Norm Laerskool Fairland

Vergelijkbare documenten
Laerskool Fairland Norm 2016

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf.

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

Laerskool Hannes Visagie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

Die Hoërskool Menlopark. Reglement vir die toekenning van kleure en erekleure. Kode

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

INDIVIDUELE AFDELING

Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings

INDIVIDUELE AFDELING

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Animato Koorkompetisie/Choir

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

ALGEMENE KENNIS AANSOEK OM KULTUUR ERKENNING IN DIE AFDELING. Naam van leerder : Omkring punt van toepassing: Naam en van : Handtekening :

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Con Spirito!!!! 9. Prestige-Aand. Maandag, 4 Oktober Parkdene Primary, Boksburg

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

EUGENE MARAIS KULTUURFEES

JAARPROGRAM BEPALINGS INSKRYWINGSVORMS. 11de Jaarlikse Kunswedstryd

Wrestling Federation Stoeifederasie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS)

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

2012 Con Spirito!!!! Vir meer inligting oor CON SPIRITO. gaan na.

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS)

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Wapport 7 24 Februarie 2017

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

Les Plan Twee. Habitats

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Rolprente uit twee verskillende genres *

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

Laerskool Wonderboom SPORTBELEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

Beeld,Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie

DANS. 8 Augustus 12 Augustus Voorsitter: Verna Walters

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

Laerskool Fairland Norm 2017 Norm Laerskool Fairland (Hersien Februarie 2018)

Inhoudsopgawe Norm 2018 Bladsy Akademie 1 2 Sport 3 7 Kultuur 8 12

1 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD R - GRAAD 3 AKADEMIE (Hersien Februarie 2018) 1. Geen formele toekenningsgeleenthede vind plaas nie. 2. n Leerder sal n sertifikaat en n vorderingsverslag aan die einde van kwartaal 4 ontvang. GRAAD 4 - GRAAD 7: Gr. 4 - gr. 6 se akademiese toekennings sal tydens n akademiese toekenningsgeleentheid in die daaropvolgende jaar toegeken word. Gr. 7 se akademiese toekennings sal aan die einde van hul gr. 7-jaar toegeken word tydens die gr. 7-toekenningsaand. ʼn Leerder kan slegs een lapbalkie vir akademie per jaar ontvang. SLEGS DIE HOOGSTE TOEKENNING WORD GEMAAK. TOPPRESTEERDER METAALBALKIE: Dit word kwartaalliks by ʼn saalbyeenkoms aan alle leerders wat in gr. 4 - gr. 7 ʼn gemiddeld van 90% of hoër behaal het, toegeken. GEEN AFRONDING WORD GEDOEN NIE EN DIE LEERDER MOET 90% OF MEER Hê. Dit word ook jaarliks aan die toppresteerder per graad ( gr. 4 - gr. 7 ) toegeken op die toekenningsaand. Gr. 4 - gr. 6 word aan die begin van die daaropvolgende jaar tydens die akademiese toekenningsaand toegeken en die gr. 7 s word toegeken op die gr. 7-toekenningsaand. Slegs die name van die toppresteerders in die eerste posisie (gr. 4 - gr. 7) volgens die promosiepunt word op die ererolbord aangebring. 1. BALKIE: Dit word jaarliks aan alle leerders in gr. 4 - gr. 6 met ʼn gemiddelde promosiepunt (kwartaal 1-4) van 85% - 89.9% toegeken. Geen afronding word gedoen nie. Dit word ook jaarliks aan alle leerders in gr. 7 met ʼn gemiddelde jaarpunt (kwartaal 1-3) van 85% - 89.9% toegeken. Geen afronding word gedoen nie. 2. HALF-EREKLEURE EN EREKLEURE Half-erekleure word aan die begin van die daaropvolgende jaar toegeken aan die gr. 4- tot gr. 6- leerders met n gemiddeld van 90% - 94,9% (bereken op die promosiepunt van die voorafgaande jaar). Erekleure word toegeken aan alle leerders waarvan die gemiddeld 95% en hoër is (bereken op die promosiepunt van die voorafgaande jaar). Indien n leerder vanaf gr. 4 - gr. 6 elke jaar half-erekleure ontvang het vir n gemiddeld bo 90% (bereken op promosiepunt), ontvang die leerder erekleure aan die begin van hul gr. 7 jaar.

2 Die top 5-leerders in gr. 7 (minimum vereiste 90% gemiddelde jaarpunt) ontvang erekleure. Alle gr. 7-leerders met n gemiddelde jaarpunt bo 95% ontvang erekleure. Alle gr.7-leerders met n gemiddelde jaarpunt van 90% - 94,9% ontvang half-erekleure. Die toekenning word tydens die gr. 7- toekenningsaand gemaak. Slegs die toppresteerder in die eerste posisie volgens die promosiepunt word op die ererolbord aangebring. TROFEë AKADEMIE (Gr. 4 - gr. 6) Dit word in die daaropvolgende jaar tydens die akademiese toekenningsgeleentheid toegeken. Akademiese toppresteerder Graad 4 hoogste persentasie (promosiepunt) Akademiese toppresteerder Graad 5 hoogste persentasie (promosiepunt) Akademiese toppresteerder Graad 6 hoogste persentasie (promosiepunt) Akademiese toppresteerder Graad 4 Graad 6 Indien meer as een leerder hierdie prestasie deel, word die trofee gedeel. TROFEë AKADEMIE (Gr. 7) Vaktrofeë word toegeken aan die leerder met die hoogste persentasie (jaarpunt) in die betrokke vak. Afrikaans Engels Wiskunde Natuurwetenskap EBW Sosiale Wetenskappe Skeppende Kuns Lewensoriëntering Tegnologie Beste akademiese prestasie Graad 7 (Dux-leerder) Akademiese toppresteerders (Slegs gr. 7-leerders wat erekleure en half-erekleure ontvang.) SPESIALE MEDALJE WAAROP TOPPRESTEERDER GEGRAVEER IS. ALGEMENE TOEKENNINGS Erekleure word toegeken aan die gr. 7-voorsitters. BUITENGEWONE AKADEMIESE PRESTASIES Daar sal tydens die akademiese toekenningsgeleenthede melding gemaak word van die hoogste/beste prestasie wat ʼn leerder behaal het. (Met verwysing na olimpiades, wetenskap-ekspo, WOW-spelfees en ander aktiwiteite soos deur die skool gekoördineer). Dit is die ouer se verantwoordelikheid om die stawende bewyse vir sodanige prestasies te lewer. Alle medaljes, trofeë en oorspronklike sertifikate in verband met sodanige prestasies moet by Leanie Taljaard ingehandig word ter verifikasie van prestasie. Slegs sertifikaat van hoogste/beste prestasie sal tydens toekenningsgeleenthede uitgedeel word geen medaljes of trofeë sal uitgedeel word nie. Spesifieke balkies kan verwerf word vir nasionale top 3 van WOW-spelfees, Wiskunde olimpiade (Goud verwerf tydens finale rondte) of soortgelyke akademiese geleenthede soos deur Laerskool Fairland gekoördineer.

3 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD R - GRAAD 3 SPORT (Hersien November 2017) 1. Geen formele toekenningsgeleenthede vind plaas nie. 2. Indien n gr. 3-leerder 10 jaar oud is en in die o/10-ouderdomsgroep deelneem, sal die leerder wel erkenning hiervoor ontvang. GRAAD 4 - GRAAD 7 1. Slegs leerders wat gedurende n kalenderjaar 10 jaar en ouer word, kom in aanmerking vir n toekenning. 2. ʼn Leerder kan slegs een medalje vir n kode per jaar ontvang. 3. ʼn Leerder kan slegs een balkie vir n kode per jaar ontvang. Wanneer ʼn leerder kwalifiseer vir ʼn medalje en ʼn balkie word slegs die hoogste toekenning per kode gemaak. Dit is wel moontlik vir n leerder om bv. erekleure in krieket, half-erekleure in rugby en n balkie in tennis dieselfde jaar te verwerf. ʼn Leerder kan half-erekleure of erekleure vir elke sportsoort binne skoolverband verwerf. SPORT BINNE SKOOLVERBAND: A-span: Provinsiaal : Erekleure B-span: Provinsiaal : Half-erekleure Provinsiale Toernooiwenners soos GISSA, Truida Kestell, Noord van Vaal, Goue Leeus, ens. : Erekleure Provinsiale Toernooi-naaswenners soos GISSA, Truida Kestell, Noord van Vaal, Goue Leeus, ens. : Half-erekleure A-span: Ligawenners : Balkie A-span: Distrikspan : Balkie B-span: Distrikspan : Medalje B-span: Ligawenners : Medalje C-span: Distrikspan : Medalje C-span: Ligawenners : Medalje D-span: Distrikspan : Medalje D-span: Ligawenners : Medalje

4 SPORTSOORTE BINNE SKOOLVERBAND: Atletiek Rugby Netbal Krieket Tennis Landloop Skaak Hokkie Swem SPORT BINNE SKOOLVERBAND: A. ATLETIEK GROEPPRESTASIES: i) Interlaerspan : Sertifikaat INDIVIDUELE PRESTASIES: SA-span en/of Internasionaal : Erepenning i) Provinsiaal : Erekleure ii) D10-span : Balkie iii) Deelname aan D10-kampioenskapbyeenkoms : Medalje B. RUGBY GROEP: i) A-span: Goue Leeus-wenners (o/10 - o/13) : Erekleure Goue Leeus-naaswenners (o/10 - o/13) : Half-erekleure ii) A-span: Streekligawenners (o/10 - o/13) : Balkie iii) B-span: Streekligawenners (o/10 - o/11) : Medalje iv) 2de-, 3de- en 4de spanne: Streekligawenners (o/13) : Medalje i) A-span: Provinsiaal (o/13 en o/12) : Erekleure ii) B-span: Provinsiaal (o/13 en o/12) : Half-erekleure iii) A-span: Sentraalspan (o/12 en o/13) : Balkie iv) A-span: Sentraal kliniekspan (o/11 - o/13) : Balkie v) B-span: Sentraal kliniekspan (o/11 - o/13) : Medalje

5 C. KRIEKET GROEP: i) A-span: Streekligawenners (o/10 - o/13) : Balkie ii) B-span: Streekligawenners (o/10 - o/13) : Medalje iii) 2de-, 3de- en 4de spanne: Streekligawenners : Medalje i) A-span: Provinsiale span (o/10 - o/13) : Erekleure ii) B-span: Provinsiale span (o/10 - o/13) : Half-erekleure iii) Gauteng-Noordspan (o/10 o/13) : Balkie iv) A-span: Johannesburg Noordwesspan (o/10 - o/13) : Balkie v) B-span: Johannesburg Noordwesspan (o/10 - o/13) : Medalje D. NETBAL GROEP: i) Nasionale toernooi (plekke 1-8) : Erekleure ii) Nasionale toernooi (plekke 9-16) : Half-erekleure iii) Gautengwenners (o/11- o/13) : Erekleure iv) Gauteng-naaswenners (o/11- o/13) : Half-erekleure v) A-span: Streekligawenners (o/10 - o/13) : Balkie vi) B-span: Streekligawenners (o/10 - o/13) : Medalje vii) C-span: Streekligawenners (o/10 - o/13) : Medalje viii) D-span: Streekligawenners (o/10 - o/13) : Medalje i) A-span: Provinsiale span (o/12 en o/13) : Erekleure ii) B-span: Provinsiale span (o/12 en o/13) : Half-erekleure iii) A-span: Johannesburgspan (o/12 en o/13) : Balkie E. TENNIS slegs binne skoolverband GROEP: i) A-spanne: Streekligawenners Junior- en seniorspanne : Balkie ii) B-spanne: Streekligawenners Junior- en seniorspanne : Medalje iii) A-spanne: Provinsiale span : Erekleure iv) B-spanne: Provinsiale span : Half-erekleure i) TSA Rangleer soos op datum naaste aan Prysuitdeling (Junior/Senior) (Plek 1-32 behaal) : Erekleure ii) TSA Rangleer soos op datum naaste aan Prysuitdeling (junior/senior) (Plek 33-64 behaal): Half-erekleure

F. LANDLOOP 6 i) Provinsiale span : Erekleure ii) D10-span : Balkie iii) D10-Kampioenskapbyeenkoms : Medalje G. HOKKIE GROEP: i) A-span: Suid Gauteng-wenners (o/13) : Erekleure Suid Gauteng-naaswenners (o/13) : Half-erekleure ii) A-spanne: Streekligawenners (o/10 - o/13) : Balkie iii) B-spanne: Streekligawenners (o/10 - o/13) : Medalje i) A-span: provinsiale span (o/12 en o/13) : Erekleure ii) B-span: provinsiale span (o/12 en o/13) : Half-erekleure iii) A-span: D10-span (o/11 - o/13) : Balkie iv) B-span: D10-span (o/11- o/13) : Medalje H. SKAAK GROEP: i) A-span: Streekligawenners (o/10; o/12; o/14) : Balkie ii) B-span: Streekligawenners (o/10; o/12; o/14) : Medalje i) A-span: provinsiaal : Erekleure ii) B-spanne: provinsiaal : Half-erekleure iii) A-spanne: D10-span / Noordwesrandspan : Balkie iv) B-, C- en D-spanne: D10-span / Noordwesrandspan : Medalje I. SWEM GROEP: i) A-spanne: Streekligawenners (o/10 - o/13) : Balkie ii) B-spanne: Streekligawenners (o/10 - o/13) : Medalje Vir kort- of langbane (SSA Galas) i) Vlak 3: 3 of meer SSA Vlak 3-tye (o/10 - o/13) : Erekleure ii) Vlak 3: 2 SSA Vlak 3-tyd (o/10 - o/13) : Half-erekleure iii) Vlak 2: 1 of meer SSA Vlak 2-tye (o/10 - o/13) : Balkie

TROFEë SPORT SKAAK: ATLETIEK: LANDLOOP: 7 Beste speler (o/11) Beste speler (o/13) Beste atleet o/10 (seun) Beste atleet o/10 (dogter) Beste atleet o/11 (seun) Beste atleet o/11 (dogter) Beste atleet o/12 (seun) Beste atleet o/12 (dogter) Beste atleet o/13 (seun) Beste atleet o/13 (dogter) Beste landloopatleet seuns (o/10 - o/13) Beste landloopatleet dogters (o/10 - o/13) HOKKIE Beste speler o/10 (dogter) Beste speler o/11 (dogter) Beste speler o/12 (dogter) Beste speler o/13 (dogter) Beste Juniorseun (o/10 - o/11) Beste Seniorseun (o/12 - o/13) NETBAL Beste speler o/10 Beste speler o/11 Beste speler o/12 Beste speler o/13 KRIEKET: Beste speler o/10 Beste speler o/11 Beste speler 1e span RUGBY: Beste speler o/10 Beste speler o/11 Beste speler 1ste span TENNIS: Tennis: Junior-/Seniorbeker Beste Juniordogter (o/10 - o/11) Beste Juniorseun (o/10 - o/11) Beste Seniordogter (o/12 - o/13) Beste Seniorseun (o/12 - o/13) Die beker gaan aan die senior/juniorspeler wat die langste in die nr. 1 posisie vir die skool gespeel het. D.w.s. hierdie leerder het die grootste gedeelte van die jaar in die nr. 1 posisie vir die skool gespeel. Indien n juniorspeler besluit om vir die seniorwedstryde te speel, sal hierdie leerder NIE in aanmerking geneem word vir die juniorbeker nie! SWEM Beste swemmer o/10 - o/11 (seun) Beste swemmer o/10 - o/11 (dogter) Beste swemmer o/12 - o/13 (seun) Beste swemmer o/12 - o/13 (dogter) Die beker gaan aan die leerder in die spesifieke ouderdomsgroep wat die beste tyd/e op die hoogste vlak tydens SSA galas geswem het deur die loop van die jaar. ALGEMEEN: Hoogste prestasie in een of meer van die amptelike sportkodes binne skoolverband (Sportseun) Hoogste prestasie in een of meer van die amptelike sportkodes binne skoolverband (Sportdogter)

8 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: Toekennings word in 3 kodes gemaak: Uitvoerende kuns: Visuele kuns: Redenaars: GRAAD R - GRAAD 3 KULTUUR (Hersien November 2017) Dans, drama, sang en instrumentaal Illustrasie, modellering en skilderkuns Voorbereid, onvoorbereid en spanredenaars 1. Geen formele toekenningsgeleenthede vind plaas nie. 2. Indien n gr. 3-leerder 10 jaar oud is en in die o/10-ouderdomsgroep deelneem, sal die leerder wel erkenning hiervoor ontvang. GRAAD 4 - GRAAD 7 1. Slegs leerders wat gedurende n kalenderjaar 10 jaar en ouer word, kom in aanmerking vir n toekenning. 2. ʼn Leerder kan slegs een medalje vir n kode per jaar ontvang. 3. ʼn Leerder kan slegs een balkie vir n kode per jaar ontvang. Wanneer ʼn leerder kwalifiseer vir ʼn medalje en ʼn balkie in dieselfde kode, bv. Uitvoerende Kuns, word slegs die hoogste toekenning gemaak. Dit is wel moontlik vir n leerder om bv. erekleure in redenaars, half-erekleure in visuele kuns en n Uitvoerende Kuns-balkie/medalje in dieselfde jaar te verwerf. Afdeling 1: Gr. R - gr. 3 Afdeling 2: Gr. 4 - gr. 5 Afdeling 3: Gr. 6 - gr. 7 Die kultuurnorm bied geleentheid aan die leerders van Laerskool Fairland om gratis aan n interne kunswedstryd, gehou in die derde kwartaal van elke jaar, deel te neem ten einde die volgende doelwitte te bereik: Die daarstelling van gelyke geleenthede aan al die leerders ongeag agtergrond, finansiële beperkings of vlak van kundigheid. Dat uitmuntendheid bepaal sal word deur n stel kriteria wat deur middel van n standaard beoordeelstaat gemeet sal word. Die kriteria sal ontwikkel word deur die skoolbestuur in samewerking met die beheerliggaam en n paneel kundiges op elke gebied. Die skool se toekennings sal gebaseer word op die hoogste prestasies wat tydens die kunswedstryd behaal word. Beoordeling sal deur n onafhanklike paneel kundiges geskied. Toekennings word gekoppel aan persentasies soos deur beoordelaars bepaal. Uitvoerende Kuns, Redenaars en Visuele Kuns is aparte kodes.

9 Daar sal voortaan slegs een inskrywing per deelnemer per item toegelaat word, ongeag of dit individueel of in groepverband is, bv. Slegs EEN inskrywing vir SANG Kontemporêr, of INSTRUMENTAAL kontemporêr of DRAMA samespraak. Die aantal inskrywings per genre hang af van die aantal items per genre. Die deelnemer mag slegs een keer aan elke item binne n spesifieke genre deelneem. LAERSKOOL FAIRLAND KUNSWEDSTRYD UITVOERENDE KUNS Die volgende afdelings sal aangebied word: (Laerskool Fairland behou die reg om die afdelings verder uit te brei of in te kort indien die aantal inskrywings dit regverdig. Gr. R - gr. 3 mag in Rondte 1 deelneem vir kultuurontwikkelingsdoeleindes. Alle uitslae (gr. R - gr. 7) sal na afloop van rondte 1 uitgedeel word. Daarna sal slegs gr. 4 - gr. 7 kan kwalifiseer om na die volgende rondte te vorder. DRAMA (Afrikaans en Engels) (Beide solo s en groepe mag onder al die afdelings inskryf.) 1. Lees ( voorbereid en onvoorbereid) 2. Prosa (gedramatiseerd) 3. Spreekkore (Kleinkore 6-10) (Grootkore 11-100) 4. Poësie: Eie keuse gedramatiseerd en voorgeskryf ongedramatiseerd 5. Monoloog: Komies 6. Monoloog: Dramaties 7. Storievertelling: Gedramatiseerd, Groep of Individueel 8. Samespraak / Tweespraak 9. Dialoog 10. Spreekkoor 11. Mimiek 12. Oop afdeling DANS (Solo s en groepe ) HipHop/Crump/Pop and Lock/Breaking/Animation Klassieke ballet Kontemporêr Jazz Tradisioneel (Spaans, Afrika, Skotse dans, River dance, ens.) Klopdans/ Tap dance Free style Choreografie Oop Afdeling Revue-groepe MUSIEK: INSTRUMENTAAL Snaarinstrumente / Strykers / Perkussie / Blaasinstrumente Klassifikasie Volgens ouderdomsgroep (Afd. 1, 2 en 3) en tussen tydperke Barok 1600-1700 Klassiek 1700-1800 Romanties 1800-1900 Kontemporêr Vanaf 1900s 20ste eeu Vanaf 2000 Oop afdeling

10 Alle instrumente kompeteer teen mekaar in dieselfde item, bv. tjello-, klavier- en kitaarsolo s in die kontemporêre groep afd. 2 (gr. 4 en gr. 5) MUSIEK: SANG: (sluit solo s, kore en groepe in ) Klassiek Jazz / Pop / Rock Musicals / Movie themes Afrikaans kontemporêr Gewyd/Gospel Tradisioneel/Volksliedjies (enige taal) Oop afdeling Kore Sanggroepe: duo s, trio s, ens. REDENAARS Gr. 1 tot gr. 3 (Afd. 1) Hierdie leerders sal net aan die eerste ronde deelneem (voorbereid) Hulle sal hul uitslae na afloop van ronde 1 ontvang. Gr. 4 tot gr. 7 (Afd. 2 & 3) Dié deel van die kunswedstryd sal apart beoordeel word in twee afdelings (Afd. 2 en Afd. 3) deur kundige, geakkrediteerde beoordelaars van die ATKV oor 3 rondes, net soos visuele kuns. Redenaars moet aan al 3 rondes deelneem. Die punte van al 3 rondes sal bymekaar getel word om n gemiddeld te bepaal. Ronde 1: Voorbereid (afd. 2 & 3) Gr. 6 & gr. 7 (Voorbereid en Onvoorbereid) Ronde 2: Onvoorbereid (afd. 2 & 3) Ronde 3: Groepredenaars (3-5 lede) Beide afd. 2 & 3 Ranglys Aan die einde van die derde ronde word die kwalifiserende redenaars (gr. 4 gr. 7) se totale punte oor 3 rondes op n ranglys van hoog na laag gerangskik, waarna die normkomitee sal besluit watter toekennings hulle voor kwalifiseer. ATKV-redenaars Aangesien die skool deelname aan die ATKV-redenaars koördineer (net soos die deelname aan die verskeie olimpiades en die WOW-spelfees) en leerders slegs deur die skool kan inskryf, gee ons erkenning aan redenaars wat deurdring na die landswye finaal van die ATKV se redenaarskompetisie en/of n plek in die TOP 20 nasionaal behaal. Die ouer is verantwoordelik vir lewering van stawende dokumentasie om sodanige prestasie te verifieer. Bewyse moet by die Kultuurbestuurder ingehandig word vir prosessering. VISUELE KUNS Hierdie deel van die kompetisie sal oor 3 rondtes plaasvind. Punte/persentasies verwerf oor al 3 rondtes (SLEGS gr. 4 - gr. 7) sal bymekaar getel word om die toppresteerders aan die einde van rondte 3 aan te wys. Leerders moet aan al 3 rondtes deelneem.

11 Gr. R tot gr. 3 neem slegs aan Rondte 1 afd. 1 deel. Uitslae sal na afloop van rondte 1 uitgedeel word. Gr. 4 tot gr. 7 (Afd. 2 & 3) Toekennings sal deur die normkomitee gemaak word gebaseer op die finale punte. Deelnemers verskaf al hulle eie materiale vir die verskillende rondtes volgens voorgeskrewe riglyne. Die kompetisie sal in die saal plaasvind. Rondte 1: Illustrasie (Teken en verf) Deelnemers sal gevra word om n skets te maak n.a.v. n gegewe tema in n voorgeskrewe medium, bv. verf/pastelle/potlood. Rondte 2: Beeldende kuns Deelnemers sal gevra word om n model/konstruksie in 3D te skep na aanleiding van n voorgeskrewe tema. Medium sal vooraf bepaal word (bv. klei, ens.) Rondte 3: Skilderkuns Deelnemers sal gevra word om n skildery te skep volgens n sekere tema met gebruik van voorgeskrewe materiale. TOEKENNINGS : Fairland Kunswedstryd Alle toppresteerders sal aangewys word in oorleg met die insette van n paneel kundige beoordelaars in samewerking met die normkomitee. Hierdie reëling geld vir alle items, afdelings, genres vir die finale rondte van die kunswedstryd. Hulle finale besluite in die verband sal gebaseer wees op die handhawing van standaarde met minimum vereistes vir elke aktiwiteit. Die normkomitee behou die reg om die minimumvereistes te bepaal. Geen ateljees of privaatafrigters sal spesiale vermelding op Laerskool Fairland se toekenningsaande kry nie. Leerders skryf in as skoliere van Laerskool Fairland. Leerders met die topprestasies in elke genre word gekies om teen mekaar deel te neem. Aangesien verskillende panele die verskillende genres beoordeel, mag die persentasies verskil. Om die rede word die leerders volgens rangleer per genre gekies. Derhalwe kan n 80% in dans dalk gekies word bo n 84% in drama want die danskandidaat is 3de op die dansranglys en die dramakandidaat 16de op die dramaranglys. Dieselfde aantal items word per genre (dans, drama, sang en instrumentaal) gekies vir die finaal. Uitvoerende Kuns Rondte 1 AFD. 1 (Gr. R tot gr. 3) Gr. R tot gr. 3 sal hulle uitslae na afloop van die eerste rondte van die kunswedstryd ontvang. AFD. 2 & 3 (Gr. 4 tot gr. 7) Hierdie afdelings kwalifiseer vir moontlike toekennings in terme van die kultuurnorm.

12 Diplomas vir Itemwenners Die wenner van elke item (gr. 4 tot gr. 7) verwerf n A4 diploma, bv. Beste leser, Beste dramatiese monoloog. Voorbeeld: Indien die hoogste persentasie vir lees 89% is, sal hy dus n diploma verwerf, so ook vir beste Balletsolo, Samespraak, ens. Items sal vooraf bepaal word vir elke genre en op die inskrywingsvorms aangetoon word. Diplomas word aan die einde van die jaar saam met die rapporte uitgedeel. Rondte 2 Uitvoerende Kuns Finaal Die toppresteerders in Afdelings 2 & 3 neem teen mekaar deel, om n rangleer te bepaal. Dus toppresteerders in elke genre (Drama, Dans en Sang en Instrumentaal van beide afdelings. Hierdie deelnemers word bepaal deur die hoogste persentasies soos op gemiddeld deur die betrokke beoordelaars aan hulle toegeken vir elke gespesifiseerde item Medaljes, balkies, half-erekleure en erekleure vir finaliste Die finaliste wat deelneem aan Rondte 2 sal volgens n rangleer, gebaseer op persentasies verwerf by die finaal, kan moontlik kwalifiseer vir een van bogenoemde toekennings soos bepaal deur die normkomitee. Trofeë Sal bepaal word na afloop van die finaal (Uitvoerende Kuns) en die finale rondtes van Redenaars en Visuele Kuns. REDENAARS Diplomas Sal toegeken word vir die wenner van elke rondte, bv., Beste voorbereide toespraak. n Ranglys sal opgestel word aan die einde van die derde rondte, gebaseer op die gemiddeld oor 3 rondtes. Medaljes, balkies, half-erekleure en erekleure sal deur die normkomitee bepaal word, gebaseer op finale ranglys. VISUELE KUNS Diplomas Die wenners van elke rondte sal diplomas verwerf, bv. Beste skilderkuns gr. 4 tot gr. 7 of Beste beeldhouwerk gr. 4 gr. 7. TROFEË Graadwenners: Beste in genre: Topprestasie in Graad (gr. 4) Algeheel Topprestasie in Graad (gr. 5) Algeheel Topprestasie in Graad (gr. 6) Algeheel Topprestasie in Graad (gr. 7) Algeheel Toppresteerder: Dans Toppresteerder: Sang Toppresteerder: Instrumentaal Toppresteerder: Drama Toppresteerder: Redenaars Toppresteerder: Visuele Kuns [Hierdie kan aan individue of n groep toegeken word.]

Die algehele wenner sal n wisseltrofee verower met die inskripsie: Laerskool Fairland Kunswedstryd-Finaal Kultuur Uitblinker van die jaar 13 TROFEE ALGEMEEN Wisseltrofee: Veelsydigheid vir akademie, sport en kultuur (gr. 7-seun) Wisseltrofee: Veelsydigheid vir akademie, sport en kultuur (gr. 7-dogter) Akademie, Sport en Kultuur buite skoolverband Geen toekennings of vermeldings sal tydens die prysuitdeling vir enige buite-sport of buite-kultuur of buite-akademie gedoen word nie. Tydens saalopeninge sal sodanige prestasies uitgelees word. Prestasie sal ook in die Vinkie verskyn. Dit is die ouer se verantwoordelikheid om die relevante inligting en/of foto aan Adele Ekron per e-pos (info@lsfairland.co.za) te stuur. Waar van toepassing sal toekennings vir erekleure en half-erekleure dadelik toegeken word na goedkeuring deur die beheerliggaam. Die normkomitee behou die reg om finale besluit te neem ten opsigte van alle toekennings!