspruitsuid@telkomsa.net Admin beampte: Susan Geldenhuijs ngsuidadmin@telkomsa.net Finansiële beampte: Anna-Marie Oosthuizen ngfinansies@telkomsa.net

N OMGEE GEMEENTE 1. GEBEDSBULLETIN Kom ons bid hierdie week steeds Woord en sien die beloftes raak. Jes 55:11 Net so is dit met die woord wat uit my mond kom: Dit sal nie leeg na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek verwag en die doel bereik waarvor Ek dit gestuur het. Maandag 22 Junie: (Gemeente) Die Woord leef vir ewig Pet 1:23 God het immers die proses begin waardeer julle weergebore is. Hierdie weergeboorte Die nuwe lewe wat God gegee het, is ewig, want dit kom van die ewige en lewende woord van God. Bid Vader God, ons dank U vir die permanensie van u Woord te midde van 'n snel veranderende wêreld. Ons loof U dat U Woord nie leeg sal terugkeer maar vervul sal word. GEBEDSBEDIENING Dinsdag 23 Junie: (Jeug) Beloftes in die Woord Wanneer ons bid vir enige saak, moet ons in die Woord kyk wat God se wil is en dan soek vir enige belofte in daardie verband. Num 2:19 God is nie 'n mens dat Hy sou lieg nie, 'n mens dat Hy van gedagte sou verander nie. Sou Hy iets sê en dit nie doen nie, iets belowe en dit nie uitvoer nie? Bid Here, ons dank U, dat U beloftes vir altyd vas staan en dat U nie van gedagte verander nie. Help ons om die beloftes vir ons lewens in U Woord te vind. Woensdag - 24 Junie: (Bedieninge) Die Woord as kompas 2 Tim 3:16,17 Die hele skrif is deur God geinspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek, sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk. Bid Here help ons om U waarhede te volg, dit in ons lewens te gebruik, maak dit lewend in ons harte. Donderdag - 25 Junie: (Land) Die Woord as lig Wanneer die Woord van God vir mense oopgaan, bring dit lig en gee dit insig aan die wat nog onervare is. Bid Vader, U bevele dui die regte koers aan, dit bring blydskap en U bepalings is reg, elkeen van hulle is regverdig. Vrydag - 26 Junie: (Leiers) Die Woord is soeter as heuning Ps 19:10,11 Die gebooie van die Here is suiwer, dit bly vir altyd staan. Die Here se voorskrifte is reg; elkeen van hulle is regverdig. Hulle is kosbaarder as goud, selfs as die fynste goud. Hulle is soeter as heuning, as druppels uit 'n heuning koek. Bid Vader brand U Woord in my geheue vas, sodat ek dit kan onthou en gebruik in lewenssituasies. Saterdag - 20 Junie: (Aktuele sake) Bid Vader, ons bid vir ons land, ons bid vir ons landsleiers, ons bid vir ons dominees en hulle gesinne, ons bid vir ons diensgroep leiers en ons bid vir herlewing in ons gemeente en dorp. Sondag 21 Junie: (Siekes) Bid vir al die mense persoonlik op ons knieaksie.

1. LIDMAATSKAPBEWYS Die volgende lidmaatskapbewyse is ontvang: Schutte en Hildegarde Venter en dooplidmaat Carla Venter vanaf die Gereformeerde Kerk Nelspruit Albert en Zelda Claassens en dooplidmate George en Marizel Claassens vanaf die Ned Hervormde Kerk Middelburg Willem Steenkamp vanaf die Ned Hervormde Kerk Gobabis Karel en Rika Viljoen vanaf die AP Kerk Pretoria-Oos Dooplidmaat Mikyla Lacock vanaf Ventersdorp Gerrie Swanepoel vanaf Nelspruit-Westergloed Linde van Staden vanaf Dwaalboom Mag u die liefde van Christus hier beleef en uitleef! 2. BASAAR - HANDWERKTAFEL Liewe NG-Suid gemeentelede. LIDMATE Nee, julle lees nie verkeerd nie, ons nooi almal om nou al te begin maak aan handgemaakte items vir ons lente basaar die jaar. Hierdie jaar het ons die hele gemeente se houtwerk, draadwerk en naaldwerk vernuf en idees nodig. So verdryf ons ook sommer die winter koue. Die dames wat so hekel en naaldwerk doen kan asseblief vir ons waslappies en handdoekies omhekel. Moderne tee musse met gehekelde blomme. Vrolike tafeldoeke, lap servette en kussings. Die wat hou van herwin kan vir ons skinkborde en fotorame maak van palette. Ons wil ook graag die jaar die kinders bietjie meer bederf met: Houtspeelblokke, draadkarre, propgewere, hout karretjies, hout swaarde, ketties, gewone hout gewere. (enige ander idees ook welkom.) Laat weet ons asseblief by die maak van watter bogenoemde projekte julle by betrokke wil raak! Ons hoop dat julle almal by NG-Suid Gemeente net so opgewonde is en nog sal raak oor die jaar se basaar. Vriendelike groete Marzaan Styger (073 482 8750) Thea Bam (083 404 9621) 1. VERJAARSDAGWENSE 75 JAAR EN OUER SENIORS Hartlike verjaarsdagwense aan die bejaardes wat verjaar: 22 Junie: Nic Cronjé Ons dra u in liefde op aan ons Hemelse Vader

KNIE - AKSIE VERSOEKE VIR GEBEDSKETTING: Minette Scheepers 082 550 4190 VOORBIDDING GEVRA VIR LIDMATE LANGTERMYN SIEKTE & HERSTEL Esther Fourie: 082 877 2247 Michiel Loubser: 082 559 6248 Willie Gerber: 082 560 5862 Leon Nieuwenhuizen: 079 183 6409 Susan Jordaan: 084 900 8639 HOSPITALISASIE & OPERASIES & HERSTEL Annerine Pienaar: 082 259 3928 ANDER LIDMATE MET KANKER Sonette Malan: 082 349 4097 Pierre de Wet: 082 439 0877 Sarita du Plooy: 071 361 4394 Rene Holmes: 083 280 7886 Darius Botha VOORBIDDING GEVRA VIR FAMILIE & VRIENDE Bart Koch se broer Johan Koch sukkel ernstig met sy gesondheid (082 574 0823) Elsabe Prinsloo dogter van DC en Annelize Human, sy het borskanker (082 462 5548) Kinna Boshoff se swaer Bart Pieterse is ernstig siek met lewerkanker (013 744 1743) Wimpie v d Merwe se seun is kritiek in n hospitaal in Pretoria weens motor ongeluk (082 929 7091) Iris Slabbert se seun Theuns het kanker (073 241 0489) HUISBESOEK, SIEKTE & HOSPITALISASIE: SKAKEL MET EEN VAN DIE LERAARS Dr. Jean Strydom Ds. Carel Pienaar Ds. Louis Pienaar 083 572 4886 082 857 1988 082 878 1743 Bankbesonderhede: NG Kerk Nelspruit-Suid; ABSA bank Nelspruit; Takkode: 334-252; Tjekrekening; Rek no: 1070 580 051 jean@ngnelspruitsuid.co.za carel@ngnelspruitsuid.co.za louis@ngnelspruitsuid.co.za

1. TE KOOP: EIENDOM IN BATELEUR LANDGOED Die Kerkraad het besluit om die Bateleur Eiendom wat vir 'n Pastorie ge-oormerk was, in die mark te plaas vir verkope. Die besonderhede van die eiendom is kortliks die volgende: 1. ERF BESKRYWING Gedeelte 116 van Erf 4296, Uitbreiding 36, Safraanstraat 2, Bateleur Landgoed. Grootte: 652m² 2. VERBETERINGS 3-Slaapkamer woonhuis met studeerkamer, Sitkamer/Eetkamer, 2 badkamers, Onderdakstoep met Dubbel Motorhuis en gevestigde tuin. 3. GROOTTE VAN VERBETERINGS ± 239.39m² 4. HUURKONTRAK Die eiendom word huidiglik verhuur aan Mnr. S.J. Van Jaarsveld teen 'n maandelikse huurgeld van R8 170.00 Die Huurooreenkoms kan met 2 kalendermaande skriftelike kennis beëindig word. 5. KOSTES Die Koper sal verantwoordelik wees vir die betaling van oordragskostes sowel as hereregte. LIDMATE 6. VOORGESTELDE VERKOOPPRYS Die Kerkraad het besluit om die eiendom vir die Gemeentelede aan te bied teen 'n beginprys van R1 900 000.00. 7. TENDERPROSES Voornemende Kopers moet 'n skriftelike aanbieding by die Kerkkantoor indien vir 'n aanbieding wat begin op R1 900 000.00. Aanbiedinge moet ook volledige besonderhede bevat van die finansiering wat beskikbaar is, of wat bekom moet word. Die tendertyd sal 'n aanvang neem op Maandag, 15 Junie en sluit op 29 Junie 2015. 8. TOESTEMMING Die Kerkraad sal die aanbiedinge oorweeg en 'n toekenning maak. Die hoogste bod sal nie noodwendig die aanbieding wees wat aanvaar word nie, maar daar sal ook gekyk word na faktore soos beskikbare finansiering, ens. 9. BESIGTIGING Reël asseblief vooraf met Susan by die Kerkkantoor vir besigtiging (Tel. 013 744 1925). 10. INLIGTING Skakel gerus die Kerkkantoor of Henk van Coller by Tel. 013 744 9080 indien u enige verdere inligting verlang.