INHOUDSOPGAWE TEMA BLADSY NR. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl. 8-99 HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl. 100-118 HOOFSTUK 3: Ontleding en vertolking van bankversoeningstate en kontrolerekeninge bl. 119-149 HOOFSTUK 4: Belasting op toegevoegde waarde (BTW) bl. 150-165 Copyright Lucem HOOFSTUK 5: Kontrole oor vaste bates en voorraad bl. 166-185 HOOFSTUK 6: Besigheidsetiek en interne ouditering bl. 186-198 HOOFSTUK 7: Vervaardigingsondernemings bl. 199-224 HOOFSTUK 8: Geprojekteerde inkomstestaat en kontantbegrotings bl. 225 240 HOOFSTUK 9: Hersiening vir eindeksamen bl. 241 292 3
KWARTAAL 1 Jaarbeplanning aan die hand van die nuwe KABV-inhoud 1. BOEKHOUDING VAN PUBLIEKE MAATSKAPPYE Bl. 1.1 Inleiding. 8 1.2 Hulpjoernale en grootboekrekeninge.. 9 1.2.1 Aandelekapitaal van n maatskappy Voorbeeld 1... 9 1.2.2 Behoue inkomste... 10 1.2.3 Terugkoop van aandele deur n maatskappy.. Voorbeeld 2.. 10 1.2 Aansuiwerings en slotrekeninge 12 1.3.1 Waardevermindering.. 12 1.3.2 Opgelope uitgawes teenoor vooruitbetaalde uitgawes 12 1.3.3 Opgelope inkomste teenoor vooruitontvange inkomste. 12 1.3.4 Oninbare skulde en voorsiening vir oninbare skulde. 13 1.3.5 Verbruiksgoedere voorhande en handelsvoorraadtekort 13 1.3.6 Wins of verlies met verkoop van bate 13 1.3.7 Inkomstebelasting Voorbeeld 3. 14 1.3.8 Dividende verklaar en betaal aan aandeelhouers Voorbeeld 4. 15 1.3.9 Verdelingsrekening. Voorbeeld 5.. 16 Oefeninge 1.1 tot 1.5.. 17 1.4 Opstel van finansiële state.. 30 1.4.1 Inkomstestaat.. 30 1.4.2 Balansstaat..... 31 Oefeninge 1.6 tot 1.10.. 34 1.4.3 Kontantvloeistaat 49 Voorbeelde 6 tot 9 50 Oefeninge 1.11 tot 1.12 57 1.5 Ontleding en vertolking van finansiële state 63 1.5.1 Opbrengs op aandeelhouersbelang.. Copyright Lucem 63 1.5.2 Netto batewaarde per aandeel.. 63 1.5.3 Dividend per aandeel 63 1.5.4 Verdienste per aandeel. 64 1.5.5 Verdienste op gemiddelde kapitaal aangewend 64 1.5.6 Gemiddelde debiteure invorderingstermyn.. 64 1.5.7 Gemiddelde krediteurebetalingstermyn... 64 1.5.8 Skuld/Aandeelhouersbelangverhouding 65 1.5.9 Bedryfskapitaalverhouding 65 1.5.10 Vuurproefverhouding. 65 1.5.11 Omsetsnelheid van voorraad.. 66 1.5.12 Aantal maande se voorraad voorhande.. 66 1.5.13 Graad van solvensie.. 66 1.6 Finansiering van uitbreidings deur n lening of uitreik van aandele 66 Oefeninge 1.13 tot 1.20... 67 2. HERSIENING OM VORDERING TE MONITOR 2.1 Inleiding 100 2.2 Hersieningsvraestel 100 Vraag 1: Bankversoening en Interne beheer.... 101 Vraag 2: Balansstaat, Korporatiewe beheer en oudit.. 102 Vraag 3: Kontantvloei, Vertolking en Bateverkope 104 Vraag 4: Vervaardiging 106 Vraag 5: Kontantvloei en Verhoudingsontleding 108 4
KWARTAAL 2 3. ONTLEDING EN VERTOLKING VAN BANKVERSOENINGSTATE EN KONTROLEREKENINGE 3.1 Inleiding 119 3.2 Hersiening van bankversoening...... 119 Voorbeeld 1.. 120 3.3 Ontleding en vertolking van bankstate en bankversoeningstate. Voorbeeld 2.. 121 Oef. 3.1 tot 3.4.. 122 3.4 Hersiening van kontrolerekeninge.. 130 3.4.1 Transaksies met debiteure... 130 3.4.2 Transaksies met krediteure.. 130 3.5 Ouderdomsontleding van debiteure en krediteure Voorbeeld 3. 131 3.6 Versoening van kontrolerekeninge met rekeningstate. Voorbeeld 4. 133 3.7 Etiese oorwegings. Oef. 3.5. 136 3.8 Interne oudit- en beheerprosesse oor debiteure en krediteure 137 Oef. 3.6 tot Oef. 3.10. 138 4. BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE (BTW) 4.1 Inleiding...... 150 4.2 Hersiening van BTW-begrippe.. 150 Oef. 4.1tot Oef.4.2... 151 4.3 Grootboekrekeninge en Hulpjoernale 154 4.3.1 BTW-Inset.. 154 4.3.2 BTW-Uitset.. 154 4.3.3 BTW-Kontrole. 154 4.3.4 Hulpjoernale en oorboeking Copyright Lucem 156 4.4 Invul van VAT201A-opgawevorm 156 Oef. 4.3 tot Oef. 4.8 158 5. KONTROLE OOR VASTE BATES EN VOORRAAD 5.1 Inleiding... 166 5.2 Nie-bedryfsbates.. 166 5.2.1 Lewensduur teenoor nutsduur van n nie-bedryfsbate... 166 5.2.2 Reswaarde teenoor drawaarde. 166 5.2.3 Waardevermindering.. Oef.5.1.. 167 5.2.4 Bateverkope. Oef.5.2 tot Oef.5.4 170 5.2.5 Beheer oor nie-bedryfsbates. 174 5.2.6 Interne oudit van nie-bedryfsbates 174 5.3 Voorraad.. 174 Oef. 5.5. 175 5.3.1 Berekening van waarde van slotvoorraad.... 176 (1) Eerste in eerste uit-metode (EIEU) 176 (2) Geweegde gemiddelde-metode 176 (3) Spesifieke identifikasie-metode.. 176 Oef 5.6 tot Oef. 5.10 177 5
6. BESIGHEIDSETIEK EN INTERNE OUDITERING 6.1 Inleiding.. 186 6.2 Besigheidsetiek 186 6.2.1 Dissiplinêre beleid 188 6.2.2 Arbeidswetgewing en beleid insluitend beleid rakende MIV. 188 6.2.3 Professionele liggame rakende rekeningkundige instellings.. 189 6.3 Interne kontrole en interne ouditprosesse 190 6.3.1 Vooroudit-ondersoek.. 191 6.3.2 Ouditverslag en kommentaar op die ouditverslag.. 191 Oef. 6.1 tot Oef. 6.5. 192 JUNIE-EKSAMENVRAESTEL Boekhouding van Maatskappye Ontleding en vertolking van bankversoeningstate en kontrolerekeninge Belasting op toegevoegde waarde Kontrole oor vaste bates en voorrade Besigheidsetiek en interne ouditering Alle werk in Graad 10 en Graad 11 behandel, kan ook geëksamineer word. Gee veral aandag aan die volgende aspekte in jou hersiening: o Loon en salarisjoernale Grootboekrekeninge en Ontleding onder rekeningkunde vergelyking o Regstellings van foute in kontrolerekeninge en op proefbalanse o Bateverkope - Grootboekrekeninge, Algemene Joernaal, en Rekeningkunde vergelyking o Periodieke voorraadstelsels Sluitingsoordragte en Grootboekrekeninge o Bankversoening Direkte aantekening in bankrekening en onder kolomme o Eenmansake Jaareindprosedure, Copyright Finansiële Lucem state en Ontleding en vertolking van state o Kontantbegrotings Debiteure-invorderingskedule en die Opstel van die begroting o Vervaardigingsondernemings Berekeninge en Grootboekrekeninge KWARTAAL 3 7. VERVAARDIGINGSONDERNEMINGS 7.1 Inleiding 199 7.2 Produksiekostestaat 202 7.3 Handelstaat. 203 7.3.1 Berekening van gelykbreekpunt en ander kosteberekeninge. 203 Oef. 7.1 tot Oef. 7.8. 204 8. GEPROJEKTEERDE INKOMSTESTAAT EN KONTANTBEGROTINGS 8.1 Inleiding.. 225 8.2 Geprojekteerde Inkomstestaat 225 8.3 Ontleding en vertolking.. 225 Oef. 8.1 tot Oef. 8.5... 226 6
VOORBEREIDENDE EKSAMEN Die voorbereidende eksamen handel oor presies dieselfde werk as die eindeksamen. Dit is n uitstekende proeflopie van wat jy in die eindeksamen kan verwag. Indien jy jouself dus baie goed voorberei vir hierdie eksamen kan jy in jou voorbereiding vir die eindeksamen meer fokus op aspekte waarin jy in die voorbereidende eksamen gesukkel het. Dieselfde onderwerpe wat in die Junie-eksamen geëksamineer is, word weer gevra. Al wat bykom, is die produksiekostestate by vervaardigingsondernemings, en die geprojekteerde inkomstestate wat in Hoofstuk 8 behandel word. KWARTAAL 4 SPESIFIEKE HERSIENING MET DIE OOG OP DIE EINDEKSAMEN In jou hersiening vir die eindeksamen moet jy probeer om spesifiek te fokus op daardie gedeeltes van die werk waarmee jy in die voorbereidende eksamen gesukkel het. Probeer om soveel as moontlik verskillende vrae self uit te werk. Dit help nie veel om net na vrae wat jy reeds gedoen het te kyk nie jy moet elke vraag weer van nuuts af gaan doen. Gee ook veral aandag aan tyd, terwyl jy n vraag doen. Dit wil sê, wanneer jy n vraag uitwerk, moet jy presies weet hoeveel punte die vraag tel, en hoeveel tyd jy in die eksamen sal hê om die vraag te beantwoord. Onthou dat die eindeksamen 300 punte tel en 3 ure lank is. Jy moet dus teen 1,67 punte per minuut kan werk om klaar te kry. Hoofstuk 9 het spesifiek ten doel om jou te help met jou voorbereiding vir die eindeksamen. Sorg dat jy eers alle werk weer goed voorberei; doen weer die vraestel in Hoofstuk 2 asook jou Junie- en rekordeksamenvraestelle volledig, voordat jy met hierdie hersiening begin. 9. HERSIENING VIR DIE EINDEKSAMEN 9.1 Inleiding en werkswyse. 241 9.2 Hersieningsoefeninge 1 tot 10. 242 9.3 Finale oefenvraestel. 272 Vraag 1: Bankversoening en Interne beheer.. 273 Vraag 2: Maatskappye, Finansiële state en Ontleding en vertolking. 274 Vraag 3: Maatskappye, Grootboek en Algemene verslagdoening. 275 Vraag 4: Voorraadstelsels en BTW 277 Vraag 5: Vervaardigingsaspekte. 279 Vraag 6: Kontantbegroting van n eenmansaak.. 281 Memorandum Hoofstuk 2: Hersieningsvraestel Memorandum Hoofstuk 9: Hersieningsoefeninge 1 tot 10 Memorandum Hoofstuk 9: Finale oefenvraestel EINDEKSAMEN Die eindeksamenvraestel behoort baie dieselfde as die voorbereidende eksamen te lyk. Jy moet egter probeer om soveel as moontlik vrae oor alle aspekte van Rekeningkunde wat behandel is, uit te werk. Probeer verskillende maniere van hoe dieselfde aspek gevra kan word, te ondersoek. Dit is baiekeer nie wat gevra word, wat vir kandidate die probleem is nie, maar hoe dit gevra word. Die oomblik as n vraag bietjie anders gestel word as normaaalweg, sukkel die kandidate. Probeer dus alle moontlike maniere, óf dan ten minste soveel as moontlik maniere, waarop n vraag gestel kan word ondersoek. Alle sterkte met jou voorbereiding! Copyright Lucem 7